English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 277
Total Replies: 230 129
Total Views: 82 382 684
topics: 10 827
replies: 124 945
views: 38 859 020
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Jurgens tables

replies: 36
views: 12898
13 Sep 2014 @ 18:50:48 pm
Anonymous

Ek het vanoggend twee oorspronlike Jurgens tafels met ou Afrika kaart op opgespoor, op hulle staan Jurgens kenteken en Kennis Karavane.

'N ou kamper wat 2 jaar gelede oorlede is, se sy seun het alles nou al verkoop, ek het na multi room gaan kyk, want ek soek nog 1, in die man se gerage hang die 2 tafels soos nuut. 

Lag maar vir my, maar ek was so opgewonde soos 'n kind toe ek die toestand sien, absoluut foutloos, die alluminium is soos dit maar met tyd verdof, maar die blad is spotless, nie eens gekrap nie.

Dit was vir buite gebruik gemaak, want die poot verstel en die "noord" van die blad, haak netjies en stewig in die extusion vas.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Sep 2014 @ 19:46:30 pm
Lennie
Jupiter Member
74% Profile Strength
Posts: 1757
Joined: 19 Jul 2012
Experience: 101 years

Plaas vir ons 'n foto asseblief !

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Sep 2014 @ 04:51:47 am
BrianB
Neptune Member
74% Profile Strength
Posts: 4122
Joined: 10 Sep 2011
Experience: 40 years

Was someone not desperately looking for one of these on te forum a little while ago?

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Sep 2014 @ 05:00:31 am
BrianB
Neptune Member
74% Profile Strength
Posts: 4122
Joined: 10 Sep 2011
Experience: 40 years
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Sep 2014 @ 10:44:01 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 7844
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Mooi, wys fotos.
As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Sep 2014 @ 15:13:33 pm
Anonymous

My eerste plasing noem ek verkeerdelik "Kennis Karavane", dit is Kemptopark Karavane.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Sep 2014 @ 16:18:28 pm
Karoo Klong
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1502
Joined: 22 May 2014
Experience: 6 years
Lekker nostalgie , saam met jou bly, ougoed mooigoed.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Sep 2014 @ 19:49:32 pm
Anonymous

Vorige Fotos is swak kwaliteit, probeer beter??

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Sep 2014 @ 08:49:34 am
Back Packer
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 3236
Joined: 08 Nov 2013
Experience: 60 years

Johann hulle lyk baie mooi.

"Children have never been good at listening to their elders, but they have never failed to imitate them."
-James Baldwin-
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Sep 2014 @ 08:42:05 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14080
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Dis nou die tafels waarna ek opsoek is. Ai kon dit maar nie ek gewees het wat op hulle afgekom het nie.

Johann jou gelukkige................ ja gelukkige................. enjoy. Sal eerder niks verder sê nie.

Sal maar soek dalk eendag is ek ook gelukkig.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Sep 2014 @ 12:17:59 pm
Anonymous

Leon, kry my e-pos by admin, dan kan ons praat, ek het 2 maar wil net een hou.

Daar is sterk moontlikheid dat ek more (17 Sept) Boksburg toe gaan, indien so sal ek ingeveer 10 of 11 uur by Bell in No. 1 Griffiths rd wees.

Ek het R150.00 elk betaal, en soek geen wins op dit nie.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Sep 2014 @ 12:05:21 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14080
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Johann dankie het jou oproepe gemis. Sal weer netnou terug skakel.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Sep 2014 @ 14:00:05 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14080
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Kyk daar is verseker goeie mense in die land van ons. Het nou net met Johann op "Whats-up" gepraat. Hy het een van die tafels vir my gegee.

Johann net om jou goeie hart aan almal te toon wil ek net hier baie dankie sê vir die tafel. Ek waardeer dit opreg. Sê net waar en hoe, dit is nou my beurt om 'n klip uit jou pad te rol.

Jy's die beste! ! ! ! ! !

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Sep 2014 @ 14:05:11 pm
Anonymous

Leon, dit is net 'n plesier, hoop daai tafel gee jou baie jare se gebruik. Ek gaan myne se poot moet verleng, hy is bietjie kort vir die Penta, maar ai hy is mooi.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Sep 2014 @ 14:19:44 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14080
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Ek sal myne nog pas en kyk. My Pa het jare terug die poot verleng deur 'n "net net" dikker pyp bo oor die bestaande een te druk wat veskeie gaatjies in gehad het en dan 'n pennetjie deur gedruk.

Deesdae is daar gemakliker metodes ek wil net nie sommer aan die bestaande poot peuter nie. Sal maar sien wat ek gaan maak.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Sep 2014 @ 21:42:30 pm
Anonymous

Myne se poot is 18mm round bar, ek gaan kyk vir stukkie pyp van 19 of 20mm en dan 'n moertjie aansit met boutjie wat hom vas druk op lengte soos nodig. Die een van jou het verstelbare pooitjie, jy kan dalk makliker regkom met 'n klein modifikasie.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Sep 2014 @ 06:14:20 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14080
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Regso Johann sal na hom kyk. My broer het geraporteer hy het hom opgetel by Comet. Weereens dankie.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Nov 2014 @ 23:50:40 pm
Anonymous

Leon, het jy al jou tafel getoets, myne moet ek mooi ballanseer, hy is so bietjie los in die extrution. Al gedink ek moet iets aan die plaat se wand sit wat dit so 1mm dikker maak.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Nov 2014 @ 20:01:42 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14080
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Johan ek is gelukkig. Het nog 'n stukkie van die oorspronklike aluminium extrution wat gebruik was om hulle oorspronklik aan te haak. Jy moes die tafel se weg kant so effe laatsak dan hom in haak en as jy die wegkant oplig tot waterpas kan hy nie uit haak nie.

