English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 322
Total Replies: 250 538
Total Views: 83 159 024
topics: 11 443
replies: 137 766
views: 39 295 100
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Earth Spike

replies: 42
views: 12185
29 Oct 2014 @ 13:55:44 pm
Janack1
Platinum Member
88% Profile Strength
Posts: 250
Joined: 05 Jul 2014
Experience: 65 years
Na dat my Motorhome geparkeer is en mooi geleik staan konekteer ek die wa met die 220v krag lyn. Waarom word mense nie verplig om jou wa met 'n earth spike te konnekteer nie?


👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Oct 2014 @ 14:05:03 pm
Anonymous

Jan, ek is nie seker of ek reg verstaan nie?.

Die Krag toevoer vanaf die staanplek behoort geaard te wees, indien nie, is hulle 'n baie groot risiko vir brand en lewens verlies agv elektriese skokke?

Glo jy sal adviese kry van die slim mense, ek gaan die draad dop hou!

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Oct 2014 @ 14:14:15 pm
Janack1
Platinum Member
88% Profile Strength
Posts: 250
Joined: 05 Jul 2014
Experience: 65 years
Ja ek weet dat die krag toevoer behoot geaard te wees. Maar wat as daar iewers 'n fout oor tyd met jou wa se bedrading kom bv 'n aard konneksie binne jou wa werk los. Moet 'n mens nie eksta versigtig wees nie
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Oct 2014 @ 14:29:13 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16027
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Jan jy kan die motorhome aard deur hom te koppel aan 'n pen in die grond of jy kan 'n baie maklike toets doen. Vat 'n stuk drie puntdraad met prop aan een ent en oop punte aan ander kant wat jy by 'n muurprop in jou wa inprop.

Koppel die krag draad van die wa se blou punt by die karavaan in en bring die oord-kant binne in die wa in doen nou 'n "continuity" toets met multi meter tussen die twee aard punte. As die reg is behoort jy jou nie te bekommer nie.

Dus toets hom of pen hom ek dink die toets is beter as die pen maar dis jou besluit.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Oct 2014 @ 14:31:20 pm
Bostoe
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 4666
Joined: 11 Dec 2013
Experience: 35 years
Ditto Leon ou Jan as jy ongemaklik is tref voorsorg
Haak daai wa kamp bly koning
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Oct 2014 @ 14:34:09 pm
neef Herman
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2558
Joined: 03 Mar 2014
Experience: 50 years
Janack, jy bedoel maw dat jou voertuig se bakwerk nie aan die aard draad meer vas is nie. Dit sal dan dieselfde wees as jou extention kabel se aard draad ook dalk af is sonder dat jy daarvan bewus is ?
Goeie punt. Daar sal seker iemand wees wat kan verduidelik.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Oct 2014 @ 14:45:28 pm
Janack1
Platinum Member
88% Profile Strength
Posts: 250
Joined: 05 Jul 2014
Experience: 65 years
Hallo Julle

Leon en bos toe As ek die toets doen wat jy voorstel dan weet ek dat die kragpunt wat ek getoets het veilig is maar daar kan nog ander punte in my wa wees wat onveilig kan word.

Ek dink dat ek liewer bang Jan gaan wees en my wa aan 'n pen in die grond koppel. Die pen gaan ek inslaan waar die wasbak se water uitloop

Groete

Jan
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Oct 2014 @ 16:00:31 pm
BrianB
Neptune Member
77% Profile Strength
Posts: 4232
Joined: 10 Sep 2011
Experience: 41 years

If you are dancing without music then ......   Houston we have a problem 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Oct 2014 @ 17:03:47 pm
HM
Neptune Member
85% Profile Strength
Posts: 4435
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 47 years

Het al woonwaparke teegekom waar as jy kaalvoet buite staan en die wa raak dan is daar 'n ligte tingel. Slaan maar jou aardpen in Janack. Ek doen dieselfde.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Oct 2014 @ 17:18:38 pm
Anonymous

Ek het in al ons kampjare sommer tentpen deur  die ketting by sleepkop gehaak en in grond geslaan. Jy het soms daardie "byt" tinteling gekry by sekere oorde, en die tentpen het probleem opgelos.

Probeer eerder met goeie dik koperdraad, wat aan onderstel vasgebout is, en een van hierdie weerligafleier penne, lekker gronddraad maak. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Oct 2014 @ 17:26:27 pm
Janack1
Platinum Member
88% Profile Strength
Posts: 250
Joined: 05 Jul 2014
Experience: 65 years
Baie dankie vir julle raad ek vertrek more oggend na Onrus en ek sal die een daar weer wie duidelik geaard sal wees

Groete
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Oct 2014 @ 17:50:19 pm
Anonymous

Jan, nou het ek ook iets geleer, wys nou net. Mens aanvaar net dat oorde se goed op standaard moet wees, maar vergeet dat daar ook by jou self kan foute insluip.

