English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 605
Total Replies: 253 823
Total Views: 83 281 858
topics: 11 620
replies: 139 850
views: 39 360 621
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Kan nie glo waarvan karavane gemaak word nie.

replies: 28
views: 671
05 Jul 2019 @ 08:05:28 am
snys
Titanium Member
92% Profile Strength
Posts: 484
Joined: 09 Apr 2016
Experience: 34 years

Ek was eergister by 'n hersteller om veranderinge aan my karavaan te doen. Hulle was besig om aan een van die bekendste fabrikate karavane te werk. Ek was geskok om te sien hoe die raamwerk gemaak is. Twee lae ply-wood aan die kante met polystyrene binne.

Ek was op die punt om 'n groter pad karavaan te koop en dit te versterk vir off-road, maar sal ek dit defnitief nie doen nie. My klein Panther sal maar net die ding moet doen.  

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Jul 2019 @ 08:15:34 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9888
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Was ook al by so plek.

Dis hoekom ek n explorer sleep. 

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Jul 2019 @ 08:36:08 am
snys
Titanium Member
92% Profile Strength
Posts: 484
Joined: 09 Apr 2016
Experience: 34 years

Ja, ek was eers onder die indruk dat padkaravane wat op grondpaaie beskadig word, die bestuurder se skuld is en dat karavane wat versigtig gesleep word, grondpaaie behoort te hanteer. Na wat ek gesien het, is ek verbaas dat nie meer karavane op gewone teerpaaie uitmekaar val nie.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Jul 2019 @ 08:52:47 am
Bak oor
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2988
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

En kyk wat betaal ons vir dit. Hoe nuwer die karavaan hoe swakker, praat nie eens van die vakmanskap en afwerking.

🌪️ Worry ends where faith begins 🌪️
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Jul 2019 @ 09:04:59 am
snys
Titanium Member
92% Profile Strength
Posts: 484
Joined: 09 Apr 2016
Experience: 34 years

Ja, en nou is ek terug na die drawing board. Ek het net gedink dat ek uiteindelik op die regte pad is. My eie karavaan en die offroad karavane op die mark se spasie binne is beperk( behalwe karavane soos die Mobi-lodge wat heeltemal bo my prysklas is). Ek doen nie verskriklilke offroad nie en het gedink om 'n groter pad-karavaan te koop en 'n Nomad conversion te doen. Ek dink nie enige conversion gaan plankies en polystyrene anmekaar hou in die boendoes nie.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Jul 2019 @ 09:20:06 am
Bak oor
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2988
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

Ek wonder wat sal die pryd verskil wees as jy self so n karavaan koop en in voer. 

Met ons belaglike pryse is dit baie moontlik om n beter kwaliteit karavaan teen baie goedkoper kan kry

🌪️ Worry ends where faith begins 🌪️
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Jul 2019 @ 09:31:10 am
Fred
Neptune Member
100% Profile Strength
Posts: 3551
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 52 years

Ek dink die kopers is moontlik die rede dat karavane so tingerig gebou word. Ons wil so 'n groot as moontlike karavaan sleep met die sleepvoertuie wat ons het en dan moet hy ook 'n klomp luukshede in hê soos bv 'n groot dubbeldeur-yskas.  So 'n yskas op sy eie weeg al 'n hele klomp.  Die vervaardigers moet maar aan ons vereistes voldoen om hulle produk verkoop te kry.    Dis dus maar 'n kwessie van keuse: of jy koop 'n stewige karavaan met 'n hoër massa en 'n gepaardgaande hoër prys of jy koop die groter maar ligter karavaan wat ook nie juis goedkoop is nie, en dan hoop jy ook maar vir die beste.  Elkeen moet maar  besluit of hy wil kamp of vakansie hou in 'n luukse woonstel. Die rub-ax veerstelsel wat deesdae algemeen op karavane is, dink ek dra ook by tot die verweer van die reeds swak bakwerke omdat hulle baie hard geveer is en dus baie vibrasie en geskud oordra aan die bakwerk.  Ek wens iemand wil weer die swaai-arm met skokbreker tipe veerstelsel van die ouer CI karavane terugbring. Daar was niks beter as dit nie.

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Jul 2019 @ 11:02:42 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16190
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Was ook al by so plek.

Dis hoekom ek n explorer sleep. 

 

 

Die eenigste verskil tussen die explorer en ander pad karavane is:

Sterker onderstel en groter wiele

Meerhout in die mure veral om die vensters 

Glas vensters (swaarder en dus die rede vir meer hout)

Beskerming plate

Verder het hy ook polistrieen tussen die binne en buite wand.  

