English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 466
Total Replies: 252 173
Total Views: 83 214 654
topics: 11 535
replies: 138 849
views: 39 326 325
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Loodvrye brandstof NamibiŽ

replies: 3
views: 4098
04 May 2004
Anonymous
Kan julle kampers wat gereeld NamibiŽ besoek my inlig oor die beskikbaarheid van loodvrye petrol daar. Ek verstaan dit is maar 'n probleem in die meeste Afrika lande.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 May 2004
Mikeh
Silver Member
66% Profile Strength
Posts: 72
Joined: 01 Jan 2007
Experience: 16 years
Ons het in 2002 daar getoer, al waar ons gesukkel het was by Ais Ais, en amper groot moeilikheid by die Waterberg area.† Daardie Waterberg game reserve adverteer dat hulle petrol het, maar nie loodvry nie, so ons het die dorpie oos daarvan probeer, kan nie die naam onthou nie, en hulle het ook nie, toe moes ons na 'n groot dorp noord ry om brandstof te kry, gelukkig het ek vroegtydig probeer volmaak, anders was daar perde.† Ek dink die belangrikste is dat jy maar gereeld volmaak.† My gewoonte is om te ry tot hy so leeg is dat hy omtrent net op dampe ry, maar daar moet 'n ou maar net gereeld volmaak, al is hy nog half.† Die laaste ding wat jy wil he is om gestrand sonder petrol te wees.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 May 2004
Anonymous
Hi Julle

Ja loodvrye brandstof is maar n probleem hier by ons in Namibie.
Mike jy praat seker van Okakarara - dorpie oos van Waterberg.† Die meeste groot dorpe het loodvrye brandstof.† Dit is die kleiner dorpies wat maar n probleem het.† Vul maar gereeld op anders het jy probleme soos met Mike gebeur het.
As jy meer inligting wil he kan jy my maar gerus kontak.
Groete
Luanda
porra@iway.na
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 May 2004
Anonymous
Dankie vir die terugvoering. Sal kontak maak met tyd.
Groetnis
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za