Daar is wel oorde waar mens maar wonder hoe veilig is dit.

 

Net vir interesantheid, my wa se corner steadies het metaal plate op vir vastrap, as ek nou van die ligte se aard na een van die steadies vat, sal dit ook werk, of is daar verskil?

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Oct 2014 @ 18:11:08 pm
W J
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6454
Joined: 03 May 2007
Experience: 55 years

Ek toets die krag voor ek kamp of die earth leakage werk voor ek die krag gebruik met n' Balco milliamp meter. En ook my huis een keer per maand,LaughingBalco meter

How great is our GOD
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Oct 2014 @ 19:03:23 pm
Allie Damon
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 121
Joined: 17 Sep 2014
Experience: 8 years
Hi All....
The electrical regulations states clearly that each plug point needs to be fitted with an EARTH LEAKAGE PROTECTION circuit breaker, to connect the ECB it must be connected to an earth spike, many ways to test if the earth is properly connected to the ground/spike and also test your Eartleakage.
1) On the EARTH LEAKAGE CIRCUIT BREAKER (ECB) you will find a test button, you sud have one in the caravan or in the motorhome, if you press the test button the ECB should must kick itself out if not the problem could be on the ECB or the earth is not properly connected to the earth.
2)W J have an excellent device to test it.

It is highly important that your ECB in your caravan or Motorhome is always in a working condition. It protects your appliances and prevent electrical shock
Hie gan os alwee
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Oct 2014 @ 20:14:47 pm
Janack1
Platinum Member
88% Profile Strength
Posts: 250
Joined: 05 Jul 2014
Experience: 65 years
Hi Allie
I have an ECB in my motorhome and on a regular basis press the test button and the ECB trips. I know that it is supose to do so but more than that is a mistery to me.

WJ se meter lyk impresive ek weet net nie wat die lesings wat die meter mag aandui sou beteken nie.

groete
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Oct 2014 @ 20:52:11 pm
HM
Neptune Member
85% Profile Strength
Posts: 4435
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 47 years

Jan, nou het ek ook iets geleer, wys nou net. Mens aanvaar net dat oorde se goed op standaard moet wees, maar vergeet dat daar ook by jou self kan foute insluip.

Daar is wel oorde waar mens maar wonder hoe veilig is dit.

 

Net vir interesantheid, my wa se corner steadies het metaal plate op vir vastrap, as ek nou van die ligte se aard na een van die steadies vat, sal dit ook werk, of is daar verskil?

As jou steadies 'n metaal basis het behoort dit nie nodig te wees om nog 'n aardpen in te slaan nie.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Oct 2014 @ 21:04:01 pm
Anonymous

Dankie Hendrik, maw, ek het 'n ECB in my karavaan, as ek die toets knoppie druk, gaan my krag af. Hoe seker is ek dat my wa se dop ook daardeur beskerm is. 

Wat ek probeer se is, as my ECB werk, kan daar geen krag op die body wees nie, want dan sou dit uit skop as my corner steadies grond raak?

 Jamer as ek dom klink, ek werk graag met krag, maar het 44 jaar gelede my appieship op geskop vir meer geld.Sealed

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Oct 2014 @ 21:20:58 pm
Anonymous
Daar kan moontlik n aardlek op toestelle voorkom, maar dit ECB kyk dat daar nie meer as 30mA vloei nie, so soms is dit nog aanvaarbaar as 5 of self 10mA aardlek plaasvind, mens kan seker dit so stel dat n ernstige aardlek die ECB sal laat uitskop vir beskerming, maar dis regtig moeilik om werklik alle lekke dood te maak
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Oct 2014 @ 21:33:23 pm
neef Herman
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2558
Joined: 03 Mar 2014
Experience: 50 years
Ek gaan more n ingeligte vriend skakel, elect eng, ook al baie jare n kamper. Hy sal n seker antwoorde he. Hy,s ook n kamper , so het hopelik al daaraan gedink. Maar soos ek ek die klomp leer ken het ....
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Oct 2014 @ 21:33:29 pm
neef Herman
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2558
Joined: 03 Mar 2014
Experience: 50 years
Ek gaan more n ingeligte vriend skakel, elect eng, ook al baie jare n kamper. Hy sal n seker antwoorde he. Hy,s ook n kamper , so het hopelik al daaraan gedink. Maar soos ek ek die klomp leer ken het ....
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Oct 2014 @ 21:35:44 pm
HM
Neptune Member
85% Profile Strength
Posts: 4435
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 47 years

Hi Johann.

Jou steadies met metaal basis behoort net so goed soos 'n aardpen te werk. Ek is ook elektronies opgelei (Telekom tegnikus) maar ook bietjie geroes. 

Ek kan nog nie verseker se waar die probleem is waarom mens die ligte tingel voel nie. Het dit een keer gemeet en was so 32 volt vanaf die wa na aarde by 'n oord in die Kaap. By die huis gekom het ek elke geleier isoleer en ge-megger maar geen lekkasie gevind nie. My gevolgtrekking is die probleem het sy oorsprong by die oord.

Dit bly 'n raaisel.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Oct 2014 @ 21:50:29 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9565
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Julle moet net onthou om die aardpen weer uit te trek, anders gaan julle nie by die huis kom nie.

Baie goeie advies, sal n groot demper plaas met weerlig of swaar weer in die lug.
As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Oct 2014 @ 22:06:20 pm
neef Herman
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2558
Joined: 03 Mar 2014
Experience: 50 years
Chuck jy laat my erg lag.
Dalk dink jy die wa kom swaar aan en intussen ploeg jy die N2 op met die errf spaaik.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Oct 2014 @ 08:20:53 am
Janack1
Platinum Member
88% Profile Strength
Posts: 250
Joined: 05 Jul 2014
Experience: 65 years
Ek het my wa gekoop met hout blokke om as voetstuk vir die agter corner steadies. Ek sal hulle met 'n metaal plaat vervang na die naweek. Voor om die wa gelyk tekry as dit afdraand staan gebruik ek twee ses ton bottle jacks wat ook op hout blokke staan. Ek het 'n foto geplaas en hoop dat dit verskyn
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Oct 2014 @ 08:30:11 am
Janack1
Platinum Member
88% Profile Strength
Posts: 250
Joined: 05 Jul 2014
Experience: 65 years
Ek gee op die foto is onder "my galaries" maar hoe om dit hier re kry is bo my vuurmaak plek
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Oct 2014 @ 09:08:11 am
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5805
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 33 years

Jan

Ek het 'n volledige gids geplaas wat vas gepen is, gaan kyk na die skakel of druk hom uit sodat jy hom het wanneer nodig

http://www.caravanparks.com/35?forumaction=1&loadcategory=1012&loadpost=250076650&highlight=laai%20van%20foto#ForumsAnchor

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Oct 2014 @ 11:20:59 am
Allie Damon
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 121
Joined: 17 Sep 2014
Experience: 8 years
Hendrik...when you get the shock by standing on the ground and touch your van it can also means that your van or any of the appliances in the van has a short, live to earth, so to be 100% sure it is better to earth your van with a spike or by means of your jacks.

Your 32 volts you find at the campsite, if you measure it at home or any other campsite do you still find these voltage?
Hie gan os alwee
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Oct 2014 @ 12:28:13 pm
HM
Neptune Member
85% Profile Strength
Posts: 4435
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 47 years

Allie.... I have only experienced it a few times at different resorts. I inintially thought it must be one of my appliances so I pulled out all the plugs at the DB in the van and isolated the charger. The voltage van to ground remained the same.The only way to neutralize it was to earth the van with a spike. That is why I suspect there is a leakage to neutral at some resorts. Cables wet???

As I said yesterday I meggered my extention cable and the van's wiring when I got home. No leakages. And yes, the polarity of all the wiring was checked and correct.Wink

I do not have the problem where I am now.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Oct 2014 @ 12:47:28 pm
Allie Damon
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 121
Joined: 17 Sep 2014
Experience: 8 years
Hendrik.....at least now you know nothing is wrong with your Van, so definitely it is the caravan parks "some of them" that is not adequately earthed.

With all the above comments it is then advisable to fit a surge arrestor on caravan's and Motor homes.
Hie gan os alwee
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Oct 2014 @ 18:37:57 pm
Swanie
Moon Member
100% Profile Strength
Posts: 762
Joined: 26 May 2013
Experience: 46 years
Installing an earth rod
The earthing system is an essential part of any electrical installation or appliance. The correctly designed and installed earthing system i.e. earthing rods or grounding rods, will protect both live currents and equipment.

