English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 527
Total Replies: 252 780
Total Views: 83 248 119
topics: 11 574
replies: 139 206
views: 39 342 341
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Déjà vu - 1919 Pandemic

replies: 9
views: 295
12 Apr 2020 @ 12:08:10 pm
Kanneman
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1512
Joined: 04 Mar 2006
Experience: 55 years

Makes one think, doesn't it?

 

Be who you are and say how you feel, because those who mind don't matter, and those who matter don't mind.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Apr 2020 @ 13:33:28 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16140
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Gaan kyk verder op NET.

Fact Check sal jou detail gee. Die gedig is in Maart 2020 deur Kitty O` Meara op net gepubliseer

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Apr 2020 @ 16:22:47 pm
JJS
Silver Member
51% Profile Strength
Posts: 48
Joined: 24 Dec 2019

If they survived then by staying in thier homes during the pandemic, let's resemble them we will make it as well. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Apr 2020 @ 16:36:31 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9762
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Gaan kyk verder op NET.

Fact Check sal jou detail gee. Die gedig is in Maart 2020 deur Kitty O` Meara op net gepubliseer

cool

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Apr 2020 @ 00:39:08 am
Bak oor
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2988
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

Waar en wanneer was die pandemie

🌪️ Worry ends where faith begins 🌪️
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Apr 2020 @ 07:11:38 am
Bostoe
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 4738
Joined: 11 Dec 2013
Experience: 35 years

Bly sover moontlik tuis en kyk na jou self

Haak daai wa kamp bly koning
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Apr 2020 @ 16:56:55 pm
Proffie
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1855
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 30 years

Bly sover moontlik tuis en kyk na jou self

.....en geniet dit!

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Apr 2020 @ 18:01:11 pm
PietG
Saturn Member
88% Profile Strength
Posts: 2191
Joined: 12 May 2015
Experience: 48 years

Ek is heeltemal rustig hier by die huis en kry goed gedoen wat baie laag op die doenlys was. Ek kan nie glo hoeveel geld ek aan diesel gespaar het nie. Kyk vanmiddag na die Fortuner. Ek het hom volgemaak die dag voor grendeltyd begin het. Vandag wys sy tripmeter dat ek slegs 13 km gery het in die tyd vir brood en melk. As dit so aanhou gaan my begroting vir hierdie maand verseker klop. Ek het nie vir die ekstra 2 weke voorsiening gemaak nie en nou raak my verf en ander hardeware bietjie min. Gelukkig is daar nog ander werkies wat gedoen kan word. In my geval kla ek nie en hou myself elke dag besig solank Ma die tee en koffie gereeld maak.

Ons drink uit die piering want ons koppie loop oor.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Apr 2020 @ 20:17:52 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9762
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Ek is heeltemal rustig hier by die huis en kry goed gedoen wat baie laag op die doenlys was. Ek kan nie glo hoeveel geld ek aan diesel gespaar het nie. Kyk vanmiddag na die Fortuner. Ek het hom volgemaak die dag voor grendeltyd begin het. Vandag wys sy tripmeter dat ek slegs 13 km gery het in die tyd vir brood en melk. As dit so aanhou gaan my begroting vir hierdie maand verseker klop. Ek het nie vir die ekstra 2 weke voorsiening gemaak nie en nou raak my verf en ander hardeware bietjie min. Gelukkig is daar nog ander werkies wat gedoen kan word. In my geval kla ek nie en hou myself elke dag besig solank Ma die tee en koffie gereeld maak.

Fortuner is onder kwart wat diesel aanbetref. Was so voor die lockdown.

Sê hoeka vandag ek moet gaan diesel gooi voor dit opgaan die end van die maand.

Sien op TV nuus dit kom nog af volgende maand.

Nou ry ek nêrens tot Mei maand.

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Apr 2020 @ 14:13:40 pm
mulderpm
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1514
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 50 years

Ons het ook baia gespaard hierdie maand. Ons geniet die stilte, skoon lug, lees, klein projekies ens. Ons voer die voels in die tuin en hulle is nou al so mak hulle eet uit ons hande. Die Karoo Thrush, Geelbeklysters, voer ons met saltanas. As dit klaar is kom soek hulle my en roep my na die kos bak. Ek het nou 96 voel species in 20 jaar in my tuin gesien. Dit is eintelik baia min maar dit wys jou n’ tuin is nie n’ natuurlike omgewing nie.

Ons miss die natuur en die bos lewe.

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za