English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 522
Total Replies: 252 732
Total Views: 83 244 867
topics: 11 571
replies: 139 178
views: 39 340 552
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Bande van Woonwa.

replies: 33
views: 8042
05 Apr 2014 @ 13:58:54 pm
Hubbely Bubbely
Bronze Member
85% Profile Strength
Posts: 28
Joined: 16 Mar 2014
Experience: 28 years
Dankie aan al julle goeie advies. Is nou baie besig om alles na te gaan. Onderandere het ons n nuwe band vir die woonwa gekoop Nov 2013 Ons het 273 Km gery toe ons by Pilaansberg kon toe sien ons dat drade by die kante van die band uitsteek. Die loopvlak het darem die hele storie bymekaar gehou.Dis n Firestone FIREFORCE 170/80/14. Die vervaardiger se Rep. se dis n 2002 band. Nou hoe kom so n ou band by Supaquick? Niemand wil nou verantwoordelikheid neem nie. Wat weet ek van bande af. Net gekoop en betaal.
Nou se die rep. ons moet al die bande vervang want hulle vervaardig nie meer die bande nie, asook dis die verkeerde bande wat ons op ons Jurgens Fletline L het. Het dit so gekoop, dus sou ons nie van beter weet nie. Wat nou gemaak, is dit waar? Ek kon darem nog so n band by Dunlop kry. Julle slim manne moet nou asb vir my advies gee, ek weet nie wie om te glo nie.
Baie dankie dat ek ook saam kan gesels.
BABBELBEKKIE.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Apr 2014 @ 16:35:06 pm
W J
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6454
Joined: 03 May 2007
Experience: 55 years

H/B Die bande is Dunlop SP Indura 185x14C 102/100 8PLY

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Apr 2014 @ 16:41:36 pm
Hubbely Bubbely
Bronze Member
85% Profile Strength
Posts: 28
Joined: 16 Mar 2014
Experience: 28 years
Dankie, sal die raad volg.
BABBELBEKKIE.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Apr 2014 @ 19:55:35 pm
Anonymous

Hubbly Bubbly ek het vir my wa 2 bsnde laat opsit ook Firestones en moes van 185 na 195 gaan,  maar het seker gemaak dis nie ou bande nie 2813 soos ek hier geleer het beteken dit vervaardig in fie 28st week van 2013 en ook seker gemaak dis "C" commercial bande.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Apr 2014 @ 09:38:45 am
SOREN ZN
Moon Member
100% Profile Strength
Posts: 705
Joined: 13 Dec 2012
Experience: 22 years
Let us all know which Supaquick it was that sold you the expired types, so we can keep an eye in them.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Apr 2014 @ 10:19:36 am
Anonymous

Let us all know which Supaquick it was that sold you the expired types, so we can keep an eye in them.

Totally agree Soren, that way we will "assist"  suppliers to improve service.

I had my tyres fitted at Mr X-haust Mr Tyre Vanderbijlpark, and my reason is for years they only gave excellrnt service. T&W Vanderbijl is also very good.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Apr 2014 @ 16:35:53 pm
Hubbely Bubbely
Bronze Member
85% Profile Strength
Posts: 28
Joined: 16 Mar 2014
Experience: 28 years

Hubbly Bubbly ek het vir my wa 2 bsnde laat opsit ook Firestones en moes van 185 na 195 gaan,  maar het seker gemaak dis nie ou bande nie 2813 soos ek hier geleer het beteken dit vervaardig in fie 28st week van 2013 en ook seker gemaak dis "C" commercial bande.


Dankie nou het ons ook iets geleer. sal vir seker volgende keer kyk.
BABBELBEKKIE.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Apr 2014 @ 16:36:57 pm
Hubbely Bubbely
Bronze Member
85% Profile Strength
Posts: 28
Joined: 16 Mar 2014
Experience: 28 years
Let us all know which Supaquick it was that sold you the expired types, so we can keep an eye in them.

