English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 237
Total Replies: 248 893
Total Views: 83 115 504
topics: 599
replies: 3 865
views: 3 350 159
Share all those nice recipes with everybody...

" Green juice"

replies: 18
views: 6329
22 Nov 2015 @ 20:06:00 pm
neef Herman
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2558
Joined: 03 Mar 2014
Experience: 50 years
Het n versapper, en maak ek gereeld vir ons so lekker ene voor brekfis, gewoontlik so mengsel van tamatie, komkommer, wortel, suurlemoen met fyngekapte ys in. Bietjie sout, peper en tabasco. Heerlik.
Maar groete uit die tuin is nog aan die groei, so vandag gedink om n GROEN sap te probeer. Wel, daar is net spenasie in die tuin, al wat nou groen en groot is, toe versap ek so bos daarvan, bietjie sout, peper en woestersous by.
Dit is die aakligste smaak ooit!! Het dit gesluk ter wille van oorlewing.
Hoe maak mens n lekker "groen" sap?
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Nov 2015 @ 21:07:16 pm
Andre'
Titanium Member
96% Profile Strength
Posts: 549
Joined: 05 Jul 2014
Experience: 62 years
Hehe. Herman wil jy 'n Popeye op jouself trek?
I am only here by mercy. What I have is only on loan.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Nov 2015 @ 21:17:01 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 16902
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years
Ingredients
1 1/2 cups spinach
1/2 grapefruit, peeled, white pith removed
2 green apples, cut into eighths
1 1-inch piece peeled fresh ginger
2 large stalks celery
Ice (optional)


Preparation
1.Working in this order process spinach, grapefruit, apples, ginger and celery through a juicer according to the manufacturer’s directions. (No juicer? See Tip.)
2.Fill 2 glasses with ice, if desired, and pour the juice into the glasses. Serve immediately.

Tips & Notes
Tip: No juicer? No problem. Try this DIY version of blended and strained juice instead: Coarsely chop all ingredients. First, place the soft and/or juice ingredients in the blender and process until liquefied. Then, add the remaining ingredients; blend until liquefied. Cut two 24-inch-long pieces of cheesecloth. Completely unfold each piece and then stack the pieces on top of each other. Fold the double stack in half so you have a 4-layer stack of cloth. Line a large bowl with the cheesecloth and pour the contents of the blender into the center. Gather the edges of the cloth together in one hand and use the other hand to twist and squeeze the bundle to extract all the juice from the pulp. Wear a pair of rubber gloves if you don’t want the juice to stain your hands.

Nutrition

Nutrition Per Serving


calories
55

fat
0 g (0 g sat, 0 g mono)

cholesterol
0 mg

carbohydrates
13 g

protein
1 g

fiber
1 g

sodium
60 mg

potassium
150 mg
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Nov 2015 @ 21:23:26 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 16902
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years
.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Nov 2015 @ 21:23:49 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 16902
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years
.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Nov 2015 @ 21:24:52 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 16902
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years
Herman...lyk my appel en suurlemoen saam doen die ding
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Nov 2015 @ 21:31:24 pm
Veldskoen
Platinum Member
88% Profile Strength
Posts: 336
Joined: 08 Apr 2015
Experience: 36 years
Herman, spenasie bevat baie yster. te veel van dit kan ook probleme veroorsaak.
Probeer die volgende om die liggaam skoon te maak na n rowwe naweek.

4 seldery stingels
2 Granny Smith Appels. Stronk verwyder.
1 Engelse Komkommer of gewone een ook. (Kry n ou n Boere Komkommer?}
Paar stingels Pietersielie
1 Suurlemoen
Paar blare Ment volgens smaak
N stukkie vars gemmer. so n halwe duim se lengte
n Blaar of twee spenasie. Nie te veel nie.

Jy pas maar die resep aan volgens jou smaak. Jy kan suiker ook byvoeg as jy wil.

Rou beet, wortel en appel, Gemmer ook n lekker een.

