Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
| User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
| Relaxed Camper | 22378 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
| Leon | 18066 |
Pluto Member | 4500 + |
| Fred | 6509 |
| BrianB | 5605 |
| Bostoe | 5556 |
Uranus Member | 2600 + |
| mulderpm | 3058 |
Saturn Member | 2000 + |
| Lennie | 2195 |
| Kanneman | 2158 |
| Chris Boucher | 2033 |
Jupiter Member | 1450 + |
| Swanie | 1891 |
| Nico | 1790 |
| steamer | 1705 |
| Hennie Botha | 1703 |
| Dansan | 1558 |
| Butts | 1488 |
| DK | 1459 |
Mars Member | 1000 + |
| George | 1359 |
| Louvan | 1283 |
| RichardJ | 1269 |
Moon Member | 700 + |
| Chris Centurion | 891 |
| JohanMarais | 828 |
| Fanie | 816 |
Titanium Member | 450 + |
| ELU | 670 |
| Benkie | 600 |
| 1Pierre2 | 478 |
| Willie54 | 467 |
Platinum Member | 250 + |
| Joe Stieger | 449 |
| Rare Breed | 427 |
| LEEN | 400 |
| Oumens | 386 |
| Herman | 360 |
| Izak | 332 |
| RD | 322 |
| captiva | 283 |
| Meerkat | 275 |
| Dieter | 265 |
| Lein | 261 |
Gold Member | 100 + |
| Fienie | 245 |
| Hennie1968 | 234 |
| Trev1 | 221 |
| Bushbaby | 208 |
| Joos Pretorius | 204 |
| BigG | 191 |
| Stephan | 184 |
| Maurits | 175 |
| Ad Rem | 170 |
| Wegisons | 153 |
| Dolrik | 144 |
| Theu | 139 |
| Pontius | 131 |
Exclusive Maintenance Caravan Movers
I bought the caravan with the movers already installed. The name of the Movers are Motor Mover SA. Imported from Germany.
I had the same movers on my Penta and later transfered them to the Jurgens Classique. They worked very well and I never had any trouble with them during the use on the Penta and Classique.
Must mention that the movers are not sold in SA anymore since 2014. You must also remember that the movers are 14 years old installed in 2011.
During last year I had trouble with the mover in that the actuators did not want to engage/move motor up against the tyres. Got hold of the original importer and He could provide me with a new Brain box and some loose spares.
This year it was clear that I will have to do mayor maintenance on the movers, not only did the system work intermittedly but the motors got stuck against the wheels so that the actuators could not pull them away again.
Initially I thought it was a bad battery. Tested the battery, still looked okay. Borrowed another but still actuators cannot do the job. In the end I had to replace one actuator (Thank you Communica) and to ensure that the track on which the motors move forward and back does not get stuck again I installed brass shims and Voala the engage problem was sorted.
Now the intermittend operation and tripping of the system. To make a long story very short on Friday (past) the movers did not want to work. They engaged against the wheels but did not want to move the caravan. Had to do it by hand with the help of friends and family.
Sunday morning I decided to strip the brain of the mover to try and see if I there is anything visually wrong. Did not have high hopes but "Probeer is die beste geweer". Let and behold I found a loose wire. Tighten this up, looked for more such obvious problems, found none and later the Sunday afternoon the Mover handled the Exclusive with ease.
So it helps to keep your cool and try a bit of logic. This way you can probably resolve a lot of things without much cost. As I was planning to buy a Mover Brain box from another mover system and a remote.
I think that the one Motor Electronic Unit got damaged during the operation with the loose wire because the system still trips when turning in a direstion longer that 4 sec.
Now I just turn for 3 sec and go straight for a sec or 2.
I am happy I can still move the Van with not much effort.
GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
Leon ek is seeker jy sal die klein probleempie uit sorteer. Dit is hoe ek jou ken.
Vir jou bo genoemde reede will EWIKS nie auto engage ge-implementeer nie. So ook wou National Luna vir jaare nie DC-DC eenheede vervaardig nie. Met standaard verstellings kook dit party batterye Lees op hulle webwerf. Volgens my is Victron die ultimate vir laai stelsels. Hulle is heeltemaal verstelbaar en dus kook hulle nie n' battery nie.....tensy jy dit so verkies.
My nuwe EWIKS movers (2024) en my 2x108Ah LiFePo4 werk perfek. Ek kan draai en by die kamp se hek uit ry met die kombinasie.
Ek sit die links hier onder. Klick net op hulle:
Groete,
Paul
Uit hulle artiekel en dus hoekom ek in Victron glo.....heeltemaal verstelbaar.
" Put another way: If the DC-DC charger was unable to change its charging profile to suit certain auxiliary battery types, it would potentially ruin the auxiliary battery."
Groete,
Paul
Rayite se Excide batterye.... by voorbeeld ... kan 14.7v maklik hanteer....sonder om ge-kook te word. Atlas en Willard en ander kook by 14.2v. Ek gebruik Raylite in my Pajero wat 14.5v-14.7v laai en dan hou hulle vir 4 jaar. Atlas hou nie vir 13 maande nie.