Ek dink die kopers is moontlik die rede dat karavane so tingerig gebou word. Ons wil so 'n groot as moontlike karavaan sleep met die sleepvoertuie wat ons het en dan moet hy ook 'n klomp luukshede in hê soos bv 'n groot dubbeldeur-yskas.  So 'n yskas op sy eie weeg al 'n hele klomp.  Die vervaardigers moet maar aan ons vereistes voldoen om hulle produk verkoop te kry.    Dis dus maar 'n kwessie van keuse: of jy koop 'n stewige karavaan met 'n hoër massa en 'n gepaardgaande hoër prys of jy koop die groter maar ligter karavaan wat ook nie juis goedkoop is nie, en dan hoop jy ook maar vir die beste.  Elkeen moet maar  besluit of hy wil kamp of vakansie hou in 'n luukse woonstel. Die rub-ax veerstelsel wat deesdae algemeen op karavane is, dink ek dra ook by tot die verweer van die reeds swak bakwerke omdat hulle baie hard geveer is en dus baie vibrasie en geskud oordra aan die bakwerk.  Ek wens iemand wil weer die swaai-arm met skokbreker tipe veerstelsel van die ouer CI karavane terugbring. Daar was niks beter as dit nie.

Stem saam Fred.  Die vervaardiger moet baie beplanning doen tussen die gebruiker se behoeftes, Gewig, padverkeers wetgewing en "durability".

Erens is daar 'n afsny punt en trade off.  Met die nuwe tegnologie van aliminium, veselglas en die digtheid spons tussen in is die panelle darem nog ligter en sterker as gevog van die proses maar ook net tot op 'n punt.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Jul 2019 @ 11:22:57 am
W J
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6454
Joined: 03 May 2007
Experience: 55 years

Ek was op n ongeluks toeneel waar n karavaan omgeslaan het daar was niks oor nie

How great is our GOD
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Jul 2019 @ 14:39:52 pm
Louvan
Mars Member
88% Profile Strength
Posts: 1073
Joined: 07 Aug 2016
Experience: 30 years

Ek dink die kopers is moontlik die rede dat karavane so tingerig gebou word. Ons wil so 'n groot as moontlike karavaan sleep met die sleepvoertuie wat ons het en dan moet hy ook 'n klomp luukshede in hê soos bv 'n groot dubbeldeur-yskas.  So 'n yskas op sy eie weeg al 'n hele klomp.  Die vervaardigers moet maar aan ons vereistes voldoen om hulle produk verkoop te kry.    Dis dus maar 'n kwessie van keuse: of jy koop 'n stewige karavaan met 'n hoër massa en 'n gepaardgaande hoër prys of jy koop die groter maar ligter karavaan wat ook nie juis goedkoop is nie, en dan hoop jy ook maar vir die beste.  Elkeen moet maar  besluit of hy wil kamp of vakansie hou in 'n luukse woonstel. Die rub-ax veerstelsel wat deesdae algemeen op karavane is, dink ek dra ook by tot die verweer van die reeds swak bakwerke omdat hulle baie hard geveer is en dus baie vibrasie en geskud oordra aan die bakwerk.  Ek wens iemand wil weer die swaai-arm met skokbreker tipe veerstelsel van die ouer CI karavane terugbring. Daar was niks beter as dit nie.

100% reg. Alles is ‘n kompromie.

 

Never too old to have a happy childhood
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Jul 2019 @ 14:46:01 pm
George
Titanium Member
100% Profile Strength
Posts: 457
Joined: 01 May 2016
Experience: 12 years

i have always wondered why they do not treat the wood used so that it can never rot, 

two roads diverged in a wood and i took the one less traveled by, and that has made all the difference.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Jul 2019 @ 11:12:16 am
Paddyandpaul
Platinum Member
96% Profile Strength
Posts: 442
Joined: 23 Oct 2017
Experience: 57 years
  • Snys, the Pantha is virtually the same as the Sherpa we had and i must say we had virtually no deteriation in the 9 years we had it. The Shera Rambler is the bigger answer if you want a long lasting all fibreglass caravan but then you have to pay over R200k as you wont get 2nd hand. We decided to go the semi offroad route after the Sherpa buying the Skipper T LT, and i hope this is going to tick all the boxes. Light weight, of road capable, queen size bed, enough cupboards and a strong decent tent. Would not like the weight of an offroad van to get the required strength.
  •  
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Jul 2019 @ 12:23:37 pm
Paddyandpaul
Platinum Member
96% Profile Strength
Posts: 442
Joined: 23 Oct 2017
Experience: 57 years

