English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 312
Total Replies: 250 431
Total Views: 83 154 902
topics: 11 437
replies: 137 696
views: 39 292 647
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

My Nuwe Ryding

replies: 27
views: 5801
08 Oct 2014 @ 15:27:17 pm
Die Lloyds
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 262
Joined: 15 Oct 2010
Experience: 14 years
Het so pas my nuwe ryding in ontvangs geneem. Is daar ouens wat met hom sleep? Soeke bietjie stats asb. Colt Rodeo 2.8 TDI

Groete

Philip
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Oct 2014 @ 15:39:08 pm
Anonymous

Lekker sleep voertuig, maar suig net bietjie kwaai aan die diesel. Hou ook deurentyd jou Temp. gauge dop.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Oct 2014 @ 18:42:15 pm
W J
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6454
Joined: 03 May 2007
Experience: 55 years

Hulle sleep baie lekker en het genoeg krag geniet hom.Laughing

How great is our GOD
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Oct 2014 @ 20:33:10 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9564
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Baie geluk Philip.

Lekke ry.
As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Oct 2014 @ 20:40:22 pm
nyiko81
Platinum Member
100% Profile Strength
Posts: 315
Joined: 08 Oct 2014
nice car congrats buddy
Tinyiko J Maluleke
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Oct 2014 @ 21:20:50 pm
Bostoe
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 4661
Joined: 11 Dec 2013
Experience: 35 years
Philip geluk met daai Cold, diens hom gereeld en hy sal jou jare en jare hou
Haak daai wa kamp bly koning
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Oct 2014 @ 23:08:58 pm
Ski
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1655
Joined: 19 Oct 2009
Experience: 33 years

Lekker sleep veilige kms

Nico & Mandy
2017 Mahindra S10 4x4 D/C
Double Trouble
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Oct 2014 @ 04:41:05 am
Durbs
Titanium Member
100% Profile Strength
Posts: 672
Joined: 12 May 2013
Experience: 25 years
Congrats, and enjoy Philip
Regards ELNOR (Else & Norbury)

Happy camping
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Oct 2014 @ 05:41:10 am
Kevin
Gold Member
66% Profile Strength
Posts: 118
Joined: 22 Dec 2009
Experience: 16 years
Congrats. Happy miles ahead
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Oct 2014 @ 06:39:16 am
It'l dodat
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 3326
Joined: 12 May 2014
Experience: 62 years

Oooooooo Nice!

Always a treat to get something new especially as big as a car...You work hard for it, you deserve it... Enjoy it...

Slightly quicker downhill....
These days a teeny-tiny bit more slightly quicker....
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Oct 2014 @ 08:11:39 am
Back Packer
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 3236
Joined: 08 Nov 2013
Experience: 61 years

Hi Philip geniet hom, hy het baie krag, maar soos 2x vraag teken se hou die temp dop my ouboet het sy Colt se motor baie seer gemaak. Maak seker die radiator cap is reg gerate vir die drukking van die radiator dit is blykbaar die fout. en diens hom ook gereeld soos die boekkie se.  

"Children have never been good at listening to their elders, but they have never failed to imitate them."
-James Baldwin-
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Oct 2014 @ 08:27:14 am
Anonymous

Sit sommer nou al 'n 1 Bar radiator cap op. Daai goed se Cyl/heads is so sag soos 'n babbatjie se boudjies en skaars soos hoender tande.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Oct 2014 @ 08:34:01 am
Anonymous

Phillip, baie geluk met die nuwe bakkie, hoop jy gaan baie gelukkige veilige en volop kampe geniet. 

Die bakkie lyk baie netjies.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Oct 2014 @ 12:43:30 pm
AndrewPhilip (sadly leaving SA)
Mars Member
92% Profile Strength
Posts: 1421
Joined: 09 Sep 2009
Experience: 36 years

Very nice, but please heed the advice re: radiator cap and temp dial. Very NB. Otherwise good vehicles.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Oct 2014 @ 15:40:10 pm
Anonymous

Geniet die ding Philip en baaie geluk en plesier met al die trekkerei................

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Oct 2014 @ 20:41:50 pm
Froggy
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1675
Joined: 18 Jun 2013
Experience: 49 years
Geluk en geniet hom
Froggy ons Sprinter bussie Harry & Yvonne
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Oct 2014 @ 08:18:01 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16010
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Great baie geluk. Hoop julle het vele genotvolle sleep km's.

