English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 460
Total Replies: 252 134
Total Views: 83 212 553
topics: 11 534
replies: 138 829
views: 39 325 323
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Help with Alarm

replies: 25
views: 5808
25 Feb 2014 @ 12:23:54 pm
Anonymous

I have purchased this alarm from Sonia Star, the strange English is above my comprehension, can anyone guide me as to how to set the simcard please?

Assistance will be appreciated,

Thanks Johann

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Feb 2014 @ 15:02:00 pm
Elleebee
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 374
Joined: 02 Apr 2013
Experience: 41 years

did i miss something?

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Feb 2014 @ 15:09:59 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16113
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years
I read through the booklet myself. First have to get a sim card then can I start to sort it out. Planning on doing it this weekend. So byt vas na die naweek het ek dalk vir jou 'n antwoord Johann. As jy hom intussen uitgesorteer kry laat my weet.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Feb 2014 @ 15:30:08 pm
Anonymous

 Dankie Leon, ek dink ek het die ding so geconfuse met foon dat ek dit dal sal moet hard reset.

 

Elleebee,  this alarm has a sim card slot you then call the no of the sim that you supply and programme the settings eg 6 no to call when alarm is activated or 3 nos to send sms to. Now i have programmed it in such a way that the alarm activates and deactivates but the alarm is not triggered when it should. My fault completly as it was working fine before simcard was installed. 

PS I got it for the caravan to alert me when i am not around.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Feb 2014 @ 18:11:49 pm
Anonymous

Whenever in doubt, read the manual!!!!, before you start!!!!

Jammer Johann, ek ook tegnologies gestremd!!!

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Feb 2014 @ 20:05:04 pm
Anonymous

Frans, daai manaul se engels is eers deer 2 tuimeldroers en met jik afgedroog

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Feb 2014 @ 21:32:58 pm
Durbs
Titanium Member
100% Profile Strength
Posts: 672
Joined: 12 May 2013
Experience: 25 years
Good luck Johann, maybe you could share some tips
Regards ELNOR (Else & Norbury)

Happy camping
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Feb 2014 @ 09:24:59 am
AndrewPhilip (sadly leaving SA)
Mars Member
92% Profile Strength
Posts: 1421
Joined: 09 Sep 2009
Experience: 36 years

Bet you that the "English" in that booklet is actually Chinese translated to English! Even us English speakers don't understand that ....

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Feb 2014 @ 11:57:47 am
Anonymous

I have purchased this alarm from Sonia Star, the strange English is above my comprehension, can anyone guide me as to how to set the simcard please?

Assistance will be appreciated,

Thanks Johann

Johann

Ek het so bietjie navorsing gedoen i.v.m. jou alarm stelsel. Sien die set up op google:-

Tik in by google: Wireless alarm setup. Onder katogerie: Quick Installation Manual LCD GSM Wireless Alarm, double click. 'n 17 Bladsy manual sal verskyn wat stap vir stap die setup verduidelik. Hoop dit sal van hulp wees.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Feb 2014 @ 22:27:42 pm
Anonymous

Dankie Dennis ek het dit gedownload,  sal so bietie die naweek kyk dit is nie dieselfde as myne nie, maar kan dalk help want die beginsel is dieselfde. Myne het nie die lcd skermpie nie, maar baie dankie vir die hulp, ek waardeur dit.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Feb 2014 @ 07:08:55 am
Anonymous

Dit is 'n groot plesier om te kan help, Johann. Ek vertrou jy sal hom onder die knie kry.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Mar 2014 @ 12:17:32 pm
Anonymous

Dankie manne, ek het die remotes, die PIR en die deur magneet reg, maar kon nog nie regkom met die sim kaart nie, hy vra 11 digits vir foon no. ek het SA (27) probeeren die eerste "0" weggelaat, maar niks.

Om die pairing te doen, moet jy eers die stelsel "factory reset"

1 Skakel af by aan/af knoppie agter, sit 220v supply af.

2 Skakel PIR af en vat die deur magneet weg van die sensortjie weg, sodat dit "dood" is

2 Druk die SET knoppie en hou in, sit 220v supply terug en hou die SET knoppie in todat die hoof eenheid se rooi liggies als dood is.so 15 sekondes.