Luckily this is in Gauteng and close to you. This was in Noordheuwel in Krugersdorp.
BABBELBEKKIE.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Apr 2014 @ 16:41:00 pm
Hubbely Bubbely
Bronze Member
85% Profile Strength
Posts: 28
Joined: 16 Mar 2014
Experience: 28 years
Sal n foto plaas binnekort ek is verseker klaar met Firestones en Supaquicks. DIS VERSEKER. Dankie Ouens ek sal beslis julle raad in ag neem.
BABBELBEKKIE.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Apr 2014 @ 08:56:40 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16140
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

I have a document on pdf that will help you to identify the age of a tyre.  But in short on the side of the tyre there should be a small oval/circle with a number in it.  That number tells you when the tyre was manufactured. For example 0511  this means the tyre was manufactured in the year 2005,  and week 11 of that year.  Which brings you to the second week of March 2005.  This way you have a general idea of how old the tyre is.

Any tyre older than 4-5 years can be a risk to still use. Although the thread can still be proper if you inspect closer in between the thread you will see cracks in the rubber. This is what the tyre people calls "Seperation".  It is caused by light, oxygen and heat.  Thus rubber deteriorate even if it is not used.

If you notice any cracks on the side or between the groves of the tyre I would suggest you replace them asap.

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Apr 2014 @ 09:43:09 am
Anonymous

Dankie Leon, ek het ook myne laat vervang na goeie adviese op die forum, my ou bande was 11 jaar oud, maar het kraakiee op die "sidewall" gehad.

Ek het Firestones op gesit, die ou bande was (ek kan nie presies onthou nie wat )Dunlop 185 14 C iets, en het nou Firestones 195 14 C iets op gesit.Dis is in 2013 week 28 vervaardig.

Ek hou van firestones het nog net goeie diens uit dit gekry.

Dit gaan oor die Dealers wat mense bevark, soos in die geval Supaquick vir Hubbly Bubbly.

NB Kyk gerus na my opmerking ivm my trapezium ook. Hierdi forum is vir ons baie meer werd as wat ek besef het toe ek aangesluit het.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Apr 2014 @ 09:44:39 am
Anonymous

Leon die topic is listen to good advice waarna ek hierbo verwys.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Apr 2014 @ 16:49:06 pm
Anonymous

My wa se tyre vervaardigings datum

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Apr 2014 @ 16:50:35 pm
Anonymous

Jammer Hubbly Bubbly, die bande het ek vroer gese week 28 was verkeerd,  dis week 43 van 2013 en soos volg groote:

Firestones CV 195 R 14 C 8 P

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Apr 2014 @ 20:20:54 pm
Hubbely Bubbely
Bronze Member
85% Profile Strength
Posts: 28
Joined: 16 Mar 2014
Experience: 28 years

Jammer Hubbly Bubbly, die bande het ek vroer gese week 28 was verkeerd,  dis week 43 van 2013 en soos volg groote:

Firestones CV 195 R 14 C 8 P


Jong baie dankie, nou weet ons. Ek koop more n nuwe band en sal dan sommer seker maak dit is NIE n stok ou band nie. Baie dankie vir die goeie raad.
BABBELBEKKIE.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 May 2014 @ 13:04:03 pm
Hubbely Bubbely
Bronze Member
85% Profile Strength
Posts: 28
Joined: 16 Mar 2014
Experience: 28 years
Hallo julle almal net om terug te kom na die bande ek het toe gemaak soos julle manne gese het, verbaas was die mannetjie wat die nuwe bande aan my verkoop het oor my kennis. Dis net te dankie aan julle. Ek het die nuus nou al sover versprei dat ons wat nie veel weet van voertuie en bande nie, nie weer met n slapriem gevang word nie.
Ons is nou terug van SCOTTSBURG na n heerlike 23 dae kamp, dis nie meer dieselfde as n paar jaar terug nie, maar steeds lekker. Ek wens net n paar mense wat daar kamp wil tog glimlag..liewe aarde om heeldag te loop met n kakebeen wat uitgehak het. Ek het my ook verstom oor hoe die '"migrasie"" kampers deesdae kamp, banke beddens lampe gordyne NOGAL VOILS wat tot op die grond hang, TV al wat ek nie gesien het nie was n butler. Wow ek sal moet opskerp. Het wonderlike mense daar ontmoet en hoop om mekaar weer te sien met ons reise. My ou man was toe ook heel ok. het maar alles gade geslaan en sy koerant gelees. Wel ek het my geniet.
BABBELBEKKIE.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 May 2014 @ 13:06:55 pm
Michelin Man
Moon Member
81% Profile Strength
Posts: 828
Joined: 25 Apr 2014
Experience: 46 years

