English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 986
Total Replies: 243 339
Total Views: 82 947 183
topics: 11 230
replies: 132 878
views: 39 171 701
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

'n Ware gesegde?

replies: 17
views: 363
15 Oct 2019 @ 18:24:46 pm
Chris Boucher
Moon Member
100% Profile Strength
Posts: 961
Joined: 30 Apr 2015
Experience: 34 years

Ek het net-nou die volgende gesegde, toegeskryf aan Franklin D. Rooseveldt, oor RSG gehoor: "Moenie ongevraagde raad uitdeel nie. 'n Wyse persoon het dit nie nodig nie en 'n "stupid" persoon kan dit nie gebruik nie".

Na my mening steek daar nogal 'n groot mate van waarheid in.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Oct 2019 @ 20:09:37 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 15622
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Minder tik hier?cool

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Oct 2019 @ 20:42:51 pm
Lennie
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1948
Joined: 19 Jul 2012
Experience: 51 years

Chris, dis 'n oulike sêding, maar in ou Rosie se tyd was daar nie gesiglose sosiale media nie en kon hy destyds iemand in die oë kyk om te sien of hy "stupid" is of nie voor hy sy raad uitdeel.

Vandag se dae skiet ons maar in die donker met ons raad en die wyse manne ignoreer dit, die gemiddelde ouens gebruik dit en die "stupid" ouens maak soos die wyses en ignoreer dit ook.

Gevolgtrekking : die wyse manne en die stupid ouens reageer dieselfde !

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Oct 2019 @ 21:04:46 pm
Bak oor
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2853
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

Hoe sal ons weet wat is ge-vra en wat is ongevraagd. Raad uit deel is voedsel vir jou siel, so ook die terugvoering wat jy kry, positief of negatief.

Raad uitdeel is nie altyd die optrede van n wysneus, maar in meeste gevalle n optrede van iemand met ondervinding en omgee. Ek glo ook nie daar is stupid mense maar wel mense met verskillende talente om ons klein wêreld vol te maak.

Eks nou nie oom Frank nie. Ek dink maar net hard op.

🌪️ Worry ends where faith begins 🌪️
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Oct 2019 @ 21:13:46 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8972
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Hoe sal ons weet wat is ge-vra en wat is ongevraagd. Raad uit deel is voedsel vir jou siel, so ook die terugvoering wat jy kry, positief of negatief.

Raad uitdeel is nie altyd die optrede van n wysneus, maar in meeste gevalle n optrede van iemand met ondervinding en omgee. Ek glo ook nie daar is stupid mense maar wel mense met verskillende talente om ons klein wêreld vol te maak.

Eks nou nie oom Frank nie. Ek dink maar net hard op.

Dink nie hulle is onnosel nie maar wel moedswillig om nie vorentoe te gaan nie.

Of dalk asstrant.

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Oct 2019 @ 06:15:52 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15790
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Chris, dis 'n oulike sêding, maar in ou Rosie se tyd was daar nie gesiglose sosiale media nie en kon hy destyds iemand in die oë kyk om te sien of hy "stupid" is of nie voor hy sy raad uitdeel.

Vandag se dae skiet ons maar in die donker met ons raad en die wyse manne ignoreer dit, die gemiddelde ouens gebruik dit en die "stupid" ouens maak soos die wyses en ignoreer dit ook.

Gevolgtrekking : die wyse manne en die stupid ouens reageer dieselfde !

Stem saam met die een Lennie.  Ons kyk nie die luisteraar in die oë nie.  Gewoonlik kan jy aan sy gesig sien of hy jou verstaan of nie.

En dan is die bv ook 'n mate van 'n gesels platvorm.  So jy gooi 'n idee in die bos en dan krap die mense hom oop en trek hom uitmekaar en kry jy eintlik meer inligting as wat jy wou hê.

As dit 'n "faait" uitlok soos wat Spekkies altyd gesê het ................. is dit jammer.

As dit goeie idees vorendag bring ......................great.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Oct 2019 @ 09:04:04 am
Hurricane
Jupiter Member
74% Profile Strength
Posts: 1558
Joined: 25 Apr 2014
Experience: 21 years

Dink nie hulle is onnosel nie maar wel moedswillig om nie vorentoe te gaan nie.

Of dalk asstrant.

 

 

Of dalk is die "wyse" ou wat ongevraagd raad uitdeel nie so "wys" nie :)

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Oct 2019 @ 10:15:07 am
Jan Meyer
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2112
Joined: 31 May 2014
Experience: 53 years

Of soos ek dink Langenhoven gesê het -as jy niks het om te sê nie, sê dit. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Oct 2019 @ 11:02:46 am
Piet Ford
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 283
Joined: 05 Apr 2019
Experience: 34 years

Ek wonder net wat hy eintlik daarme bedoel het, of  vir wie dit bedoel was.

As hy dit in die openbaar gese het dan, as politikus en leier, kan dit n baie ander betekenis he as wanneer jy dit vir n friend, kennis of familie lid sal se.   

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Oct 2019 @ 11:18:47 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15790
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Ek wonder net wat hy eintlik daarme bedoel het, of  vir wie dit bedoel was.

As hy dit in die openbaar gese het dan, as politikus en leier, kan dit n baie ander betekenis he as wanneer jy dit vir n friend, kennis of familie lid sal se.   

Ja hang af in watse miljeu dit gesê is.  Seker nie gepas in alle situasies nie.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Oct 2019 @ 11:19:24 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15790
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Maar dan ook as die skoen pas trek hom aan hoor....................... laughing

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Oct 2019 @ 18:43:46 pm
Proffie
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1754
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 30 years

Of soos ek dink Langenhoven gesê het -as jy niks het om te sê nie, sê dit. 

Ek het niks om te sê nie!

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Oct 2019 @ 21:57:26 pm
Bak oor
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2853
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

Ek het net-nou die volgende gesegde, toegeskryf aan Franklin D. Rooseveldt, oor RSG gehoor: "Moenie ongevraagde raad uitdeel nie. 'n Wyse persoon het dit nie nodig nie en 'n "stupid" persoon kan dit nie gebruik nie".

Na my mening steek daar nogal 'n groot mate van waarheid in.

Klink ook soos die ou trick van die "Another New Crime" Se minder as wat jy moet sê anders glip jou ander varke ook uit die hok. 

 

🌪️ Worry ends where faith begins 🌪️
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Oct 2019 @ 22:21:13 pm
Danie-SLK
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 4781
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 43 years

Ek sê maar net al moet ek stil bly = hehehe. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Oct 2019 @ 09:26:23 am
Skolopad
Platinum Member
70% Profile Strength
Posts: 397
Joined: 28 Feb 2018

It is also  that he stated " I will rather have an enemy staying with me in a tent peeing out, than an enemy standing on the out side of the tent peeing in" or did I just made that up , heeehee

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Oct 2019 @ 15:01:35 pm
Heindrich
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1825
Joined: 21 May 2013
Experience: 20 years

Ek het niks om te sê nie!

Ek gaan ook maar my mond hou.....!

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Oct 2019 @ 21:07:51 pm
Proffie
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1754
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 30 years

Ek gaan ook maar my mond hou.....!

 

Darem was 'Ou Neelsie' 'n wyse en baie slim mens!

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Oct 2019 @ 15:23:58 pm
Swanie
Titanium Member
100% Profile Strength
Posts: 642
Joined: 26 May 2013
Experience: 46 years

ek hou van die een

Kom ons gaan kamp
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First