Die sal ek nou eers kan prakseer as ek terug in SA is.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Nov 2014 @ 19:23:41 pm
Ski
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1596
Joined: 19 Oct 2009
Experience: 32 years

mense maar bring daai tafels memmories terug

Nico & Mandy
2017 Mahindra S10 4x4 D/C
Double Trouble
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Nov 2014 @ 20:39:22 pm
Anonymous

Ai Leon, en ek was vandag in Boksburg by Comet, ek sal bietjie kyk as ek weer in JHB kom vir  so stuk van daai extrution. Ek het ook oorweeg om vir my so adaptortjie te maak wat ek op die tafel kan gebruik, solank mens die goed op hom mooi pak staan dit stil, maar ek het mos so klein wille wragtigie wat ek altyd saam vat.

My kleinseun leef vir kamp saam oupa.

Nico, ja ou name en mooi paaieLaughing

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Nov 2014 @ 15:28:35 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14080
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Johann as Comet nie het nie probeer Benoni Caravans ook.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Nov 2014 @ 21:41:49 pm
Anonymous

Sal hulle probeer dankie Leon.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Nov 2014 @ 09:38:57 am
Ski
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1596
Joined: 19 Oct 2009
Experience: 32 years

Ons het baie jare gekamp met Jurgens karavane met daai tafels in. Kpffie en beskuit op daai tafels was vakansie

Nico & Mandy
2017 Mahindra S10 4x4 D/C
Double Trouble
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Dec 2015 @ 12:29:43 pm
Anonymous

Kon nie regte extrusion kry vir my tafel nie, toe verander ek die pote om dit 'n stand alone te maak.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Dec 2015 @ 13:27:28 pm
Back Packer
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 3236
Joined: 08 Nov 2013
Experience: 60 years

Hy lyk mooi Johann.

Ek het nou die dag bo in my motorhuis se balke laat reg pak en op 'n ou tafel af gekom wat ek in my eerste karavaan gehaad het. Ek gaan net 'n ander blad moet opsiten dan kyk of ek 'n kaart kan kry en hom op 'n manier vasplak op die tafel en dan met iets seel sodat hy mooi bly.

Dalk iemand kry om 'n kaart op vynal te print die dan op plak en dan seel, ek dink die tweede opsie sal betar werk.

"Children have never been good at listening to their elders, but they have never failed to imitate them."
-James Baldwin-
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Dec 2015 @ 16:02:37 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5617
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 44 years
My eerste wntjie was n jurgens 11c , hyt so n tafel gehad.
Pas hom mooi op.
Vrouens noem dit modge podge. Dis sulke hars goete wat jy bo-op n materiaal op verf/plak . Dis naderhand waterdig.. as jy n kaart kan kry, kan jy dit op modge podge.
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Dec 2015 @ 18:14:50 pm
Michelin Man
Moon Member
81% Profile Strength
Posts: 828
Joined: 25 Apr 2014
Experience: 45 years
Baie mooi. Julle maak n man jaloers
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Dec 2015 @ 19:34:39 pm
Anonymous

Johan, dit het my baie lank gevat om die pote te verander, wou graag oorspronklik hou, maar, ek berre die poot en "haak"  wat af kom. Nou kan ek dit beter benut.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Dec 2015 @ 19:55:44 pm
neef Herman
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2558
Joined: 03 Mar 2014
Experience: 49 years
Gewonder oor die nuwe pote Johann, het jy n ander iets se pote gebruik? Ek wil ook so stoeptafeltjie maak met yster pote, hout blad, en op die uitkyk vir idees.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Dec 2015 @ 21:18:03 pm
Anonymous

Gewonder oor die nuwe pote Johann, het jy n ander iets se pote gebruik? Ek wil ook so stoeptafeltjie maak met yster pote, hout blad, en op die uitkyk vir idees.

Herman, ek het 'n ander ou tafel se toe vou pote gevat en net die Jurgens tafel se poot af gehaal en stoor dit nou. Die mooi tafel kan nou alleen staan. Baie maklik moes net 'n middelpunt vir balans meet en gou vas sit

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Dec 2015 @ 06:55:04 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14080
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Te danke aan Johann het ek ook so tafeltjie.

Krip Varkie se tafel

Hier is hy nou standaard uitrusting vir Krip Varkie.

Johann jy moes net gepraat het oor die "extrusion" hier by NFM in Pretoria is baie.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Dec 2015 @ 12:26:34 pm
Anonymous

Dankie Leon, ek het bietjie op geslip, maar nou staan die tafeltjie lekker.laughing

Moes jy joune se poot verander,  of het dit gewerk soos dit was. Lyk baie mooi by Krimpvarkie.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Dec 2015 @ 12:30:27 pm
Anonymous

Herman, wou nog byvoeg, as die tafel se pote in gevou is, vat dit min plek en dan kan die tafel op geslaan ook nog op die toe pote staan.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Dec 2015 @ 12:33:59 pm
Anonymous

Jammer, ek hoop jy kan op die foto die lip sien wat keer dat pote te ver oop maak, en dus as stut dien.

As jy wil, kan ek nader foto plaas.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Dec 2015 @ 13:22:44 pm
neef Herman
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2558
Joined: 03 Mar 2014
Experience: 49 years
Dankie, sien hom mooi. Regtig oulik die opvou, nou moet ek net die "donor" in die hande kry.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Dec 2015 @ 15:00:27 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14080
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Hy werk selfde soos ek hom gekry het met net 'n langer pypie om te verstel. Het ook net die ketting waaraan hy gehang het as hy gestoor was afgehaal.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required