English & Afrikaans Forums
Total Topics: 23 087
Total Replies: 260 324
Total Views: 83 502 346
topics: 341
replies: 4 932
views: 125 931
In this section we share and discuss various technical advise that help fellow campers in general or regarding specific questions.

Sprite Scout 91 - Voor venster (nie Agter)

replies: 7
views: 124
11 May 2021 @ 20:38:31 pm
ArriFerrari
Bronze Member
66% Profile Strength
Posts: 5
Joined: 11 May 2021
Experience: 11 years

Topic Title change to Sprite Scout 91 - Voor venster (previously from Sprite Scout 91 - Agter venster)

Ek het 'n 91 Scout gekoop en met die terug ry vanaf die plek waar ek dit gekoop het, kom die bokant van die voorvenster gedeeltelik uit die rubber. By die huis lyk dit vir my of die voorvenster moontlik te klein kan wees. As dit onder in die rubber is dan is daar so 5mm gaping tussen die bokant van die venster en die rant van die rubber - sien foto.

Die mates van die venster buite die rubber van kant tot kant is Hoogte 57cm x Wydte bo154cm  & Wydte onder137cm onder.

Scout voorvenster

Kan iemand my dalk help met die mates al is dit terwyl die venster in sy rubber is maw van die begin van die rubber aan die een kan tot by die ander kant. Die probleem is net by die hoogte van die venster.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 May 2021 @ 05:53:29 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 18203
Joined: 05 May 2015
Experience: 8 years

Ek kan jou ongelukkig nie help met mates nie, maar as dit nie die regte venster is nie, neem hom terug na handelaar dat hulle dit kan regmaak, want so n venster is n duur storie...   wat ek al gesien het kan dit n hele paar duisend rand wees

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 May 2021 @ 09:30:00 am
Duncan
Jupiter Member
92% Profile Strength
Posts: 1456
Joined: 06 Apr 2010
Experience: 40 years

Arri's a Stormers supporter, fix it free of charge !!!laughing

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 May 2021 @ 13:06:11 pm
ArriFerrari
Bronze Member
66% Profile Strength
Posts: 5
Joined: 11 May 2021
Experience: 11 years

laughing Nou net nog 'n Stormer kry hier naby my om my te help.

sealed Ek het die karavaan by 'n privaat persoon gekoop. Ek betaal nou skoolgeld.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 May 2021 @ 09:10:57 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16544
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 57 years

Probeer die volgende mense.  Hulle adverteer gereeld op 'n facebook kamp blad.

Hulle sal kan help met mates en 'n nuwe venster.

NEW CARAVAN WINDOWS

082 296 VIER 2 VIER 9

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 May 2021 @ 20:56:38 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 18203
Joined: 05 May 2015
Experience: 8 years
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 May 2021 @ 22:07:24 pm
ArriFerrari
Bronze Member
66% Profile Strength
Posts: 5
Joined: 11 May 2021
Experience: 11 years
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 May 2021 @ 11:53:25 am
ArriFerrari
Bronze Member
66% Profile Strength
Posts: 5
Joined: 11 May 2021
Experience: 11 years

Hi,  terugvoering omtrent my venster probleem.

Ek het agtergekom dat die huidige venster se probleem is dat die boonste punte van die venster te lank is en vasdruk binne die rubber, in so 'n mate dat ek nie die venster hoër kan indruk in die rubber nie, dus was hy onder baie diep in die rubber en bo baie min - 2mm. Ek het die punte korter geskuur en nou kry ek die venster darem so 5-7mm in die rubber in, bo en onder. Ek gaan hom nou eers so probeer en kyk hoe dit werk.

Ek het van Geert (Relaxed Camper) se inligting gebruik gemaak en die persone was gou om terug te kom

Om 'n ander venster van 580x1540 te laat maak het die pryse gewissel van R1300, R1900, R3200. So shop maar rond.

Dankie julle hulp.

 

God is Goed , Altyd
My ervarings kan dit nie verander nie.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za