Hallo julle almal net om terug te kom na die bande ek het toe gemaak soos julle manne gese het, verbaas was die mannetjie wat die nuwe bande aan my verkoop het oor my kennis. Dis net te dankie aan julle. Ek het die nuus nou al sover versprei dat ons wat nie veel weet van voertuie en bande nie, nie weer met n slapriem gevang word nie.
Ons is nou terug van SCOTTSBURG na n heerlike 23 dae kamp, dis nie meer dieselfde as n paar jaar terug nie, maar steeds lekker. Ek wens net n paar mense wat daar kamp wil tog glimlag..liewe aarde om heeldag te loop met n kakebeen wat uitgehak het. Ek het my ook verstom oor hoe die '"migrasie"" kampers deesdae kamp, banke beddens lampe gordyne NOGAL VOILS wat tot op die grond hang, TV al wat ek nie gesien het nie was n butler. Wow ek sal moet opskerp. Het wonderlike mense daar ontmoet en hoop om mekaar weer te sien met ons reise. My ou man was toe ook heel ok. het maar alles gade geslaan en sy koerant gelees. Wel ek het my geniet.
Watter nommer het jul gestaan. My ouers staan nou daar op 111

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 May 2014 @ 19:26:14 pm
Anonymous

Ethul,baie bly julle het dit veilig gemaak en geniet.

NB ek is self nie so slim met bande nie,  ek het hier baie geleer. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 May 2014 @ 16:37:35 pm
Hubbely Bubbely
Bronze Member
85% Profile Strength
Posts: 28
Joined: 16 Mar 2014
Experience: 28 years

Ethul,baie bly julle het dit veilig gemaak en geniet.

NB ek is self nie so slim met bande nie,  ek het hier baie geleer. 


nommer 163 as ons ooit weer gaan gaan ek weer probeer om die staanplek te kry. so effe agter n heuweljie, skramse see uitsig as die buurman sy motor op die redgte plek parkeer, maar 20 tree van een ablusie na regs en 30 tree links van die ander ablusie, so die keuse is lekker. So 100 tree en jy is op die strand.
BABBELBEKKIE.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Nov 2014 @ 11:29:26 am
JohanJ
Gold Member
77% Profile Strength
Posts: 177
Joined: 09 Jan 2014
Experience: 31 years

Hi Wilsur en WJ ... en ander kenners

Ek moet met skok my bande vervang op my exclusive na die naweek se inspeksie van die syfers in die ovaal sirkel .

 Die huidige band is die Endura 175 R13 C  .... maar dit lyk of die produk nie meer beskikbaar is nie (ek soek ook nie ou vooraad uit 'n stoor nie) ... kan ek die 185 R 14 probeer (ek vermoed nie).

Watter alternatiewe handelsmerk kan julle voorstel

 

Johan  

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Nov 2014 @ 11:36:44 am
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5811
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 33 years

Johan

Myne het met 14" uitgekom.

Weet nie watter model het jy nie maar klink redelik oud as hy 13" bande nog op het.

Maak net seker dat hy in die wiel boog sal pas en ook aan die agterkant van die band, kyk dat hy nie teen die raan / onderstel skuur nie.

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Nov 2014 @ 11:44:25 am
JohanJ
Gold Member
77% Profile Strength
Posts: 177
Joined: 09 Jan 2014
Experience: 31 years

Dankie Wilsur  ... dit is die 2000 model met afrika motief ...karavaan tweedehands in uitstekende toestand gekoop vroeer die jaar en nou met skok agtergekom dat die bande ouer as die norm is. Ek gaan vervang ... enige idees oor firestone en ander handelsmerke wat werk (ek gaan  beslis kommersiele bande koop)

 

