English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 605
Total Replies: 253 823
Total Views: 83 281 868
topics: 11 620
replies: 139 850
views: 39 360 627
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

It's time

replies: 29
views: 7146
26 Dec 2013 @ 20:38:24 pm
LouisD
Gold Member
74% Profile Strength
Posts: 180
Joined: 21 Oct 2013
So after many months of reading, learning, dreaming and schemwinf, tomorrow we initiate our van with our first camp. Ek kan nie wag nie, maar is ook bietjie nervous. Probeer alles onthou wat ek gelees het. Is ook lekker moeg. We head to Marula Mountain Village for a week. Will put some pics up if I can figure it out.

Louis
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Dec 2013 @ 21:25:29 pm
Siegfried
Platinum Member
96% Profile Strength
Posts: 364
Joined: 18 Feb 2013
Experience: 16 years
Maak so Lou, geniet dit. Reen nou al 2 dae hier by ons net buite Brits.
My en Marie se huisie by die.............."ALL OVER".
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Dec 2013 @ 21:45:40 pm
Anonymous

Lou and Zel

Enjoy the trip and don't be nervous --- the van feels it and then behaves like a donkey....................................................................................................

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Dec 2013 @ 21:46:04 pm
Cruiser
Bronze Member
70% Profile Strength
Posts: 9
Joined: 21 Mar 2017
Experience: 55 years
Best of luck and enjoy, we also in our new van for the first time and loving it.
Cobus

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Dec 2013 @ 22:44:03 pm
naughtybr
Bronze Member
96% Profile Strength
Posts: 20
Joined: 22 Nov 2013
Experience: 8 years
Have a good one.
Bob Ramharak
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Dec 2013 @ 22:57:03 pm
BrianB
Neptune Member
77% Profile Strength
Posts: 4232
Joined: 10 Sep 2011
Experience: 41 years

Louis

Have a safe trip and enjoy the holiday

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Dec 2013 @ 03:40:27 am
Durbs
Titanium Member
100% Profile Strength
Posts: 672
Joined: 12 May 2013
Experience: 25 years
Hi Lou. Enjoy the trip, and send photos. This was also our first long stay with our Caravan, 8 days and it was grate.
Regards ELNOR (Else & Norbury)

Happy camping
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Dec 2013 @ 07:56:54 am
Anonymous

Oh, sherbet

I am leaving for Merry Pebble tomorrow morning 7:00 and I clean forgot to pack the van.

Must get cracking NOW !!!!

All the best and hear you in the new year. Enjoy !!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Dec 2013 @ 09:29:40 am
Anonymous

Louis, jy gaan dit geniet, ry veilig en geniet Mountain Village. Ek was al daar fantastiese plek.

Ek weet nie hoe dit daar is in seisoen nie, want ek gaan buite seisoen soontoe, ons hou soms ons familie saamtrek daar.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Dec 2013 @ 10:08:45 am
Lynn & Cathy
Bronze Member
92% Profile Strength
Posts: 29
Joined: 24 Nov 2013
Experience: 7 years
Hi Lou & Zel
Enjoy your first trip,we had ours earlier this month and it was bakgat.
Cathy and myself are currently in London - cold and pretty wet since arriving 2 weeks ago We will be back in a couple of weeks and can't wait to see that SA sun again
Take in some vitamin D for us
Cheers
Lynn & Cathy
On pension & On the move
On pension & On the move
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Dec 2013 @ 21:30:04 pm
Bostoe
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 4770
Joined: 11 Dec 2013
Experience: 35 years
Louis julle moet dit geniet
Haak daai wa kamp bly koning
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Jan 2014 @ 08:57:05 am
LouisD
Gold Member
74% Profile Strength
Posts: 180
Joined: 21 Oct 2013
I can't believe that it is almost over. It has been fantastic! Getting the tent up was interesting, and even though we went through a practice run at home, I still looked like a novice. But there was help and plenty advice. Even two and a half days of rain has dampened this holiday, am already planning my next trip. A weekend break. Happy New year to you all and safe travels.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Jan 2014 @ 12:53:38 pm
Fanie
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 434
Joined: 27 Jan 2012
Experience: 40 years

Photos!!!!

