English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 663
Total Replies: 237 214
Total Views: 82 704 498
topics: 11 049
replies: 129 238
views: 39 040 012
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

✈️ SAL Strike

replies: 95
views: 1144
page 1 of 2
15 Nov 2019 @ 17:42:05 pm
Bak oor
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2160
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

Ek is baie bekommerd oor die SAL ✈️ strike.

Hoe gaan ons weet of ons n koue enetjie kan oop maak as daar geen vliegtuie gaan oor vlieg nie 😋

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Nov 2019 @ 19:03:42 pm
Morelig
Bronze Member
37% Profile Strength
Posts: 22
Joined: 18 Sep 2019

As hulle nie oor kom nie, dan sal ek maar die "drone" laat oor vlieg. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Nov 2019 @ 19:06:58 pm
Jan Meyer
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2060
Joined: 31 May 2014
Experience: 53 years

Nee kyk die manne is skerp. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Nov 2019 @ 19:28:44 pm
Chris Boucher
Moon Member
100% Profile Strength
Posts: 893
Joined: 30 Apr 2015
Experience: 34 years

Skerp!!

Maar op 'n meer ernstige noot - ek wil amper wens dat hulle nou maar vir SAL heeltemal in sy m@$r staak. Kan mense dan nog aandring op salarisverhogings as die besigheid reeds bankrot is. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Nov 2019 @ 19:29:26 pm
Bak oor
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2160
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

As hulle nie oor kom nie, dan sal ek maar die "drone" laat oor vlieg. 

Boer maak n plan 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Nov 2019 @ 19:42:21 pm
Benkie
Titanium Member
88% Profile Strength
Posts: 517
Joined: 16 Jun 2014
Experience: 45 years

Dit wys jou net hulle verstand sit in hulle agterend 

Besef hulle nie n halwe eier is beter as n leeie dop 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Nov 2019 @ 19:42:46 pm
Brommer
Pluto Member
77% Profile Strength
Posts: 5248
Joined: 13 Sep 2013
Experience: 30 years

Wag maar vir British Airways...

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Nov 2019 @ 20:31:04 pm
Danie-SLK
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 4572
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 43 years

Wel wie weet wat gaan gebeur. Miskien hang daar 'n FOR SALE bordjie om 'n bankrot SAA en wie ook al dele koop kan dieselfde mense terug huur.

Die keer steun ek die stakers deurdat hulle duidelik wys as dit nie vir die toenemende het struktuerings met meer en meer nuwe bestuurders na elke verandering dan kon SAA alreeds op die winspad gewees het.

Dit is dalk tyd dat SAA oorhou wat nodig is.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Nov 2019 @ 08:36:15 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14721
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Eks al behoorlik g@tvol om elke paar maande in SAL en Eskom se getjankery oor geldprobleme vas te lees. Hierdie is net n kanaal waardeur miljoene staatsgeld na privaat skurke se sakke gaan. 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Nov 2019 @ 08:50:45 am
Fred
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2665
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 52 years

Die probleem is dat daar eintlik niks is om te verkoop nie- net die naam, en ek wonder of dit nog iets werd is.  SAL besit blykbaar nie enige vliegtuie nie- hulle huur dit. Hulle onderhoudsafdeling en spyseniersafdeling is dalk ook iets werd en dalk is hulle eienaars van die geboue wat hulle gebruik, maar deesdae huur ondernemings eerder as om te besit, maar al die bates saam is ver minder as die opgehoopte skulde.  'n Ekonoom het 'n paar jaar gelede voorgestel die onderneming word vir een rand verkoop, maar dis ook nie eers moontlik nie.  Waarom sal enigiemand etlike duisend-miljoen rand se skuld oorneem maar feitlik niks daarvoor ontvang nie?  Ek is bevrees ons as belastingbetalers sal maar weer die skuld moet opdok om nou van die onderneming ontslae te raak, of alternatiewelik later nog meer betaal vir dieselfde resultaat.  Ek verneem Namibia Air is ook op sy knieë, so dit is mar algemeen, minstens in hierdie deel van die wêreld, dat regerings-lugdienste nie suksesvol bedryf word nie.

