English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 232
Total Replies: 248 723
Total Views: 83 111 423
topics: 11 383
replies: 136 491
views: 39 265 556
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Letaba

replies: 10
views: 1558
06 Jun 2014 @ 08:42:47 am
W J
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6454
Joined: 03 May 2007
Experience: 55 years

Weet van julle manne of Letaba se Mug&bean al oop is vir besigheid??LaughingEk weet Satara sin is oop.

How great is our GOD
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Jun 2014 @ 10:09:56 am
Louis
Platinum Member
88% Profile Strength
Posts: 331
Joined: 10 Jul 2011
Experience: 66 years
Nog in aanbou maar daar is 'n tent restaurant.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Jun 2014 @ 11:27:09 am
chameleon
Uranus Member
85% Profile Strength
Posts: 3145
Joined: 22 Mar 2014
Experience: 48 years
Was laasweek daar toe was dit nog in aanbou maar in die kampe waar dit oop is , is dit net n plesier wat n verbetering as op die ou resterante
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Jun 2014 @ 17:43:45 pm
W J
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6454
Joined: 03 May 2007
Experience: 55 years

Dankie ek wou sondag na kerk daar gaan eet hetLaughing

How great is our GOD
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 May 2020 @ 15:42:06 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 16880
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Letaba lockdown besoeker

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 May 2020 @ 19:39:32 pm
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5803
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 33 years

So dit sê vir my die elektriese draad werk ook nie.

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 May 2020 @ 08:17:35 am
steamer
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1453
Joined: 06 Jun 2015
Experience: 46 years

Daai "Electric Fence" by Letaba is nie eers aangeskakel nie!

Ek dra 'n  tester saam en hom laas jaar in Oktober getoets en ook gereporteer.

 

(Hey! my Afrikaans is coming on hey?) laughing

Your strongest weapon is your mind!
And then there's, Power Tools!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 May 2020 @ 08:08:18 am
Expo / Jan
Titanium Member
100% Profile Strength
Posts: 571
Joined: 19 Jul 2015
Experience: 28 years

Wow.... dis nice maar ook kommerwekkend. dis mos nou die geleentheid vir NKP om instandhouding te doen of praat ek nonsens?

Yes John, i am impressed with your modern portrayal of afrikaans.laughing But at least your are trying.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 May 2020 @ 08:30:08 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 16880
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Onderhoud is al die afgelope paar jaar oor die algemeen n probleem in KNP....daar is paar drade daaroor. 

Net n eenvoudige voorbeeld....om n werkende elektriese omheining te onderhou is byna geen kostes nie. So lyk my probleem van geen onderhoud doen is nie tekort aan geld nie, maar iets anders

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 May 2020 @ 13:55:44 pm
mulderpm
Mars Member
88% Profile Strength
Posts: 1230
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 50 years

By Tsendzie breek die Olifanten gereeld deur die heining terwyl die kampeerders daar is. Gewoonlik gebeur dit as gevolg van camera flash wat hulle steur. Kyk maar hoeveel blink vervangde stukke heining daar is. Roger die kamp manager, sal jou ook vertel hoe gereeld dit gebeur.

Verlang Ek nou!!!

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 May 2020 @ 21:16:43 pm
Adele1
Gold Member
62% Profile Strength
Posts: 205
Joined: 30 Nov -0001
Experience: 40 years

Hiennas het op Skukuza se golfbaan ‘n rooibok gevang en net daar dit gevreet 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za