English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 614
Total Replies: 253 934
Total Views: 83 284 628
topics: 11 626
replies: 139 918
views: 39 362 227
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Hartseer Feestyd

replies: 20
views: 4009
04 Dec 2014 @ 07:01:08 am
Anonymous

Vir die forum lede wat vroëer die jaar die draad gevolg het van my boesem vriend Mario se seun, Mornè wat vir die Lions o/19 rugby span speel en wat geskop was in sy gesig gedurende 'n rugby wedstryd dit mee bring dat Mornè Swart en sy neef Adriaan Swart (Bynaam: Arrie) wat pas matriek voltooi het aan die Hoër Volkskool Heidelberg se lewens be-eindig is a.g.v. 'n grusame motor ongeluk gisteroggend naby Ladysmith.

Beste Groete

DK

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Dec 2014 @ 07:35:49 am
Bostoe
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 4784
Joined: 11 Dec 2013
Experience: 35 years
Sterkte vir almal ja dis nie lekke om so iets te lees nie
Haak daai wa kamp bly koning
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Dec 2014 @ 07:48:51 am
Jan Meyer
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2247
Joined: 31 May 2014
Experience: 53 years
Wat 'n tragedie om jong mense te verloor. Sterkte.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Dec 2014 @ 08:04:11 am
Classique
Bronze Member
85% Profile Strength
Posts: 5
Joined: 08 Mar 2010
Experience: 17 years
Tragies, sterkte aan die famielies, kyk net na Bo dis waar ons hulp vandaan kom......
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Dec 2014 @ 08:08:33 am
Anonymous

DK, sterkte aan julle en die familie, baie slegte nuus enige tyd, maar soveel erger die tyd van die jaar.

Soek en vind vertroosting by die Hemelse Vader.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Dec 2014 @ 08:12:14 am
Grumpy/Hannes
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 3111
Joined: 24 Aug 2011
Experience: 30 years

DK

Baie sterkte vir almal. Ons dink aan julle

At last !!!!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Dec 2014 @ 08:28:39 am
Froggy
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1695
Joined: 18 Jun 2013
Experience: 49 years
Jammer om van die verlies te hoor. Sterkte daar aan al die families.
Froggy ons Sprinter bussie Harry & Yvonne
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Dec 2014 @ 08:46:22 am
FredaD
Pluto Member
85% Profile Strength
Posts: 4706
Joined: 18 Apr 2011
Experience: 2 years
Baie tragies as jong lewens weggevat word deur motorongeluk. Sterkte aan al die families, veral oor die feestyd.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Dec 2014 @ 08:47:53 am
Anonymous

DK

Sterkte vir jou, die families en al die betrokkendes.

Dit is beslis baaie erg.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Dec 2014 @ 09:16:03 am
Oupoot I
Bronze Member
37% Profile Strength
Posts: 12
Joined: 13 Oct 2014
Baie jammer om te hoor van die groot verlies. Veral oor die feestyd is dit nie lekker.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Dec 2014 @ 09:28:21 am
Anonymous

Dankie aan almal sal die boodskap so oordra aan sy familie. Wat erg seer maak is dat Arrie se pa Adriaan ook 'n baie groot vriend en rugby senter maat van my was en wie se lewe ook ten einde gekom het aan die begin van hierdie jaar.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Dec 2014 @ 11:05:38 am
BrianB
Neptune Member
77% Profile Strength
Posts: 4232
Joined: 10 Sep 2011
Experience: 41 years

DK that's tragic sorry to hear of this especially when they are so young and full of life. 

Sterke vir jou and die betrokkende families 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Dec 2014 @ 11:24:35 am
camperfan
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 445
Joined: 27 Jul 2014
Experience: 26 years
Deepest sympathys.
Africa is not for sissies. Die bosveld is nie speletjies nie.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Dec 2014 @ 11:41:27 am
Slaay
Gold Member
77% Profile Strength
Posts: 231
Joined: 08 Nov 2013
Experience: 21 years
Jammer om te hoor. Alle sterkte daar.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Dec 2014 @ 12:34:45 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9905
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

DK, Dennis.

Jammer my mater en baie baie sterkte vir julle en die Swart familie, wees sterk en Glo in Hom wat troosting sal bring.

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Dec 2014 @ 13:20:55 pm
Back Packer
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 3236
Joined: 08 Nov 2013
Experience: 61 years

Dennis dit is nie lekker om te hoor nie, sterkte aan julle en aan sy famielie en geliefdes.

"Children have never been good at listening to their elders, but they have never failed to imitate them."
-James Baldwin-
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Dec 2014 @ 13:24:26 pm
AndrewPhilip (sadly leaving SA)
Mars Member
92% Profile Strength
Posts: 1421
Joined: 09 Sep 2009
Experience: 36 years

Terrible news. Sterkte.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Dec 2014 @ 17:58:49 pm
Karoo Klong
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1596
Joined: 22 May 2014
Experience: 7 years
Ons vra hoekom, maar kry nie antwoorde nie....sterkte aan alle betrokkenis.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Dec 2014 @ 21:14:54 pm
Hurricane
Jupiter Member
74% Profile Strength
Posts: 1558
Joined: 25 Apr 2014
Experience: 21 years
Sterkte vir julle...altyd sleg as sulke jongmense hulle lewens verloor amper nog voordat dit behoorlik begin het. My vrou reken alhoewel sy hulle nie geken het nie sy dit amper voel asof sy self familie was, sy was self op Heidelberg Volkies gewees en alle Volkies is eintlik verwant aanmekaar....
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Dec 2014 @ 08:30:57 am
Anonymous

Die Here het Geneem en Weer Gegee. Ek moet mee deel dat Mario, my boesem vriend wat Mornè, jongste seun van hom en Daleen Swart wie verlede week tragies omgekom het in 'n motor ongeluk naby Ladysmith saam met sy neef, Arrie, wat pas matriek voltooi het.

Die meedeling is dat Mario en Daleen gisteroggend 'n wonderlike Kleinseun ryker geraak het van hulle enigste dogter, Monique. Nou moet Arrie, my oorlede rugby senter maat Adriaan, pa van Arrie nog net vervang word om die Hartseer so bietjie kan te verlig.

Eina, vandag is ook nog die tragiese begrafnisCry

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Dec 2014 @ 08:34:23 am
Anonymous

Sterkte Dennis ons dink ook aan julle almal vandag.

Baie geluk aan die ouers met die geskenkie van Bo.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za