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Nov 2019 @ 09:22:13 am
Kamp is Koning
Platinum Member
100% Profile Strength
Posts: 267
Joined: 07 Oct 2017
Experience: 35 years

Ek is maar altyd in areas waar ons kamp op soek na die Hadida wat moet oorkom want kanse vir n koue is dan dalk beter.

Dit sal dalk vir die belasting betaler beter wees as hierdie bodemlose put ook inmekaar val en klaar kry. Miskien sal daar dan dalk n plan vir privatisering kan kom wat iets nuuts daarvan maak wat weer winsgewend sal wees. Miskien is hulle te diep in jam straat om daaruit bestuur te word.

 

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Nov 2019 @ 10:31:08 am
Hurricane
Mars Member
74% Profile Strength
Posts: 1436
Joined: 25 Apr 2014
Experience: 21 years

Mens moet simpatie met die gewone ou/vrou op die vloer hê. Dis nie hulle skuld dat die "deployed caders" die plek bankrot steel nie, en om dan te moet hoor hoe hulle vir hulle self miljoene aan "prestasie" bonusse betaal moet moeilik wees om te sluk, veral as dieselfde caders dan armoede blameer hoekom die gewone ou/vrou nie 'n verhoging kan kry nie. Ek verstaan ook van die CFO se stellings die week in die parlement dat hulle nie laas jaar se ge-ouditeerde state asook die jaar s'n kan vrystel nie aangesien dit sal bewys dat SAL nie meer 'n lopende besigheid is nie wat dan onwettig sou wees om mee voort te gaan en direkteure en snr bestuur aan kriminele klagte sou blootstel....Beste is om maar die spul toe te maak of vir R1 te verkoop aan iemand wat die guts het om die lot om te draai...Verstaan die vlieëniers praat nou ook van staak in Januarie? Enigiemand wat nou nog vliegkaartjies vir SAL koop moet sy kop laat lees? Dalk is dit wat hulle Karma noem....dieselfde SAL was in die pers geblameer vir onetiese besigheids praktyke wat verantwoordelik gehou was vir die ondergang van Nationwide asook Sun Air (en moes onlangs iets soos R1.2 miljard aan Comair (BA Suid Afrika) betaal vir dieselfde ding na 'n hof uitspraak)

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Nov 2019 @ 13:15:52 pm
Fred
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2665
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 52 years

Ja Jorg- die poskantoor het hulleself ook groot skade gedoen met hulle lang staking 'n paar jaar gelede.  Gelukkig as 'n bestaande installing vou, is daar vinnig ander spelers wat die vakuum vul, in die poskantoor se geval 'n hele klomp koeriers.    Ek wonder hoeveel pakkette die poskantoor nog hanteer.  Daar is ook nie 'n tekort aan rederye wat SAL, Mango en Airlink kan vervang nie- hulle doen dit reeds tot 'n groot mate.

Die probleem met SAL is ongelukkig dat hulle nie sag sal heengaan nie, maar dat ons, die belastingbetalers, die opgehoopte skuld sal moet betaal.  Eerder vroeëer as later na  my mening want dis onvermydelik.

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Nov 2019 @ 15:19:27 pm
Paddyandpaul
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 268
Joined: 23 Oct 2017
Experience: 57 years

Saw in the news Richard Branson was interested in buying into SAA. Could be a good thing.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Nov 2019 @ 18:50:32 pm
Hurricane
Mars Member
74% Profile Strength
Posts: 1436
Joined: 25 Apr 2014
Experience: 21 years

Het bitter min 'n goeie ervaring met SAL gehad die afgelope 25 jaar of so. Tensy ek nie anders kan nie weier ek in elk geval om met hulle te vlieg. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Nov 2019 @ 19:14:46 pm
Brommer
Pluto Member
77% Profile Strength
Posts: 5248
Joined: 13 Sep 2013
Experience: 30 years

Eks al behoorlik g@tvol om elke paar maande in SAL en Eskom se getjankery oor geldprobleme vas te lees. Hierdie is net n kanaal waardeur miljoene staatsgeld na privaat skurke se sakke gaan. 