Johan

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Nov 2014 @ 11:49:36 am
neef Herman
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2558
Joined: 03 Mar 2014
Experience: 50 years
Johan, ek is nie n kenner nie, maar die 185 R 14 het n groter rim deursnee, 14" as die 175 R 13 ( 13 " rim). Elk geval ek het 175 R 13 Federal Ecovan bande verelede jaar gekry, hier by R 900 stuk, as ek reg onthou. Hulle was vars uit fabriek.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Nov 2014 @ 11:58:51 am
JohanJ
Gold Member
77% Profile Strength
Posts: 177
Joined: 09 Jan 2014
Experience: 31 years

Dankie Herman ...ek sal die Federal Ecovan "google" - het nuutste prys van R1020 gekry . Ek is hier baie versigtig

"n Handelaar verwys my na 'n Koriaanse kommersiele produk i.e Hi Fly teen R600..Daar bly ek beslis weg

 

Johan

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Nov 2014 @ 11:59:01 am
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5811
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 33 years

Johan

Het jy rim's ?

Of gaan jy allooi wielle op sit ?  Maak net seker dat hulle die regte gewig kan dra, niks minder as 650kg nie.

Hier is die bande wat ons karavaan mee uitgekom het.

b

Ek maak ook gebruik van die "spread sheet" om die inligting van die bande bymekaar te kry.

i

Ek het op die skakel afgekom (klik net op skakel)

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Nov 2014 @ 12:08:04 pm
Henk D
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 213
Joined: 07 Oct 2014
Experience: 28 years
Johan, ek is nie n kenner nie, maar die 185 R 14 het n groter rim deursnee, 14" as die 175 R 13 ( 13 " rim). Elk geval ek het 175 R 13 Federal Ecovan bande verelede jaar gekry, hier by R 900 stuk, as ek reg onthou. Hulle was vars uit fabriek.


Wat is hulle load rating?
Altyd lus vir Kamp
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Nov 2014 @ 12:14:02 pm
neef Herman
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2558
Joined: 03 Mar 2014
Experience: 50 years
Single 730 kg Dual 690 kg at max inflation 450Kpa
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Nov 2014 @ 12:30:21 pm
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5811
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 33 years

Errol's Tyres se web sien ek het nogal heelwat inligting.

Soos torque-settings skakel

t

p

Gaan kyk ook na "Bande / Tyre Informasie" die draad het ook heelwat inligting.


Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Nov 2014 @ 12:49:42 pm
neef Herman
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2558
Joined: 03 Mar 2014
Experience: 50 years
Stukkie useless info,
Die PCD vir die 5 gat rim verkeerd aangedui. PCD is die diameter mate van n sirkel wat deur al die boute gaan.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Nov 2014 @ 12:51:38 pm
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5811
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 33 years

Stukkie useless info,
Die PCD vir die 5 gat rim verkeerd aangedui. PCD is die diameter mate van n sirkel wat deur al die boute gaan.

Oops ja, mis gekyk, dit so van hulle web gekry.

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Sep 2015 @ 07:54:48 am
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5811
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 33 years

Iemand het gevra waar is die datum op die band ?

Skies, sien Johann se "Gallery se foto wys nie, maar kyk bo is sy pos "07 Apr 2014 @ 16:49:06 pm"

My wa se tyre vervaardigings datum

 

 

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Sep 2015 @ 08:09:28 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16140
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Dit is eintlik amazing hoe hier die informasie van bande hier op die forum mense al gehelp het.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Oct 2015 @ 09:46:08 am
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5811
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 33 years

Het gisteraand op die karavaan se bande geloer.

Max load when at 4.5 Bar pressure

So moet nie dink jou bande kan 800kg dra as jy hom net 2.? Bar pomp nie.

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Oct 2015 @ 13:09:44 pm
Wihan 1
Gold Member
88% Profile Strength
Posts: 157
Joined: 26 Aug 2013
Experience: 46 years
Ek volg al lankal die onderwerp. Dit wil vir my voorkom of 3bar n aanvaarbare banddruk is veral wanneer n mens ver sleep en die padoppervlak warm is, soos deur die karoo in Desember. Wil vir my eie gemoedsrus net bevestig of dit reg is en wat moet die voertuig se bande gepomp wees?
Toyota 3.0 Hilux Dakar
Jurgens Oryx. T = 728, GVM = 1250. Bande: Dunlop SP Trakgrip 4 x 4, (255/70 R15C AT).
As niemand my beter raad kan gee nie, sal ek die 3 bar ding doen.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za