Ek dink die kopers is moontlik die rede dat karavane so tingerig gebou word. Ons wil so 'n groot as moontlike karavaan sleep met die sleepvoertuie wat ons het en dan moet hy ook 'n klomp luukshede in hê soos bv 'n groot dubbeldeur-yskas.  So 'n yskas op sy eie weeg al 'n hele klomp.  Die vervaardigers moet maar aan ons vereistes voldoen om hulle produk verkoop te kry.    Dis dus maar 'n kwessie van keuse: of jy koop 'n stewige karavaan met 'n hoër massa en 'n gepaardgaande hoër prys of jy koop die groter maar ligter karavaan wat ook nie juis goedkoop is nie, en dan hoop jy ook maar vir die beste.  Elkeen moet maar  besluit of hy wil kamp of vakansie hou in 'n luukse woonstel. Die rub-ax veerstelsel wat deesdae algemeen op karavane is, dink ek dra ook by tot die verweer van die reeds swak bakwerke omdat hulle baie hard geveer is en dus baie vibrasie en geskud oordra aan die bakwerk.  Ek wens iemand wil weer die swaai-arm met skokbreker tipe veerstelsel van die ouer CI karavane terugbring. Daar was niks beter as dit nie.

Fred, your Oyster has leaf springs which is probably better than rubber axle and shocks. They use the same springs for the offroad LT Skipper. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Jul 2019 @ 14:24:37 pm
Fred
Neptune Member
100% Profile Strength
Posts: 3551
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 52 years

That's correct Paul.  Leaf springs in my opinion is better than the rub-ax type but still inferior to the CI type swing arm system.  The latter probably would not be practical for the Skippers and probably is not available any more.  If ever I need to buy a new conventional caravan that comes standard with rubber axle, I will have a the rubax removed and a leaf spring suspension fitted.  I think this will be quite practical.

I intended since I got the Oyster, to look into the possibility of fittting shocks as the van can jump about quite a bit on some uneven roads, like the one from Uniondale to the Outiniqua pass.  I did try this a few weeks ago, but had to give it up as a bad job.  The wheel travel and space underneath the Oyster is just not enough to make this possible as there is no suitable shocks to fit the requirements.  Midas was so kind as to refund me for the shocks that I ordered as nearest to the requirements.  I am now convinced that with standard parts this conversion cannot be done.

If you have not done this yet, do install rubber stops on top of the axle so that it does not knock against the under carriage which is sure to do some damage.  I have used the dried up silicon in the thick plastic tubes and pasted then to the axel with silicon paste using aboput 4 cm pieces. I did this when we got the Oyster about three years ago and it is still holding as they also do on the Venter trailer for almost thirty years.  You can see the marks where the stopper sometimes knocks against the undercarraige, but no harm is done.

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Jul 2019 @ 14:32:14 pm
snys
Titanium Member
92% Profile Strength
Posts: 484
Joined: 09 Apr 2016
Experience: 34 years

Paul, the Panther having ladder chassis will be able to cope with most off road conditions. It is only the lack of space that is a bit irritating. I am contemplating to change the fixed double bed to a dinette setup for a bit of extra space.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Jul 2019 @ 17:47:12 pm
Paddyandpaul
Platinum Member
96% Profile Strength
Posts: 442
Joined: 23 Oct 2017
Experience: 57 years

Syns, does that not make a 3/4 bed. We had the 3/4 bed and that is what convinced us to sell the Sherpa. The queen size bed in the Skipper is going to be absolute luxury in comparison. Just found the Sherpa too cramped overall in the end but we did last 9 years. 

If you do end up selling you will probably find you get virtually what you paid for it.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Jul 2019 @ 08:38:37 am
snys
Titanium Member
92% Profile Strength
Posts: 484
Joined: 09 Apr 2016
Experience: 34 years

The plan is to keep it the same size, but to change the setup. In other words, you end up with benches on the side and a table in the middle that can be collapsed to form the middle part of the bed. You either have your double bed or two benches with a table in the middle.

The only disadvantage is that you will have to forfeit your fixed mattress, as you will have to use loose cushions that can be used as cushions for the benches and as a mattress. 

It might be worth it to have a bit of extra space.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Jul 2019 @ 23:49:14 pm
Bak oor
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2988
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

Ek was net so verbaas om te sien hoe die groot 3 as Refrigerated sleepwaens se kante, dak en voorkant aan mekaar gespyker en gegom word. Dun veselglas, hout raamwerk, en foam binne.

Maar dit hou en die voor paneel dra nog daardie swaar motor ook.