Dit bring darem geleenthede.....

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Nov 2019 @ 22:00:52 pm
Proffie
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1676
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 30 years

Onthou julle Pavlov se honde wat hy gebruik het om operante kondisionering mee te illustreer.

As SAL nie meer vlieg nie, gaan dit my nie negatief beïnvloed nie. Net soos die Pavlov honne begin reageer op die lig, gaan ek ook in elk geval nog 10:00 my koue lig, of die vliegtuig oor is of nie, want soos die honne, is ek gewoond nou om 10:00 vir hom te lig. Die vliegtuig is teen hierdie tyd bysaak.

Dit was eventueel in elk geval toeval dat SAL 10:00 oor my gevlieg het wanneer ek my koue lig.

Was dit nou hulle wat gevlieg het toe ek my koue lig, of andersom?

Maak seker nie saak nie. 10:00 is 10:00!

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Nov 2019 @ 14:13:29 pm
Morelig
Bronze Member
37% Profile Strength
Posts: 22
Joined: 18 Sep 2019

Hou mooi dop. As SAL dalk soos 'n boek wat toe klap vou en nie weer oop gemaak word

nie. Gaan die weermag daardie speen gryp en verder uit suig.

👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Nov 2019 @ 16:33:49 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8565
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Eks al behoorlik g@tvol om elke paar maande in SAL en Eskom se getjankery oor geldprobleme vas te lees. Hierdie is net n kanaal waardeur miljoene staatsgeld na privaat skurke se sakke gaan. 

Dan wil hulle ook nie dat Virgin hulle help nie.

Blykbaar te wit.

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Nov 2019 @ 17:04:43 pm
Fred
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2665
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 52 years

Ek weet dat Etihad etlike jare gelede SAA genader het om 'n aandeel te koop maar die destydse minister het gesê die redery is nie te koop nie.  As hy maar minder moeilik was destyds, was die redery dalk nou winsgewend.  Toe was hy nog iets werd en nie tegnies bankrot nie.

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Nov 2019 @ 17:33:47 pm
Hurricane
Mars Member
74% Profile Strength
Posts: 1436
Joined: 25 Apr 2014
Experience: 21 years

Op 'n stadium het die ou Swiss Air iets soos 20% van SAL besit. Nie juis veel gehelp nie want Swiss Air het ook bankrot gespeel (dalk weet ons nou ook hoekom...). Om 'n aandeel te besit beteken boggerall as die aandeelhouer nie genoeg besit om aktief die bestuur te kan oorneem nie....

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Nov 2019 @ 19:24:03 pm
Fred
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2665
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 52 years

Swissair het ook 'n groot aandeel in die Belgiese redery, SABENA, gehad en as ek reg onthou was dit SABENA se ondergang wat Swissair geknak het.

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Nov 2019 @ 07:50:42 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15054
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Ek het 'n watsup gekry met die aantal vliegtuie wat verskeie lugrederye het die pesoneel wat hulle het wat dan die vergelyking tref tussen die personeel per vliegtuig.

Die volgende lug rederye se personeel/vliegtuig verhouding sien so daarna uit:

  • Qantas   252 vliegtuie met 129 personeel per vliegtuig
  • American Airlines   618 vliegtuie met 142 personeel per vliegtuig
  • Delta Airlines   722 vliegtuie met 147 per vliegtuig
  • British Airways   238 Vliegtuie met 154 lede per vliegtuig
  • United Airlines   710 vliegtuie met 162 personeel per vliegtuig

 

Dan ons geliefde SAL

  • 58 vliegtuie met 55,500 personeel lede gee vir jou 'npragtige gemiddeld van 957 personeel lede per een enkele vliegtuig.  So sal die SAL mos mooi winste kan maak.

