Thank you for this warning Frik. It could easily happen to any of us. I actually prefer not to cook or boil anything in the microwave. Really only for warming up cold food and sometimes, if forced, for defrosting.
Ja-nee, Herman, dis een ding wat die slim mense nog nie kon uitvind nie. Hoe om 'n eier te kook in 'n mikrogolfoond.
Thanks for the info FS
Dit is die waarheid, dit het met my dogter gebeur, maar gelukkig het sy die koffie poeier in gegooi, terwyl die beker water nie te naby was nie, bestuuring dat dit met haar so gebeur het.
Must pass this on to my Son.
Ek het iets soortgelyk al oorgekom met melk wat ek warm gemaak het. Gelukkig net n bietjie wat bedoel was vir filter koffie.
I think we all know this, but become too complacent - we never have trouble and forget about the dangers until ..........
ek sit laas week vir my man gekookte eiertjie in werk toe, maar ek maak die eiers dat die geel nog so effe sag is. Maak dit vir hom bietjie warm in die mikro want dis yskoud in die yskas, toe hy hap, toe ontplof die geel in sy mond, en brand sy lip.
Ek het ook eenkeer, gedink ek gaan 'n eier kook in die mikro. Sit die eier binne in ''n bakkie water, in die mikro, en na 'n ruk, hoor ek 'n moerse slag en die deur skiet skoon oop, en dis net eier wat trek, toe ontplof hy binne in, tot die glas bord en stukkend geskiet. Dit was nog 'n blonde oomblik in my lewe. Sal dit nie weer doen nie lol
Nou is ek skoon bang vir my mikrogolf! Het tot vandag my bediende gewaarsku....
Ja-nee, Herman, dis een ding wat die slim mense nog nie kon uitvind nie. Hoe om 'n eier te kook in 'n mikrogolfoond.
I was given a demonstration on what was possibly on one of the first domestic microwave ovens early 1970's. A cup of water was brought to the boil - it was like magic. I mean, here was a cup of water brought to the boil WITHOUT any heat - MAGIC!
A warning was also given that once the microwave oven switched off, give the water or even the food inside the microwave at least 15 - 20 seconds before opening the oven to let the cooking/boiling to settle.
I do this to this day!
Gaan definitief die "gaatjie-in-eier" ding probeer