English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 303
Total Replies: 250 337
Total Views: 83 151 766
topics: 11 429
replies: 137 609
views: 39 290 307
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

2001 tot 2003 Wilk Topaz, advice and comments

replies: 22
views: 5405
30 Jan 2015 @ 21:10:06 pm
Anonymous

Interessante karavaan vir my is die Wilk Topaz van 2001 tot 2003.. Who has one? What do you think of it? Any advice? Any comments why I should or shouldnt? Please dont say that you cant help me, I will assume you wont, I would like to hear from those that have an opinion, thanks.. it is a serious topic for me at this stage to decide which way..

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Jan 2015 @ 21:16:50 pm
Anonymous

Jammer, het draad van Peter kzn gekry oor die karavaan.. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Jan 2015 @ 22:12:17 pm
BrianB
Neptune Member
77% Profile Strength
Posts: 4232
Joined: 10 Sep 2011
Experience: 41 years

Pieter I have noticed someone on the forum does have in his profile a Topaz. If they don't respond I'm sure that if you contact admin they should be able to check on their database and send then an e-mail on your behald that they contact you directly or at least bring this thread to their attention.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 Jan 2015 @ 07:40:47 am
W J
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6454
Joined: 03 May 2007
Experience: 55 years

Ek het al 3 wilks gehad en hulle is baie nice caravans , wilk het hulle vir jou gemaak volgens bestelling,al wat my gepla het is die pink matte binne in ,word gou vuil maar andersind baie lekker karavanelaughinglaughingIdont know what is going on ,the forum puts foto's on by itself and i can not delete them Willie we got n problem

How great is our GOD
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 Jan 2015 @ 09:58:04 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16005
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Pieter as ek nou reg onthou is dit die BATMAN Karavaan. As dit is, Ek persoonlik hou baie van die karavaan. Dink dit was die eerste WILK wat nie matte maar wel gelamineerde hout vloere gehad het. Die Cherriewood afwerking aan die binnekant is regtig pragtig met die eilandbed wat skuins staan.

Al wat ek nie hou van hom nie is die badkamer, wasbak en toilet als in een cubicle. Dit op sy maak dat jy die stort gedeelte nie gebruik nie wat jammer is.

Pragtige wa!!!!!

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 Jan 2015 @ 11:23:56 am
Anonymous

Dis hy leon, dis vir my verskriklike mooi karavaan.. met daai skerp voorkant en dis eintlik die binnekant wat dit so mooi is.. ek is nie eintlik veel gepla op die stadium met badkamers in n karavaan nie, het nou nie juis gekyk daarna nie.. maar dis seker belangrik.. weereens is hulle ook al bietjie ouers modelle, maar jislaaik, flippen mooi en goed vir hul tyd.. hart se ja, kop wil nog bly twyfel...

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 Jan 2015 @ 18:39:23 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16005
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Wat ek ook baie van hou is die dak rante wat oor die karavaan kante strek. In my opinie verseker kleiner kans vir hout vrot. Minder seel werk is nodig.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 Jan 2015 @ 22:35:39 pm
Anonymous

Eish, en die stoorplek.. miskien maar my kop sak en maar eers droom.. ai ai

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Feb 2015 @ 10:18:47 am
JacquesR
Gold Member
85% Profile Strength
Posts: 220
Joined: 12 Jul 2011
Experience: 35 years

Ook absoluut my droom karavaan.

 

Werklik ' n ontwerp wat sy tyd jare vooruit was.

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Feb 2015 @ 10:42:16 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16005
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Pieter weet jy van een wat in die mark is?

