English & Afrikaans Forums
Total Topics: 24 029
Total Replies: 273 360
Total Views: 83 972 154
topics: 445
replies: 6 189
views: 167 721
In this section we share and discuss various technical advise that help fellow campers in general or regarding specific questions.

NAMIB-240 FOLDABLE SOLAR PANEL

replies: 3
views: 130
3 days ago @ 21:23:31 pm
Wielie
Silver Member
74% Profile Strength
Posts: 63
Joined: 26 Apr, 2014

Goeie dag,

Ek is 'n leek wat sonpanele vir karavane betref en wil graag advies hê asseblief. 

Ek kan 'n Flexopower Namib 240 kry teen 'n goeie prys. Het enige iemand dalk kennis van hierdie produk en is dit 'n goeie paneel? Ek beplan om 'n 100ah diep siklus battery in 'n Jurgens Explorer te laai, welke battery krag gee vir 'n 60L Minus 40 yskas en twee LED ligte.

Groete

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
2 days ago @ 18:29:45 pm
Benkie
Titanium Member
88% Profile Strength
Posts: 563
Joined: 16 Jun, 2014
Experience: 48 years

Dag se Wielie  Ek het nie kennis  van die Flexopower son paneel nie maar as ek jou raad kan gee moet nie n diep siklus batery gebryk nie eeder n semi diep siklus  battery gebryk om rede die diep siklus battery vat te lank om te herlaai  

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
yesterday @ 10:43:28 am
Bostoe
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 5218
Joined: 11 Dec, 2013
Experience: 38 years

Wielie daai Namib 240 opvou sonpaneel werk soos n bom hy sal krag verskaf soos jy gevra het 

Haak daai wa kamp bly koning
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
yesterday @ 11:07:21 am
Wielie
Silver Member
74% Profile Strength
Posts: 63
Joined: 26 Apr, 2014

Baie dankie vir jul terugvoer hierbo. Vind toe gelukkig uit die goeie aanbod is 'n scam.

Soek nou weer....

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required