English & Afrikaans Forums
Total Topics: 23 843
Total Replies: 270 523
Total Views: 83 882 987
topics: 428
replies: 5 946
views: 160 552
In this section we share and discuss various technical advise that help fellow campers in general or regarding specific questions.

1980 Gypsy caravette 4

replies: 11
views: 250
02 Aug, 2022 @ 09:54:22 am
mvdb
Bronze Member
77% Profile Strength
Posts: 5
Joined: 01 Aug, 2022
Experience: 17 years

Goeie more, Het verlede jaar die caravette aan geskaf, binne nog oorspronklik en mooi opgepas,al wat nie meer mooi is , is die dak. sien dis oor getrek met tiepe vynel. van al die jare het dit krake in . Kan iemand my inligting gee oor die woonwa's. Sal graag wil weet wat onder die vynel is ( hout of metaal) en of dit verwyder kan word.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Aug, 2022 @ 11:02:02 am
Boertjie27
New Member
77% Profile Strength
Posts: 1
Joined: 02 Jun, 2020
Experience: 32 years

Goeie dag

 

Daar is hout onder. Dit kan vervang word. Het dit jare terug op my pa s'n gedoen

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Aug, 2022 @ 12:04:13 pm
Swanie
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1778
Joined: 26 May, 2013
Experience: 48 years

Goeie dag

 

Daar is hout onder. Dit kan vervang word. Het dit jare terug op my pa s'n gedoen

  Welkom Peet

Yes I think to myself what a wonderful world.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Aug, 2022 @ 08:07:19 am
mvdb
Bronze Member
77% Profile Strength
Posts: 5
Joined: 01 Aug, 2022
Experience: 17 years

Dankie, sal dit afhaal en kyk wat gaan onder aan, dink daar aan om eerder n fibreglass dak op te sit wat beter gaan hou

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Aug, 2022 @ 12:19:02 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16890
Joined: 12 Jun, 2007
Experience: 58 years

Dankie, sal dit afhaal en kyk wat gaan onder aan, dink daar aan om eerder n fibreglass dak op te sit wat beter gaan hou

Ek sou voorstel dat jy die wa, omdat hy so mooi opgepas is, oorspronklik hou.

Dit gaan baie makliker wees om die kunsleer Vinal/Vynal weer oor te trek as om die dak met vesel glas te vervang.

Dit lyk na 'n prag wa en hulle is skaars soos hoender tande.

GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Aug, 2022 @ 12:55:51 pm
mvdb
Bronze Member
77% Profile Strength
Posts: 5
Joined: 01 Aug, 2022
Experience: 17 years

Dis waar wat jy daar se, dis skaars. Bitter min mense ken die woonwa's. Het ook daaraan gedink om dit weer oor te trek en oorspronklik te ou. Lekker projek wat nou voorle

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Aug, 2022 @ 14:06:37 pm
Fred
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 4778
Joined: 09 Mar, 2016
Experience: 54 years

Dis regtig 'n baie mooi kraktervolle waentjie.  Ek dink as daar vandag weer karavane gebou word wat netso buite lyk, sal hulle heel populêr wees.  Plaas asseblief fotos van die binnekant.

In 1974, toe ek ernstig wou begin karavaan koop maar sommige lede van die gesin(🤣nog moes oorreed), het ons tydens vakansie in Port Elizabeth na waarskynlik so een by 'n tweedehandse handelaar gekyk.  Dit het ons, die kinders en veral vroulief so beïndruk dat ons ons eerste, 'n Sprite Supersport, kort daarna gekoop het.  En soos hulle sê "We never looked back".

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Aug, 2022 @ 15:10:12 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16890
Joined: 12 Jun, 2007
Experience: 58 years

Ek self sal nou wat gee on net so wa wat so mooi opgepas is te kan hê.

GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Aug, 2022 @ 16:13:23 pm
franso60
Silver Member
85% Profile Strength
Posts: 55
Joined: 15 Jan, 2015
Experience: 22 years

My broer het ook destyds so n model gehad waqt hy met n 1300 kadett gesleep het, moet se hierdie een is mooi opgepas.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Aug, 2022 @ 09:38:04 am
mvdb
Bronze Member
77% Profile Strength
Posts: 5
Joined: 01 Aug, 2022
Experience: 17 years

Dit sleep baie maklik, het so bietjie werk nodig hier en daar , sal meer fotos oplaai sodra ek geneem kry

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Aug, 2022 @ 10:35:17 am
franso60
Silver Member
85% Profile Strength
Posts: 55
Joined: 15 Jan, 2015
Experience: 22 years

Sterkte met jou projek. Ek het n 1996 Sprite Escape 2, (eilandbed) wat ook baie lekker sleep met my  Ford Ranger 2.2 handrat. Sonder karavaan 7.7L per 100km. Het nog die oorspronklike 3 way yskas in, maar hou dit so, veral met vandag se aanhoudende beurtkrag. Verder gebruik ek my Nat Luna kampys/vrieskas as dit nodig is.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Aug, 2022 @ 16:14:19 pm
mvdb
Bronze Member
77% Profile Strength
Posts: 5
Joined: 01 Aug, 2022
Experience: 17 years

Dink al wat nie meer oorspronklik op myne is die yskas, vorige eie naar het die 12volt gas yskas uitgehaal en vervang met n gewone yskas. gaan die een sleep met Ford Territory , so gaan ook seker 8-9km/l kry. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required