Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
Relaxed Camper | 21695 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
Leon | 17513 |
Pluto Member | 4500 + |
Fred | 5936 |
Bostoe | 5427 |
BrianB | 5059 |
Uranus Member | 2600 + |
Grumpy/Hannes | 3206 |
Saturn Member | 2000 + |
mulderpm | 2364 |
Lennie | 2188 |
Kanneman | 2140 |
Jupiter Member | 1450 + |
Chris Boucher | 1932 |
Swanie | 1846 |
Nico | 1725 |
steamer | 1681 |
Ski | 1669 |
Hennie Botha | 1658 |
Karoo Klong | 1648 |
Dansan | 1524 |
Mars Member | 1000 + |
Butts | 1440 |
George | 1194 |
Louvan | 1159 |
RichardJ | 1085 |
Gerden | 1016 |
Moon Member | 700 + |
Chris Centurion | 825 |
JohanMarais | 810 |
CampingKitty | 715 |
Titanium Member | 450 + |
Fanie | 696 |
ELU | 656 |
snys | 631 |
Benkie | 586 |
Douglas Green | 575 |
Andrew | 524 |
Platinum Member | 250 + |
Joe Stieger | 447 |
Andre Smit | 414 |
Willie54 | 413 |
Rare Breed | 400 |
Nabro | 380 |
LEEN | 367 |
Global Traveller | 356 |
survivalist | 350 |
Oumens | 339 |
RD | 319 |
1Pierre2 | 312 |
Izak | 305 |
Kurper | 302 |
Herman | 299 |
captiva | 278 |
Meerkat | 262 |
Gold Member | 100 + |
REAList | 230 |
Hennie1968 | 229 |
Robbie | 225 |
level jou karavaan
Vanmore n heel interesante instrument op gooogle play ontdek toe die apps op my foon 'update'.
As jy jou karavaan gelyk wil kry, sit jou foon op die yskas neer en gebruik die app, wat jou n presiese aanduiding gee van gelykheid van karavaan.
Laai die app af vanaf google-play met die naam,...Bubble level Spirit level deur (nix game).
One is never too old too learn
Ek geruik dieselfde tipe toepassing, maar laat my selfoon sommer op die trap van my karavaan ... daar kan ek vinniger en beter sien as om elke keer in en uit die karavaan te klim!
Those with an iPhone have that app built in as part of the OS.
Dankie vir inligting oumens
Haak daai wa kamp bly koning
Ek gebruik so een bo die strip van vensters
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ
Ek geruik dieselfde tipe toepassing, maar laat my selfoon sommer op die trap van my karavaan ... daar kan ek vinniger en beter sien as om elke keer in en uit die karavaan te klim!
Ek neem my vroutjie saam.
Sy sal al op en af hardloop doen
ðŸËÅ
One is never too old too learn
Oumens jou vrou gaan jou foeter LOL
Haak daai wa kamp bly koning
Ja wat so het elke ou maar sy manier. My water pas het ek sommer in die deur van die wa geplaas op die vloer.
GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
Ja wat so het elke ou maar sy manier. My water pas het ek sommer in die deur van die wa geplaas op die vloer.
Ons doen dit ook op daai manier.
Sê dankie vir wat jy in die lewe het.
Aikona, die ding hy vra te veel persoonlike inligting.
Miskien is ek by verkeerde "sight".
Ek hou maar by die ou manier.
As dit verkeerde "sight" is, stuur watter een om te kies.
https://play.google.com/store/apps/details?id=org.nixgame.bubblelevel
Aikona, die ding hy vra te veel persoonlike inligting.
Miskien is ek by verkeerde "sight".
Ek hou maar by die ou manier.
As dit verkeerde "sight" is, stuur watter een om te kies.
One is never too old too learn
Gerden, klik net op skakel/link , bo aan. Sal jou neem na google play stoor.
One is never too old too learn
Ek gebruik so een bo die strip van vensters
If its worth doing, its worth doing well.
How to make simple things complicat
ed.
Buy a small spirit level, put it on the floor front to back and left to right and you will see what adjustment is needed.
Ek meet my karavaan level volgens die yskaste.
As my yskaste reg staan, is ek sharpies.
Ek kyk hom ook op die A-Frame, Voorste venster en vloer.
As alles in "spec" is, is ek tevrede.
Netso terloops as jy 'n absorpsie tipe yskas het moet jy verkieslik die water pas in jou yskas plaas as jy jou wa level.
Want dit is van kardinale belang dat die yskas waterpas is vir beste werking.
In die ou dae was daar so klein ronde waterpassie in die yskas gewees.
GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
Mens kan alles met jou foon doen deesdae, daar is apps vir als, en dan kan mens nog bel ookð
Die foon het n eccelerometer sensor in, die app gebruik dit om die levels uit te werk. Mar eintlik is dit dan net n baie duur bubble level, want hy meet waar jy die foon neersit, en sy kalibrasie is nie gewaarborg nie.
