English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 277
Total Replies: 230 128
Total Views: 82 382 676
topics: 10 827
replies: 124 944
views: 38 859 015
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Eiland Spa verbeteringe vir fees sysoen

replies: 55
views: 19303
page 1 of 2
30 Nov 2014 @ 12:42:04 pm
W J
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6408
Joined: 03 May 2007
Experience: 54 years

Nuwe stoele 40 van hulle vir sonbrand en ontspan nuwe skadu nette oor kinder swembaddens, damme skoon vir visvang ,krokedille uit dam verwyder tuine baie mooi, nog n paar paar plavysels vir staanplekke klaar.supertube restored,40 om die swembadkinders swembaddenssupertubepup put baansupertubeKroedil gevang en verwyder van dam

How great is our GOD
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Nov 2014 @ 14:38:36 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 7844
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Baie mooi, dankie.
As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Nov 2014 @ 15:52:05 pm
Anonymous

Dankie Willem dit lyk sowaar mooi daar, ek sal hom vir winter kamp opsitLaughing

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Nov 2014 @ 16:27:27 pm
nyiko81
Platinum Member
100% Profile Strength
Posts: 315
Joined: 08 Oct 2014
BEAUTIFUL PLACE THANKS FOR SHOWING US
Tinyiko J Maluleke
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Nov 2014 @ 19:28:42 pm
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5608
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 32 years

Dankie Willem

2 Weke dan is ons daar.

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Nov 2014 @ 19:49:24 pm
W J
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6408
Joined: 03 May 2007
Experience: 54 years

Ek het die naweek op jou plek gestaanLaughing

How great is our GOD
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Nov 2014 @ 19:51:20 pm
Bostoe
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 4453
Joined: 11 Dec 2013
Experience: 34 years
Willem koel man julle moet geniet bly kroks is uit die dam, hoop hulle plavysel baie staanplekke
Haak daai wa kamp bly koning
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Dec 2014 @ 07:33:23 am
Anonymous
Dankie WJ vir die lusmaker.

Ons gaan nou Des blykbaar by die dam staan. Dis jammer die kroks is weg, ek het al gesien hoe kry ek 'n "Gator Boys" oomlik en spring op daai krok. hahaha
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Dec 2014 @ 14:07:24 pm
W J
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6408
Joined: 03 May 2007
Experience: 54 years

BigG die damme is mooi skoon vir die visvang kompetiesies.Laughing

How great is our GOD
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Dec 2014 @ 14:16:16 pm
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5608
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 32 years

Willem,

Ek het vergeet om jou te vra om 'n foto vir my te neem van C27, want dié jaar staan ek op Robbie se plek, was te laat vir 26.

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Dec 2014 @ 14:20:02 pm
W J
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6408
Joined: 03 May 2007
Experience: 54 years

Daar is nie verskil tusse die 2 nieLaughingekstaan oor die tweeEk staan oor die twee

How great is our GOD
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Dec 2014 @ 20:41:33 pm
Bostoe
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 4453
Joined: 11 Dec 2013
Experience: 34 years
WJ hoe het die motorhuis toe gedoen met die langpad het julle daar reen gekry?
Haak daai wa kamp bly koning
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Dec 2014 @ 07:25:36 am
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5608
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 32 years

Shaun

Vir hulle is Eiland toe 'n kort pad.

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Dec 2014 @ 07:27:51 am
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5608
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 32 years

Willem

Dit is net die bome wat kan pla.  Ek wil weer so staan dat ek die Ford aan die regter kant van die karavaan kan parkeer.

