English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 505
Total Replies: 234 958
Total Views: 82 558 452
topics: 10 944
replies: 127 822
views: 38 966 237
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

WilSur se 2011 Exclusive Kamera

replies: 63
views: 24307
page 1 of 2
12 Jun 2014 @ 14:44:32 pm
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5662
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 32 years

Hier is die inligting van die een wat ek opgesit het.

Ek het ‘n fout gemaak en gedink die wireless sal goed werk maar in en om die stede is daar te veel storings toe haal ek die transmitter uit en koppel die kamera regstreeks na die monitor toe en daar is al my probleme opgelos. Ek het die 7” skerm gevat want ek wil nie sukkel om te sien nie. Ek het ook die spaar draad op die plug gebruik vir krag na agter vir die karavaan se kamera. Ek sal graag 'n 2de kamera wil opsit wat vêrder kan sien (met so 60-90° hoek) Die koppelings wat ek gebruik is die gewone RCA koppelings, ek het 'n 10m RCA draad gekoop (twin) dikkerig en hulle van mekaar los getrek, een van die kamera tot voor en dan een van agter die kar tor voor by die monitor.

Ek het met Nicole gedeel rearviewcam@gmail.com 

R282.00 Slimline low lux day/night car camera Can be used for any of the LCDs for rearview or normal view
R694.00 7" LCD
R100.00 vir 10m RCA draad wat ek gesplit het een onder die karavaan en een vir die kar.

TOP CCTV - Security & Surveillance
No.2, Builder's Warehouse Centre,
Nobel Street, The Interchange,
Somerset West,
Cape Town.
Tel: 021-851 0353, 021-852 6680, 083-691 3188
Fax: 021-852 6680
Email: sales@topcctv.co.za
Website: www.topcctv.co.za

 

Ek het vir Robbie 'n vriend van ons een gaan koop by die "Montana Traders" (vlooimark)

Daar is baie maar ek het een gesoek wat nie die lyne wys nie want dit is 'n "reverse" kamera en ek het die "rearview" een gesoek. Na so amper 2 ure se gesoek kom ek op die een af wat 'n stel is en hy het ook 'n groot skerm, vir R 1,000. Dit is die een wat die boks wys in die galery.

Die "coil" draad met "connecters" kry ek glad nie, ek het op die web op die foto afgekom.

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Jun 2014 @ 07:39:20 am
Bostoe
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 4459
Joined: 11 Dec 2013
Experience: 34 years
WilSur hou jou dop moenie stop en bossies nat maak nie
Haak daai wa kamp bly koning
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Jun 2014 @ 08:07:23 am
chameleon
Uranus Member
85% Profile Strength
Posts: 3145
Joined: 22 Mar 2014
Experience: 47 years
WILSUR die een wat jy by motana traders gekoop het , was dit moelik om te installeer stel belang om vir die ryhuis een te kry
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Jun 2014 @ 10:32:03 am
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5662
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 32 years

Stef

Ek het hom vir Robbie gekoop maar dit is baie maklik om in te sit.

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Jun 2014 @ 13:27:22 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8388
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 39 years
Lekker nou kan n mens agter sien.
As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Jun 2014 @ 13:41:40 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14840
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Die stelsel wat ek het is by montana traders gekoop.  Die 7" monitor is die een op die voorlaaste foto van Willem. Hy knip oor die middelste truspieel van die tipper en dien ook as 'n spieel as dit nie aangeskakel is nie.

Dis hoe klein die kamera op die agterkant is. Gekleure duidelike beeld met stadia lyne wat jou help as jy terugstoot.

Het als self geinstaleer. Baie eenvoudige stelsel.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Jun 2014 @ 14:11:23 pm
chameleon
Uranus Member
85% Profile Strength
Posts: 3145
Joined: 22 Mar 2014
Experience: 47 years
Dankie WILSIR sal gaan kyk by motana traders is ver van my af nie
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Jun 2014 @ 16:01:45 pm
BrianB
Neptune Member
74% Profile Strength
Posts: 4164
Joined: 10 Sep 2011
Experience: 40 years

I use a smaller monitor but my camera looks exactly like Leon's one. Pretty simple to install. You just need to source a long cable from the back to the front of the van. I had Zackspeed in Woodmead,they made up the length I required.

Rear camera= best thing since sliced cheese

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Jun 2014 @ 20:12:35 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14840
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

I use a smaller monitor but my camera looks exactly like Leon's one. Pretty simple to install. You just need to source a long cable from the back to the front of the van. I had Zackspeed in Woodmead,they made up the length I required.

