English & Afrikaans Forums
Total Topics: 23 949
Total Replies: 271 976
Total Views: 83 936 670
topics: 434
replies: 6 048
views: 164 050
In this section we share and discuss various technical advise that help fellow campers in general or regarding specific questions.

Tent Errection Manual - Gypsey Caravette

replies: 11
views: 178
24 Sep, 2022 @ 13:29:41 pm
cyber7
Bronze Member
92% Profile Strength
Posts: 36
Joined: 30 Aug, 2022
Experience: 41 years

Hi Guys

I am looking for the manual to pitch the main and rally tents.  Anyone have these?

kind regards

Aubrey

If you pause to think, do you start again?
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Sep, 2022 @ 17:21:05 pm
Gerden
Moon Member
55% Profile Strength
Posts: 730
Joined: 04 Jan, 2021

Jy noem nie model of watter Caravette dit is nie: nl- 4, 5 of 6.

My aanbeveling is, speel "Puzzle":-

- Lang vesrtelbare pale is gewoonlik dak of sy pale.

- Verstelbare pale met grond stutte is gewoonlik middel pale om die regte hoogte te kry.

- Soliede pale met grond stutte is jou hoek pale.

- Die ander pale vir dak ondersteuning sal jy maar moet rond speel om die regte grootte en wydte te kry.

Dit het my baie vloek, sweet en huis moles gekos om my Penta se pale uit te sorteer.

Sover my kennis is die Gypsey se pale "Straight Forward" sonder moeite.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Sep, 2022 @ 17:24:07 pm
Duncan
Jupiter Member
92% Profile Strength
Posts: 1560
Joined: 06 Apr, 2010
Experience: 41 years

How well I remember......

Arrived at Smiling Thru Easter '83, new Musketeer in tow, canoe on roof rack. After 20 minutes of looking at poles a young man arrived. " ek sal die tent opslaan as Oom die canoe vir my leeun"

20 minutes later the tent was up and we never saw him again till Monday.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Sep, 2022 @ 17:58:30 pm
Fred
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 4944
Joined: 09 Mar, 2016
Experience: 54 years

Stem met Gerrie saam. As jy dit self uitgewrk het, sal jy nooit weer n handkeiding nodig hê nie.

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Sep, 2022 @ 18:40:45 pm
cyber7
Bronze Member
92% Profile Strength
Posts: 36
Joined: 30 Aug, 2022
Experience: 41 years

Baie dankie julle

Ek het oor die naweek dit uitgefigure :)

Ek wil graag weet oor die grondseil, want ek het nie een nie.  Kap n ou jou tentpenne deur hom?  Dit sal mos gou beskadig?  Moet ek een laat maak, of kan ek net n generiese een koop?

Lekker (donker) aand

Aubrey

If you pause to think, do you start again?
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Sep, 2022 @ 07:57:10 am
Relaxed Camper
Sirius Member
100% Profile Strength
Posts: 20413
Joined: 05 May, 2015
Experience: 9 years

Tentpenne beskadig nie grondseil nie....grondseil is nie solied nie, so gaan deur openinge

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Sep, 2022 @ 09:43:03 am
Fred
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 4944
Joined: 09 Mar, 2016
Experience: 54 years

As jy een laat maak, laat "eyelets" insit vir die vashegting.  Moenie tentpenne gebruik nie- jy gaan verseker nou tone daarteen stamp.  Jy kry platkop penne spesiaal vir die doel,  goedkoper, of maak soos ek gemaak het: gebruik dakskroewe/spykers en 'n groot wasser.  Selfs as jy 'n grondseil sonder "eyelets" koop, sit hulle in- dis versprei die druk sodat die seil nie dalk skeur nie.  Dis ook maklik om self in te sit- jy kry stelletjies by hardeware of kampwinkels.

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Sep, 2022 @ 15:48:11 pm
Gerden
Moon Member
55% Profile Strength
Posts: 730
Joined: 04 Jan, 2021

Doen jouself ń guns, gaan maak ń draai by "Motor Eng" werkswinkels en vra hulle vir ou kar "cyl/head valves".

Die "Eye Lits" waarna Fred verwys is ń wenner.

Ek het my eie tool gekoop by "Builders" teen R150 met 25x Grommets "eye lits".

ń "Refill Grommet" pak met 50x Grommets kos jou slegs R90.

Ek ry nie sonder my "Grommet Tool en Grommets" nie.

Jy kry altyd die onverwagte winde wat die "eye lits" uit seile ruk.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Sep, 2022 @ 06:42:42 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16943
Joined: 12 Jun, 2007
Experience: 58 years

Baie dankie julle

Ek het oor die naweek dit uitgefigure :)

Ek wil graag weet oor die grondseil, want ek het nie een nie.  Kap n ou jou tentpenne deur hom?  Dit sal mos gou beskadig?  Moet ek een laat maak, of kan ek net n generiese een koop?

Lekker (donker) aand

Aubrey

Meeste oorde laat nie soliede grondseile toe nie.  Dit is selfs skadunet wat omgesoom is want dit laat die gras onder vrek deur dat dit min lig en lug kry.

Kry maar 'n ordentlike grondseil waarvan die gaatjies groter is as die van 'n skadunet.  Dan kap jy ook die pen deur die gaatjies soos Geert voorstel.

GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Sep, 2022 @ 07:59:10 am
Relaxed Camper
Sirius Member
100% Profile Strength
Posts: 20413
Joined: 05 May, 2015
Experience: 9 years

As jy een laat maak, laat "eyelets" insit vir die vashegting.  Moenie tentpenne gebruik nie- jy gaan verseker nou tone daarteen stamp.  Jy kry platkop penne spesiaal vir die doel,  goedkoper, of maak soos ek gemaak het: gebruik dakskroewe/spykers en 'n groot wasser.  Selfs as jy 'n grondseil sonder "eyelets" koop, sit hulle in- dis versprei die druk sodat die seil nie dalk skeur nie.  Dis ook maklik om self in te sit- jy kry stelletjies by hardeware of kampwinkels.

Die in boor penne is lekker gelyk met grond. Stel kos R299...kry dan gratis nutsetter vir steadies ook by

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Sep, 2022 @ 08:35:27 am
cyber7
Bronze Member
92% Profile Strength
Posts: 36
Joined: 30 Aug, 2022
Experience: 41 years

Die in boor penne is lekker gelyk met grond. Stel kos R299...kry dan gratis nutsetter vir steadies ook by

Nou, DIT, is flippen slim!

If you pause to think, do you start again?
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Sep, 2022 @ 08:36:22 am
cyber7
Bronze Member
92% Profile Strength
Posts: 36
Joined: 30 Aug, 2022
Experience: 41 years

ps - het jy daaraan gedink?

If you pause to think, do you start again?
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required