English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 303
Total Replies: 250 337
Total Views: 83 151 766
topics: 11 429
replies: 137 609
views: 39 290 307
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

As n mens gestroop word.

replies: 36
views: 11017
04 Nov 2014 @ 20:19:28 pm
It'l dodat
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 3326
Joined: 12 May 2014
Experience: 62 years

I know, I know, I'm setting myself up (again),  for some teasing, but what the heck, I like being ripped off even less.

Needing to get some sewing done, I visited a few tailors / clothing-fix-up guys and really, hulle is somme belaglik..

So I've dug out me sewing machine, dusted it off, remembered how to thread it and did a few trials VIOLA!  Gonna be sewing olive green edging round the sides of the material for my retracting shower tent that I made for my Landy, all on me lonesome...

Cost? 1 tolletjie olive green cotton, and at least 4 cups of coffee..

With a little luck and a lot of patience, (It's a very slow machine).... Gonna get another teeny thing off my list..

Slightly quicker downhill....
These days a teeny-tiny bit more slightly quicker....
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Nov 2014 @ 21:39:25 pm
Anonymous

Warren, good thinking. Do it your own way, and no one else to mess it up anyway!!!

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Nov 2014 @ 21:48:20 pm
neef Herman
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2558
Joined: 03 Mar 2014
Experience: 50 years
Warren found this one, thought of you and your list.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Nov 2014 @ 21:51:18 pm
Anonymous

Herman, daai kêrel kan skoon in die toekoms inkyk met daai oge!!!!

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Nov 2014 @ 22:11:07 pm
neef Herman
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2558
Joined: 03 Mar 2014
Experience: 50 years
Se ek ook so Frans, dis n deurmekaarspul van Einstein en Finklestein in daai oe
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Nov 2014 @ 22:18:41 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9556
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Warren, koppie raas weer,

Herman,
Hy kan k@K ver sien aan kom. Kan seker om n hoek ook kyk.

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Nov 2014 @ 06:33:41 am
Jan Meyer
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2207
Joined: 31 May 2014
Experience: 53 years
Het daai oe nodig om skelms uit te kyk!!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Nov 2014 @ 07:01:55 am
W J
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6454
Joined: 03 May 2007
Experience: 55 years

Man maak n' planLaughing

How great is our GOD
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Nov 2014 @ 07:10:33 am
Andre Smit
Platinum Member
96% Profile Strength
Posts: 407
Joined: 23 Sep 2011
Experience: 43 years

Hi Warren,

Let them buggers tease if they want to.

I have been using my late Grandmothers Singer sewing machine (a 1948 model) for at least 15 years now, for sail and tent repairs.

Bought myself some no18 needles and three colours of sail thread and saved myself quite a few bucks in doing the sewing myself.

Only problem is enough hands, as the machine is stil one of those "slinger jobbies" so sometimes I run out of hands to feed material, pull the workpiece and operate the machine.

Enjoy - and as said in some post - if you are not satisfied with the result, tear it apart, do it again and blame yourself for the phukup. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Nov 2014 @ 08:01:34 am
Bostoe
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 4659
Joined: 11 Dec 2013
Experience: 35 years
sitnievasnie gaan groot man geniet
Haak daai wa kamp bly koning
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Nov 2014 @ 08:36:49 am
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5805
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 33 years

Ek is bly om te sien ek is nie alleen in die joppie nie, maak ook al my karavaan sakke, pale, grond seil en wat nog self.  Het ook eers later gehoor van daai moer sterk garing wat jy nie maklik met die hand breek nie en nou werk dit so lekker.

Dit laat mens net trots voel en dit kry jy nie meer by die  vandag se geslag nie.

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Nov 2014 @ 09:41:22 am
neef Herman
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2558
Joined: 03 Mar 2014
Experience: 50 years
Waar kan ek die regte masjien kry, wil ook vrekgraag my eie sakke en goed maak. Vonnie wil om die dood nie haar masjien gee nie, se dis te lig vir paar lae seil.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Nov 2014 @ 11:48:52 am
Andre Smit
Platinum Member
96% Profile Strength
Posts: 407
Joined: 23 Sep 2011
Experience: 43 years

Hi Herman,

Kyk rond by Pandjieswinkels vir van daai ou swart Singers.

Die Currymunchers het daai goed gemaak om te hou.

Met daai nr 18 naalde slaat hy die naald deur 6 lae seil sonder enige moeite.