Dis nou as die statistiek korrek is.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Nov 2019 @ 08:20:31 am
Frikadel
Platinum Member
96% Profile Strength
Posts: 345
Joined: 08 Apr 2014
Experience: 24 years

Nee wat, vir my part moet die useless spul in die see duik.

Ek voel net jammer vir die wat hulle inkomste gaan verloor.

Maar, dit sal nie gebeur nie want ons belasting gaan hulle weer uitduik uit die se uit.

Vat vas manne!!!!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Nov 2019 @ 08:24:12 am
Fred
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2665
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 52 years

Leon, die 55,000 klink nie reg nie. Volgens inligting wat ek op internet kry, het SAL net meer as tien duisend werkers.  Dit maak egter steeds meer as 170 personeel per vliegtuig wat hoër is as die rederye wat jy noem.  Ek is nie seker of die ander dele soos tegnies en Airchefs by die syfers ingesluit is nie, en ek weet ook nie hoeveel hulle tel nie,  maar dit sal in elkgeval 'n skewe beeld wees om hulle ook in te sluit by die aantal per vliegtuig want hulle is nie gemoeid met die bedryf van die vliegtuie nie.

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Nov 2019 @ 09:01:38 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15054
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Leon, die 55,000 klink nie reg nie. Volgens inligting wat ek op internet kry, het SAL net meer as tien duisend werkers.  Dit maak egter steeds meer as 170 personeel per vliegtuig wat hoër is as die rederye wat jy noem.  Ek is nie seker of die ander dele soos tegnies en Airchefs by die syfers ingesluit is nie, en ek weet ook nie hoeveel hulle tel nie,  maar dit sal in elkgeval 'n skewe beeld wees om hulle ook in te sluit by die aantal per vliegtuig want hulle is nie gemoeid met die bedryf van die vliegtuie nie.

Ja ek het nou nie enige detail gaan google nie.  Maar genoem wat op die watsup was.

As dit was soos wat die watsup sê......................... moes SAL die beste lugredery ooit wees want daar is klomp mense wat na jou behoeftes kon omsien as jy van hul dienste gebruik maak.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Nov 2019 @ 10:30:17 am
Diddo
Moon Member
85% Profile Strength
Posts: 705
Joined: 23 Apr 2014
Experience: 21 years

En as julle wag vir die 737 Max om oor tekom. Hou moed........ tot Januarie.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Nov 2019 @ 12:01:44 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14721
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Ek het 'n watsup gekry met die aantal vliegtuie wat verskeie lugrederye het die pesoneel wat hulle het wat dan die vergelyking tref tussen die personeel per vliegtuig.

Die volgende lug rederye se personeel/vliegtuig verhouding sien so daarna uit:

  • Qantas   252 vliegtuie met 129 personeel per vliegtuig
  • American Airlines   618 vliegtuie met 142 personeel per vliegtuig
  • Delta Airlines   722 vliegtuie met 147 per vliegtuig
  • British Airways   238 Vliegtuie met 154 lede per vliegtuig
  • United Airlines   710 vliegtuie met 162 personeel per vliegtuig

 

Dan ons geliefde SAL

  • 58 vliegtuie met 55,500 personeel lede gee vir jou 'npragtige gemiddeld van 957 personeel lede per een enkele vliegtuig.  So sal die SAL mos mooi winste kan maak.

Dis nou as die statistiek korrek is.

