English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 292
Total Replies: 230 386
Total Views: 82 395 526
topics: 10 835
replies: 125 102
views: 38 865 158
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

WilSur se 1997 Regal 2000 - 2007

replies: 0
views: 3829
16 Sep 2014 @ 11:37:31 am
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5608
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 32 years

Na aanleiding van die draad wat Chris390 begin het oor "1997 Gypsy Regal help required" het ek besluit om ons Regal met julle te deel wat ons van 2000 - 2007 gehad het.

Die foto's:

  1. Dit is 'n gewone "window-wall" eenheid wat regvoor die as gelê het.
  2. Tussen die voorste banke het die vrieskas 100% gepas met penne in die vloer sodat hy nie rond skuif nie.
  3. Hier kan jy sien waar sit die lugversorger.
  4. Jy sien ek het daai deur afgehaal en 2 laaie bo die lugversorger gesit wat baie lekker gewerk het.
  5. Aan die ander kant van daai kas het ek "lattis" deur gesit vir wentelasie.
  6. By Ou Skip kan julle sien hoe die rally verander was, dit het lekker spasie gegee vir die skottelgoed en die water kan was altyd uit die son.
  7. Letaba kamp, nou is daar 'n 80 L water kan en die pype en pompie wat daar in was het die buite wasbak en die karavaan se wasbakke gevoer wat baie lekker gewerk het.
  8. Hier kan gesien word waar ek die tafel blad permanent teen die karavaan vas gemaak het.  Hy was ook gevorm soos die karavaan self en het net vas geklip met die wat jy teen die karavaan sit vir die tent pale.
Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required