Sterkte met die soektog en die voordeel is dat jy die goed kan maak presies soos JY wil en nie hoe die ou met wie jy onderhandel "gedink het" jy wil die ding gemaak hê nie.

Groete

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Nov 2014 @ 12:19:52 pm
It'l dodat
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 3326
Joined: 12 May 2014
Experience: 62 years

Waar kan ek die regte masjien kry, wil ook vrekgraag my eie sakke en goed maak. Vonnie wil om die dood nie haar masjien gee nie, se dis te lig vir paar lae seil.

Can I place an order???? Please..... Pretty please.......Tongue out

Nou is ek skoon uit my pantoffels ge-waps..

Hier sit ek en dink ekke is die enigste ou wat met n' masjien sit en werk, en siedaar! Julle almal sit so lekker stillitjies en naalde-werk doen

 

 

Slightly quicker downhill....
These days a teeny-tiny bit more slightly quicker....
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Nov 2014 @ 12:56:00 pm
Anonymous

Waar kan ek die regte masjien kry, wil ook vrekgraag my eie sakke en goed maak. Vonnie wil om die dood nie haar masjien gee nie, se dis te lig vir paar lae seil.

Herman, ek is amper seker ek het nog so ou Singer by die huis wat nog my ouma se masjien was. My vrou het geweier om naaldwerk met die masjien te doen, want hy het so paar verstellingtjies nodig gehad. Ek sal rondkyk by die huis en jou op hoogte hou. As hy nog daar is, kan ons dit dan vandaar vat.

Hou maar duim vas dat hy nog daar is.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Nov 2014 @ 12:59:42 pm
Andre Smit
Platinum Member
96% Profile Strength
Posts: 407
Joined: 23 Sep 2011
Experience: 43 years

Hi maters,

Mens kry "owners manuals" op die internet vir daai ou singers terug tot in die 40'er jare.

Soos 'n ou LISTER waterpomp.

Biekie tune en daar naald jy... Hehehe

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Nov 2014 @ 13:29:22 pm
neef Herman
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2558
Joined: 03 Mar 2014
Experience: 50 years
Dankie D K dit sal baie gaaf wees, ek hoop dis nog daar.
Hier in my laat twintigs n knie operasie, toe is ek op krukke. Voordat die verveeldgeit my mal maak, maak ek popklere vir my dogtertjies !!!! En moet se dit is nie sommer vir maak nie, jy sny panele, ryg vas, dis n bledie kophou besigheid.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Nov 2014 @ 14:25:24 pm
W J
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6454
Joined: 03 May 2007
Experience: 55 years

Het ook nog een van daai mashine wat in n' kas invou sal gaan kykLaughing

How great is our GOD
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Nov 2014 @ 20:44:31 pm
It'l dodat
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 3326
Joined: 12 May 2014
Experience: 62 years

Ek wil huil..

Sewing's mostly finished...Maar....

Slightly quicker downhill....
These days a teeny-tiny bit more slightly quicker....
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Nov 2014 @ 06:22:34 am
Andre Smit
Platinum Member
96% Profile Strength
Posts: 407
Joined: 23 Sep 2011
Experience: 43 years

Maar wat ????

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Nov 2014 @ 07:02:37 am
Anonymous

Dankie D K dit sal baie gaaf wees, ek hoop dis nog daar.
Hier in my laat twintigs n knie operasie, toe is ek op krukke. Voordat die verveeldgeit my mal maak, maak ek popklere vir my dogtertjies !!!! En moet se dit is nie sommer vir maak nie, jy sny panele, ryg vas, dis n bledie kophou besigheid.

Herman, ek is jammer om mee te deel dat ma alreeds die masjien vir ons vorige huishulp gegee het.

Weereens, ek is jammer en vertrou dat jy wel een so spoedig moontlik sal bekom.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Nov 2014 @ 07:42:39 am
neef Herman
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2558
Joined: 03 Mar 2014
Experience: 50 years
Als in die haak, dankie vir moeite
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Nov 2014 @ 20:02:41 pm
It'l dodat
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 3326
Joined: 12 May 2014
Experience: 62 years

Maar wat ????

Ek het nie meer n lysie noodig, want December's in sy pap-sak in

Waaaaahahahahaahaha.....