Geniet en leef gesond
Hou jou voete plat op die aarde
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Nov 2015 @ 21:33:05 pm
neef Herman
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2558
Joined: 03 Mar 2014
Experience: 50 years
Andre, daai bledie spenasiesap het my heeldag getyster, kon nie tot rus kom nie, het aanhou karring en vroetel.
Geert, daai klink reg, so paar Granny Smith appels. Gemmer beslis Seldery vir wat ook al. So in nabetragting, n bietjie Groen rissie( Peppers) en dan n Jalapenjo vir skop.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Nov 2015 @ 21:38:17 pm
Veldskoen
Platinum Member
88% Profile Strength
Posts: 336
Joined: 08 Apr 2015
Experience: 36 years
Geert ek sien my resep is nie ver weg van die ware een nie.
Hou jou voete plat op die aarde
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Nov 2015 @ 21:45:42 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 16902
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years
Pieter...miskien is joune die ware jacob. Ek het nie eers geweet mens kry so iets soos spinasie sap nie, totdat ek nou hierdie topic gelees het. Was nou nuuskierig hoe dit lyk en gegoogle en op hierdie afgekom.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Nov 2015 @ 21:53:17 pm
Veldskoen
Platinum Member
88% Profile Strength
Posts: 336
Joined: 08 Apr 2015
Experience: 36 years
Geert ook nou gekyk. Resepte is almal van oorsee. Herman gaan n bietjie rondhardloop met al daardie spenasie in sy lyf. Sal nie verbaas wees as daai baard nou gaan roes nie. HE HE
Hou jou voete plat op die aarde
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Nov 2015 @ 07:34:13 am
Bostoe
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 4653
Joined: 11 Dec 2013
Experience: 35 years
Herman is ons Popye vir die week met al daai spenasie nee julle is op die bol met al die sappe
Haak daai wa kamp bly koning
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Nov 2015 @ 09:15:07 am
Hagar
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1563
Joined: 20 Dec 2014
Experience: 32 years

Advocado peer

Yoghurt - jou keuse van geur

Sout en peper

Suurlemoen

Crushed ice.

versap en geniet.

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Nov 2015 @ 09:16:14 am
Big5Spotter
Mars Member
77% Profile Strength
Posts: 1036
Joined: 08 Oct 2014
Experience: 11 years
Herman hoe kry enige mens daai groen goed in jou lyf,druk jou neus toe en sluk jig.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Nov 2015 @ 10:31:25 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9408
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years
Herman.
Gee daai groen goed vir n vark, dan eet jy hom.
Meer gesonder en smaak beter.
As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Nov 2015 @ 11:03:18 am
Veldskoen
Platinum Member
88% Profile Strength
Posts: 336
Joined: 08 Apr 2015
Experience: 36 years
Daar hardloop n Ninja Turtle op die plaas rond.
Hou jou voete plat op die aarde
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Nov 2015 @ 15:46:31 pm
Diddo
Moon Member
85% Profile Strength
Posts: 770
Joined: 23 Apr 2014
Experience: 21 years

Jy wil nie daai spinasie ene drink nie

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Nov 2015 @ 18:09:50 pm
neef Herman
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2558
Joined: 03 Mar 2014
Experience: 50 years
n Vriendin is laf oor die groen sap, sy sny tot aalwynblaar om by te sit! Bietjie van n snaakse enetjie daai. Maar lyk my dit maak jou maar, sy is so skraal, as sy die huis se sleutels vergeet, kruip sy deur die sleutelgat.
Vir die kleinkinders maak ek n "Strawberry surprise" dis die naam wat hulle dit noem.
Verpulpte aarbye, volroom griekse joghurt, vanilla roomys en bietjie heuning. Daai een is baie lekker. So "smoothy" model.
Ons Fruit en Veg winkel maak heerlike smoothies, grondboontjie botter, piesangs en allerhande goete by. Gee die krag wat nodig is vir daai trollie stoot in supermark, gangetjie op volgende een, volgende een........ iets vergeet, weer terug...... hulle verander die rakke elke week, se sy. Bly maar stil en stoot.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Nov 2015 @ 18:23:58 pm
Veldskoen
Platinum Member
88% Profile Strength
Posts: 336
Joined: 08 Apr 2015
Experience: 36 years
Herman daai een van die aalwynblaar klink baie soos TIM Jan, Sal maar wegbly van hom.
Hou jou voete plat op die aarde
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za