Ek dink al was daar net 10 personeel per vliegtuig sal hulle dit nog steeds nie maak nie....ek dink daar is paar wat te veel skep wat probleem is

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Nov 2019 @ 12:37:03 pm
Danie-SLK
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 4572
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 43 years

Sjoe maar ons ou volkie is maar LIEF vir FAKE nuus. Sedert die SPUR ding het dit net toegeneem en die sel netwerke :) al die pad soos boodskappe gestuur word.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Nov 2019 @ 14:11:06 pm
Dansan
Titanium Member
96% Profile Strength
Posts: 682
Joined: 05 Jul 2013
Experience: 40 years

Kan nie onthou wanneer laas ek SAL gevlieg het nie, moet iewers in my army-jare wees. Ek gaan volgende jaar weer die Camino stap en vlieg TAAG. Dis Angola-lugdiens. Hulle vlieg 777-Boeings, die nuutste. Kaartjies kos R15000 vir TWEE van ons na Porto in Portugal .... die helfte van SAL se koste. En die girl wat jou bedien is ..... wel ..... is ten minste 'n girl, nie iemand wat 'n girl wil wees nie.

You'll never never know if you never never go
👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Nov 2019 @ 14:15:25 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14721
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years
WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Nov 2019 @ 14:35:49 pm
Bak oor
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2160
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

Danie.jy dink nie dis beter om n tuk tuk te huur vir die Camino 😋

Grap net.  jy plan om vêr te loop ou maat. Ek dink jy recap al jou sondes op so n stap en kom n nuwe mens terug

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Nov 2019 @ 14:46:17 pm
Dansan
Titanium Member
96% Profile Strength
Posts: 682
Joined: 05 Jul 2013
Experience: 40 years

Bakoor, het reeds die Franse-Camino van 830km gedoen. Nou lê die Portugese Camino vir ons voor. Daar is niks wat jou so vêr van ons land se realiteite wegneem soos daai staptog nie. Dis net jy, jou rugsak en die pad. En wanneer jy terugkeer brand daar net EEN gedagte in jou kop : waarom het ons soveel goed? Is ons mal? 'n Mens moet so min sleutels as moontlik hê. Almal van ons het te veel goed. As ek met alles wat ek in 'n rugsak kan inpas kan lewe waarom moet ek kaste vol goed by die huis hê.  

You'll never never know if you never never go
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Nov 2019 @ 20:02:11 pm
Danie-SLK
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 4572
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 43 years

Kan nie onthou wanneer laas ek SAL gevlieg het nie, moet iewers in my army-jare wees. Ek gaan volgende jaar weer die Camino stap en vlieg TAAG. Dis Angola-lugdiens. Hulle vlieg 777-Boeings, die nuutste. Kaartjies kos R15000 vir TWEE van ons na Porto in Portugal .... die helfte van SAL se koste. En die girl wat jou bedien is ..... wel ..... is ten minste 'n girl, nie iemand wat 'n girl wil wees nie.

Danie ek neem aan jy is bewus v d lys van rederye wat nie toegelaat word om in die EU te vlieg nie. SAA is steeds op standaard om daar te vlieg en sekere lande laat nie eers toe dat rederye oor hul grond gebied mag vlieg as hulle nie aan die minimum standaarde vir veiligheid voldoen nie.

Dit laat mens dalk besef hoekom hulle so goedkoop is.

Die artikel is beskikbaar op WIKI.

 

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Nov 2019 @ 08:50:31 am
Bak oor
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2160
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

Wage negotiations in SAL

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Nov 2019 @ 11:16:26 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14721
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Wage negotiations in SAL

tongue-outlol. Nou lekker gelag!

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Nov 2019 @ 11:35:38 am
Hurricane
Mars Member
74% Profile Strength
Posts: 1436
Joined: 25 Apr 2014
Experience: 21 years

Sien nou hulle het kennis gegee van 'n sekondere staking by Air Chefs wat ook 'n impak sal hê op meeste ander lugrederye insl. die wat van oorsee hiernatoe vlieg. Tyd om te begin toebie resepte uit te  ruil, en Tant Sannie kan dalk 'n ou geldjie maak deur haar plaasbrood toebies so op die kantlyn langs te smous :)

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Nov 2019 @ 12:40:05 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15054
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Sjoe maar ons ou volkie is maar LIEF vir FAKE nuus. Sedert die SPUR ding het dit net toegeneem en die sel netwerke :) al die pad soos boodskappe gestuur word.

