Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
Relaxed Camper | 22007 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
Leon | 17761 |
Pluto Member | 4500 + |
Fred | 6219 |
Bostoe | 5460 |
BrianB | 5289 |
Uranus Member | 2600 + |
Grumpy/Hannes | 3222 |
mulderpm | 2655 |
Saturn Member | 2000 + |
Kanneman | 2149 |
Jupiter Member | 1450 + |
Chris Boucher | 1999 |
Swanie | 1863 |
Nico | 1771 |
steamer | 1701 |
Hennie Botha | 1682 |
Ski | 1669 |
Karoo Klong | 1648 |
Dansan | 1531 |
Butts | 1460 |
Mars Member | 1000 + |
George | 1253 |
Louvan | 1246 |
RichardJ | 1166 |
Gerden | 1165 |
Moon Member | 700 + |
Chris Centurion | 851 |
JohanMarais | 820 |
Fanie | 807 |
Titanium Member | 450 + |
ELU | 662 |
snys | 631 |
Benkie | 594 |
Platinum Member | 250 + |
Joe Stieger | 447 |
Errol | 440 |
Willie54 | 438 |
Harv | 424 |
Rare Breed | 420 |
Andre Smit | 417 |
1Pierre2 | 409 |
LEEN | 385 |
Kamp is Koning | 372 |
Izak | 326 |
RD | 322 |
Kurper | 302 |
captiva | 278 |
Meerkat | 269 |
Gold Member | 100 + |
Fienie | 240 |
Bushbaby | 208 |
Joos Pretorius | 200 |
Trev1 | 184 |
BigG | 183 |
Maurits | 172 |
Andal | 167 |
Andrew | 149 |
Dolrik | 144 |





Jockey Wheel pyp
Hi julle.
Op die Exclusive is die volgende een nou al my 3de Jockey Wheel wag ek moet koop want die pyp binne die A Raam buig ovaal wat maak dat ek sukkel om die hele Kaboel op te tel nadat ek gehak het.
As ek die Jockey Wiel nie ordentlik vasdraai nie, dan "val" hy soms as ek die wa met die Movers skuif.
Voor in die neuskas is die Aircon, gasbottels en tent penne wat die gewig uitmaak.
Wat doen ek verkeerd?
Petrus ,maak seker van die volgende .Waar die Jockey Wheel pyp deur die A Raam gaan, is daar 2 halfmaan ystertjies, weet nie hoe om dit anders tenoem .Kyk dat daai 2 ystertjies wel altwee daar is en op hulle plek,daar is dalk net een, dan sal hy nie ordentlik vasdraai en skeefdruk wat hom kan laat buig .Hulle neig om uitteval as jy die Jocky Wiel pyp uithaal .

Dankie Willie, myne het net 1 x plaatjie slegs aan die vasdraai kant, so, dit kan my probleem wees?
Ja Petrus hy moet 2 hê, jy sal sien aan die anderkant het hy ook so holte ,waar die plaatjie inpas .Ek gebruik sommer altyd bietjie wondergom om hom daar tehou terwyl ek pyp deurdruk .


Dankie Willie, myne het net 1 x plaatjie slegs aan die vasdraai kant, so, dit kan my probleem wees?

Op die Sensation wat ek gehad het en die huidige Exclusive het ek nie so probleem nie. Daai yster blokkie kan jy so effe by dam met 'n yster saag om die oppervlak net grof te maak. Dan stel ek voor jy doen ook die volgende.
- Verwyder alle olierigheid van die jockey wiel se pyp af. Vee af met thinners, acetone.
- Verwyder die Jockey wiel en verwyder ook al die olierigheid binne die monteer stuk.
- Soos bo genoem maak die staal blokkie grof deur yster saag of vyl daarop te sit.
- Terwyl die jockey wiel uit is maak seker die sluit skroef kan diep genoeg in skroef om die plaatjie hard genoeg te kan druk. Die skroef draad wat altyd gebruik word pas mooi in die monteer stuk tot dat die minder gebruikte skroef draad daar kom
As jy al die goete doen behoort jou jockey weer soos normaal te werk.
GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !

Ek het toe by Klerksdorp Woonwaens hulle laaste Outer Sleeve Alco pyp gekoop.
Klink my ek was die probleem.
Om die Exclusive se 4 wiele nie te skerp te draai nie het ek die Jockey Wiel se hoog as moontlik uitgedraai om die wa se neus te lig - voorwiele half in die lig gekry.
Klink my die aksie kon die rede wees hoekom die pyp buig.
Voorstel van André was toe dat die Jockey Wiel so amper ingedraai wees en die wa eintlik gelyk moet wees, dan sal Beide Pype keer dat die buitenste pyp nie buig nie.
Die was ons konklusie as die oorsaak van my probleem?

Ek het toe by Klerksdorp Woonwaens hulle laaste Outer Sleeve Alco pyp gekoop.
Klink my ek was die probleem.
Om die Exclusive se 4 wiele nie te skerp te draai nie het ek die Jockey Wiel se hoog as moontlik uitgedraai om die wa se neus te lig - voorwiele half in die lig gekry.
Klink my die aksie kon die rede wees hoekom die pyp buig.
Voorstel van André was toe dat die Jockey Wiel so amper ingedraai wees en die wa eintlik gelyk moet wees, dan sal Beide Pype keer dat die buitenste pyp nie buig nie.
Die was ons konklusie as die oorsaak van my probleem?

Dankie vir jou terug voer. Enige informasie wat kan lei tot 'n gesukkel sal help dat ander nie met dieselfde probleem sukkel nie.
Bly jy is uiteindelik uitgesorteer.
GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !

Ek sukkel met die selfde probleeme. Ek gaan nou die heele jockey wiel vervang en ek glo ook die afwezigheid van die tweede yster blokkie het my probleeme laat ontstaan.
Groete,
Paul
Ek het op my vorige karavaan (Sprite SC) ook die Jockey wiel se pyp twee maal gebuig ... beide nadat die slinger losgedraai het op 'n sinkplaatpad.
Op my nuwe karavaan (Sprite SW) het ek 'n gedeelte van die A-raam onder effens uitgesny en nou pas ek die wieletjie se as binne-in die onderste deel van die raam. Met die slinger selfs los kan die wieletjie dus nie onder toe val, sonder om uit die raam geskuif te word nie .... werk soos 'n droom!
Maar, beide my karavane het net die een plaatjie binne die pyp. Ek het reeds gesien dat daar wél plek aan die anderkant van die pyp is om so 'n plaatjie te huisves. Is so 'n plaatjie beskikbaar as 'n onderdeel! Moet bietjie kyk!
Ek aanvaar jy het dit soveel gedoen dat dit nie die integriteit van die A-raam in gevaar stel nie?
Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven

Ek aanvaar jy het dit soveel gedoen dat dit nie die integriteit van die A-raam in gevaar stel nie?

Fred, nee, die deeltjie wat ek uitgevyl het is maar so 3 - 4 mm. Dit is net groot genoeg om die moer wat die as van die wieletjie vashou te kry om oor die rand van die raam te skuif. Die spasie was oorspronklik net te klein om die wiel oor te kry, so, ek het net dit net effens vergroot!!
"Is so 'n plaatjie beskikbaar as 'n onderdeel! Moet bietjie kyk!"
Ek het hom by n' trailer onderdeele plek in Silverton "Trail ACC Silverton" gekry. Hulle se dit is normaal dat daar net een plaatjie is. Ek vra dan hoekom is daar in spesefieke plek vir n' tweede een? Hulle weet nie. Maar ek is seeker Camplife sal ook he. Maak net seeker hy is die regte groote. Vat jou ou een saam en koop maar twee. Die ou een is holl gedruk. Ek het die jockey wiel (met ball bearings) replacement by Leisure World gekoop. R740.
Ek het weer verkies om die nut van die boud wat die wilitjie vas te hou so 3mm aff te grind met n' "angle grinder". Dan gaan die wielitjie maklik in die A raam in. Die nuwe jockey wiel het n' rod met n' cireclip aan beide kante. Geen boud en moer nie.
Groete,
Paul
Ek sien CampLife hier in Waterkloof Pta verkoop nog die Al-Ko buite pyp met skroefdraad vir R670. Ek het die komplete jockey wiel met ball bearing wiel gekoop vir R740.
Hulle verkoop ook die staal plaatjies vir R30.
Groete,
Paul
Nee wat die jockey wiel colapse nog as jy die movers gebruik.
Groete,
Paul
Ken iemand hierdie jockey whiel? Hy is natuurlik detachable en hy werk op n’ Exclusive met movers. Dit is n’ Trelleborg wiel.
Hy is 260x90mm en van sagte soliede rubber gemaak. Die res van die jockey wiel is Alko.
Groete,
Paul
Hi Paul, ek ken nie daai wiel nie, maar blyk dat hy op enige plek sal kan loop - sand en alles en dan sal dit ook minder stremming plaas op die pype aangesien die wiel bo op alles sal kan loop.
Hoop iemand gee antwoord hier
Leon se "jockey carrier" werk vir my 100%
Ek het nog nooit weer enige probleme ondervind sedert ek hom gebruik nie, hetsy met dik gras, sand of modder nie.
Pyp het ook nog nie weer gebuig nie.
Moeg geploeg.
Ja ek gebruik ook Leon se “jockey carrier” en met hom op loop die wiel oor enige los/moderige grond. Die enigste probleem is hy will nie maklik draai nie (castor). Die wat detachable is swivel op die las en dus nie op die skroefdraad nie. Die wiel swaai baia makliker weg van die rigting van beweeking. Ook n’ enkel groot breê wiel swaai makliker as drie langs mekaar wiele.
Ek het my buurman met daai jockey dop gehou. Die wiel swaai maklik.
Groete,
Paul
Waneer jy op n’ harde opevlak moet swivel / pirouette met die movers moet jy vorentoe dan draai dan weer vorentoe dan weer draai anders will die dubble ass bande van die rims aff klim. Dit sit baia stremming op die neus wiel en pyp. Dan werk die pyp loss en val die neus plat op die grond.
As die neus wiel met n’ “thrust bearing” kon koppel met die bineste jockey skeoefdraad pyp sou dit mikliker kon draai/castor en dan was die stremming die minste op die buitenste pyp.
Die tripple wiele help nie met die probleem nie. In feite ek dink dit maak die stremming erger.
Met n’ enkel ass het mens nie hierdie proseduure nodig nie. So no problem.
Groete,
Paul
Ek gebruik ook steeds my Jockey Carrier. Hy het puik gewerk op die Sensation wat 300kg swaarder was as die Exclusive, maar nou dat ek hom op die Exclusive gebruik sukkel die wiele om te draai weens die ou Jockey wiel pyp.
Of ek my Jockey carrier met een wiel Jockey gebruik en of ek die Jurgens drie wiele gebruik beide met dieselfde buite pyp en slinger aksie kom ek agter die wiele wil nie reg werk nie.
So my plan is om ook 'n nuwe kompleet enkel wiel Jockey te koop en dan behoort my Jockey Carrier weer 100% te werk. Dit lyk vir my asof die buite pyp en die skroef draad wat van bo binne die binne pyp ingaan met tyd skade kry. Dan maak dit dat die binne pyp nie gemaklik in die buite pyp kan draai nie.
Sal maar sien wanneer ek die nuwe Jockey gekoop het.
Ek moet ook by noem dat die Exclusive se neus gewig BAIE BAIE meer is as wat my Sensation sin was. As die Sensation op gelyk grong gestaan het kon ek die jockey oplig en die neus het gesak maar nie grond geraak nie. Die Exclusive sal leeg nie eers dit kan doen nie.
So neus gewig op my Exclusive is maar ook n probleem.
GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !

Ek stem saam Leon.
Ek het my jockey wiel vervang met n’ komplete nuwe een. Dit het nie gehelp nie. Die Exclusive neus gewig is maar net te swaar vir die swaai van die jockey wiel. Jy kan dink as die wiel kloks gewys moet swaai moet die aksie die neus oplig. As die wiel kon swaai op n’ bearing en nie die skroefdraad nie behoord dit makliker te gaan?
Groete,
Paul