Watter toekoms het ons jong talent in rugby??? My vriend stuur die SMS vir my gedurende naweek van sy seun wat vir die LIONS o/19 speel, voorwaarlik 'n toekomstige Springbok wie se loopbaan vroeg ge-eindig het:-
Mornè is Vrydag gedurende 'n wedstryd in die gesig geskop.
Hy is Saterdag ge-opereer, skroewe en plaatjies in sy gesig gesit, sy gesig bene op 4-plekke gebreek en sy wangbeen is vergruis.
Stem saam met Bostoe skors hom lewenslank.
Dennis, jammer om van daai seun te hoor, ek stem saam met Bostoe en Brain, hulle moet daai laaitjie lewenslank skors, ons sport het nie sulke torre nodig nie dit raak nou nes die Sokker willygans van vroeer.
I assume it was a deliberate kick and not something accidental? If so, throw the book at him!
Yes Andrew, it was deliberate. He get marked in every game, because of his size, therefore the opposition want or try to get him off the field ASAP, but this time the deliberate kick ended his rugby future.
Dit was blykbaar 'n vriendskaplike wedstryd teen 'n rugby klub in Johannesburg
Kan nie saam stem nie - die straf is te LIG!
Ek aanvaar sport het sy beserings, maar om doelbewus skade te probeer verrig, bly onaanvaarbaar! Dit grief my as ek op die kassie sien hoe trap hulle doelbewus op mekaar trap of skop.
I am sorry to hear about that boy. This seems to be a common problem with club rugby!!
Piet, ek is geneig om nie saam met jou te stem dat 'n saak van 2-kante afkom nie. Sy ouers en ons is huis vriende en ken mekaar bykans 28-jaar, vir Mornè ken ek ook persoonlik baie goed, ek het hom krieket afrigting gegee by Germiston krieket klub en weet watter tipe sportman hy is. Die mannetjie het verlede jaar matriek klaar gemaak en die LIONS rugby unie het hom genader en hom 'n kontrak van 'n jaar aangebied waar uit hy 'n salaris verdien.Volgende seisoen sou hy currie beker rugby begin speel het en dan sou sy salaris verdubbel het, sodoende glo ek nie so persoon sal sy loopbaan op so manier in die wiele laat ry het nie. Ek myself het vir SWA weermag o/20 gespeel, harde rugby gespeel, maar op 'n mooi manier.
Ek dink om iemand te skop vol in die gesig is slegte sportman skap.
Ek hoop hy herstel vinnig en laat geen permanente skade nie. Raak gesond en gaan doen wat jy doen net nog beter, hou aan met speel en voorspoed met jou rugby loopbaan. Moenie dat dit jou van koers af kry nie.!!
Ek volg die draad van die begun af, and my opinion is that there is no place in any sport for dirty play. You get those that think dirty is hard.
My seun het vir Rustenburg Impala gespeel, hulle was op Orkny vir 'n uitnodiging dag, nadt hy die bal uitgegee het en so te se tot still staan gekom het(so 5 tree later) is hy doelbewus laat van agter geloop sy kruis ligmente in sy linker knie is heeltemal af geskeur. dit was die einde van sy rugby. En dit net omdat hy vinniger was as sy oposisie vleul.
DK sterkte vir Morne, hoop hy herstel goed.
Dankie Pieta en Fred, hy sien die chirurg vandag en dan sal ons weet wat die toekoms inhou vir hom. Volgens 'n gesprek tussen sy ma en my vrou gister het die swelsel gesak, dit is net die een oog wat hang aan die kant wat vergruis is. Sien sy pa oor die naweek, dan sal ek weer terugvoering gee.
Morne ons bid vir jou sterkte.
Ek voel baie sterk dat skeidsregters ook moet voor tug kommitees verskuin, as hulle nutraal is en opgelui is sal die soort ding gou verdwyn. As spelers weet hulle gaan kalk optel vir vuilspel sal hulle dink, maar baie keer sien jy hoe dit net toegrlaat word.
Net terugvoering oor Mornè. Die chirurg het bevestig dat hy vanaf 4 Julie mag voortgaan slegs met fiksheid ofening, geen kontak oefening vir die volgende 6 weke, daarna kan hy voortgaan met normalige pligte en sy loopbaan voort sit.
Dit is grate, ek is bly vir hom.
kyk hoe het die outjie herstel