Rear camera= best thing since sliced cheese

Yes cheese it is Brian.  I would say in order of importance, first the mover, then the rearview camera.

Anybody interrested in rearview mirrors. You can have them for free! ! ! ! ! ! !

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Jun 2014 @ 04:57:20 am
BrianB
Neptune Member
74% Profile Strength
Posts: 4164
Joined: 10 Sep 2011
Experience: 40 years
Leon yes I agree the mover is definitely #1
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Jun 2014 @ 18:11:39 pm
Heindrich
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1760
Joined: 21 May 2013
Experience: 19 years
Dit is nogals iets wat ek dink die moeite werd kan wees.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Jun 2014 @ 09:40:20 am
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5662
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 32 years

Ek hou nie van die ".. met stadia lyne wat jou help as jy terugstoot" waarvan Leon praat nie, daarom het ek 'n "Rearview" gesoek en nie 'n "Reversing" kamera nie want myne en die een wat ek vir Robbie gekoop het het nie daai lyne nie want en voel dit gaan my pla as dit die heelpad aan is.

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Jun 2014 @ 11:56:16 am
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5662
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 32 years

Ek het weer rond gesoek en http://www.trail-link.co.za/ lyk my sal dalk 'n oplossing wees, ek het vir hulle 'n e-pos gestuur om te hoor.

Sit die 13 pen UK een op die kar en karavaan en gebruik dan die spiraal tussen die twee, as ek die sleepwa gebruik dan sit ek die omskekel een van 13 na 7 pen op die voertuig en als is weer SA normaal.

 

Ek het ook 'n e-pos vir Orlaco gestuur en binne 30 Min (dit is now diens) toe skakel die SA verspryders my na humme van hulle Nederlandse tak my e-pos gekry het, hy sal ook vir my inligting stuur.

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Jun 2014 @ 12:01:14 pm
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5662
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 32 years

Ek wag ook vir inligting van die ouens af.

http://www.alibaba.com/product-detail/5-PIN-Pure-PVC-Professional-Trailer_705608877/showimage.html

draad

Dit lyk soos die een wat na gesoek het ?

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Jun 2014 @ 15:38:40 pm
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5662
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 32 years

Die trail-link ouens is (mal) met hulle koste.

Ek het op die afgekom maar is in USA.

JetConnex 1257405 5 Way Round Socket With 11" Molded Leads

JetConnex 15-0 Black Epoxy Coated Mounting Bracket For 4, 5 And 6 Pin Receptacles

Hoekom kan ek dit nie hier billik kry nie ?

http://www.rvupgradestore.com/5-Way-Round-Socket-With-Molded-Leads-p/1257405.htm


Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Jul 2014 @ 09:31:05 am
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5662
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 32 years

Ek het by Topwell Int'l Electronics op die afgekom, ek wag nog vir die Eric om te hoor wat is die prys.  Voel bietjie skrikkerig om van China Town "E-mail:sales@chinatopwell.cn" te koop.

top

top

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Sep 2014 @ 13:41:01 pm
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5662
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 32 years

By Bosfontein het Gert oorgekom na my en homself voorgestel, ek kan gladnie sy Forum naam onthou nie.  Ons het gesels oor die krag en kamera koppelings, ek het gesê ek sal die inligting wat ek het vir hom hier plaas as dit nie iewers op is nie, ek kry dit nie maar hiet is dit.

TRAIL-LINK
E-MAIL: sales@trail-link.co.za
WEB: www.trail-link.co.za
TEL: (012) 335 7402

Dié produk was/is nog nie op hulle web nie.

As for the connectors.

If you require extra functions - we can suggest the following which are not yet on our website.

t

The nice thing about these is that they give you six extra functions if required, but also remain compatible with your existing 7Pin setups.

So basically you could use these on your vehicle + caravan, and the other trailers could remain unchanged.

Hope this helps.

Please let me know if you need any pricing.

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Sep 2014 @ 13:41:55 pm
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5662
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 32 years

Gert

Laatweet as jy dit gesien het asb.

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Sep 2014 @ 13:50:26 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14840
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Willem ek hou baie van die sok. Dit is eintlik die ideal. All in one.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Jan 2015 @ 09:36:37 am
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5662
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 32 years

Ek stof net die draad af vir die wat soek na opsies.

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Mar 2015 @ 11:55:36 am
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5662
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 32 years

Ek wonder waar in SA kan ek so een bekom ?

Chinavasion

INSPIRE 1, Amazon en Gadget Buy het ek ook van hulle gesien.

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Sep 2015 @ 09:06:23 am
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5662
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 32 years

Hier is die skakel op e-bay.

