Trekstang” agter Jurgens Penta (fiets rak)
Ek oorweeg tans om ‘n “tow hitch” agter my Penta op te sit. Voor ek gekruisig word 😊, dit sal slegs gebriuk word vir ‘n fietsrak (4 fiets) en sal nooit gebruik word om iets te sleep nie (het reeds in my jonger dae daardei “onverantwoordelike perd” opgesaal😊
Die Penta is in my opinie nie die mees stabielste karavaan nie (vanweë sy plasing van die as) en ek is bietjie versigtig om te veel gewig agter op te sit. Dit sal vir maks 3-4 fietse gebruik word. Is daar enigiemand wat dalk vir foto’s kan wys hoe so ‘n „tow hitch” kan lyk en asook enige aanbevelings?
Dankie en groete
Edwin
Skake Rhino Bar en praat met George.
Hy behoort te kan help.
Hy gaan n tow hitch op my exclusive sit
011 743 2701
083 742 9189
Edwin,
Gebruik die om te bepaal wat se kragte op jou wa se ondersel geplaas sal word.
Dan moet jy ook by reken as jy deur 'n hump gaan wat die drasties verhoog
as jy 'n modular onderstel het sal ek kyk na die sterkte van die boude en moere wat die bymekaar hou
https://www.google.co.za/search?q=how+to+calculate+force+on+a+lever&sxsrf=APq-WBsmSrpjfpYyzjX_kjDyT2WUL60xbg%3A1650375661593&source=hp&ei=7bteYoL6IdCZgQax8orQCQ&iflsig=AHkkrS4AAAAAYl7J_fejSEwwWsOaojld83X4VYfMW5-J&oq=how+to+calculate+force+on+&gs_lcp=Cgdnd3Mtd2l6EAEYBTIFCAAQgAQyBQgAEIAEMgUIABCABDIFCAAQgAQyBQgAEIAEMgUIABCABDIFCAAQgAQyBQgAEIAEMgUIABCABDIFCAAQgAQ6BAgjECc6CwgAEIAEELEDEIMBOg4ILhCABBCxAxCDARDUAjoICAAQgAQQsQM6CAgAELEDEIMBOgoILhDHARCjAhBDOgQIABBDOgoIABCABBCHAhAUOgUIABCxA1AAWO56YLGsAWgAcAB4AIABqAOIAes3kgEIMi0yMS4yLjOYAQCgAQE&sclient=gws-wiz#kpvalbx=_BbxeYva7Koi8gQayqJjgDQ11
Wilsur het n nice stelsel op sy kar se dak....miskien iets om te oorweeg
Wat van elke fiets in die karavaan sit met n kombers oor elkeen dat niks krap of beskadig nie.
Dan het elkeen ook iets ekstra warm vir die nag.
Ek sit die die kinders se 2 fietse tussen die kar en die Wa. Ek mount n tweede towball wat ek gemaak het op die boonste twee oop gate van die kar se towball. Die towball is so bietjie offset so hy is nie direk bo die bestaande towbar nie. Dis net twee fietse Ek dink as jy 4 fiets rak het gaan mens dalk sukkel as jy draai.
Maak net baie seker of jou Penta se onderstel dit sal kan hanteer. Ek het al van verskeie karavane gehoor waar die onderstel geknak het as gevolg van wigte en teenwigte agteraan die karavaan. Die moderne onderstelle is nie daarvoor ontwerp nie. Voorkoming is dalk beter as genesing.
Ek sit die die kinders se 2 fietse tussen die kar en die Wa. Ek mount n tweede towball wat ek gemaak het op die boonste twee oop gate van die kar se towball. Die towball is so bietjie offset so hy is nie direk bo die bestaande towbar nie. Dis net twee fietse Ek dink as jy 4 fiets rak het gaan mens dalk sukkel as jy draai.
Ek doen dieselfde maar dit raak baie moeilik om die 3rd en 4de fiets op te sit. Die fietse word redelik beskadig. Ek het ook laaskeer die jockey wheel se draai arm afgehaal - was toe onder die ghries en het toe besluit, nie weer nie.
Sien daai Cruzer het air suspension ook
Gebruik jy iets soos 'n Thule sodat daar ligte en 'n nommerplaat agter die fietse is?
Ek het soos chuck gese het gemaak. Het vir jare 5 fietse binne in 'n sprite swift gelaai, 2 grootmens (26), 'n no 20 en twee kleiner fietse. Komberse en beddegoed tussen kaste en fietse gesit. Moes net altyd laaste die fietse oplaai en dan moet hulle eerste afgelaai word.