Dit is hoekom ek by gelas het....................... "As die statistiek korrek is".............. want onse mense kan iets baie vinnig uitverband uit ruk.

SAL het gevra dat die ander lugrederye soos Mango, Khulula en BA as  "simpathy strikers" ook moet deel neem aan die staaking.

My seun werk vir Com Air (Khulula en BA) en my dogter vir Mango.  Hulle gaan vol stoom aan om te operate.  Want hulle skep nou al die vlugte van SAL se kliente en geld.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Nov 2019 @ 16:24:35 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14721
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Is Mango nie deel van SAL nie?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Nov 2019 @ 00:08:36 am
Bak oor
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2160
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

Waar is die goeie ou dae

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Nov 2019 @ 06:35:14 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14721
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years
WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Nov 2019 @ 07:03:38 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15054
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Is Mango nie deel van SAL nie?

Kometies ja maar hulle word bedryf as 'n besigheid op sy eie heel apart van SAL.  Die CEO van Mango is ook tans 'n blanke man.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Nov 2019 @ 07:07:00 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15054
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Almal die selfde lengte,

Almal dieselfde dikte,

Almal pragtig en netjies in hulle uniforms.

 

Meeste in die nuwe uniforms lyk soos twee boerboele wat baklei in 'n streepsak.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Nov 2019 @ 10:43:25 am
Hurricane
Mars Member
74% Profile Strength
Posts: 1436
Joined: 25 Apr 2014
Experience: 21 years

Solidariteit het pas aangekondig dat hulle vanoggend 'n hof aansoek ingedien het om SAL in sakeredding te plaas. Die besluit is nie meer in die hande van die Minister of  Departement van Publieke Ondernemings nie maar die hof. Al wat hier gaan tel is of die onderneming solvent of dan 'n lopende besigheid is....en met geen gepubliseerde en ge-ouditeerde fin state die afgelope twee jaar nie gaan SAL 'n moeilike tyd tegemoet om die hof te oortuig hulle is nie insolvent nie. Verstaan die positiewe ding hierna (as die hof sakeredding toestaan) is dat die persoon wat die hof aanwys om die sakeredding te  hanteer die enigste een is wat enige fin besluite sal kan neem (nie eers die minister kan dit dan doen nie), so die vakbonde se staking/s gaan in hulle gesig ontplof...dink dis waarskynlik nou die einde....enigiemand wat 'n gebruikte Airbus of Boeing soek? Hulle gaan binnekort vir cheap-cheap verkoop!

 

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Nov 2019 @ 12:02:10 pm
Nico
Mars Member
92% Profile Strength
Posts: 1101
Joined: 16 Jan 2010
Experience: 12 years

Absoluut geen simpatie met die stakers nie - hoe of deur wie hulle ookal in die moeilikheid laat beland het.

Dit is presies soos 'n storie gaan omtrent die ruiter op 'n dooie perd (hoe dit ookal gevrek het is nie ter sprake nie).Die ruiter kan die perd skop, vryf, probeer kos gee, maar die perd is DOOD!!

Dit maak dus geen sin vir stakers om nog meer geld uit die onderneming te wil trek nie - SAL is bankrot, so dis dit. In plaas van om saam te werk en te probeer om die 3/4 gevrekte perd (SAL in die geval) te probeer red, nou wil hulle nog meer probeer ry op die perd ( of te wel groter salaris vra?)

Grens aan onsinnigheid sou ek reken.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Nov 2019 @ 12:08:33 pm
Bak oor
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2160
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

Nico. Daardie mense weet dit heel moontlik. Maar dit is lekker om op tv te wees en die vakbonde wat self op n dooie perd ry kry gratis blootstelling. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Nov 2019 @ 13:00:22 pm
Fred
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2665
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 52 years