3 Druk weer die SET knopie, Dan skakel jy albei remotes 1 vir 1 aan, die stelsel sal beep en iets mopel, druk weer die SET knoppie, skakel nou die PIR aan die stelsel sal weer beep en iets mompel, aktiveer nou die deur magneet deur dit teen mekaar te sit en dan weg te vat. Weereens mompel die eenheid iets van "unit paired" ek dink. Na 30 sekondes van geen aktiwiteite nie, sal die eenheid automaties na "disarmed terug keur en die alarm behoort reg te wees, behalwe vir die simkaart.

For anyboby who has the same problem, please reply to topic, and I will try my best English to assit. The Booklet that came with the unit is in Chineese English directly translated, and beyond me.

I followed DK's guide, and just skipped the digital display parts since mine does not have digital display.

Hope this help.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Mar 2014 @ 12:19:48 pm
Anonymous

Leon, ek het die "pairing deel reg gekry, as jy nie joune "unpair" soos wat ek per ongeluk gedoen het nie behoort hy reg te werk, ek kom egter nie reg met die programmering van die simkaart nie, as jy regkom, laat weet asb wat en hoe.

Dankie ek waardeur.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 May 2014 @ 12:23:04 pm
Anonymous

I have installed the alarm without the simcard, it works great, completly hidden from sight, the only part visable is the PIR inside the van. By the time an intruder sees it, its to late. This thing makes such a noice, it will take guts to stay.

I have fitted it under the fridge where there is permanent power supply and out of sight, the siren blasts it sound past the fridge vent. 

I have been using it for a month now, and had not one false alarm. It stays on, even at home.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 May 2014 @ 18:21:21 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16113
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Johann jy is baie meer toegewyd as ek.  Ek het nog nie eers begin nie.  Elke keer as ek my klere kas oopmaak le die boks vir my en loer.  Gee kans ek sal wel by hom uit kom.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 May 2014 @ 19:03:59 pm
BrianB
Neptune Member
77% Profile Strength
Posts: 4232
Joined: 10 Sep 2011
Experience: 41 years

Would be nice if the GSM part worked as well. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 May 2014 @ 20:52:02 pm
Anonymous

Brian i have emailed the supplier a number of times,  but no luck there. 

Leon soos Brian se,  die foon deel sal lekker wees as mens dit reg kry, die alarm deel werk baie goed. 

I have tested the alarm and can honestly say it was money well spent.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 May 2014 @ 20:55:19 pm
Anonymous

Dennis,  daai instruksies wat ek van die internet afgelaai het werk nie op die stelsel wat ek het nie, tensy ek iets mis lees?

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 May 2014 @ 12:39:39 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16113
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years
Box le nou hier langs my. Let wel hy le hier langs my.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 May 2014 @ 16:15:24 pm
Anonymous

Ek het dit op die wheel arch vas gesit hoop die foto is sigbaar.

Brian I have mounted the control unit on the wheel arch, behind the fridge.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Jul 2014 @ 11:24:08 am
Anonymous

ColonFreda, net om die topic weer lewendig te maak vie julle, daar is nog een "Purple Alarm" wat julle gerus ook kan volg wat die veilogheid van karavaan inhoud ens behels.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Jul 2014 @ 11:39:10 am
Back Packer
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 3236
Joined: 08 Nov 2013
Experience: 61 years

Ok Johann en Leon ek sien julle laaste posts oor die ding was in Mei(behalve jou laaste een Johann) het julle die alarm nou uitgesort of hoe?

"Children have never been good at listening to their elders, but they have never failed to imitate them."
-James Baldwin-
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Jul 2014 @ 11:43:54 am
Anonymous

Nog nie Fred, die alarm werk baie goed, maar ek kry nie die simkaart geprogrameur nie. Ek het selfs die ding in my foon gesit en contacts gelaai, maar om die kaart te kry dat dit my bel of sms op aktivering, niks. NB ja ek het geld op gesitLaughing

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Jul 2014 @ 11:45:43 am
Anonymous

Skuus Nico, dis programeer?Laughing

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Jul 2014 @ 12:10:53 pm
Back Packer
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 3236
Joined: 08 Nov 2013
Experience: 61 years

Eish, hoop julle kom reg, wonder of Leon se Alarm nog lanks hom le ?

"Children have never been good at listening to their elders, but they have never failed to imitate them."
-James Baldwin-
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Jul 2014 @ 14:15:01 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16113
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Ja hy le so wrintie waar langs die bed op 'n stoel. Doen baie dinge maar kom nie by hom uit nie. Seker maar gehoop Johan kry hom uitgesorteer. Al die ander goed werk puik dis net die simkaart gedeelte wat ek werklik nog nie na gekyk het nie.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za