English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 529
Total Replies: 252 792
Total Views: 83 248 638
topics: 11 575
replies: 139 216
views: 39 342 644
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

elektrisiteit vir towbar?

replies: 5
views: 217
11 Sep 2020 @ 05:08:44 am
snys
Titanium Member
92% Profile Strength
Posts: 479
Joined: 09 Apr 2016
Experience: 34 years

Ek het 'n Nissan Np 300 dc gekoop met trekstang reeds in plek. Het iemand 'n idee waar ek teen 'n goeie prys die elektriese socket en 'n bal kan laat installeer? 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Sep 2020 @ 07:30:52 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9765
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Doen dit by Nissan, hulle weet en jou waarborg bly in plek.

Ball kan jy ook daar doen of by Speedy.

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Sep 2020 @ 09:42:00 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17415
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Ek weet nie of Aotobar n tak naby jou het nie.....hul pryse hier in Pretoria is baie goed 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Sep 2020 @ 11:09:51 am
Swanie
Moon Member
100% Profile Strength
Posts: 875
Joined: 26 May 2013
Experience: 46 years

Die Nissan se Krag koppel sit by die bal   Ek sal kyk of ek hom eerder teen die bakwerk by die nommerplaat kan sit 

Al baie gesien wat die krag prop stukkend is oor sy plasing

 

Sterkte

Kom ons gaan kamp
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Sep 2020 @ 08:07:01 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16140
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Like JIN said................. if you still have a guarantee have it done by the dealer.  The exhaust specialists usually fit Bosal towbars as well. Try them.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Sep 2020 @ 11:10:38 am
Dansan
Moon Member
96% Profile Strength
Posts: 809
Joined: 05 Jul 2013
Experience: 40 years

Hier by ons op die dorp is Somerset Radio en Security. Hulle het my Fortuner se tru-kamera en ook my karavaan-kamera ge-installeer. Ek neem ALLES wat elektries is na hulle toe. Hulle het ook my twee ekstra batterye aangebring. Elke yskas (binne-in die Fortuner) het sy eie battery en solenoid. Ek kan ook elke yskas apart dryf met n sonpaneel, of die batterye apart laai met sonpanele. Die twee ekstra batterye is gekoppel aan die hoof-battery alleenlik nadat die hoofbattery eers gelaai is.  

Ek dink dat die motor-agente in elk geval die karre na spesialiste stuur vir sulke werke want die waarborg kom in gedrang. Maak net seker jou motor se waarborg word nie seergemaak as nie-agente aan jou kar werk.

Snys jy moet ook besluit of jy die nuwe-tipe 7-punt koppeling gaan laat installeer, sommige karre (soos die Discovery en Jaguar) kom standaard daarmee uit. Dis net lastig wanneer jy n ander treiler of karavaan sleep wat nie n 7-punt koppeling het nie. Die multipiunt koopeling voorsien dan punte vir die laai van toebehore in die wa.        

You'll never never know if you never never go
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za