🌪️ Worry ends where faith begins 🌪️
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Jul 2019 @ 09:57:53 am
Skolopad
Titanium Member
70% Profile Strength
Posts: 435
Joined: 28 Feb 2018

They assemble and make airplanes the same way and it is the safest form of transport 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Jul 2019 @ 10:43:20 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16190
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

They assemble and make airplanes the same way and it is the safest form of transport 

Dan weier ek om die vrydag op 'n vliegtuig te klim............... laughingtongue-out

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Jul 2019 @ 11:37:54 am
Bak oor
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2988
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

Dan weier ek om die vrydag op 'n vliegtuig te klim............... laughingtongue-out

Of ooit weer 😵

🌪️ Worry ends where faith begins 🌪️
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Jul 2019 @ 11:46:53 am
snys
Titanium Member
92% Profile Strength
Posts: 484
Joined: 09 Apr 2016
Experience: 34 years

Ek beplan nie om offroad met 'n vliegtuig te gaan nie.laughing

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Jul 2019 @ 12:47:14 pm
Fred
Neptune Member
100% Profile Strength
Posts: 3551
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 52 years

Neewat, ek dink nie vliegtuie is so tingerig gebou nie.  Hulle sou uitmekaarspat met die eerste landing.  As hulle maar karavane so lig en tog so stewig as vliegtuie gebou het, het ons nie hierdie bespreking gehad nie.  Dakotas vlieg byvoorbeeld vir 50 jaar in sommige gevalle en val nie uitmekaar of kry houtvrot nie.

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Jul 2019 @ 15:36:14 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9888
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Neewat, ek dink nie vliegtuie is so tingerig gebou nie.  Hulle sou uitmekaarspat met die eerste landing.  As hulle maar karavane so lig en tog so stewig as vliegtuie gebou het, het ons nie hierdie bespreking gehad nie.  Dakotas vlieg byvoorbeeld vir 50 jaar in sommige gevalle en val nie uitmekaar of kry houtvrot nie.

Sterk en swaar as lig en uit mekaar. 

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Jul 2019 @ 18:00:14 pm
Anonymous

They assemble and make airplanes the same way and it is the safest form of transport 

Only certain caravans.... Not all.. Most only out of wood etc.

Airplanes have the honeycomb material designs and are pretty strong, I have seen one motorhome made of typically the same design and I was stunned at how well that is actually done. Wish my caravan was built like that.

I kept the cut-out of that piece I made a hole for just to have it and maybe one day... Maybe one day...

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Jul 2019 @ 21:28:09 pm
Dries
Silver Member
77% Profile Strength
Posts: 57
Joined: 20 Sep 2017
Experience: 37 years

Die nuutste wat almal van weet is veselglas waens. (Sherpa en Mobi waens) Geen houtvrot meer nie. Dan moet jul ook kyk na die BorderX wa se onderstel wat deur Roadque ontwerp en gebou word. Hy is deur SA, Namibie, Botswana met geen probleme.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Sep 2020 @ 14:07:48 pm
Goose On The Move
Silver Member
85% Profile Strength
Posts: 52
Joined: 06 Jul 2018
Experience: 4 years

@Fred

Jy praat van swart rubber doppies wat jy op die axle kan sit. Het jy dalk foto van so iets ? Ek nie regtig tegnies nie so kan nie my voorstel waar die doppies kom nie.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Sep 2020 @ 15:10:36 pm
Fred
Neptune Member
100% Profile Strength
Posts: 3551
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 52 years

Lizelle, Enige geskikte rubber of iets rubberagtig kan werk.  Dit moet kan meegee sodat die as nie met 'n slag tot stilstand kom nie.  Ek het genoem van silikon.  Die groot buise van 300gram gee die regte grootte.  Ek het gereeld die probleem dat ek 'n deeel van die silikon gebruik en dan na 'n jaar of so, as ek dit weer wil gebruik, het die geset.  Dit is die silikon wat ek gebruik.  Hierby 'n foto.  As jy mooi kyk, sal jy kan sien hoe daar 'n merk teen die onderstel is waar die silikon die onderstrel getref het.  Ek plak dit sommer met silikon aan die as vas en dit hou goed- my sleepwa loop seker meer as dertig jaar daarme en die Skipper meer as vier jaar.  As jy nie sulke stukke silikon kan kry nie, kan jy miskien probeer om van die rubberstoppers wat bo-aan skokbrekers is, by 'n onderneming te kry wat skokbrekers vervang.  Hulle behoort baie te hê wat van ou skokbrekers afkom. Ek hoop die foto is duidelik.

Ek weet nie of die ding toepaslik sal wees op 'n veerstelsel anders as 'n bladveerstelsel nie.

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Sep 2020 @ 16:23:42 pm
Goose On The Move
Silver Member
85% Profile Strength
Posts: 52
Joined: 06 Jul 2018
Experience: 4 years

Baie dankie, ek sien nou mooi. Sal gaan vra by die plekke soos voorgestel.

Groete

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za