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Feb 2015 @ 15:13:40 pm
Froggy
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1675
Joined: 18 Jun 2013
Experience: 49 years
Is dit die een wat soos n brommer gelyk het met sy voortse vensters ?
Froggy ons Sprinter bussie Harry & Yvonne
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Feb 2015 @ 17:02:41 pm
Anonymous

Weet van 2, dis hoekom ek kyk.. ek weet nie hoekom mense met brommer vergelyk nie, die karavaan is nogal nice en so voorkant is seker lekker as jy sleep, maw vir wind

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Feb 2015 @ 17:06:34 pm
Froggy
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1675
Joined: 18 Jun 2013
Experience: 49 years
Ek het nie gesÍ hy lyk sleg nie !!! Dit is net die vensters wat so voor sit teen n hoek, wat hom vir MY (seker ook net vir my) soos n brommer se oŽ laat lyk.
Froggy ons Sprinter bussie Harry & Yvonne
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Feb 2015 @ 17:07:47 pm
Froggy
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1675
Joined: 18 Jun 2013
Experience: 49 years
Net soos die nuwe BT 50 Mazda bakkie. KOES !!! As mens eers daar aan gewoond is, is hulle eintlik mooi. Dit was maar dieselfde toe HiLux uitgekom het in 2005.
Froggy ons Sprinter bussie Harry & Yvonne
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Feb 2015 @ 17:39:25 pm
W J
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6454
Joined: 03 May 2007
Experience: 55 years

Bly n mooi karavaanlaughing

How great is our GOD
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Feb 2015 @ 17:57:54 pm
Anonymous

Ek het nie gesÍ hy lyk sleg nie !!! Dit is net die vensters wat so voor sit teen n hoek, wat hom vir MY (seker ook net vir my) soos n brommer se oŽ laat lyk.
hehe, nee froggy, byna almal se so.. haha, en dat die bt50 barberbek het.. kyk, n brommer het darem nou nie juis sulke vierkanterige ogies nie, maar ok, kan sien en verstaan.. alles groei maar aan mens.. elkgeval wonder ek net weereens hoe moeilik mens so karavaan gaan verkoop kry, nou nie dat ek daarvan hou om so te koop en verkoop nie,maar daai wilk gaan my in die moeilikheid laat kom op soveel vlakke

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Feb 2015 @ 18:42:47 pm
Froggy
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1675
Joined: 18 Jun 2013
Experience: 49 years
n Brommer kan ook mooi wees, veral n groene een. He He
Froggy ons Sprinter bussie Harry & Yvonne
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Feb 2015 @ 07:58:59 am
Ski
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1655
Joined: 19 Oct 2009
Experience: 33 years

Baie mooi wa daai. Dalk bietjie swaar maar sal nie omgee as ek een kon bere in my erf nie.

Nico & Mandy
2017 Mahindra S10 4x4 D/C
Double Trouble
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Feb 2015 @ 08:19:54 am
DR DRAKE GP not a Doctor nor a GP
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 3321
Joined: 16 Jan 2012
Experience: 53 years

Sorry, I am not answering your question, but thought to let you know - I saw one at Campworld, Klerksdorp on Saturday - if I knew you were interested I would have had a good look at condition - maybe, another place to look for comparison.

DR DRAKE GP

not a Doctor nor a GP
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Feb 2015 @ 08:35:47 am
Ski
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1655
Joined: 19 Oct 2009
Experience: 33 years

Ek ken iemand wat een het en is baie gelukig. Hy sleep hom met landrover en sleep tot af kaap toe met hom. Die wa is ook baie gemaklik vir hulle binne in.

Nico & Mandy
2017 Mahindra S10 4x4 D/C
Double Trouble
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
1
02 Feb 2015 @ 13:02:03 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16005
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Brommer Batman Wa kom wat wil dis 'n mooi wa.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Feb 2015 @ 20:07:27 pm
geria
Silver Member
92% Profile Strength
Posts: 52
Joined: 22 May 2014
Experience: 28 years
Ek het die 1996 topaz model, die 2010 se voorganger, sou ook graag die later model wou he, net tegroot vir ons en jy het meneer nodig om hom tesleep. Paar maande gelede 2 by Kennis karavane Roodepoort gesien, beslis iets om te sien! In elkgeval ons geniet ons 96 model, nog so goed soos nuut.
Daar is nie dom vrae nie, net dom antwoorde!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Feb 2015 @ 10:03:21 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16005
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Stem saam Gerhard daai Wilk karavaan is gemaklike waens binne.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za