English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 408
Total Replies: 232 555
Total Views: 82 435 125
topics: 10 888
replies: 126 365
views: 38 909 889
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

sterk kamp stoele

replies: 25
views: 12669
28 Jan 2007
Anonymous
kan iemand my se waar n mens sterk kamp opvou stoele kan kry?. Die van 120 kg gradering werk nie vir my nie. ek is nou maar n groot mens, en soek heelwat meer sterkte in die pale onder my. (erens in die weskaap)

Groete
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Jan 2007
johan
Titanium Member
25% Profile Strength
Posts: 583
Joined: 11 Jan 2006
Is daar regtig iets soos 'n sterk kampstoel? In die 7 jaar wat ons kamp is ons al seker deur maklik 4 stelle...
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Jan 2007
hermanpaw
Gold Member
11% Profile Strength
Posts: 225
Joined: 25 May 2006
Die beste is om rond te shop. Die "regiseurstipe" stoel het vir ons gewerk. Daar is egter ook beter en swakker tipes. Die opvoustoele wat 120 kg maks het kom ook in sterker weergawes. Die heel sterkstes volgens my mening is die ronde's wat kan stel sodat mens selfs daarin kan l.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
1
29 Jan 2007
Anonymous

Hi Almal,
Probeer gerus die Campmor opvou stoel, maks gewig is 147.73 kg. Die stoel is baie sterker as die gewone opvou stoel

Groete

Chris
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Jan 2007
Anonymous
Hi Dawie,

Die kinders het vir my vir Kersfees twee kampstoele gekoop, hulle lyk nes die met die maer pypies wat so maklik breek, al verskil is hulle is baie sterker en ek sal mre vir jou al die besonderhede kan gee. Die sak is ook anders want die ritsluiter sit langs die kant van die sak en jy hoef nie te sukkel om die stoel bo by die bek van die sak in te forseer nie.

Groete
Chris
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Jan 2007
Anonymous
My hubby weight over 130kgs and we went thru chairs at an alarming rate, until we invested in Moon Chairs, ours were R700 each and we have had them for 2 years and use them on a regular basis and as yet not 1 has broken anywhere. They were pricy but long term they have more then payed for themselves. They are a little heavy to drag around if U r going long distances but for Camping life and braais they are perfect. Do yourself a favor and check them out!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Nov 2016 @ 06:56:37 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14171
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years
Sien gister hierdie kampstoel met "swivel" onderstel. Sit nie baie lekker nie.....
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Nov 2016 @ 10:32:04 am
Fred
Saturn Member
100% Profile Strength
Posts: 2545
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 51 years

Oulik, maar nie vir kampdoeleindes nie- net nog meer dele wat kan breek.

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Nov 2016 @ 11:42:09 am
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5638
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 44 years
Met 130 kg om die middel (L.W.) het ek al geleer om sagkens in n stoel te gaan sit. Al te veel kere dwars deur gegaan.
Maar kamp stoele is baie duur deesdae.
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Nov 2016 @ 14:49:22 pm
Chris Boucher
Moon Member
100% Profile Strength
Posts: 865
Joined: 30 Apr 2015
Experience: 33 years
S dankbaar vir my 2 Kaufmann Moon-stoele wat ek gratis en verniet in WegSleep se kerskous gekry het. Ek verneem dit is nie net gemaklike stoele nie, maar klaarblyklik ook besonders sterk.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Nov 2016 @ 18:46:03 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14512
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Ek nou al meer as 'n jaar lank op soek na "Rocking Camping Chairs".  Hulle is te sien op die internet maar nêrens in 'n winkel nie.

Ek het selfs al gesoek in winkels oorsee. 

Niks nie............

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Nov 2016 @ 21:04:42 pm
JohanMarais
Titanium Member
85% Profile Strength
Posts: 469
Joined: 04 Mar 2014
Experience: 30 years
Ek weet nie of dit nog beskikbaar is nie, maar die oorspronklike Loufa was / is baie sterk.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Dec 2016 @ 13:41:13 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14171
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years
?
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Dec 2016 @ 13:52:38 pm
Danie-SLK
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 4343
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 42 years

Sien gister hierdie kampstoel met "swivel" onderstel. Sit nie baie lekker nie.....

Sekerlik is hierdie stoele vir die kantoor bedoel. Sit in 'n kampstoel by die werk en droom oor die volgende kamp :)

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Dec 2016 @ 14:09:59 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5638
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 44 years
!Geert hierdie stoele het seker n spesiale naam. Agter-die-bakkie-se-hak-aan-stoele.
Miskien kan dit werk vir die hengelaars :-) :-) :-) :-)
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Jul 2017 @ 20:11:24 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14171
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Ek nou al meer as 'n jaar lank op soek na "Rocking Camping Chairs".  Hulle is te sien op die internet maar nêrens in 'n winkel nie.

Ek het selfs al gesoek in winkels oorsee. 

Niks nie............


Leon...onder classifieds
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Jul 2017 @ 13:30:33 pm
Hennievr
Titanium Member
88% Profile Strength
Posts: 693
Joined: 01 Feb 2012
Experience: 49 years
Kontak Andre by hy het vir my stoele gemaak by 0825928949. Jy kry verskillende kleure en jy kan parte los koop.
You only live once on earth, live life as if there is no tomorrow.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Jul 2017 @ 06:59:39 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14171
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years
Kontak Andre by hy het vir my stoele gemaak by 0825928949. Jy kry verskillende kleure en jy kan parte los koop.

Is dit vir rocking chairs?
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Jul 2017 @ 07:06:50 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14512
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Ek het gister in Pick & Pay geloop. Daar was 'n netjies kampstoel Grys en bronx-oranje kleur wat 150kg kan hanteer vir R350.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Nov 2017 @ 17:15:16 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14171
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Hoe sterk is hierdie stoele?

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Nov 2017 @ 06:34:23 am
Back Packer
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 3236
Joined: 08 Nov 2013
Experience: 60 years

Geert as ek hom so kyk, behoort hy stewig te wees, lyk ook na 'n mooi stoel.

"Children have never been good at listening to their elders, but they have never failed to imitate them."
-James Baldwin-
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Sep 2019 @ 07:55:41 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14171
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Hoe sterk is hierdie stoele?

 

Ek oorweeg heel moontlik stoel soortgelyk aan hierdie een of is daar ander stoele wat julle eerder sal aanbeveel?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Sep 2019 @ 09:44:24 am
Fred
Saturn Member
100% Profile Strength
Posts: 2545
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 51 years

Vir watter gewig is hulle gegradeer?   Hulle behoort dit te kan dra, maar soos alles, sal hulle ook maar uiteindelik ingee.  Die ander tipe stoel wat opvou en in 'n ronde sak pas, lyk vir my stewiger veral vir bewegings links of regs.  Met 'n groot ou in hierdie een wat bietjie rondskuif, kan hy dalk kant toe ingee omdat die pype kan buig aangesien daar nie veel is wat beweging na links en regs kan beperk nie.  Maar dis is 'n mooi stoel.  Hoe vergelyk die prys met die ander tipe?

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Sep 2019 @ 11:21:50 am
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5638
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 44 years

Ons het n " moon chair"   ronde ene...  duur betaal vir hom en net Elma sit op hom. Hyt nou die gees gegee. Plastiek couplers het op gepak. 

Daardie blou ene...  ons het net die rooies ...  het dit al vyf jaar en is nog oky...  dink hulle rating is 120kg. Dis wat ek weeg en hulle hou nog.  Nou anderdag by Checkers ander gekoop vir R299 ook met n 120kg rating. Dis die gewones met die lae rugleuning. 

I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Sep 2019 @ 12:12:10 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14171
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Vir watter gewig is hulle gegradeer?   Hulle behoort dit te kan dra, maar soos alles, sal hulle ook maar uiteindelik ingee.  Die ander tipe stoel wat opvou en in 'n ronde sak pas, lyk vir my stewiger veral vir bewegings links of regs.  Met 'n groot ou in hierdie een wat bietjie rondskuif, kan hy dalk kant toe ingee omdat die pype kan buig aangesien daar nie veel is wat beweging na links en regs kan beperk nie.  Maar dis is 'n mooi stoel.  Hoe vergelyk die prys met die ander tipe?

150kg

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Sep 2019 @ 06:07:01 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14171
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Hoe sterk is hierdie stoele?

 

Outdoor warehouse het hierdie stoele tans op spesiale aanbieding, maar sit nie baie gemaklik nie....baie smal, jou heupe druk teen beide kante

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required