 

Baie bly jy het nie 'n ambui gekoop nie. He He he..............

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Oct 2014 @ 08:42:07 am
Grumpy/Hannes
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 3105
Joined: 24 Aug 2011
Experience: 30 years

Baie geluk met die ryding. Verskriklike lekker Lorries.

Ek het in 2004 n 2.4 petrol gery. Die worshondjie een.(nie n high rider gewees). Dit was die lekkerste dc wat ek nog ooit gehad het. Petrol model het my 10km/lt gegee teen 130km/h.

Altyd gedroom van jou wa..............ai tog!! Droom nou nog. Die nuwe Triton is vir my seker die lelikste lorrie ooit.

At last !!!!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Oct 2014 @ 12:14:42 pm
JacquesR
Gold Member
85% Profile Strength
Posts: 220
Joined: 12 Jul 2011
Experience: 35 years

Baie geluk!  Cool

EGT meter is 'n goeie idee...  Wink

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Oct 2014 @ 12:47:25 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9564
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Great baie geluk. Hoop julle het vele genotvolle sleep km's.

 

Baie bly jy het nie 'n ambui gekoop nie. He He he..............



Ja LEON.

Spyt kom altyd te laat.
As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Oct 2014 @ 16:18:40 pm
Witbok
Silver Member
88% Profile Strength
Posts: 57
Joined: 24 Apr 2014
Experience: 12 years
Baie geluk met jou Colt. Ek het die 2003 model Rodeo gehad en my Palma daarmee gesleep.Hy het genoeg krag en sleep sterk sonder n geswaaiery. Elke 7500km's gediens by Rola Strand. Baie lekker ryding waarmee ek 4 yaar gesleep het sonder enige probleme.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Oct 2014 @ 21:58:04 pm
BrianB
Neptune Member
77% Profile Strength
Posts: 4232
Joined: 10 Sep 2011
Experience: 41 years

Congrats - many happy safe kilos ahead 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Oct 2014 @ 15:29:18 pm
Oom Kallie
Bronze Member
81% Profile Strength
Posts: 11
Joined: 14 Aug 2013
Experience: 31 years
Geniet hom. Verstaan hy is nogal dors maar as hy die ding doen dan kla ons nie.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Oct 2014 @ 15:51:00 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9564
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years
Geniet hom. Verstaan hy is nogal dors maar as hy die ding doen dan kla ons nie.


Laatweet bietjie wat is die brandstof verbruik, ek ken nie iemand behalwe nou vir jou wat een het om te vra nie.

Sal graag wil weet.
As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Oct 2014 @ 07:54:02 am
Die Lloyds
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 262
Joined: 15 Oct 2010
Experience: 14 years
Is die naweek met die lorrie af Suidkus toegewees. Baie lekker gesleep. Ek het hom gediens voor ons gery het en seker gemaak van die radiator cap. (Het n 1.1 Bar cap op). Geen probleme gehad nie.) Moet nog die diesel verbruik uitwerk. Gelukig betaal my werkgewer die diesel rekening!. My wa maar n kleintjie, dus het ek die ding skaars gevoel. Baie tevrede met sy krag en padhou vermoe. Lorrie is net hard op die pad en n ou sy lyf is nogal styf as anderkant stop.

Dankie aan almal vir die goeie wense. Ek waardeer dit opreg. Was n groot droom wat waar geword het!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Oct 2014 @ 08:25:38 am
Back Packer
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 3236
Joined: 08 Nov 2013
Experience: 61 years

Mooi man Philip julle moet dit geniet.

"Children have never been good at listening to their elders, but they have never failed to imitate them."
-James Baldwin-
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Oct 2014 @ 15:07:56 pm
Grumpy/Hannes
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 3105
Joined: 24 Aug 2011
Experience: 30 years

Maak net seker van jou "towbar"

Het jy die een wat vas kom op die "bumper"? Daar was nou onlangs artikel in Caravan Outdoor wat iemand ook met Colt gesleep het. Hy het "dropplate" op gesit en foto geplaas hoe dit gebuig het.. daar was oplossing maar ek is te oud om te onthou wat dit wasLaughing

At last !!!!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Oct 2014 @ 15:17:25 pm
W J
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6454
Joined: 03 May 2007
Experience: 55 years

mooi man geniet dit, en wees dankbaar wat jy het, ander mense droom net van ditLaughing

How great is our GOD
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za