Groete,
Paul
Hi Leon, ek se ook altyd, as n ding klaar stukkend is, kan mens maar oopmaak en loer, Mens kan mos nie n ding verder breek as hy klaar gebreek is nie... 🤣. Werk 9 uit 10 keer as jy 10 vingers het wat kan dink.
U woord is n lamp vir my voet en n lig vir my pad
Ek is in die mark vir een van daai DEFY 12V Yskaste. Met dit stel defy voor gebruik jy 'n 200Amp/h battery. So in die nabye toekoms gaan ek die yskas aanskaf en jy koop hom met 'n solar charger net sonder battery en panele.
Met ander woorde ek sal moet soek na 'n battery of twee.
Vanaand gaan ek weer die wa se battery toets want al die drade is mos nou vas. Sal die tester opsit en die wa met die mover rond skuif.
Kanse is goed dat ek 2x 120A/h batterye gaan koop en die huidige een gebruik in 'n klein visvang bootjie met elektriese motor.
So Paul ja die charger sal ek maar die een gebruik wat saam met Defy yskas kom. Met die batterye as ek moes vervang het ek altyd Willard gekoop. Ek sal nooit interewigheid 'n lithium battery binne in my wa sit nie. Sal wel oorweeg om hom daar eenkant teen 'n boom te plaas en met drade aan die wa te koppel maar dis dit. Die wa word oor 'n jaar my huis en die tipper is al wat op my naam gaan wees.
Laastens glo ek sal mens seker die mover finaal uitgesorteer kry. Die actuators is simpel dom elektriese motors met twee micro switches in. Die aandryf motors is simpel dom maar baie sterk elektriese motors, ook met twee kontak punte. Dis maar die elektronica in die Elektronic unit wat mens onder beheer moet kry.
Soek en jy sal vind. Eerste ding is ek gaan die wa met een as se movers op 'n slag beweeg. So sal ek uitvind watter stel movers veroorsaak die "trip". Dan sal ek in detail na daai as se goed kyk. Volg maar eers 'n proses van uitskakeling.
GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
In Pta is daar n’ yskas tegnikus wat ardverteer dat hy enige 220v yskas van minder as 200L kan omskakel na 12v. Die Defy 12v yskas is maar net 180L.
Groete,
Paul
Werner 064 344 1489
Groete,
Paul
vat die motors na 'n electrical motor rewind company toe en laat hulle die motor toets
ons gewone Multi meters kan net die basiese goed toets jy het 'n meger nodig om die toets behoorlik te doen
I see skies of blue
And clouds of white
The bright blessed day
The dark sacred night
And I think to myself
What a wonderful world
In Pta is daar n’ yskas tegnikus wat ardverteer dat hy enige 220v yskas van minder as 200L kan omskakel na 12v. Die Defy 12v yskas is maar net 180L.
Paul die Defy Fridge/Freezer is 303L. Het hom klaar gaan meet en bevestig hy sal in die Exclusive pas. Omdat hy groter is as die huidige yskas gaan ek die kassie bokant die yskas net verloor.
vat die motors na 'n electrical motor rewind company toe en laat hulle die motor toets
ons gewone Multi meters kan net die basiese goed toets jy het 'n meger nodig om die toets behoorlik te doen
Swanie ek het gisteraand so met die movers gevroetel en verstel dat ek die wa met die movers oor 'n paving baksteen kan ry. Daar waar die wa staan kan ek net vorentoe en agter toe. Dan trip die stelsel nie. So reguit vorentoe en agtertoe stap die movers sonder issues dis net sodra ek die wa draai in enige rigting dan moet ek nie langer as 3 tellings draai nie. Ek moet draai en dan weer reguit vir twee tellings en dan draai ens.
So die motors doen hulle werk dis wanneer die binne wiele van die draai moet stadiger en die buite wiele moet vinniger wat ek die trip kry.
Iewers die week sal ek kyk wat maak stelsel as ek net een as se movers gebruik om die beweeg werk te doen.
GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
Dit is gooie nuus Leon. Dan is dit nie die Defy in die Sprite Tourer nie. Hy is 180L.
Groete,
Paul
Leon, hoop jy kom reg met daai movers, dit is die beste ding sedert gesnyde brood.
Het al gehoor van mense wat sê hulle los dit altyd teen die bande as die wa nie gesleep word nie, my opinie wees is dat dit onodige druk op die ratte veroorsaak wat later gaan kom pik hier teen die haakskeen.
Dit is gooie nuus Leon. Dan is dit nie die Defy in die Sprite Tourer nie. Hy is 180L.
Ek sien hom op die Dfy webwerf. Laat ons asb weet as jy hom gaan instaleer. Dit lyk na n' wonderlike opsie .....en hy is grooter as die huidige een (280L) en die fries gedeelte is onder. My kort vrou sukkel in elk geval met daai boonste kassie.