It’s worth noting that a good earth connection should have:
1.A low electrical resistance itself
2.Protection against corrosion
3.A life span of about 30 years
4.The ability to repeatedly carry high currents
Read this guide to understand the steps involved in installing an earth rod as part of the earthing system.
Things you’ll need
Copper wire
Power hammer
Rag
Anti-corrosion gel

The steps to follow
Note: The most versatile type of earth electrode is the driven rod. Made of copper clad steel, it is 1-2.5m in length and 16mm in diameter. The rods are joined by an external sleeve or stud. Copper rods are great for earth electrodes but need to be driven into the ground using a power hammer.

1. Position the earth rod near the area where you want to build the grounding system
Note: Copper wires are great as earth electrodes
2. Use a power hammer to drive the ground rod into the earth. Try to drive as much of the earth rod into the ground as possible. For a proper ground, the earth rod usually should be buried 1-2.5 m (3-8 ft) into the ground
3. Expose about 12cm (5in) of the earth rod above the ground
4. Clean the exposed portion of the earth rod with a piece of cloth and apply a layer of anti-corrosion gel to the earth rod
5. Attach the earth rod to the ground rod by twisting and connecting the wires
6. Wire the ground rod to the connector and run the wire indoors to the system or appliance you want to ground.
Kom ons gaan kamp
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Oct 2014 @ 19:17:53 pm
Swanie
Moon Member
100% Profile Strength
Posts: 762
Joined: 26 May 2013
Experience: 46 years
Hi All....
The electrical regulations states clearly that each plug point needs to be fitted with an EARTH LEAKAGE PROTECTION circuit breaker, to connect the ECB it must be connected to an earth spike, many ways to test if the earth is properly connected to the ground/spike and also test your Eartleakage.
1) On the EARTH LEAKAGE CIRCUIT BREAKER (ECB) you will find a test button, you sud have one in the caravan or in the motorhome, if you press the test button the ECB should must kick itself out if not the problem could be on the ECB or the earth is not properly connected to the earth.
2)W J have an excellent device to test it.

It is highly important that your ECB in your caravan or Motorhome is always in a working condition. It protects your appliances and prevent electrical shock


Earth leakage is to protect human life's
An Earth Leakage Circuit Breaker (ELCB) is a safety device used in electrical installations with high earth impedance to prevent shock. It detects small stray voltages on the metal enclosures of electrical equipment, and interrupts the circuit if a dangerous voltage is detected

A circuit breaker is an automatically operated electrical switch designed to protect an electrical circuit from damage caused by overload or short circuit. Its basic function is to detect a fault condition and interrupt current flow.
Kom ons gaan kamp
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Oct 2014 @ 21:26:38 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16027
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Sterkte met julle planne en baie geld spandeer. Muurprope is maar grotendeels die ding wat getoets moet word. Ligte en dies meer koop jy deesdae net met 'n tweepunt plug aan.

Selfs haardroeers en haar rollers en wat ookal.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Oct 2014 @ 21:39:58 pm
Anonymous

Meeste elektriese hand gereedskap en toestelle deesdae is "dubble isolated"  maar ek hou maar by my metaal corner steadies, direk op grond.

Leon hou net ingedagte dat yskaste nie "dubble isolated" is nie, dus, as daar fout gaan, gaan jy shock.. maar, solank jou wa geaard is, behoort jy veilig te wees mits die toerusting ook reg geaard is.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Oct 2014 @ 22:19:22 pm
neef Herman
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2558
Joined: 03 Mar 2014
Experience: 50 years
Dagse,
Vandag toe gepraat met my ou kampvriend, elect eng. Sy antwoord was, Herman ek dink nie ek sal die op n forum discuss nie. Daar is lost earths en toe rammel hy bo my kop aan vir n ruk en se, let's not go there. Die getingle om die wa, klink soos n neutral fault aan die , noem dit maar supply kant.
Verder se hy , n spike wat jy insit kan die sisteem confuse.
Earth leakage, soos hy ook verduidelik, , sal uitskop as daar die verskil in return is soos Swanie uiteensit. Maar dan is neutraal to earth, en dus behoort jou earth leakage nog steeds te werk as aard nie gekoppel is nie.
Wel soos ek gedink het se hy toe, hoe lank het ons al die "earth leakage" beskerming, dis relatief nuut. Plug in en gaan kamp man !!! En as jy nog wonder, gaan kyk bietjie in ons buurlande hoe lyk die netwerk daar.
As ek dalk twak praat hier is dit bloot omdat ek sy gesprek nie kon volg nie.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Oct 2014 @ 23:06:53 pm
Anonymous
Jong, ek self elektroniese ingenieur, maar kyk ook dat jy nie soms n skroefie het wat nou net net aan live raak nie, want dit het ook al gebeur, dan kielie hy jou so bietjie. Het dit op karavaan gekry waar skroefie in een van die drade vasgedraai was, dan op sekere maniere soos wa staan, druk dit in die live in, en dan piets hy jou so bietjie.. maar as jou stroom in neutraal begin vloei, moet leakage uitskop, want dit keer dat 30mA moet vloei.. dit is wel gekoppel aan die aard storie, maar soos genoem, check jou wa, laat dit toets deur die regte mense, jy mag elkgeval nie eens jou eie huis bedrading verander nie, so moenie kanse vat op jou wa nie, as jy voel jy het probleem, gaan laat dit ondersoek word.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Oct 2014 @ 23:12:52 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9565
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Ek lek daai ou se gat blink as hy die pen wat hy 1, 5 m in die grond ingeslaan het kan uit trek in harde grond.

My Lapa het 4 sulke 1.5 m penne in die grond vir die weerlig paal. Ek het gesien hoe hard moer hulle die penne om dit in die grond te kry.

Jy gaan 2dae sukkel om daai pen uit te kry as jy hom nie daar gaan los nie.

Kamp en hou op spoke na jaag.
As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 Oct 2014 @ 08:32:51 am
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5805
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 33 years

Stem Chucky

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 Oct 2014 @ 09:21:07 am
Janack1
Platinum Member
88% Profile Strength
Posts: 250
Joined: 05 Jul 2014
Experience: 65 years
Dag se Wilsur

Baie dankie vir die link hoe om 'n foto te plaas.

Eksal dit definatief volg in die toekoms.

Jammer dat ek nou eers dankie se

Groete

Jan Ackermann
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 Oct 2014 @ 13:08:52 pm
Back Packer
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 3236
Joined: 08 Nov 2013
Experience: 61 years

Jin ek stem. Hulle kom nie maklik uit nie met ons Laser cutters by die huis, moet ek ook hulle met 'n 1,5m spike earth, Janet het besluit(een punt nie op haar lys nie) sy will die workshop skuif. dit het my omtrent half uur gevat om een spike uit te kry. ek was op na die tyd.

"Children have never been good at listening to their elders, but they have never failed to imitate them."
-James Baldwin-
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Nov 2014 @ 10:30:06 am
Louis
Platinum Member
88% Profile Strength
Posts: 331
Joined: 10 Jul 2011
Experience: 66 years
Indien enige skok gevoel word en die oord se aardlek toestel in die verspreidingsboks nie uiklink nie beteken dit dat daar fout is met die oord se aardlek toestel. Enige stroom van 20mA +_ 25% MOET die die aardlek afskakel. Dit is in elk geval altyd beter om 'n aardpen in te slaan en aan die wa te koppel. In die geval van weerlig wat die wa tref sal die wa soos 'n "Faraday cage" werk wat bloot eenvoudig beteken dat die elektrise stroom met die wa se buite hulsel sal sal gelei aarde toe en nie sal veroorsaak dat iemand binne in die wa geskok word nie. Dit is gewoonlik nie 'n goeie idee om enige staanders wat van isolerende materiaal gemaak is onder die hoekstutte van die wa te sit nie.
Groetnis
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Nov 2014 @ 17:44:51 pm
FlipnTilla
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 432
Joined: 28 Jun 2011
Experience: 47 years

Ons is permanente kampeerders en trek gereeld rond.  Na heelwat kragprobleme, het ek 'n Socket Earth Tester gekoop en gaan die Park se krag na voor ons opslaan.  Kry nogal gereeld verkeerde lesings.  Ons vra dat dit onmiddelik herstel word of dat ons na 'n staanplek kan skuif waar die kragvoorsiening reg is.   As die park ons nie kan help nie. skuif ons net eenvoudig na 'n ander park.

Jy kan ook jou huis of woonwa se krag hiermee toets.  Toets die aardlekkasie net op een muurprop.  By die ander muurproppe kan jy bloot kyk dat al die liggies brand.

Flip de Wet
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Nov 2014 @ 20:00:52 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9565
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Dis nou n slim shandi.

Dankie Ouboet Flip.
As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Nov 2014 @ 12:30:43 pm
Swanie
Moon Member
100% Profile Strength
Posts: 762
Joined: 26 May 2013
Experience: 46 years
Gaan lees hier op oor hoe Faraday Cage werk. Othou nou meeste waens bestaan 90% uit Fibreglass.......
http://science.howstuffworks.com/faraday-cage.htm

Kom ons gaan kamp
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za