Leveling is n taak wat ek alleen doen, te veel keer verkeerde jacks gedraai, in verkeerde rigting op instruksies van iemand wat die bubble level dop hou. So nou is ek in en uit, in en uit tussen bubble level/foon en jacks tot dit naby genug is.
"As die foon net by my kan wees en levels wys" dink ek toe, en gan vra vir google. Kom toe op n gadget af wat die eccelerometer ingebou het. Mens instaleer dit in die karavaan en dit konekteer aan jou foon en wys die levels. Wil dit nog toets, ek dink dit kan die lewe baie makliker maak.
Dis regtig nie nodig dat die karavaan tot n breukdeel van n graad horisontaal moet staan nie. Waarom sou die yskas meer horisontaal wees as die vloer, hy staan immers op due vloerDie ronde waterpassie is nie tot hoë akkuraatheid instaat nie maar dis heeltemal voldiende. N vorige maar tie onderwerp bespreek is het een lig gereken hy gebruuk n lang waterpas vir groter akkuraatheid wat heeltemal n 'overkill' is.
Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
Toe ons nog 'n wa gehad het wat die 3 way Yskas gehad het, het ek die level in die yskas gebruik. Maar met die gewone huis yskaste sit ek die level op die vloer by die karavaan deur.
Ek verstel die karavaan altyd so dat die water van die stort maklik na die drain punt se kant toe loop. Dis regtig net 'n klein verskil van waterpas af, mens kom dit nie eers agter met leef in die wa nie. Maar my stort is altyd droog geloop.
Verbasend hoe mens die wa moet verstel op sommige staanplekke. Op die oog af lyk alles heel waterpas tot jy die water effe na 'n kant toe wil laat loop. Dis maar hoe ek dit doen.
GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
Leon, ek speel nou duiwelsadvokaat maar ek dink die onderwerp is interessant. Om jou karavaan se posisie te meet volgens 'n goed opgestelde yskas is nie noodwendig akkuraat nie. Eerstens, hoe gelyk was die karavaan se vloer toe die yskas aanvanklik opgestel is? As dit nie heeltemal gelyk gestaan het nie en die karavaan staan nou nie heeltemal gelyk nie, dalk met 'n helling na die anderkant, sal die bokant van die yskas dus nie heeltemal gelyk wees nie en lesings was jy daarvan neem, sal dus onakkuraat wees. Maar dis eintlik net van akademiese belang. Ek en jy stem wel saam dat 100% akkuraatheid nie nodig is nie. Ons stem ook saam dat dit heeltemal voldoende is om die waterpas op die vloer by die deur te plaas. Die doel is maar net om gemaklik binne die karavaan te wees en nie van die bed af te rol nie, of hoe? Om die helling vorentoe en agtertoe redelik reg te kry, is relatief maklik. Die links en regs is bietjie moeiliker, maar dit kan effektief genoeg gedoen word. Daar is altyd in alle omstandighede 'n aanvaarbare standaard waarbinne gewerk word. As jy jou vensters skoon maak, moet hulle redelik skoon wees sodat jy maklik daar deur kan sien. Maar as jy jou vloer was, is 'n heelwat laer standaard aanvaarbaar. dis nie nodig om jou nek te breek om onbereikbare volmaakte akkuraatheid te kry nie, net wat voldoende vir die betrokke omstandighede is.
Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
Fred, ja natuurlik moet dit "fit for purpose" wees, dit wat goed genoeg is om gemaklik te slaap en sodat die yskas regop staan. Maar deesdae se yskaste is ook nie meer so sensitief vir level nie. Daar is mense wat "fit for purpose" met die oog kan skat, eks nie een van hulle nie, ek het 'n tool nodig om my te help.
Deur eksperimentasie het ek vas gestel dat waneer die bubble level (die ronde kleintjie, nie waterpas nie) begin af gaan van level af en net aan die merke begin raak, dan is dit ongeveer 1 graad. So ek verkies 'n level binne +/- 1 graad. Dan het ek 'n water pas wat, in die voor/agter orientasie, level wys maar as jy hom omdraai, agter/voor dan wys hy iets anders. En dis waar kalibrasie in kom. Hy moet ten minste in albei rigtings dieselfde wys. Die eccelerometer in die foon is nie noodwendig "level" nie. As ek my foon op 'n level opervlak sit (geverifieer met 'n bubble level) dan wys dit klaar 1.8 grade uit, en die oorsaak daarvan is omdat die kamera se lense aan die een kant meer uitsteek.
So ek stem, breukdeel van 'n graad is onodig, maar vir iemand soos ek wat nie die oog het vir level nie, wil ek darem 'n tool/gadget gebruik wat ek kan vertrou.
Waar in die karavaan om te meet? Die verskil tussen verskillende oppervlaktes is vir my nie groot genoeg (bubble nogsteeds binne merke) dat ek 'n spesifieke plek het nie, so ek sit dit altyd op die kassie net lans die yskas want dis maklik om by te kom.