English & Afrikaans Forums
Total Topics: 23 766
Total Replies: 269 344
Total Views: 83 846 564
topics: 851
replies: 6 939
views: 2 422 112

"Mixer" kraan vir Jurgens Exclusive 2001

replies: 9
views: 222
29 Aug, 2021 @ 21:57:49 pm
Joos Pretorius
Gold Member
74% Profile Strength
Posts: 169
Joined: 23 Aug, 2013
Experience: 72 years

Waar kan ek so n kraan kry? 

Ek het Pretoria en Silver Lakes Caravans en selfs Chinese winkels probeer maar was onsuksesvol.

Is daar dalk n alternatief? Mikro skakelaar ks nie nodig nie aangesien ek reeds n "Drukskakelaar" gebruik.

 

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Aug, 2021 @ 10:33:14 am
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 6025
Joined: 20 Jan, 2003
Experience: 35 years

Joos ek het op die skou destyds een gekry by Thetford, dit is nie op hulle web nie.  So bel hulle en hoor, Lisa Howitt  +27 (0)11 230 5200

Kempton het vir my 'n prys per e-pos gegee van R1,445.00

Gister by die skou gaan ek na Thetford toe om die skoonmaak goed te kry en daar sien ek die kraan vir R520.00 ???

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Aug, 2021 @ 18:05:49 pm
Joos Pretorius
Gold Member
74% Profile Strength
Posts: 169
Joined: 23 Aug, 2013
Experience: 72 years

Joos ek het op die skou destyds een gekry by Thetford, dit is nie op hulle web nie.  So bel hulle en hoor, Lisa Howitt  +27 (0)11 230 5200

Joos ek het op die skou destyds een gekry by Thetford, dit is nie op hulle web nie.  So bel hulle en hoor, Lisa Howitt  +27 (0)11 230 5200

Wanneer was dit?

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 Aug, 2021 @ 13:32:04 pm
Joos Pretorius
Gold Member
74% Profile Strength
Posts: 169
Joined: 23 Aug, 2013
Experience: 72 years

Wanneer was dit?

Het hulle gekontak. Hulle het ook nie. Soos al die ander wag hulle ook vir n besendinding.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 Aug, 2021 @ 15:36:23 pm
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 6025
Joined: 20 Jan, 2003
Experience: 35 years

Het hulle gekontak. Hulle het ook nie. Soos al die ander wag hulle ook vir n besendinding.

Joos,

Ek het dit in Feb.2020 geplaas, so dit moes toe gewees het.

Hier is die draad.

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Sep, 2021 @ 13:28:16 pm
Lennie
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2113
Joined: 19 Jul, 2012
Experience: 53 years

Joos, is dit die stort se "mixer"-kraan wat jy soek of die handewasbak/kombuis wasbak se mixer-kraan ?  As ek dit nie mis het nie, verskil hulle.  Probeer gerus vir Jan Combrinck in Montana, Pretoria (RJJC Caravan & Camping Solutions) vir 'n 2de handse kraan - tel nr. 0824652390.

Wat is fout met die kraan ?

Drukskakelaar : Het jy die pomp vervang met 'n drukpomp sodat die water in die waterstelsel onder druk is ?  Indien wel, het jy enige verandering aan die pypstelsel gedoen of is dit nog standaard soos Jurgens dit gebou het ?

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Sep, 2021 @ 18:08:06 pm
Joos Pretorius
Gold Member
74% Profile Strength
Posts: 169
Joined: 23 Aug, 2013
Experience: 72 years

Joos, is dit die stort se "mixer"-kraan wat jy soek of die handewasbak/kombuis wasbak se mixer-kraan ?  As ek dit nie mis het nie, verskil hulle.  Probeer gerus vir Jan Combrinck in Montana, Pretoria (RJJC Caravan & Camping Solutions) vir 'n 2de handse kraan - tel nr. 0824652390.

Wat is fout met die kraan ?

Drukskakelaar : Het jy die pomp vervang met 'n drukpomp sodat die water in die waterstelsel onder druk is ?  Indien wel, het jy enige verandering aan die pypstelsel gedoen of is dit nog standaard soos Jurgens dit gebou het ?

Lennie, die kraan was stram om oop en toe te maak. Ek het hom uitgehaal en opgefok toe ek hom uitmekaar probeer haal het. Ek het intussen net n enkel kraan instaleer. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Sep, 2021 @ 18:20:25 pm
Joos Pretorius
Gold Member
74% Profile Strength
Posts: 169
Joined: 23 Aug, 2013
Experience: 72 years

Joos, is dit die stort se "mixer"-kraan wat jy soek of die handewasbak/kombuis wasbak se mixer-kraan ?  As ek dit nie mis het nie, verskil hulle.  Probeer gerus vir Jan Combrinck in Montana, Pretoria (RJJC Caravan & Camping Solutions) vir 'n 2de handse kraan - tel nr. 0824652390.

Wat is fout met die kraan ?

Drukskakelaar : Het jy die pomp vervang met 'n drukpomp sodat die water in die waterstelsel onder druk is ?  Indien wel, het jy enige verandering aan die pypstelsel gedoen of is dit nog standaard soos Jurgens dit gebou het ?

Dit is die wasbak se kraan. Het vir Jan n Wharsapp gestuur, wag nog vir antwoord

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Sep, 2021 @ 09:21:41 am
KAKAMAS
Bronze Member
92% Profile Strength
Posts: 12
Joined: 13 Mar, 2018
Experience: 6 years

Probeer vir Hannes by camp monkey 0824259790 laas by hom reg gekom.

 

DIE LEWE WIL GELEWE WORD
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Sep, 2021 @ 16:38:11 pm
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 6025
Joined: 20 Jan, 2003
Experience: 35 years

Joos,

Ek het dit in Feb.2020 geplaas, so dit moes toe gewees het.

Hier is die draad.

Het jy hulle gekontak ?

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required