Ek kry nie een in SA nie.

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Sep 2015 @ 10:14:36 am
pwven
Jupiter Member
85% Profile Strength
Posts: 1859
Joined: 03 Jan 2015
Experience: 55 years
Dankie vir al die inligting. N kamera sisteem is op my lys om om agter op die karavaan te sit.
Geniet die lewe so lank as jy kan
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Sep 2015 @ 10:17:33 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14531
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Ek wonder waar in SA kan ek so een bekom ?

Chinavasion

INSPIRE 1, Amazon en Gadget Buy het ek ook van hulle gesien.


Daai kameras is ook beskikbaar by sec warehouse in centurion
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Sep 2015 @ 10:40:34 am
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5662
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 32 years

Geert

Is dit die ouens ? www.securitywarehouse.co.za/

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Sep 2015 @ 10:45:27 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14531
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years
Wilsur. Ja...skuus ek het dit nie duidelik geskryf nie. Hul nommer is 012 6531005. Ek is tans baie naby aan hulle....sal gou daar gaan stop en prys uitvind
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Sep 2015 @ 10:49:36 am
Anonymous

Willem, dom vraag, maar wat is die doel van twee kameras? 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Sep 2015 @ 10:56:47 am
Anonymous

Jammer, ek het nou op ander draad gesien wat die doel van twee kameras is, jy kan gerus vir ons terug voer gee as jy die stel in gebruik het. Myne sien so 30 tot 40m ver, maar is net duidelik binne 20 meter.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Sep 2015 @ 11:08:23 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14531
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years
Wilsur. Het nou net daar gestop. Ek weet nie hoe ek gedink het dat hulle gehad het nie...kon amper glo ek het dit daar gesien, maar nee...hierdie is al wat hulle het wat op wa sal werk
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Sep 2015 @ 11:14:17 am
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5662
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 32 years

Geert

Ek het vir hulle 'n e-pos gestuur, dankie.

Al kan ek net een kry wat so tussen 45° en 90° is sal dit werk want ek het een op wat so 170° is.

Johann

Ja dit is vir die oop pad om vêrder terug te kan sien, in die aand is dit nie 'n probleem nie want dan sien jy die ligte maar in die dag kan jy nie 'n voertuig op meer as 40 meter sien nie.

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Sep 2015 @ 11:18:31 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14531
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years
Wilsur. As jy besluit om by hulle te koop...laat weet my...ek kry 30-35% afslag by hulle..dan reŽl ek vir jou. Maar jy sal sien hulle is redelik prysig.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Sep 2015 @ 11:20:21 am
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5662
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 32 years

Wilsur. As jy besluit om by hulle te koop...laat weet my...ek kry 30-35% afslag by hulle..dan reŽl ek vir jou. Maar jy sal sien hulle is redelik prysig.

Baie dankie, maak so.  Wag nou om van hulle te hoor.

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Sep 2015 @ 21:02:13 pm
Anonymous

Dankie Willem,  het dit ook nou soembarassed

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Jan 2016 @ 18:27:43 pm
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5662
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 32 years

So bietjie terugvoering oor ons opset.

Die Sondag voor ons ry toets ek die setup en vind toe die kamera de RCA se middel punt het uit getrek.  So deur die ry en vakansie sê ek vir Surette daar moet iets wees wat beter kontak kan maak met 'n veer aksie.  Toe spring die gedagte in my kop om die ou soort dik stereo plugs te gebruik, toe in Mosselbaai van dit gekry en nou moet ek dit net nog insit.

Saam met dit wil ek ook die kamera vervang met die vêr en wye hoek een.

    

 

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Jan 2016 @ 20:19:45 pm
Oupa Giep
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 129
Joined: 17 Aug 2012
Experience: 12 years
Willie ons moet eendag bymekaar kom laat ek sien hoe jy die installering gedoen het.
WEES POSITIEF EN DINGE SAL GEBEUR
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Jan 2016 @ 20:44:34 pm
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5662
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 32 years

Sal plan maak.

Gaan julle saam na Theo se plak ?

 

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Jan 2016 @ 08:28:42 am
JNS
Platinum Member
100% Profile Strength
Posts: 286
Joined: 26 Sep 2014
Experience: 31 years

Die stelsel wat ek het is by montana traders gekoop.  Die 7" monitor is die een op die voorlaaste foto van Willem. Hy knip oor die middelste truspieel van die tipper en dien ook as 'n spieel as dit nie aangeskakel is nie.

Dis hoe klein die kamera op die agterkant is. Gekleure duidelike beeld met stadia lyne wat jou help as jy terugstoot.