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Dec 2014 @ 08:45:13 am
W J
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6408
Joined: 03 May 2007
Experience: 54 years

Bostoe lekker reen gehad, die Motorhome as ek hom start loop hy self Eiland toe was al 7 keer daar na die bus klaar isLaughing 123 kmSurprised

How great is our GOD
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Dec 2014 @ 09:40:22 am
BrianB
Neptune Member
74% Profile Strength
Posts: 4122
Joined: 10 Sep 2011
Experience: 40 years

Toe nou Willem as julle will lang pad ry ek wag vir julle in die Kaap Wink

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Dec 2014 @ 11:07:50 am
W J
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6408
Joined: 03 May 2007
Experience: 54 years

Very sad story Mickey got a new contrac, have to go myselfCrySurprisedKissLaughing

How great is our GOD
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Dec 2014 @ 12:14:45 pm
Back Packer
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 3236
Joined: 08 Nov 2013
Experience: 60 years

Hulle was besig met al die veranderings toe ons op 9 en 10 Nov. daar was ons het in A gestaan reg langs die bruggie. Baie lekker gestaan.

"Children have never been good at listening to their elders, but they have never failed to imitate them."
-James Baldwin-
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Dec 2014 @ 20:21:07 pm
Adriaan Oosthuysen
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 154
Joined: 20 Nov 2014
Experience: 47 years
Dankie W J vir die fotos was n paar jaar laas daar maar dit lyk mooi,
Life is a journey , God created this and we need to enjoy it from day to DAY
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Dec 2014 @ 21:05:52 pm
Garfield
Bronze Member
85% Profile Strength
Posts: 21
Joined: 27 Jul 2014
Experience: 33 years
Ek het vandag my bespreking betaal vir van die 31ste tot 5de Jan by Eiland. Is nog so bq ver maar sien baie uit om te gaan. Gaan eers kyk hoe lyk klein karieba van die 12de af en ook vinnig n draai maak by Blyderivier. Was laas jaar vir n lang naweek by die Eiland gewees en ons het dit baie genuut.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Dec 2014 @ 08:48:09 am
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5608
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 32 years

Kom maak 'n draai as julle by die Eiland is.

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Dec 2014 @ 09:39:02 am
Garfield
Bronze Member
85% Profile Strength
Posts: 21
Joined: 27 Jul 2014
Experience: 33 years
Tot wanner gaan julle da wees. Ons gaan die naweek weer gaan moet n groep. Se as jy nog fotos soek can C26. Ons gaan op C15 staan.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Dec 2014 @ 10:15:55 am
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5608
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 32 years

Charl

Dankie, ek het laas jaar op C26 gestaan, maar staan die jaar op C27 tot 4 Jan.

Ek sal graag wil weet hoe is die bome op 27 want ek wil aan die regter kant weer die Rally opsit vir die Ford.

o

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Dec 2014 @ 11:15:28 am
Garfield
Bronze Member
85% Profile Strength
Posts: 21
Joined: 27 Jul 2014
Experience: 33 years
Dis dood reg. Sal die naweek vir jou gaan loer en laat weet. Sal julle dan daar sien.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Dec 2014 @ 11:42:50 am
Garfield
Bronze Member
85% Profile Strength
Posts: 21
Joined: 27 Jul 2014
Experience: 33 years

BigG die damme is mooi skoon vir die visvang kompetiesies.Laughing


Wie weet watse vis is ini dam?
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Dec 2014 @ 12:48:06 pm
W J
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6408
Joined: 03 May 2007
Experience: 54 years

Barber en kurpers wat ek van weetLaughing

How great is our GOD
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Dec 2014 @ 15:12:45 pm
Garfield
Bronze Member
85% Profile Strength
Posts: 21
Joined: 27 Jul 2014
Experience: 33 years
Wilsur

Stuur my jou nomer na 083 278 4829
Ekt vir jou dit fotos geneem van C26.

Ons het n bja leke naweek die eiland gehaat en het in die heug tuiste gebly saam n groep van 20 kinders.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Dec 2014 @ 15:13:54 pm
Garfield
Bronze Member
85% Profile Strength
Posts: 21
Joined: 27 Jul 2014
Experience: 33 years
Skies. Die tablet tik net wat hy wil.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Dec 2014 @ 15:20:39 pm
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5608
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 32 years

Charl

Dankie, ek het laas jaar op C26 gestaan, maar staan die jaar op C27 tot 4 Jan.

