English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 408
Total Replies: 232 573
Total Views: 82 435 568
topics: 10 888
replies: 126 377
views: 38 910 120
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Caravan tent assist wheel

replies: 19
views: 8847
12 Jan 2015 @ 10:06:27 am
Anslin
Bronze Member
85% Profile Strength
Posts: 36
Joined: 08 Oct 2009
Experience: 39 years

Hi my fellow campers out there. I trust all had a very enjoyable festive season camping. I did.

I am looking for some advice for tent pitch assistance if you're alone. I remember years ago there was a product on the market in the form of some wheel gadget.

Weet enigiemand of dit nog in omloop is, want hier in die kaap sien ek dit nerens nie.

Ek het eendag, trouens, op 2 geleenthede, my tent stoksiel alleen opgeslaan met die hulp van die pale. Die wieletjie sou lekker werk. Ek het 'n video geneem van my een slag, maar weet nie hoe om die video te laai hier nie.

Camping??!!....Anytime!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Jan 2015 @ 10:28:49 am
Brommer
Pluto Member
77% Profile Strength
Posts: 5102
Joined: 13 Sep 2013
Experience: 29 years

Ja nee, gewoonlik deesdae slaan ek ook basies alleen op, vrou en baba ander dinge wat hul besig hou, so pa moet maar opslaan


👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Jan 2015 @ 10:36:24 am
Anslin
Bronze Member
85% Profile Strength
Posts: 36
Joined: 08 Oct 2009
Experience: 39 years

Expo, wat is jou tip vir maklike eenman opslaan.

Wat ek doen is;...ek trek tent deur extrusion sover ek kan, dan vat ek my langste paal van die tent, maak dit vas aan die tou van tent en trek dit verder deur tot reg in plek. Ek monteer dan eers middel dak en poot en dan werk ek daarvandaan.

Camping??!!....Anytime!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Jan 2015 @ 10:42:17 am
Anonymous

Anslin, dit is die "Wonder Wieletjie" ek het by Comet in Boksburg van dit gesien vir R39.00, hulle het ook nou so nuwe gadget wat baie die selfde werk.

Probeer greus jou naaste Outdoor World of Camp World, as hulle nie het nie, kan hulle dit mos vir jou bestel.

Kyk onder die "search Facility" Wonder wieletjie, daar was heelwat daaroor gesels met inligting waar dit bekom kan word. Hoop jy kom reg, so nie, plaas weer hier versoek, dan kyk ons of iemand kan help.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Jan 2015 @ 10:56:26 am
Anslin
Bronze Member
85% Profile Strength
Posts: 36
Joined: 08 Oct 2009
Experience: 39 years

Dis die naam Johann! Wonder wieletjie!

Dankie vir terugvoer. Sal weer by Camp World gaan kyk, anders kom soek ek weer hier hulp.

Camping??!!....Anytime!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Jan 2015 @ 11:24:37 am
Anonymous

Plesier, hoop jy kom reg.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Jan 2015 @ 11:54:21 am
Bostoe
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 4456
Joined: 11 Dec 2013
Experience: 34 years
Nogal iets nuuts die nog nooit van gesien nie wys jou hier leer / kry tips op die forum
Haak daai wa kamp bly koning
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Jan 2015 @ 12:39:22 pm
Brommer
Pluto Member
77% Profile Strength
Posts: 5102
Joined: 13 Sep 2013
Experience: 29 years

Expo, wat is jou tip vir maklike eenman opslaan.

Wat ek doen is;...ek trek tent deur extrusion sover ek kan, dan vat ek my langste paal van die tent, maak dit vas aan die tou van tent en trek dit verder deur tot reg in plek. Ek monteer dan eers middel dak en poot en dan werk ek daarvandaan.

wanneer ek alleen moet opslaan, doen ek basies die absolute minimum wat nodig is, alhoewel ons aie minimalisties kamp elkgeval, maar ja.. die expo is redelik kort, so weerstand om tent in te trek is minder, maar jy bars steeds.. begin ook met middelpaal en beweeg buitentoe.. ek weet nie eintlik van tips en truuks om alleen op te slaan nie, dit bly maar n storie.. ek kan een dalk voorstel, vat so min saam dat jy nie so baie werk hoef te doen nie, haha.. of vergeet per ongeluk tent by die huis, hehe.. ek kyk sterk daarna om vinniger, makliker tent dak oplossing te maak vir ons behoeftes, ekt nog nooit sykante van tent op expo aangesit nie, weet nie eens hoe dit sal lyk nie, het al weke gestaan net met n dak.. maar die dak is maar swaar om voorsiening te maak vir kante,maar nou het ek ander idees. Het na awnings gekyk, maar dit beperk baie

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Jan 2015 @ 12:56:32 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14522
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Ek dreig nou al lank om ook een van daai "wonderwieletjies" te kry, maar sien hulle nie op die rak as ek by Campworld kom nie.  Kan iemand 'n foto dalk van een plaas ek is seker ek sal vir myself een kan maak.