Groete,
Paul
Leon, hoop jy kom reg met daai movers, dit is die beste ding sedert gesnyde brood.
Het al gehoor van mense wat sê hulle los dit altyd teen die bande as die wa nie gesleep word nie, my opinie wees is dat dit onodige druk op die ratte veroorsaak wat later gaan kom pik hier teen die haakskeen.
Dit is nes jy se.......... Ek self gebruik die wa se handrem altyd en ek los nie sommer die movers teen die wiele nie.
Ek sien hom op die Dfy webwerf. Laat ons asb weet as jy hom gaan instaleer. Dit lyk na n' wonderlike opsie .....en hy is grooter as die huidige een (280L) en die fries gedeelte is onder. My kort vrou sukkel in elk geval met daai boonste kassie.
Is maar besig met 'n budget. Maar dit is verseker die volgende groot verandering op die wa. Het gekyk en gesien dat dit nie groot werk gaan wees om die kassie bokant die yskas te verwyder nie.
GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
Klink goeie prys vir 303l
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Ek sien by Game is hy daai prys. Ek wonder net hoe goed (doeltreffend) hy werk. 303L is groot vir n' 12v compressor. So ver as wat ek weet is daar nie n' groot verskydenheid van grootes van 12v compressors nie?
Defy beweer 3 dae werking van 200Ah LiFEPo4 sonder son krag. Ek kry 2 dae met my kombuis 220v yskas en 3Kw inverter op 208Ah LiFEPo4 sonder son krag. Dan is die battery op 12% SOC (208-25=183Ah). Dan as jy LS Deep Cycle gebruik en dus net 20% (40Ah) krag beskikbaar het gaan mens definitief nie 3 dae kry nie.
Leon hou ons asb op hoogte.
Groete,
Paul
Ek moet maar eers die yskas koop. Die charge controller maak dat die battery met eskom krag deurgans gelaai sal bly. Die Solar deur die charge controller sal die battery deur die dag op kan top as eishkom nie werk nie.
So die kanse dat ek regtig die battery tot redelik pap gaan gebruik is redelik skraal. Tydens die skou by Galager Eastate Feb maand het ek die 12V Defy yskaste in 'n karavaan reeks gesien en die vervaardiger uitgevra oor die effektieiteit van die yskaste. Terugvoer was dat hulle puik werk in die kamp omgewing.
Ek kan nie uit die vuis uit onthou watter reeks karavane dit was nie. Het wel 'n foto geneem moet dit net soek.
Dit is die mense se terugvoer wat my laat besluit het om die yskas verandering te maak.
GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
Okay dit was terugvoer oor die yskas se verandering. Om terug te kom by die MOVERS.
Ek het gister aand die movers per as getoets. Nou die mover op een as skuif die wa maar net so klein bietjie stadiger met huidiglik geen trip van die stelsel nie.
Iets se vir my dat die twee stelle movers op 'n manier teen mekaar werk. Hoe, wat, waar en op watter manier het ek nie 'n idee nie.
Ek is die naweek bietjie besig met ander dinge so ek sal eers volgende naweek by 'n meer detail toets kan uitkom.
Ek gaan so by so die spasieering en opstelling van die movers teenoor die posisie van elke wiel weer van vooraf doen. Seker maak elke wiel druk om en by die selfde afstand "Druk" teen elke wiel. So vermy ek dat een wiel dalk harder moet werk as ander.
Sal maar sien wat die uitkoms is. Moet eers 'n hout plankie van 19mm x 19mm dik maak want dis die spasieering van elke mover van die wiele af.
GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
Ek moet maar eers die yskas koop. Die charge controller maak dat die battery met eskom krag deurgans gelaai sal bly. Die Solar deur die charge controller sal die battery deur die dag op kan top as eishkom nie werk nie.
So die kanse dat ek regtig die battery tot redelik pap gaan gebruik is redelik skraal. Tydens die skou by Galager Eastate Feb maand het ek die 12V Defy yskaste in 'n karavaan reeks gesien en die vervaardiger uitgevra oor die effektieiteit van die yskaste. Terugvoer was dat hulle puik werk in die kamp omgewing.
Ek kan nie uit die vuis uit onthou watter reeks karavane dit was nie. Het wel 'n foto geneem moet dit net soek.
Dit is die mense se terugvoer wat my laat besluit het om die yskas verandering te maak.
Moontlik Okto
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
20% krag kan maar uutgelos word ter efektiewiteit van die isolasie van die standaard yskas.
Dit is shop talk van die vervaardiger/verkooper!
Vra n’ verbruiker soos ons.
Adb laat ons weet of dit rerig werk?
Groete,
Paul
Nie seker nie. Ek weet dat die yskas in die deur gemonteer was. So dit was nie nodig om in die wa in te klim om iets uit die yskas te haal nie. Selfde as die Okapi.
GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !


