Hy het al mooi geleer, en die kamp is klaar in die bloed
Johann, ek sien hy is goed opgelei.
Die folgende stap is oorskakel na n tuinslang, of hoe ????
Gerd Ja ek moet net bond staan hy wil reeds tuinslang vat, maar oupa keur want daar is mos plekke wat nie gespuit word nie.
Adriaan, my Adriaan is klaar so oor kamp jy moet dit sien om te glo (2 jaar en meer as 20 kampe).
Kamp is in sy bloed, altwee sy oupas is kampeerders.
Johann waar bly jy?
Gaan my wa ook bring vir 'n was.
Johann waar bly jy?
Gaan my wa ook bring vir 'n was.
Het nou by LED's gekry, so die naweek is dit liggies as ek tyd kry vir die bande wat nagegaan moet word en vol "nitrogen" gepomp moet word. en ook die Ford se bande.