Ek sal graag wil weet hoe is die bome op 27 want ek wil aan die regter kant weer die Rally opsit vir die Ford.

o

Charl

Ek mag nie my inligting hier plaas nie vra asb. vir Admin en e-pos dit vir my asb.

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Dec 2014 @ 15:38:11 pm
Garfield
Bronze Member
85% Profile Strength
Posts: 21
Joined: 27 Jul 2014
Experience: 33 years
Skies ekt nie geweet nie.

Sal vanaand dan hier op sit. C27 gaan n challenge wees vir jou groot karevaan want daar is n klein boom reg in die middel van die stand. Gaan moet goed beplan om rondom hom te werk en nog oggend son te kry ook, stand lyk half 3 hoekig.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Dec 2014 @ 17:05:18 pm
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5608
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 32 years

Ja ek weet, want 'n vriend het laas Desember daar gestaan met sy Exclusive en 'n Multy room.  Dit is hoekom ek graag 'n foto wil hê om voor die tyd te kan beplan.

Tx.

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Dec 2014 @ 12:10:32 pm
Garfield
Bronze Member
85% Profile Strength
Posts: 21
Joined: 27 Jul 2014
Experience: 33 years
Skies wilsur. Gaan nou die foto opsit sodra ek agter kom hoe.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Dec 2014 @ 12:13:32 pm
Garfield
Bronze Member
85% Profile Strength
Posts: 21
Joined: 27 Jul 2014
Experience: 33 years
Ok daar is hy. Hoop dit kan bq help.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Dec 2014 @ 12:53:01 pm
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5608
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 32 years

Charl

Tx, Is die boompie met rooi gemerk die een ?  As ek reg is is die blou lyn die grens ?  Die groot boom regs is die groot probleem as ek reg onthou.

Hier is 'n skakel hoe om foto's te laai, klik net op die woord skakel.

D27

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Dec 2014 @ 13:36:17 pm
Garfield
Bronze Member
85% Profile Strength
Posts: 21
Joined: 27 Jul 2014
Experience: 33 years
Hier is soos ek dit het. Die boom regs gemerk in groen is 1m van die (grens af) boom in rooi is die een wat ek sien is n probleem en min of meer in die middel van die stand. Die een in geel is ook bq in die stand maar jy sal sonder hom kan werk.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Dec 2014 @ 14:14:02 pm
Anonymous
Hi Charl,
Ek sien jy gaan op C15 staan. Ons staan op C15 net voor jou. Ons gaan die 30ste uit.

Wilsur, hoekom lyk dit vir my jy gaan moet bome verwyder voor jy daar inkom?
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Dec 2014 @ 14:17:39 pm
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5608
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 32 years

Gerrit

Laas jaar het Robbie hulle daar gestaan met 'n Exclusive, maar lyk my hulle het vars boompies geplant ?

Ek het vir Eiland 'n mail gestuur en hoop hulle kan my andwoord.

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Dec 2014 @ 14:25:13 pm
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5608
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 32 years

Charl

Tussen die Groen en Geel het Robbie hulle in gepas, die stand loop nie so vêr soos wat jy hom in die middel het nie, hulle uitleg is geensins volgens skaal nie.  Volgens dit is D26 'n klein stand, maar kyk na my foto dan sal jy sien hy is baie groot.  My grens het nog gestrek tot by die boom en die asblik en D27 en dit is die een grens van D27.  Daai boom in Groen wat jy gemerk het is nie op die grens nie maar amper in die middel van die stand.

o

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Dec 2014 @ 14:29:35 pm
Garfield
Bronze Member
85% Profile Strength
Posts: 21
Joined: 27 Jul 2014
Experience: 33 years
Ok ek sien. Dan gaan jy reg kom. Sterkte en lekker kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Dec 2014 @ 18:41:45 pm
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5608
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 32 years

Hoe lyk Georgesvally pad vir die karavaan af Eiland toe ?

