Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
Relaxed Camper | 21695 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
Leon | 17513 |
Pluto Member | 4500 + |
Fred | 5936 |
Bostoe | 5427 |
BrianB | 5059 |
Uranus Member | 2600 + |
Grumpy/Hannes | 3206 |
Saturn Member | 2000 + |
mulderpm | 2364 |
Lennie | 2188 |
Kanneman | 2140 |
Jupiter Member | 1450 + |
Chris Boucher | 1932 |
Swanie | 1846 |
Nico | 1725 |
steamer | 1681 |
Ski | 1669 |
Hennie Botha | 1658 |
Karoo Klong | 1648 |
Dansan | 1524 |
Mars Member | 1000 + |
Butts | 1440 |
George | 1194 |
Louvan | 1159 |
RichardJ | 1085 |
Gerden | 1016 |
Moon Member | 700 + |
Chris Centurion | 825 |
JohanMarais | 810 |
CampingKitty | 715 |
Titanium Member | 450 + |
Fanie | 696 |
ELU | 656 |
snys | 631 |
Benkie | 586 |
Douglas Green | 575 |
Andrew | 524 |
Platinum Member | 250 + |
Joe Stieger | 447 |
Andre Smit | 414 |
Willie54 | 413 |
Rare Breed | 400 |
Nabro | 380 |
LEEN | 367 |
Global Traveller | 356 |
survivalist | 350 |
Oumens | 339 |
RD | 319 |
1Pierre2 | 312 |
Izak | 305 |
Kurper | 302 |
Herman | 299 |
captiva | 278 |
Meerkat | 262 |
Gold Member | 100 + |
REAList | 230 |
Hennie1968 | 229 |
Robbie | 225 |
Lithium Ion Phosphate batteries in caravans
I have recently replaced the auxiliary/fridge battery in my car with a LiFePo4 and a Dc-Dc charger. It is remarkably better than the same size Lead Acid.
I want to do the same in the caravan with 2x 100Ah LiFePo4 batteries. Can this work? I have 4x EWIKS movers and other standard power consumers that must work off the LiFePo4 battery. Has anyone done this and are the movers compatible with LiFePo4 batteries?
Groete,
Paul
The lithium batteries are good, but before you replace them, try to search for the "cranking power" of the batteries first. That is because the movers may take high amps when you move the caravan, specially when you turn that nice caravan with the four wheels.
I cannot remember where I read it but they are not really to start eg engines or alike eg when you need amps to turn the caravan
Hope somebody with more knowledge can help you
But for fridge, lights etc very good!
I am also interested in lithiums and the figures I have seen for a 100AH battery is around 100A. That converts to 1200 Watt. See what your mover motors draw and compare that with what the lithium battery is capable of.
Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
In the exclusive I had, I kept the lead acid for the 4 movers. Added a lithium with solar for the fridge and everything else in the caravan. Worked ð¯
Some where here on the forum it was mentioned that the Lithium batteries is not favourable to drawing high amps from them with the movers.
I would do more research before going that way.
GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
Thanks for all the feedback. The Lithium batteries can each deliver 350A for 5 seconds, 160A for 30 seconds and 110A continuous. I want to fit two batteries in parallel.
The movers have 30A fuses. 30x4=120A max.
The battery instructions however say that the maximum current for a parallel configuration is that of one battery i.e. 110A continues.
Gaan dit werk?
Groete,
Paul
More Paul
Die Lithium batterye het n "self protection" wat sal beskerm indien hul ooreis word. Ek is self n leek, maar stel voor dat jy liewer by die soort battery name waarmee ons groot geword het, die ou bekendes koop.
Hul is baie goedkoop in vergelyking en indien jy dit nooit ooreis en altyd volhou kan ek jou waarborg dat jy bekommer vrye jare se diens gaan kry.
Let ook op dat jy n spesiale "charger" vir die lithium moet kry want die volts charge rate is 14.2 V max en nie soos die ander nie.
Prys jou naaste korporasie vir n prys.
Ek moet se my lithium by die huis vir ligte ens (nie stoof ens nie) werk nou al 3 jaar en dit bly dieselfde. Gee probleem
Ek vertrou jy sal n besluit neem wat jou sak en behoeftes sal pas
Lekker dag en geniet die buite lewe
Gert
Paul, what you mention seems well within the capability of the lithium battery. If the motor has a 30 amp fuse, is means that the motor actually draws quite a bit less, probably less than 25A otherwise the fuse will go every time it even slightly exceeds its capacity. A car's starter uses much more than 100A, in some big engines even as much as 900A I have read. That is why these batteries are unsuitable for starting a car, but for what you use it, there should not be any problem.
I should just add that I am not an expert on this subject. I base what I say from research I have done in internet as I find this technology very interesting. Lithiums weigh a portion of a lead acid battery and can deliver much more AH than a lead battery with the same nominal capacity without loosing deteriorating rapidly. Recently their prices have dropped dramatically bringing them quite near that of a lead battery.
Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
Ek kyk ook spesefiek na BluNova want dit is wat die bos waaens en Mobi Lodges in het en dan met net twee movers. Ek het nog niemand met 4 movers en LiFePo battery ontmoet nie.
Die BlueNova battery is ook die enigste een wat die piek stroom van 350A spesifiseer. En die enigste een wat die BMS dit toelaat?
Groete,
Paul
I agree Fred. LA is the only battery for a car especially a diesel as it needs very high cold crank amps which Lithiums can not do.
I was so impressed with the improved performance in the car and as you mentioned the reduction in price that I started investigating the caravan conversion option.
On LA my NL 60L runs for a day and a half and then the battery (100Ah) is at 11.5V ~70% DOC. On the Lithium battery (100Ah)I ran the fridge for 3 days and the battery voltage was 13.5V that is 90% DOC and I can go down to 0% without damaging the Li battery. The price per usable watt on the Lithium battery is just better.
Groete,
Paul
With Lithium batteries the issue no one addresses is the fire problem. If one Googles fire extinguishers then you will will find items specifically for Lithium products. The items are marked with green labels. I have warned my kids about this issue. Hopefully my fellow caravaners will research this issue as well.
The gas issue has been addressed. Gas has been removed from new caravans.
I leave it to you to research the dangers of lithium batteries at home and in caravans.
The lithium ion batteries are the ones with the reputution of catching fire but this mostly were in electric cars, not with the ones you use in caravans. These has been superceded with lithium iron phosphate also called lifepo4. They use a different technology, carries a little less capacity, are less expensive and are said not to be proe to catch fire. These are the most common ones we find now and are the ones that has become quite cheap.
I think the fact that gas has been superceded by electricity has more to do with affordability than safety and the ease of making it available. Different from the past most caravan parks nou have power at most stands.
Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
Ek stem met Fred saam. My woonwa n’ 2015 model het n’ gas stoof en die gyser kan ook op gas werk. Dit pas my dat dit so is en ek gebruik die gas waneer daar nie krag is nie. Vir verwarming kan jy nie batterye gebruik nie. Alle nuwe bos waens het gas vir kook en vir die gyser. Vir die yskas het hulle 12/220v compressor verkoeling. Gas is daar net te ondoeltreffend.
Een ding is vir seeker n’ Lithium battery moet n’ in line fuse by die battery he’. Net so Ook vir LA maar minder kritiek.
Groete,
Paul
My wa het tans 'n Plain Longlife battery in. Glo nie ek sal dit vervang met 'n ander tipe battery nie. Sal maar by die ou standaard hou. Die yskas glo ek was, toe die wa nuut was, 'n Three way Yskas gewees. Maar dit is vervang met 'n kombuis yskas. As daar iets is wat ek in die wa sal verander vorentoe is dit die yskas terug na 'n nuwer model 3 way yskas toe.
Want op die manier word kos goed koud gehou, kan ek altyd kos maak, en met die 12V battery is daar altyd lig.
Defy het 'n yskas wat met 12V werk. Sal bietjie gaan uitvind hoe effektief DIE yskas is. Hy was so jaar of wat terug op 'n winkoop met solar paneel en 'n battery dink ek vir R8000.
GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
In die 40 jaar wat ons uitkamp het ons nie veel by plekke sonder krag gekampeer nie. Aanvanklik was daar nie krag in Kruger nie en het die Sprite se drierigting yskas sy waarde getoon hy was terloops aanvanklik net 12V en gas. Ek het hom self aangepas vir 220V. Dit was baie duur om hom op gas te laat loop en daardie soort yskas was maar baie ondoeltreffend.
Behalwe vir KNP het ons ook eenmaal n paar dae by Tieties Baai gekamp waar daar nie krag was nie en ons weer die yskas op gas moes laat loop. Sederdien het ons n karavaan met n 220V kompressor yskas. Ons het een nag op n plek uitgekamp sonder krag en het van n 100AH loodsuurbattery en omsetter gebruikgemaak. As gevolg van die beperking van n loodsuurbattery is so iets nie vir n langer tydperk prakties nie. As ons ooit langer sonder krag wil kamp, sal ek n 200AH lithium iron phosphate battery aanskaf wat die yskas vir 4 of 5 dae sal kan dra maar die kans daarvoor is maar skraal. Vir die baie klein moontlikheid daarvan is dit nie die geld werd om meer aan te pas nie. Jy kies ook maar jou kampe volgens die vermoë van jou toerusting.
Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
Leon ek sou nie die huis yskas met n’ absorbtion 3 way vervang nie. Hulle bly duur en ondoeltreffend. Dit is immers hoekom dit vervang is met n’ kombuis yskas. Ook soos Fred se, meeste kampe het 220v en generators en load shedding is tans beeindig. Ek sou dan eerder n’ 12/220v compressor yskas koop wat loss staan. Die Defy is maar net 160L. Hy is in die Sprite Tourer.
Ek will Lithium gaan vir 3 reedes. 1. My bestaande LA raak nou klaar. 2. Ons kamp omtrent permanent en dus werk die battery permanent. 3. Ek will sonder krag kan staan vir 5 dae met net son krag en my kombuis yskas in die woonwa moet bly werk.
Waneer ek die woonwa verkoop sal ek heelwaarkynlik n’ LA weer in sit en my lang lewende Lithiunms hou.
Groete,
Paul
Elke persoon het maar sy eie behoeftes en finansieele beperkings. Hier is my reedes vir die opgradeering na Lithium.
Waneer ons net met die kar toer will ek die woonwa se twee Lithium batterye na die kar toe skuif. Ons het laas jaar vir n’ maand in Namibie en Botswana getoer met net die voertuig. In Botswana was daar orals krag behalwe in die Nationaale Parke. Ons het vir twee weeke in die Parke gekamp en alles het ontdooi. In Namibie was dit net in Nambwa (Caprivi) wat daar nie krag was nie. Hier moes ons inperk tot twee dae om dat die LA nie hou nie. Ek moet se die kampe buite die Parke in Bots en Namibie is puik ingerig met privaat ablusie en krag punte.
Hierdie jaar het ons vir twee maande Moz en Zim getoer. In Moz het ons net in Pomene en in Witsand nie krag gehad nie. Ons moes ook ons verblyf daar beperk tot LA capacityd. In Zim in Gonarezhou was daar nerens krag vir drie weeke nie en alles het ontdooi.
Ons hou ook daarvan om in SA met die woonwa na kampe toe te gaan wat nie krag het nie. In die Wildtuin is dit Tsendze en Balule. Ook in Punda Maria was die krag daagliks aff van 5 tot 7 am en pm (load reduction). Dan was daar ook 3 dae sonder krag want die olifante het die krag paale omgestamp. In Pilanesberg was ons laas jaar vir twee weeke sonder krag want die generator was stukkend en die transformer het uit gebrand. Ons het ons bevrore good alles in die resturant se vries kas moes sit. Hulle het hulle eie klein generatortjie.
Nou ja lang stories en my persoonlike reedes maar elke persoon het sy eie behoeftes en begrooting.
Het Iemand all sy woonwa met movers se load suur battery vervang met n’ LiFePo4? Ek sal graag wil hoor hoe dit gewerk het veral as daar 4 movers is.
Groete,
Paul
Paul, ek verstaan jou omstandighede beter nou. Koop die lithiums want 2 saam is beter as een battery.
Ek glo jy moet seker maak van n balancer sodat die swakker (met tyd) een nie die ander dood trek nie. Ek glo die twee saam sal die movers hanteer.
My ondervinding en baie lees werk het ek een 12v 200A by my huis ingesit (in die duur tyd) en hy hanteer die hele huis se ligte, TV en sound met gemak. Die groot goed bly op Eskom. Ek merk dat hy n bietjie af gaan wanneer ons laat kuier en vroeg opstaan (winter donker) maar hy kom nooit onder 50 persent nie.
Ek probeer hom naruurlik nie ooreis nie want sy cycles is vir my belangrik ek verkies lang lewe uit hom
Ek het die box yskas al gekoppel (saam met ligte ens) en sy grafiek wys hy stoot mooi maar die volgende oggend was hy maar laag tot die sonpanele begin werk het. Omdat ek hom nie ooreis nie stoot die panele hom gou vol, binne 2.5 uur. Ek glo die inverter (weet nie hoeveel) neem ook sy pond vleis uit hom uit. Maar die direk 12v yskas toe gaan jy goed doen
Daar is verskeie batterye met sekere van hul minder cycles as ander. Ek verkies die soort wat meer cycles het. (net my eie opinie) want dan wys dit sy waarborg is langer.
My 40 lt kamp yskas sal lank loop met hom. Maar die grooter kompresor yskaste (huis soort) sal sy sake vir hom werk.
Die lithiums gaan jou langer aan die gang hou, my advies, koop hulle! (LiFePO4) natuurlik
Laaste voorstel, probeer hul so vol as moontlik hou te alle tye, dan gaan jy lang lewe uit hul kry. MAW as daar n engine loop of Eskom is ....Charge hulle!!
Geniet die buite lewe, jy maak my jaloers as ek sien hoe jy rondry. Dit is die lewe, want more is te laat
Groete
Gert
Ek het nie ondervinding van groter Lifepo4 batterye nie- net die 7.2AH eenhede op UPS'e en daar werk hulle puik waar LS batterye in sommige gevalle net weke gehou het. Die grotes- 100 en 200AH se lewe word in siklusse gegee, van 500 tot 'n paar duisend volgens die advertensies. Maar dit is die aantal siklusse tot hulle gewoonlik 80% van hulle aanvanklike kapasiteit bereik het. 80% is steeds baie en ek aanvaar as niks onvoorsiens voorval nie, dat dit weer netsoveel siklusse sal neem om dit tot 80% van die 80%, maw ongeveer 65%, te laat daal. Op papier lyk dit dus vir my of jy 'n baie lang lewe uit die batterye kan kry- sommige advertensies beweer tot 25 jaar. Ek het nie op die oomblik 'n behoefte aan so een nie, maar ek probeer hard om een uit te dink sodat ek self kan vasstel hoe goed hulle werklik is.
Daar is ook 'n ander opsie en dit is herboude batterye. Die lithiums in elektriese voertuie word blykbaar vervang as hulle kapasiteit to 80% gedaal het want daar is afstand baie belangrik. Hulle word dan uitmekaargehaal, die selle getoets en dan word hulle herbou tot batterye van sê maar 100AH onder die benaming "Second life Lithiums batteries" Hulle is blykbaar heelwat goedkoper maar nie minder betroubaar nie. Ek hou van die idee omdat dit omgewingsvriendelik is en dan hou ek ook van 'n winskopie. Kyk gerus na
https://www.saiee.org.za/News/DisplayNewsItem.aspx?niid=51349
Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
What I would do is write to the manufacturer of the movers and ask them for their opinion.
What I would do is write to the manufacturer of the movers and ask them for their opinion.
I did but they did not answer. I will send it again.
Revov en Hubbel is so n’ second life verkooper en sy 100Ah is so 3/4 die prys van n’ nuwe batterye.
Ja ek dink ek moet voortgaan en dit insit. Alles due daar op dat in die lang termyn dit goedkooper gaan wees en definitief beter gaan werk.
Groete,
Paul