English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 307
Total Replies: 250 380
Total Views: 83 153 050
topics: 11 433
replies: 137 648
views: 39 291 254
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Fun Finder X

replies: 14
views: 4758
12 Oct 2014 @ 14:08:10 pm
Nico
Bronze Member
66% Profile Strength
Posts: 32
Joined: 16 Aug 2012
Experience: 43 years
Sien Vrydag hierdie wa in Qatar geparkeer staan. So bietjie navraag gedoen. Die outjie kos so 30,000 Dollar. Dan is dit nog verkepings kostes en invoer kostes wat moet by kom. Ek dink dis bietjie duur. Die deel wat uitskuif is die sitkamer wat ook in 'n dubbelbed kan verander. Maar dieselfde as ons karavane, jy het net meer vloer spasie as die sypaneel uit geskuif is.
Maar ons lewe mos nie in die karavane nie. Ons lewe buite onder die bome en in die tent. Ons slaap net in die wa. Dan maak die extra vloer spasie mos nie eintlik saak nie. Nie vir my nie, in elk geval
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Oct 2014 @ 14:09:56 pm
Nico
Bronze Member
66% Profile Strength
Posts: 32
Joined: 16 Aug 2012
Experience: 43 years
Hoe maak ek dat julle die gallery kan sien?
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Oct 2014 @ 15:40:34 pm
neef Herman
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2558
Joined: 03 Mar 2014
Experience: 50 years
Dit lyk na n monster, sit hoog bo die aste, amper soos n hilux met n "lift kit". As ek so op die wiele skaal lyk dit amper 3m hoog. Daar is seker n Porche Cayene weg gesteek binne kant. En n Robbinson R22 ook dalk nog. Jacuzzi en genoeg slaap plek vir die harem. Buite slaap is uit soos kameel soen.
Sleepding ????
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Oct 2014 @ 20:49:37 pm
Anonymous

Nico, dit is soos my vrou, sy wil haar badkammer dubel die huidige groote he, maar hoeveel tyd spandeer mense in die badkamer. Ek slaap in my woonwa, verder is ons buite, maar as jy nou die geld het vir so ding, hoekom nie?

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Oct 2014 @ 21:36:55 pm
Bostoe
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 4661
Joined: 11 Dec 2013
Experience: 35 years
Dis nou n moese karavan daai dis n huis op wiele
Haak daai wa kamp bly koning
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Oct 2014 @ 04:44:41 am
Nico
Bronze Member
66% Profile Strength
Posts: 32
Joined: 16 Aug 2012
Experience: 43 years
Die manne sleep met Landcruisers, Nissan Patrols en dan daardie groot Yankee trokkies met die dubbel wiele. Sal biekie foto's neem van die dubbel wiel trokkies. Dis Dodge RAM, Ford en GMC's.

Die Cayenne word net gebruik vir "Show" en windgat wees. En hier is baie van hulle, hoor. Amper soos 'n aambei. Elke 2de p#$@pol het 1
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Oct 2014 @ 08:23:46 am
Anonymous

Nico, ek het bietjie geloer op google, jy kry baie modelle, 14, 18 en 21 voet, pryse vir 2008 tot 2013 maar in die omgewing van 13 to 15 000 dollar. Ek dink dit is baie goeie pryse vir die produk, myle beter as plaaslike goed!!!! Gehalte gewys sekerlik 'n belegging.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Oct 2014 @ 09:00:50 am
Nico
Bronze Member
66% Profile Strength
Posts: 32
Joined: 16 Aug 2012
Experience: 43 years
Frans, ja. Dis die invoer belasting en die verkepings kostes wat ons boere so ruk. Ek glo nie die mense hier betaal so baie invoer belasting and verskeings kostes soos ons in ZA nie. Ek het al kommoditeite ingevoer hier na Saudi en Qatar toe en ek het nie eens invoer belastingbetaal nie, waar ek bykans dubbel die aankoop bedrag as invoer belasting in ZA moes betaal. Ek bly lank genoeg hier in die buiteland om die kommoditeit weer te verkoop wanneer ek die land verlaat. Andersins stuur ek dit deur ZA toe as 'n gebruikte item en dan betaal ek nie belasting of ten minste baie minder belasting wat dus die invoer van die item die moeite werd maak.

Die wa lyk baie mooi en is baie ruim binnekant met die paneel wat uit getrek is. Dis eintlik baie gerieflik.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Oct 2014 @ 09:02:45 am
Nico
Bronze Member
66% Profile Strength
Posts: 32
Joined: 16 Aug 2012
Experience: 43 years
Hierdie Siverado is my buurman se sleep voertuig. Let op die hak (ball)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Oct 2014 @ 15:28:12 pm
W J
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6454
Joined: 03 May 2007
Experience: 55 years

Dis n' pa se lorrie daai seker n' v8 ook, Laughing

How great is our GOD
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Oct 2014 @ 20:28:43 pm
neef Herman
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2558
Joined: 03 Mar 2014
Experience: 50 years
Ek gaan n gat boor tot in die olie, dan ry ons almal sulke dubbelwiel bakkies. Wiillem ek dink die Dodge bakkies ??? ",super truck", is n V10, selfde masjien as Dodge Viper.
Wat is die idee met die hak?
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Oct 2014 @ 21:59:53 pm
BrianB
Neptune Member
77% Profile Strength
Posts: 4232
Joined: 10 Sep 2011
Experience: 41 years

Ja tell us more about the tow ball 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Oct 2014 @ 05:09:18 am
Nico
Bronze Member
66% Profile Strength
Posts: 32
Joined: 16 Aug 2012
Experience: 43 years
Die hak se ball is 3 verskillende grootes
1 7/8" - 2"- 2 5/16". Dis alles Yankee sizes. In Suid Afrika gebruik ons metric (50mm)en 2" is groter as 50mm. Ek het wel gesien dat die sleepsels se hakke verskillende grootes is. Dis seker soos hulle die komoditeite reg oor die wereld vanaf bestel. Meeste is teen Amerika gekant (Politieke redes), maar almal gebruik Amerikaanse produkte. En almal eet Kentucky en Mc Donnalds. Hahahaha. Verstaan nie altyd hulle redenasies nie
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Oct 2014 @ 14:19:28 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9557
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Sal graag wil sien hoe lyk daai wa binne.

My Broer se laaitie het ook so bakkie in Taxas. Auto met v8. Hy boer daar en se die bakkie geniet hy gate. Het krag soos n bobejaan mannetjie wat jy aan die knaters vas hou.
As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Oct 2014 @ 08:46:25 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16008
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Nico dis so waar wat jy sê. Daai mense se gesindheid teenoor die Amerikaners is regtig problamaties en dan netso aan die anderkant kan hulle nie sonder die Yanks te produkte klaar kom nie.

Ek vlieg weer UAE toe vir 6 weke. As mens met nuwe UAE mense kennis maak is hulle baie vyandig teenoor jou totdat hulle uitvind jy kom nie van Amerika af nie.

Ons lyk seker maar baie soos die yanks.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za