Slightly quicker downhill....
These days a teeny-tiny bit more slightly quicker....
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Nov 2014 @ 20:38:19 pm
neef Herman
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2558
Joined: 03 Mar 2014
Experience: 50 years
Ai Warren, waneer gaan jy die trip dan doen? Eers volgende jaar?
Tyd het nie n begin of einde nie. Dit is eenvoudig, hier, nou en teenwoordig.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Nov 2014 @ 07:37:45 am
Andre Smit
Platinum Member
96% Profile Strength
Posts: 407
Joined: 23 Sep 2011
Experience: 43 years

Hi Warren,

"Ek het nie meer n lysie noodig, want December's in sy pap-sak in

Waaaaahahahahaahaha....."

Ken daai gevoel -- ons Soldade moes baie Desembers werk om die Eenhede reg te kry vir die Groen Monster NDP's wat vroeg Jannewarie opgedaag het.

Weet baie van julle glo dit nieTongue out maar ons het nogal omgeggee vir die troepers al het ons net elke twee jaar as 'n spesifieke inname uitklaar verlof gekry

Dinge het egter HEELWAT verander en nou word jy gepenaliseer as jy nie AL jou verlof in 'n jaarsiklus vat nie. 

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Nov 2014 @ 07:43:39 am
Anonymous

Andrè, jy was seker in die Voorspan, julle ouens wat die ''Blou Fieterjoel'' vir ons rowers voorberei hetLaughing

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Nov 2014 @ 08:45:25 am
Andre Smit
Platinum Member
96% Profile Strength
Posts: 407
Joined: 23 Sep 2011
Experience: 43 years

Hi Dennis,

Daai Blou Fieterjoel storie het my nog my hele loopbaan van 37 jaar in die Army ge-baffle.

Was vir 23 jaar in verskeie Opleidings Eenhede tot op Bevelvoerdersvlak en het wraggies nêrens die storie beleef nie.

Die kokke moes dit volgens die rumour in koffie ingegooi het maar dan moes dit op die logistieke of medies kanaal aan hulle voorsien word want GEEN kok sal dit uit sy eie aankoop nie. Dit het beslis nie amptelik gebeur nie.

Na my mening is dit die grootste twak wat iemand êrens in die duistere verlede uitgedink het.

Dat hulle wel die koffie en baie anner dinge so opgefoeter het dat enige ooreenkoms tussen Army kos/drinkgoed en die werklikheid blote toeval was is beslis so.

Ek dink die werklikheid was dat die makkers so opgefoeter/besig gehou was, dat dinge wat gewoonlik agv ledigheid en sit en niksdoen "wakker" geword het, net nie gedurende Basiese opleiding, die tyd of wilskrag gehad het om "wakker " te word en op te staan nie.

Groete

Nog 4 jaar en 4 maande oor en dan polish ek nooit weer 'n skoen nie. Hehe

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Nov 2014 @ 08:56:54 am
Anonymous

Hi Dennis,

Daai Blou Fieterjoel storie het my nog my hele loopbaan van 37 jaar in die Army ge-baffle.

Was vir 23 jaar in verskeie Opleidings Eenhede tot op Bevelvoerdersvlak en het wraggies nêrens die storie beleef nie.

Die kokke moes dit volgens die rumour in koffie ingegooi het maar dan moes dit op die logistieke of medies kanaal aan hulle voorsien word want GEEN kok sal dit uit sy eie aankoop nie. Dit het beslis nie amptelik gebeur nie.

Na my mening is dit die grootste twak wat iemand êrens in die duistere verlede uitgedink het.

Dat hulle wel die koffie en baie anner dinge so opgefoeter het dat enige ooreenkoms tussen Army kos/drinkgoed en die werklikheid blote toeval was is beslis so.

Ek dink die werklikheid was dat die makkers so opgefoeter/besig gehou was, dat dinge wat gewoonlik agv ledigheid en sit en niksdoen "wakker" geword het, net nie gedurende Basiese opleiding, die tyd of wilskrag gehad het om "wakker " te word en op te staan nie.

Groete

Nog 4 jaar en 4 maande oor en dan polish ek nooit weer 'n skoen nie. Hehe

Andrè, jammer ek skaak die topic so bietjie. Net een vraag. Was jy dalk so in die laat 80's en vroeg 90's Kompanie bevelvoerder vir Regiment Boksburg gestationeer te Apex basis vir Riot beheer?

As dit so is, sal jy my persoonlik ken en ek ken jou dan persoonlik 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Nov 2014 @ 09:27:56 am
Andre Smit
Platinum Member
96% Profile Strength
Posts: 407
Joined: 23 Sep 2011
Experience: 43 years

Sorry ons kaap jou draad so Warren,

@Dennis -- Ek was nie by die Regiment oor daai tyd nie.

