English & Afrikaans Forums
Total Topics: 23 024
Total Replies: 259 530
Total Views: 83 476 557
topics: 334
replies: 4 819
views: 123 007
In this section we share and discuss various technical advise that help fellow campers in general or regarding specific questions.

Apollo10

replies: 6
views: 265
02 May 2021 @ 12:38:25 pm
Early
Bronze Member
100% Profile Strength
Posts: 25
Joined: 09 Aug 2019
Experience: 4 years

Hi  enige idee waar ek so bord kan kry vir n Apollo 10 my een oorlaai en dit het gebrand . Of kennis van iemand in die Gauteng omgewing  wat my kan help met soort geluk board

Hello anybody who can assist me in getting a pc board for an Apollo 10 . It was overlaoded and seem to have burnt. Or does anyone know of someone in the Gateng are who can assist me with a similar board 

Life is better around the campfire
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 May 2021 @ 12:57:05 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16492
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 57 years

Bel vir Leon (nie ek nie) by 082 77 nil 98 een drie

Hy maak die karavaan laaiers vir campworld ook reg.  Hy is in PTA Noord

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 May 2021 @ 13:55:58 pm
mulderpm
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1785
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 51 years

Bel vir Leon (nie ek nie) by 082 77 nil 98 een drie

Hy maak die karavaan laaiers vir campworld ook reg.  Hy is in PTA Noord

Leon Le Grange.

Ek verneem n' Apollo 10 kompleet van Lehman Transformers, kos ~KR22... Jy kan hulle ook kontak. 031 205 6331

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 May 2021 @ 14:21:14 pm
mulderpm
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1785
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 51 years

I have just unplugged my Apollo 10 and disconnected the battery and put it on its own extension lead with Danies FongKong charger. The caravan is no longer connected to the mains!

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 May 2021 @ 19:53:08 pm
Danie-SLK
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 5041
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 44 years

Hi  enige idee waar ek so bord kan kry vir n Apollo 10 my een oorlaai en dit het gebrand . Of kennis van iemand in die Gauteng omgewing  wat my kan help met soort geluk board

Hello anybody who can assist me in getting a pc board for an Apollo 10 . It was overlaoded and seem to have burnt. Or does anyone know of someone in the Gateng are who can assist me with a similar board 

Soos reeds genoem doen Leon in Pta Noord goeie werk. Nader tuis kan mens ook Jan Fouche kontak by 0 sewe 2 vier 6 een 32 dubbel 4. Hy aan die Oos Rand.

@Paul as my laaier wat jy gekoop nog sy werk doen was dit geld wat jy goed gespandeer het. :) 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 May 2021 @ 08:09:35 am
Nico
Mars Member
92% Profile Strength
Posts: 1285
Joined: 16 Jan 2010
Experience: 13 years

Ja, na my ekstase (?) omtrent my interne battery laaier wat "oorreed" is deur my "Vrey" laaier om weer aan die werk te kom, het dit ook net so 2 weke gehou en toe is dit weer terug na "geen laai". 

Al die interne drade is nog steeds gekoppel maar, die klein laaiertjie doen nou sy werk sonder kwaal. Goeie kopie van Danie Vrey!

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 May 2021 @ 18:27:23 pm
Danie-SLK
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 5041
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 44 years

Ja, na my ekstase (?) omtrent my interne battery laaier wat "oorreed" is deur my "Vrey" laaier om weer aan die werk te kom, het dit ook net so 2 weke gehou en toe is dit weer terug na "geen laai". 

Al die interne drade is nog steeds gekoppel maar, die klein laaiertjie doen nou sy werk sonder kwaal. Goeie kopie van Danie Vrey!

Nico ek wonder nou net of jou nuwe wa nie dalk ook dieselfde probleem het as die vorige een dat die isolator met skering in by tye nie kontak maak nie. Ons het mos destyds joune verwyder en 'n ander houer met gepasde skering in aangebring wat mens ook maklik kan afskakel.

Daai eenheid met die rooi of blou hefboom kan mens lekker om die bos lei as dit met tussen poses nie kontak maak nie.

Ja daai "cheap" China laaier doen sy ding teen alle verwagtinge in. Dit help by tye om goed op die proef te stel.

Kyk nou net hoe gerieflik is dit om 'n "back-up" te hê. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za