Het als self geinstaleer. Baie eenvoudige stelsel.

Leon

Seker baie dom vrae:

As jy nou die gat geboor het bokant die nommerplaat, hoe kom jy daar by in die lugleegte om die kamera vas te draai agter en die drade te lê?

Haal jy een van die ligte uit?

Het jy gaajie onder geboor en die drade met die onderstel geneem vorentoe

Professional Pensioner
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Jan 2016 @ 19:56:03 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14840
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

John die gat is geboor reg bokant die nommer plaat se liggie. So as jy die liggie uit haal druk jy jou vinngers daar deur om die vinger moer vas te hou. Dis baie maklik.

Waarskuwing.  Plak die drade van liggie met Ducktape teen die buitekant van karavaan vas jy wil nie hê dit moet binne in val terwyl jy werk nie.

Tip.nadat jy die RCA plugin geplug het en krag in geplug het by kamera drade, draai dit ook toe met Ducktape. Wil nie hê dit moet per ongeluk los gaan nie. Onnodige baie werk

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Jan 2016 @ 22:37:54 pm
JNS
Platinum Member
100% Profile Strength
Posts: 286
Joined: 26 Sep 2014
Experience: 31 years

Dankie Leon  Gaan more die stelsel insit

Professional Pensioner
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Jan 2016 @ 07:36:18 am
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5662
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 32 years

So bietjie terugvoering oor ons opset.

Die Sondag voor ons ry toets ek die setup en vind toe die kamera de RCA se middel punt het uit getrek.  So deur die ry en vakansie sê ek vir Surette daar moet iets wees wat beter kontak kan maak met 'n veer aksie.  Toe spring die gedagte in my kop om die ou soort dik stereo plugs te gebruik, toe in Mosselbaai van dit gekry en nou moet ek dit net nog insit.

Saam met dit wil ek ook die kamera vervang met die vêr en wye hoek een.

    

 

    

Hier is myne net na ek hom ingesit het.  Regs kan jy die kamera onder die nommerplaat sien.

  

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Jan 2016 @ 08:42:59 am
steamer
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1320
Joined: 06 Jun 2015
Experience: 45 years
Eisch, but you guys can make me poor by the end of the day!
Now, a rear view camera is a must!!!
Then it's a travel blanket.
Then it's a ....... then I definitely need a ......
Going to have to leave this forum or end up on the street corner with a sign:-
Please Help!!
Caravan to maintain!
Your strongest weapon is your mind!
And then there's, Power Tools!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Jan 2016 @ 08:55:49 am
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5656
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 44 years
Willem, het jy nou van die kameras in wat een ver en een naby sien ??
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Jan 2016 @ 09:49:29 am
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5662
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 32 years

Nee Johan, moet dit nog kry.

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Mar 2016 @ 05:06:17 am
Trev1
Gold Member
70% Profile Strength
Posts: 168
Joined: 25 Jan 2015
Experience: 4 years
Help
kamera is gekoop, gaatjie geboor maar kry nie die drade van die kamera deurgeryg om dit vorentoe te trek nie.
Moet n gaatjie geboor word waar die ligte se drade agter onder die karavaan ingaan of is daar n ander manier on dit te doen

Alle raad word waardeer
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Mar 2016 @ 08:54:02 am
Lennie
Jupiter Member
74% Profile Strength
Posts: 1794
Joined: 19 Jul 2012
Experience: 101 years

Trevor, dit hang af waar jy jou kamera wil installeer.  Ek het myne op die plaat, heel onder, waarop die geelstrook geplak is, gemonteer en dan is die bedrading makliker. Party ouens verkies dit hoër, maar vir my werk dit goed genoeg  -  ek wil net sien 'n voertuig is agter my, en nie noodwendig dat dit 'n Toyota, Ford of Isuzu is wat sukkel om verby te kom nie !

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Mar 2016 @ 09:26:53 am
Anonymous

Fotos van die koppel sok wat ek by elektroniese winkel gekry het.

Die drade se punte skroef vas, dis net vir my makliker as 'n draad los sou kom, om dit dan weer n et vas te skrief.