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Dec 2014 @ 19:42:03 pm
Garfield
Bronze Member
85% Profile Strength
Posts: 21
Joined: 27 Jul 2014
Experience: 33 years
Ek hou nie van Georges nie. Pad is baie ongelyk en jy ry en skud heeltyd, dan moet jy kyk om n paar slag gate te mis. Draaie is nie goed gemerk nie en kan jou omkant vang. Dan as jy agter n trok sit sit jy agter hom vir 35km en hulle sny nou bome so daar is baie.

Magoebas is nuut oor gedoen en ry baie lekker. Daar is wel n 5.5km bergpas waar jou remme biedjie werk kry maar as jy sien is jy kla onder. Pad is duidelik gemerk en genoeg plek om verby te gaan. Party dae is daar erg mis en jy kan nie baie goed sien nie..

Georges baie veiliger maar ongemaklik. Magoebas biedjie moeilik as daar mis is maar ry baie beter en gemakliker.

Hoop dit help.

PS. My pa sleep sy Sunway net magoebas om. Hy ry ook nie georges nie.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Dec 2014 @ 10:36:36 am
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5608
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 32 years

Tx

Dan moet ek maar by my oorspronklike besluit hou soos laas jaar en Duiwelskloof oor ry.  Ek wil nie die Exclusive se remme moor met die vrag nie, sal hom eerder terug ry.

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Dec 2014 @ 10:41:13 am
Garfield
Bronze Member
85% Profile Strength
Posts: 21
Joined: 27 Jul 2014
Experience: 33 years
Dit sal die beste wees ja. Hy is tog net 15min langer. Hulle het aan die pad gewerk so glo 80 of 90% moet al kla en mooi wees. Moet net nie na donker da ry nie.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Dec 2014 @ 11:27:55 am
Pietman
Silver Member
85% Profile Strength
Posts: 59
Joined: 13 Jan 2012
Experience: 34 years

Willem, sal jy ons laat weet hoe rybaar Duiwelskloof is? Ons gaan eers volgende naweek deur Eiland toe.

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Dec 2014 @ 13:44:22 pm
Back Packer
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 3236
Joined: 08 Nov 2013
Experience: 60 years

Ek is 8 November met die pad by Moria oor Hearnetsburg Magoebaskloof Eiland toe, Daar was pad werke naby Moria maar het glad nie sleg gery nie daar was een trok wat ons efens opgehou het deur Magoebas maar die pad was glad nie sleg nie paar pot gate waar die boonste laag teer afgekom het maar niks erenstig nie.

"Children have never been good at listening to their elders, but they have never failed to imitate them."
-James Baldwin-
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Dec 2014 @ 14:04:06 pm
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5608
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 32 years

Pieter

Hoop ek kry sterk genoeg sein on jou te laatweet, sal plan maak.

Laas jaar was wulle besig op stukke maar verder was hy ok gewees.

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Dec 2014 @ 14:19:44 pm
Pietman
Silver Member
85% Profile Strength
Posts: 59
Joined: 13 Jan 2012
Experience: 34 years

Dankie Willem

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Dec 2014 @ 13:16:40 pm
W J
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6408
Joined: 03 May 2007
Experience: 54 years

Magoebas is mooi jy kan hom ry Georges het gateLaughing

How great is our GOD
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Dec 2014 @ 22:30:26 pm
Pietman
Silver Member
85% Profile Strength
Posts: 59
Joined: 13 Jan 2012
Experience: 34 years

Dankie Willem

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Dec 2014 @ 12:02:49 pm
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5608
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 32 years

Pieter Julle kaaan maar Duiwelskloof ry, ons het lekker gery.

Onthou om 'n draai te kom maak by ons.

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Dec 2014 @ 20:10:24 pm
BrianB
Neptune Member
74% Profile Strength
Posts: 4122
Joined: 10 Sep 2011
Experience: 40 years

Willem het julle ingepas op julle staan plek ?

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
page 1 of 2