Ek was wel die Tweede-in-Bevel by die Groep HK op Springs in 1992 en Apex was een van ons Ops Basisse.

Ek het feitlik daagliks daar gedraai om te verseker die kok Ogies Botha vergiftig nie die "kampers" nie en dat die Operasies volgens skedule plaasvind.

Ter versagting - ons PF's is oor die jare verby letterlik duisende NDP's en deeltydse mag makkers, maar julle onthou baie beter wie was die PF's wat julle poef gegee het.

Gesels gerus met my op andresmit@dlsys.co.za 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Nov 2014 @ 19:32:57 pm
It'l dodat
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 3326
Joined: 12 May 2014
Experience: 62 years

Hi Andre'

Be my guest by all means... It's not my thread, it's forum talk. Fun to see where it goes!

Ok, so now I kinda worked out what this "blou goeters" waarvan julle praat is..

Wat so in die tee gegooi is...

Julle sal my noooooooit oortuig dat dit nie gedoen is..

Vir twee blerry jaar was daai kierie so lomp en net so useless as n nat vadoek...Cry

Slightly quicker downhill....
These days a teeny-tiny bit more slightly quicker....
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Nov 2014 @ 21:40:17 pm
Anonymous

Waren, Waren, I cant stop laughing for that expression. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Nov 2014 @ 10:04:16 am
BrianB
Neptune Member
77% Profile Strength
Posts: 4232
Joined: 10 Sep 2011
Experience: 41 years

Warren I was lucky only had that problem for one year Tongue out

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Nov 2014 @ 10:12:23 am
HM
Neptune Member
85% Profile Strength
Posts: 4428
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 47 years

Hi Andre'

Be my guest by all means... It's not my thread, it's forum talk. Fun to see where it goes!

Ok, so now I kinda worked out what this "blou goeters" waarvan julle praat is..

Wat so in die tee gegooi is...

Julle sal my noooooooit oortuig dat dit nie gedoen is..

Vir twee blerry jaar was daai kierie so lomp en net so useless as n nat vadoek...Cry

Where I was they did not mess with our coffee. There was one guy who could hang a .303 rifle..Surprised

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Nov 2014 @ 17:46:03 pm
It'l dodat
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 3326
Joined: 12 May 2014
Experience: 62 years

Surprised

Wit that kinda "fire-power", I bet a penny to a pound he had a LOT of "fun" that a LOT of guys won't admit to.....Sealed

Slightly quicker downhill....
These days a teeny-tiny bit more slightly quicker....
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Nov 2014 @ 20:31:49 pm
Anonymous

Where I was they did not mess with our coffee. There was one guy who could hang a .303 rifle..Surprised

Ek het nou genoeg gehoor, waar draad so 'n wending neem, dat die gesprekke nou grens aan "onbetaamlike" soos aan my voorgehou. oor speel met woorde. Jammer, ek bedoel NIKS teen NIEMAND, maar waar gaan ons heen???? Ek sal nie my "gewraakte" woord gebruik nie, maar nou het ek alles gehoor!!!!! ook dan met verwysing na my nuwe avatar!!! Mense, wees maar versigtig om nie te vinnig oordeel te fel nie.

Ek gaan nie in debat hieroor betrokke raak nie, wie ookal wil kontak maak kan per e-pos doen, ek wil en sal nie die forum in verder in verleentheid bring nie.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Nov 2014 @ 08:53:32 am
Andre Smit
Platinum Member
96% Profile Strength
Posts: 407
Joined: 23 Sep 2011
Experience: 43 years

Hi Dennis,

Shucks it must have been really baa...ad -- striking your men-ou-pause at 18/19 years. Hehe.

@Frans -- het ook daai draad waarop jy en die Poket Bende so aangespreek is dopgehou.

Die keer pleit André-tjie onskuldig -- ek het net ge-kommentaar dat daar waar ek betrokke was die Kokke te suinig was om daai blou kristalle self te koop maar die Army het dit nie vir die manne ingegee nie en daar begin daar manne brêg oor ghunne en anner goete wat hulle kon, ek sê weer KON ophang.

Gaats Pieta!!!! - nie gedink die ou draadjie gaan so kleintjies kry nie Hehehe.

Hoop die sedebewakers sal vir ons voorspraak maak vir die een.

Groete hier vroeg innie week

 

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Nov 2014 @ 09:03:58 am
Anonymous

Sal ook maar eerder af bly

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za