Lou and Zel how could you keep us dangling.. we have been waiting for your first camping experience's photo's.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Jan 2014 @ 16:02:28 pm
LouisD
Gold Member
74% Profile Strength
Posts: 180
Joined: 21 Oct 2013
Oom Saad, ek gaan by die huis moet probeer oplaai. Ek sal plaas ek belowe
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Jan 2014 @ 07:11:17 am
Bostoe
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 4770
Joined: 11 Dec 2013
Experience: 35 years
Lou&Zel ek is bly julle het dit geniet ja die reen is maar deel van kamp
Haak daai wa kamp bly koning
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Jan 2014 @ 20:33:03 pm
LouisD
Gold Member
74% Profile Strength
Posts: 180
Joined: 21 Oct 2013
Hello julle. Ek aukkel om my fotos te laai. Ek het belowe om te plaas.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Jan 2014 @ 20:35:55 pm
LouisD
Gold Member
74% Profile Strength
Posts: 180
Joined: 21 Oct 2013
Ok. Ek sien ek het hom. Ou karavaan maar ek voel vere wat ander sal se. Ek skuld niks op hom nie, en die trip was awesome! Ek kan nie wag vir die volgende trippie nie.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Jan 2014 @ 21:43:47 pm
Anonymous

Louis,  dis die gees, dit gaan nie oor hoe "smart" jy kamp nie,  dit gaan oor die geniet van die kamp en die een word met die natuur.

Bly julle het dit geniet en great fotos.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Jan 2014 @ 22:04:46 pm
BrianB
Neptune Member
77% Profile Strength
Posts: 4232
Joined: 10 Sep 2011
Experience: 41 years

Louis 

Nice photos, glad you have not let the rain put you off - it's part of camping and I'm sure you will enjoy them all.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Jan 2014 @ 06:02:04 am
LouisD
Gold Member
74% Profile Strength
Posts: 180
Joined: 21 Oct 2013
Dankie julle. Brian fortunately we have been tent campees, the caravan makes life so much easier and comfortable. No more cooler box with ice to keep meat cool, or blow up mattresses that leak. Ek kan nie wag vir die volgende kamp nie.
In my swakheid, maak Hy my sterk. Sy guns sal my volg al my dae.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Jan 2014 @ 07:23:58 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16190
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years
Geluk hoop om julle eendag raak te kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Jan 2014 @ 08:04:53 am
Anonymous

Louis, daardie 1984/85 modelle is NIKS mee fout nie!!!, het myself lank terug 'n Caravette 4'tjie gehad, selfde tyd as Motorwoonwa, maar Caravette gebruik vir lang afstande kamp. Mens pas aan met die geriewe, en daardie jare se waens was baie beter gebou as nuwe modelle???

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Jan 2014 @ 08:58:16 am
DR DRAKE GP not a Doctor nor a GP
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 3327
Joined: 16 Jan 2012
Experience: 53 years

Hi Louis,

Jou gesindheid is reg - daar is niks verkeerd met 'n ou karavaan nie.

Ek het R38 000 betaal vir my '88 Caravette 6. Toe ek hom koop, kon ek hom sleep met 'n Polo 1.4.

1) Al die nuwe karavane was te swaar vir die kar.

2) Sou ek duurder gekoop het, sou ek 'n groot paaiement gehad wat ek nou gebruik om te kamp en sou nie so gereeld kon kamp nie. Het 27 keer gekamp in 25 maande, sluit uit my jaar verlof wanneeer ek vakansie punte gebruik.

3) Ek het veranderings aangebring wat "ONS" pas - sou dit nie wou doen in 'n nuwe karavaan nie en weet ook nie of hulle uitleg dit sou toelaat nie!

4) Die ou model is ook groter as die nuwe klein karavane (groter is duurder en minder bekostigbaar) - die spasie dra meer by tot die tent area, wat vir my belangrik is.

Hopelik kampo ons mekaar nog erens raak.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Jan 2014 @ 09:01:17 am
AndrewPhilip (sadly leaving SA)
Mars Member
92% Profile Strength
Posts: 1421
Joined: 09 Sep 2009
Experience: 36 years