Dis waarskynlik 'n goeie ding dat die saak nou op 'n spits gedryf word.  Sakeredding is egter nuttig met 'n maatskappy wat deur moeilike tye gaan maar nog nie insolvent is nie, wat byvoorbeeld 'n tydelike kontantvloeiproblem het maar steeds meer bates as laste het. Met SAA is die geval egter dat hulle waarskynlik reeds insolvent is, met ander woorde, hulle laste oorskry hulle bates.  Onthou dat SAA nie meer die eienaars van die vliegtuie is wat hulle bedryf nie- hulle huur dit bloot. So watter bates het hulle? Hulle skuld volgens berigte meer bates as die sowat dertig duisend miljoen rand wat deur die regering gewaarborg .  Word die regeringswaarborge dalk as bates op die redery se boeke gesien? As dit dalk so is, beteken dit die regering sal vinnig moet opdok?  Dit gaan ons reeds wankelende enonomie 'n kwaai slag toedien. Sal die hof 'n bevel uitreik vir 'n onmoontlike taak? En as dit wel gebeur en redding is onmoontlik, wat dan? Is dit dan die einde van SAA?  Hoe ookal, dinge lyk maar duister maar ek dink dis beter dat die mes nou ingelê word voor daar nog verder, soos die Engelse sê, goeie geld agter slegtes aangegooi word.

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Nov 2019 @ 16:03:40 pm
Bak oor
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2160
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

Kyk ek is nie nou snaaks nie. Ek sal wraggies nie met SAL vlieg. Hoe weet ek hoe n insolvent lugredery sy vliegtuie onderhou. Wat se onderdele gebruik hulle as hulle nie geld het om suppliers te betaal. Wat as die ding gaan staan sonder petrol daar bo. Ek sal te bang wees om onder deur hul vliegtuie te stap, nou nou val iets op my. Wat is die stakers begin lelik raak en doelbewus n vliegtuig iets aan doen. 

Hierdie stakers is in elk geval besig om hulself te ontslaan en hul dienstydperk te verkort.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Nov 2019 @ 16:08:20 pm
Bak oor
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2160
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

Wat nou ?

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Nov 2019 @ 19:16:44 pm
Proffie
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1676
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 30 years

Wat nou ?

Nou wag ons maar.........!

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Nov 2019 @ 21:12:06 pm
Danie-SLK
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 4572
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 43 years

Kyk ek is nie nou snaaks nie. Ek sal wraggies nie met SAL vlieg. Hoe weet ek hoe n insolvent lugredery sy vliegtuie onderhou. Wat se onderdele gebruik hulle as hulle nie geld het om suppliers te betaal. Wat as die ding gaan staan sonder petrol daar bo. Ek sal te bang wees om onder deur hul vliegtuie te stap, nou nou val iets op my. Wat is die stakers begin lelik raak en doelbewus n vliegtuig iets aan doen. 

Hierdie stakers is in elk geval besig om hulself te ontslaan en hul dienstydperk te verkort.

Ek dink baie van ons maak nou ons eie afleidings en verkies om te lees wat ons wil om te pas by ons ingeligde standpunt.

1. Vervaardigers van vliegtuie dikteer watse instandhouding gedoen moet word.

2. Burger lugvaart hou toesig of alles wel gedoen word. Dis hoekom daar van tyd tot tyd vliegtuie "geground" word.

3. SAA doen alles wat hulle moet en daarom word hulle nog toegelaat om wereldwyd te vlieg en nie soos die lys wat ek vroeer geplaas het van rederye wat nie vrylik in Europa mag vlieg nie. Dit sluit sommer 'n hele spul Afrika lande se rederye.

4. Verder doen SAA se tegniese staf ook die werk vir meeste v d ander lokale en oorsese rederye.

5. Slegs goedgekeurde registreerde persone kan die "checklys" afteken wat moet gebeur voordat die vliegtuig mag vlieg.

Dink maar aan SA Express in 2018 en in Okt vir Comair en SAA sodra dit lyk asof alles nie 100% is nie.

Ek hoop bogenoemde inligting is korrek soos verskaf deur iemand wat in die bedryf staan en daagliks aan vliegtuie werk op OR Tambo.

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
page 1 of 2