Die sok het een kant wat op die montering plaat vas bout, met  heat shrink om die kabel waterdig te maak, daar is vier punte, al vier is gemerk, 1 vir aard, 2 vir positief en 3 en 4 vir beeld. Dit kan ook nie verkeerd in geprop word nie,  dit lyk net soos 'n miniatuur 7pin sok.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Mar 2016 @ 10:58:15 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14840
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Help
kamera is gekoop, gaatjie geboor maar kry nie die drade van die kamera deurgeryg om dit vorentoe te trek nie.
Moet n gaatjie geboor word waar die ligte se drade agter onder die karavaan ingaan of is daar n ander manier on dit te doen

Alle raad word waardeer

Trevor dit is nie nodig om 'n gat te boor om die drade tussen die veselglas en die staal in te kry nie.  druk net 'n lang genoeg dik staal draad daar deur wat strek tot by die gat wat jy gemaak het vir die kamera. Daar behoort niks te wees wat jou kan verhinder om dit te doen nie. Die enigste beperkte spasie is nou maar onder waar onderstel hout en veselglas bymekaar kom.

Ek was gelukkig dit was baie maklik . Het na die tyd daaraan gedink om 'n stuk wit conduit pyp in te druk sodat die drade daarin kon loop.  Enigste probleem was om dit karavaan hoog genoeg opgelig te kry om die lengte pyp ingedruk te kry.

My terugvoer is laat maar ek hoop jy het reg gekom

 

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Mar 2016 @ 14:40:39 pm
Anonymous

Trevor dit is nie nodig om 'n gat te boor om die drade tussen die veselglas en die staal in te kry nie.  druk net 'n lang genoeg dik staal draad daar deur wat strek tot by die gat wat jy gemaak het vir die kamera. Daar behoort niks te wees wat jou kan verhinder om dit te doen nie. Die enigste beperkte spasie is nou maar onder waar onderstel hout en veselglas bymekaar kom.

Ek was gelukkig dit was baie maklik . Het na die tyd daaraan gedink om 'n stuk wit conduit pyp in te druk sodat die drade daarin kon loop.  Enigste probleem was om dit karavaan hoog genoeg opgelig te kry om die lengte pyp ingedruk te kry.

My terugvoer is laat maar ek hoop jy het reg gekom

 

Leon, jy laat dit maklik klink. Ek wil my kamera vanaf die onderstel skyf na waar joune op die Classic was/is, maar om daai draad van onder, om die hout en tussen die chassis en die veselglas deur te kry, is "mission impossible"laughing

As ek die dik draad verby die hout kry, gaan lê  dit skuins, en ek kry dit nie regop gedruk nie. Ek wil nie die kamera se gat boor, voor ek nie die drade deur het nie. Spartel nou al 4 Cokes verder en geen vordering nie, en om van die nommer plaat af te werk, nog moeiliker, want dan neig die draad om dak toe te gaansealed

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Mar 2016 @ 19:13:50 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14840
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Johan jy sal sien dat die veselglas nie daar onder vas is nie. Dit druk net baie stewig vas.   Moenie net reg onder die nommerplaat vir gaaping soek nie. Daar is dalk 'n gaapingtjie nader na een van die kante toe.

Jy sal ook sien jy werk makliker sodra die gat geboor is. As jy gat boor onthou jy moet die vinnger moer agter op die kamera met jou vinngers kan bykom om dit vas te maak.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Mar 2016 @ 21:01:41 pm
Anonymous

Johan jy sal sien dat die veselglas nie daar onder vas is nie. Dit druk net baie stewig vas.   Moenie net reg onder die nommerplaat vir gaaping soek nie. Daar is dalk 'n gaapingtjie nader na een van die kante toe.

Jy sal ook sien jy werk makliker sodra die gat geboor is. As jy gat boor onthou jy moet die vinnger moer agter op die kamera met jou vinngers kan bykom om dit vas te maak.

Dankie Leon, ek het vandag gesien die drade lê  so na die linker kant, en dan boontoe. Kon egter min uitrig met die lekker reën vandag, ek sal kyk oor die volgende dae hoe die weeer lyk en dan maar oe toe knyp en boorlaughing

Ek het my nommerplaat liggie verander na kort LED strokie, dus kan ek nou reg bo die no plaat lig houer die kamera sit. Dit gee my genoeg spasie om onder daai foto wat Frans vir my gemaak het in te kom.laughing

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Sep 2016 @ 17:10:57 pm
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5662
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 32 years

Ek het oplaaste vir my 'n gewone huis sekerheids kamera gekry vir die vêr sien op die oop pad.  Hy is nie permanent vas nie want my opwas rakkie kom daar so dan hak ek hom net af tot voor ons weer ry.  Die lekker is my monitor het 2 AV in so ek kan 2 kameras koppel en net die monitor met sy remote verander na die ander kamera. Ja die nadeel is dit is nie 'n "rear view" kamera nie en daarom is die beeld verkeerom, dit pla nie want ek gebruik hom op die snelweg net om te sien of daar 'n voertuik vêr agter my is.

  

 

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
page 1 of 2