Builders Warehouse het 'n verskeidenheid van "pully" wielletjies in verskillende grotes.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Jan 2015 @ 15:49:38 pm
Anonymous

Leon, ek plaas vir jou en almal wat belang stel 'n foto van die wonder wieletjie.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Jan 2015 @ 15:56:34 pm
Anonymous

Hulle is beskikbaar by Sherpa Tiny in Johannesburg @ R50.00 en by Comet Boksburg @R39.00. Sherpa het ook een vir R60.00 met die twee buite plaaitjies van vlekvrye staal, maar ek wou nie dit he nie, dit kan dalk die wa krap.

As jy by Comet in stap, die eerste eiland aan die linkerkant ongeveer in die middel is hulle sin, daar is ook 2 soorte om van te kies. 

Wat my so bietjie afsit van die ding, is dat jy dit in die extrusion moet haak, en dan met tou die dak deur ruig, ek is bang dit beskadig die extrusion, so ek wag maar vir wanneer ek dit regtig MOET gebruikLaughing

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Jan 2015 @ 17:05:21 pm
Anslin
Bronze Member
85% Profile Strength
Posts: 36
Joined: 08 Oct 2009
Experience: 39 years

Dankie Johann vir die prentjie. Ek sal definitief een moet kry want ek is meesal alleen wanneer ek gaan opslaan.

My familie sluit gewoonlik agterna aan by my. Die 2 kere wat ek dit alleen moes doen, sou nie een samaritaan naderstaan om hand aan te bied nie. So mens wil maar voorbereid wees.

Expo, ek smaak die idee van slegs die dak opslaan, maar vrou verkies dit so as ons op 'n gewone naweek kamp. Langer as 3 dae wil sy die tent op he. Ai...die regering.

Camping??!!....Anytime!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Jan 2015 @ 20:29:07 pm
Willem01
Gold Member
77% Profile Strength
Posts: 218
Joined: 21 Jul 2014
Experience: 10 years

Johann, hoe werk die storie ?.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Jan 2015 @ 21:19:52 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8206
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years
Het darm nie die probleem met die Explorer wat se tent in n sak op rol en daar hang nie.

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Jan 2015 @ 21:20:24 pm
Anonymous

Willem, jy druk die "bullet" gedeelte van die wonder wieletjie in die extrution aan die een kant van jou wa, dan lock jy dit waar die extrution weer vernou. Dis nou waar jy gewoonlik daai vergroting in die voortjie (extrution) het om die tent in te voer.

Dan ruig jy tou deur die wieletjie na die teenoor gestelde kant van die wieletjie en haak jou tent se tou gedeelte in die extrution, dan, soos jy die tou trek,(die tou moet aan jou tent se dak vas wees) voer jy die tent dak na die wieletjie toe met ander woorde, jy sal bv die wieletjie voor inhaak, en die dak agter, die wieletjie sit staties waar jy dit haak, en die tou rol daar deur en trek die dak so na die wieletjie toe.

Hoop dit maak sin.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Jan 2015 @ 21:42:07 pm
It'l dodat
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 3326
Joined: 12 May 2014
Experience: 61 years

Hi Anslin...

Search the forum for wonder wieletjie lots been said. Works like a bomb, but the exact point where youlatch it needs a bit of trial and error, and sometimes works better front to back and sometimes the other way round, depending on the van's profile.

Helps to lubricate the beading with a 1/4" paintbrush and baby powder. Again lots been said about lubricating the beading, Imstick by baby powder, but search.

Slightly quicker downhill....
These days a teeny-tiny bit more slightly quicker....
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Jan 2015 @ 07:03:12 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14522
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Dankie Johann. Waardeer die fotos. Ek het reeds die wieletjie gedeeltes en gaan nou net die "bullet" gedeelte self maak.

Die wieletjies wat ek het is bietjie groter en volgens Oom Frans help dit dat die tou daar makliker deur beweeg.

Weereens dankie vir jul hulp.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Jan 2015 @ 07:37:18 am
Willem01
Gold Member
77% Profile Strength
Posts: 218
Joined: 21 Jul 2014
Experience: 10 years

Dankie Johann, ek gaan vanoggend hier by Campworld kyk of ek kan kry.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Jan 2015 @ 17:50:55 pm
Anonymous

Ek was gister by Comet, hulle wonder wieletjies is uit verkoop, die nuwe gadget wat hulle nou daar het lyk ingewikkeld en R140 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Jan 2015 @ 13:43:23 pm
pwven
Jupiter Member
85% Profile Strength
Posts: 1859
Joined: 03 Jan 2015
Experience: 55 years

Self nog nooit gehoor van die wonder wieletjie nie maar dit is baie interesant. Dis so goedkoop dis die moeite werd om een te koop en te probeer.

Geniet die lewe so lank as jy kan
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required