English & Afrikaans Forums
Total Topics: 23 087
Total Replies: 260 324
Total Views: 83 502 335
topics: 341
replies: 4 932
views: 125 931
In this section we share and discuss various technical advise that help fellow campers in general or regarding specific questions.

Jurgens deur slot

replies: 4
views: 189
16 May 2021 @ 15:48:15 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 18203
Joined: 05 May 2015
Experience: 8 years

Soms as ek die slot met sleutel sluit, dan is deur nie gesluit nie. Alles voel en verloop normaal met sleutel draai aksie, maar as ek dan aan deur voel of hy gesluit is, is hy oop. Het iemand al dieselfde ervaar? Is daar iets wat mens kan regmaak of is dit tyd vir n nuwe slot?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 May 2021 @ 17:24:50 pm
RichardJ
Titanium Member
100% Profile Strength
Posts: 649
Joined: 02 Sep 2015
Experience: 53 years

Geert, ons het die teenoorgestelde gehad. Deur is nie gesluid nie maar sluit. My vrou het Q20 gespuit nou werk hy mooi.

You could look at the setting in the mechanism? Cover on the inside comes off.

 

Living the dream
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 May 2021 @ 17:55:16 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 10416
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 41 years

Okay lees maar die ander een

 

Al weer oppad iewers heen.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 May 2021 @ 08:51:25 am
mulderpm
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1821
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 51 years

Geert, ek kry dit ook soms. Wat ek ook gevind het wat help is om die deur rubber, om die hele deur, Q20 of glycerine te smeer. Dan maak hy makliker oop en toe en die latch werk makliker.

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 May 2021 @ 08:42:52 am
Kurper
Platinum Member
100% Profile Strength
Posts: 272
Joined: 22 Feb 2012
Experience: 37 years

Hallo Geert. Ek het ook gesukkel om my deur te sluit. My deur het twee skroewe by die knipkant, nie seker of jou deur dit het nie. Probeer hulle bietjie vir bietjie indraai totdat die deur makliker toe maak.

β€œHe was a wise man who invented beer.” – Plato
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za