English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 987
Total Replies: 243 394
Total Views: 82 949 010
topics: 11 230
replies: 132 905
views: 39 172 708
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Heat reflective sheets.

replies: 11
views: 301
25 Oct 2019 @ 08:40:30 am
Hennie2809
Bronze Member
100% Profile Strength
Posts: 26
Joined: 20 Oct 2019
Experience: 12 years

Dagsê mense.

Wil vir my Sprite se tent n "HEAT SHEET" koop om bietjie koeler te kamp. Enige voorstelle oor die produk.

Ek het julle kundige raad nodig want die pryse wissel ongelooflik.

Byvoorbaat dank.

 

 

REMEMBER!! You live every day, but you only die once.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Oct 2019 @ 09:02:07 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15794
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Slim plan om dit te doen.  Want dit werk.  Tips vir as jy koop:

  1. Koop groot genoeg dat hy oor die karavaan en die tent gaan asook verby die rante van die tent steek.
  2. Lig die kante met pale sodat daar 'n effe gaping is tussen die tent dak en die seil want dit maak die tent net nog bietjie koeler.
  3. So kan jy in bloedige son of in gietende reen steeds die tent onder die seil afslaan met oppak.  Goed is minder nat of jy kry nie so warm nie.

Daar is verskeie produkte op die mark.  Sommige waar die storm strap sommer klaar as deel van die seil ingewerk is.  Ander is dun en goedkoop en sommige baie dik duursaam en kos bietjie meer geld.

My voorstel is laat maak een volgens jou mates en behoeftes.  Sommige gooi die seil net oor die tent dak ek verkies dit so bietjie meer netjieser.

Dis hoe ek dit doen

Of te wel ek dink dit is netjies.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Oct 2019 @ 09:06:00 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15794
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Met die dat die storm straps deel van my silver seil is, maak ek gebruik van die groot hoek penne wat normaal weg vir army tente gebruik word.

Dit hou die seil mooi netjies op sy plek in die wind.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Oct 2019 @ 12:06:31 pm
Fred
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2878
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 52 years

Jou opset lyk heel netjies Leon.  Daar is net een ding wat my hinder: Maak die blink seil dit nie onaangenaam donker in die karavaan nie? 

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Oct 2019 @ 12:40:53 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15794
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Jou opset lyk heel netjies Leon.  Daar is net een ding wat my hinder: Maak die blink seil dit nie onaangenaam donker in die karavaan nie? 

Fred nee inteen deel die seil is so dat die vents wat aan die pad kant van die karavaan is, steeds oop is en kan oop maak.

Daar kom meer as genoeg lig in en die groot vent lig ons steeds halpad onder die seil en dan is dit koeler lug wat daar in kom en nie die warm son lug nie.

As ons net met die Rally staan dan gebruik ek steeds die groot silver seil.  Trek hom dan net meer oor na die pad kant van die wa.

Dit opsig self maak 'n "stoep" aan die daai kant van die wa ook en die skadu by vensters sorg automaties vir koeler binnekant van die wa.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Oct 2019 @ 13:11:01 pm
Hennie2809
Bronze Member
100% Profile Strength
Posts: 26
Joined: 20 Oct 2019
Experience: 12 years

Luhman, wat se maak het jy en waar gekoop.

REMEMBER!! You live every day, but you only die once.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Oct 2019 @ 13:16:46 pm
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5759
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 33 years

Hennie2809

Gaan kyk na my draad daar is baie inligting, klik op die skakel.

Oppad na die volgende kamp.
👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Oct 2019 @ 13:53:30 pm
Charldp
Silver Member
96% Profile Strength
Posts: 62
Joined: 20 Aug 2019
Experience: 31 years

Leon - dit lyk baie netjies. 

STOP and smell the camp fire :)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Oct 2019 @ 09:07:29 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15794
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Dankie vir terugvoer.

Maar myne is maar net prakties.  Willem Brits sin lyk nog beter want hy het sy silver seil spesiaal laat maak en pas presies oor sy kamp set up.  Hy gebruik ook meer kant pale met toue en penne.

Baie belangrik vir 'n seil wat efektief moet werk is my raad:

  • Bietjie groter as die tent se dak
  • Storm straps in die seil ingewerk
  • Lig die kante vir lug beweging tussen seil en tent dak. (Werk net nog beter as wat hy op die tent dak lê)
  • Span die seil maar deeglik want so seil kan die kamp opset vinnig onnet laat lyk as jy nie mooi beheer oor daai seil het nie.
  • Goedkoop koop, is duur koop.  Kry van die begin af maak 'n sterk stewige materiaal seil.

My huidige seil is nou 8+ jaar oud en wys nou tekens van verweer.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Oct 2019 @ 08:57:56 am
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5759
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 33 years

Hennie2809

Gaan kyk na my draad daar is baie inligting, klik op die skakel.

In my draad wys ek ook waar en hoe ek die seilvteen die woonwa vasmaak sodat hy lekker gespan kan word.

Volgende keer salvek die SA Shade se materiaal gebruik.

Oppad na die volgende kamp.
👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Oct 2019 @ 13:27:56 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15794
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Ek hou van die "driehoek vlaggies" wat by All Outdoor beskikbaar is.

Jy reig dit in die aliminium van die teenoorgestelde kant in en maak die silver seil daar aan vas.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Oct 2019 @ 13:33:25 pm
Hennie
Moon Member
100% Profile Strength
Posts: 876
Joined: 09 May 2014
Experience: 26 years

Ek hou van die "driehoek vlaggies" wat by All Outdoor beskikbaar is.

Jy reig dit in die aliminium van die teenoorgestelde kant in en maak die silver seil daar aan vas.

Ek gebruik 2 van daai met verstelbare tou om 'n wasgoedlyn met 'n middelpaal te maak aan die agterkant van my wa. Werk uitstekend en minimaal pakplek. 

Se dankie vir wat jy in die lewe het.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First