Agree with Frans. That brown "vette 6 is one of the best caravans ever. Spent many happy holidays in one.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Jan 2014 @ 09:47:09 am
Anonymous
Lou
Baie mooi fotos. Ek en jy ry daai selfde bootjie.Ek was self 'n tent kamper vir jare, maar ongelukkig het die ouderdom so bietjie ingetree vir tent opslaan en al die ektras daarby, het my tente nog steeds en ektras, ek hou dit maar vir 'n back-up. Moet nie 'n ''Outsider'' voel met jou karavaan nie. Ek sleep ook 'n ouerige Caravette 4, hy is groot genoeg vir my en die vrou saam met die sytent opgeslaan en my sleep voertuig is ook met 'n GWM Steed. Absoluut niks fout daarmee nie. Soos ek in 'n vorige berig ges het, solank jou karavaan en sleep voertuig skoon binne en buite is, is daar nie fout nie. Jy kan daai 6 nog sleep todat sy wiele vierkantig is en dan weer rondes op sit, die ou karavane is gebou om te hou net solank hy goed bedek word wanneer hy nie gebruik word nie en gereeld tegnies onderhou word.
Geniet jou toekomstige kampe met hom. Ek sleep 1 Maart Weesgerus toe met myne en sien onsetlik uit daarna.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Jan 2014 @ 10:31:12 am
LouisD
Gold Member
74% Profile Strength
Posts: 180
Joined: 21 Oct 2013
Dankie vir die ondersteuning julle. Julle is tops! Ek het al baie goeie goed van die Caravette 6 gehoor, en dit pas ons 100%. Sal heel waarskynlik later van tyd die binnekant bietjie verander. Sal ook met tyd die van spray, daar is lelike kolle op van die see lug, waar hy vir lank gestaan het voor ek hom gekry het. Dit is n work in progress. Het al baie reg gemaak. Ek hoop ook om julle raak te kamp iewers. Die lekkerste toe ons sleep was die ouens wat ligte gooi en groet op die pad. Ek het eers gedink daar was iewers fout! Hahaha!
In my swakheid, maak Hy my sterk. Sy guns sal my volg al my dae.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Jan 2014 @ 10:51:12 am
Anonymous
Lou
Ja 'n ou kan met maar net nie ophou werk aan 'n item waarop jy trots is nie. Ek het my Caravette 4 nou so +/- 1 jaar en elke naweek doen ek iets.Myne het ek gekoop met 'n dubbel deur yskas wat alreeds gerieflik is, die naweek gaan my vrou nuwe oortreksels oor die kussings trek, want sy het voor on eerste kamp die gordyne vervang. Ek het my strepe wat so bietjie verblyk het met dieselfde kleur ''Duct Tape'' oor geplak, dit het nogal oorspronklik uit gekom. Hierdie naweek gaan ek die ''Novilon'' uithaal en van daai plak teels koop en die vloer daarmee plak. Voordat jy tyd spandeer met ''Spray'', was die karavaan met ''Vim'' en water veral waar die vlekke is en dan polish jy hom met ''Raleigh'' polish en ''Buff'' hom met een van daai masjiene waarmee hulle die karre polish en buff. Myne het ook ietwat vlekke gehad en toe s 'n ''Spraypainter'' vir my ek moet dit eers probeer, want met oor spray kom hy nooit dieselfde uit nie. Ek moet s, sy idee het my baie geld gespaar en my vlekke is uit.
Laat weet as jy reg gekom het.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Jan 2014 @ 13:02:59 pm
LouisD
Gold Member
74% Profile Strength
Posts: 180
Joined: 21 Oct 2013
Dankie DK. Ek sal dit probeer. Ons het ook ons gordyne al vervang, en dit het al klaar n groot verskil gemaak. Ek sal nie omgee om laminated vloer in te sit nie. My frustrasie is dat ek stoor my karavaan op n ander plek, so dan kan ek nie sommer in spring en iets doen nie.
In my swakheid, maak Hy my sterk. Sy guns sal my volg al my dae.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Jan 2014 @ 13:45:56 pm
Anonymous
Lou, jy het my ook sommer nou van plan laat verander, ek dink laminated sal nogal mooi lyk en hulle pryse is ook nie so sleg nie. Hier in Roodekop naby Leondale is 'n plek wat rejects teen weggee pryse verkoop. Ek het dieselfde probleem gehad met stoor plek, ek het my onderskat met my afdak se grootte toe ek die karavaan gekoop het en sodoende moes ek 'n shadeport op laat sit en toe koop ek by Campworld 'n karavaan seil, hulle is nogal duur, amper die prys van 'n single shade port. Gelukkig is die outjie darem nou goed beskut teen die weer.
Ek hoop jy kom gou reg om stoorplek te maak by jou huis.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Jan 2014 @ 17:50:54 pm
LouisD
Gold Member
74% Profile Strength
Posts: 180
Joined: 21 Oct 2013
Dis baie goed om te weet van die laminated vloer. As ek die dag reg is sal ek jou vra vir nog besonderhede. Ja dankie DK, ek huur n huis op die oomblik, maar as als goed gaan sal ons voor winter koop, en n vereiste is plek vir die karavaan. Daai seils is baie duur ek weet, het self dit oorweeg, maar gelukkig het my pa n afdak by sy huis wat hy nie gebruik nie.
In my swakheid, maak Hy my sterk. Sy guns sal my volg al my dae.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za