English & Afrikaans Forums
Total Topics: 23 087
Total Replies: 260 324
Total Views: 83 502 338
topics: 341
replies: 4 932
views: 125 931
In this section we share and discuss various technical advise that help fellow campers in general or regarding specific questions.

Shade Cloth tent cover

replies: 15
views: 315
05 May 2021 @ 17:25:24 pm
mulderpm
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1821
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 51 years

In the "stort pompie" topic I spoke about my plan to make a custom shade net for my Excliusive. bAs follows:

Hier is my plan vir die shade cloth.

Ek will moduler doen met zips. Die woonwa en tent is een en dan zip die car port en patio optioneel aan. Die woonwa en tent stuk ryg in op die tou profile aan die ver kant van die woonwa. Ek dink om gaate in die net te maak vir die dak lueke. Alles gaan met 95% shade cloth gemaak word en dit behoort te hou vir permanent kamp.

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 May 2021 @ 17:27:19 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 10416
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 41 years

En daar steel jy my plan.......

Al weer oppad iewers heen.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 May 2021 @ 17:36:13 pm
RichardJ
Titanium Member
100% Profile Strength
Posts: 649
Joined: 02 Sep 2015
Experience: 53 years

Paul, Jin is dit nog in beplanning fase?

Living the dream
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 May 2021 @ 17:49:32 pm
mulderpm
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1821
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 51 years

Na 3 keer se heen en weer ry is alles soos ek dit wou hê. Uit die prosess die volgende:

1) Die gaate vir die dak vensters is, in my opienie, nie dodig nie. Druk net met all twee hande die dak venster op tot op die eerste latch. Die hoogste stelling is nie haalbaar nie. Die voordeel is dat die dak venster gaas onder nie nodig is nie. Die nadeel is die woonwa word baia donker binne.

2) Sit versterkende straps oor en weer tussen die paale se gaate. Die eyelets net in die dubble seil will uit trek.

3) Die karport kan min gebruik word. Die staanplekke laat gewoonlik nie nog ook om die kar in te kry nie en/off daar is nie plak agter die woonwa nie. Maar dan gooi ek die carport dak onder die groot skadu net oor die tent se dak.

4) Dit is n' 3 man job om die hele net oor te kry. Een lings en een regs en een voor.

Ek het op die ou einde die hele ding by AShade in Benoni laat maak. Dit het my R5500 gekos en ek het nog verder R2500 op pale (self gemaak van NFM) spandeer. Die Auzie clamps kos ~R50 stuk.

Maar jou tent gaan vir ewig hou, dit is koeler en die gemors van voëls en blaare en gom val nie op jou tent nie.

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 May 2021 @ 17:51:52 pm
mulderpm
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1821
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 51 years

Ek gebruik die skadu net nou al vir 6 maande en dit werk perfek. Maar net vir lank staan. Dit is te veel P.T vir n' week.

Satara Sept 2020. Dit kan baia netter op geslaan word maar die wind het my gevorseer om dit te laat sak.

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 May 2021 @ 17:57:17 pm
mulderpm
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1821
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 51 years

Net die hof tent by O. Sabie.

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 May 2021 @ 17:58:24 pm
mulderpm
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1821
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 51 years

Pilanesberg. Feb 2020.

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 May 2021 @ 17:59:51 pm
mulderpm
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1821
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 51 years

Jy vat jou eie skaduwee saam.

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 May 2021 @ 19:44:30 pm
Swanie
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1393
Joined: 26 May 2013
Experience: 47 years

die lyk na 'n baie goeie plan  nou begin ek ook in daai rigting dink...

Kom ons gaan kamp
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 May 2021 @ 21:20:14 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 10416
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 41 years

Die carport het ek nou al n paarkeer gebruik fit is as daar plek is soos Paul sê.

Nog besig met die res van die tent ⛺ se skadu.

Dis mooi Paul.

Sal vir Paul my foto stuur om hier te sit.

Al weer oppad iewers heen.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 May 2021 @ 07:51:40 am
Dansan
Mars Member
96% Profile Strength
Posts: 1067
Joined: 05 Jul 2013
Experience: 41 years

Julle ouens is heel kundig! Ons het al by bloed-stol-warm plekke gestaan en het nog altyd gevind dat die weerkaats-seil nog altyd goed gewerk het. Ek het die seile vir die awning en die karavaan apart laat maak. Die dag wanneer ek daai hui verkoop en n perm word sal ek ook n skadunet prakseer.

 

You'll never never know if you never never go
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 May 2021 @ 14:58:59 pm
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5886
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 34 years

In die soek tik in "WilSur" daar sal jy al my inligting kry, ook die van die silver seil en wat ek gedoen het.

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 May 2021 @ 16:00:02 pm
mulderpm
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1821
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 51 years

Julle ouens is heel kundig! Ons het al by bloed-stol-warm plekke gestaan en het nog altyd gevind dat die weerkaats-seil nog altyd goed gewerk het. Ek het die seile vir die awning en die karavaan apart laat maak. Die dag wanneer ek daai hui verkoop en n perm word sal ek ook n skadunet prakseer.

 

Die solid silwer seil werk beter maar in die permanente vol son hou dit nie langer as 3 maande nie. Ek het een gehad. Dit word bross en delamineer.

Die car port skadu net gee 93% skadu en dit is gewaarborg vir 10 jaar in die vol son. Maar daai 7% voel jy onder die seil en die reën water kom nog steeds deur op jou tent dak. Snaaks genoeg die donkerder kleure, donker blou, gee tot 97% skadu.

As jy net 3 maande uit die seil verwag dan is die solid silwer seil die een vir jou.

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 May 2021 @ 16:42:29 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 10416
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 41 years

Die solid silwer seil werk beter maar in die permanente vol son hou dit nie langer as 3 maande nie. Ek het een gehad. Dit word bross en delamineer.

Die car port skadu net gee 93% skadu en dit is gewaarborg vir 10 jaar in die vol son. Maar daai 7% voel jy onder die seil en die reën water kom nog steeds deur op jou tent dak. Snaaks genoeg die donkerder kleure, donker blou, gee tot 97% skadu.

As jy net 3 maande uit die seil verwag dan is die solid silwer seil die een vir jou.

Ons het al telkemale die kar onder n boom gaan trek en langs die wa met vriende gesit dat dit selfs daar koeker is as onder die boom.

Ek het n splinter nuwe silwerseil in sy sak nog nooit uit die sak gehaal.

By baie kampe sien ons hoe die silwerseil afdop en vieslik lyk.

 

 

 

 

Al weer oppad iewers heen.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 May 2021 @ 17:22:07 pm
mulderpm
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1821
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 51 years

In Salt Rock waar daar lank staaners is, 6 maande of meer, het hulle almal skadu net oor hulle tente. Nie silwerseil nie. En dit word vrek warm daar en die vogtigheid is doodelik.

As die skadu net as n' opsie verskaf was in die kampeer winkels het hulle niks vir 10 jaar daarna verkoop nie.

Redundancy is part of a successful business.

Oh, en dit is baia swaar. Weeg meer as die hele tent insluitent side & front.

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 May 2021 @ 18:57:39 pm
Izak
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 231
Joined: 16 Sep 2014
Experience: 11 years

Manne dankie vir al die inligting want ek sou die silwer seile gaan koop het en net verlies gelei het.

Ek gaan eerder daai skadunet aanskaf as ek wil gaan toer en oorstaan vir lang termyn by 'n paar plekke wat ek al besoek het in 2020 - 2021 se verlof.

Hi there fellow camper, enjoy camping.
When you leave just leave your foot prints and nothing other than a clean site as you found it.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za