English & Afrikaans Forums
Total Topics: 23 024
Total Replies: 259 530
Total Views: 83 476 557
topics: 334
replies: 4 819
views: 123 007
In this section we share and discuss various technical advise that help fellow campers in general or regarding specific questions.

Band grote

replies: 9
views: 268
21 Apr 2021 @ 22:58:23 pm
geria
Silver Member
92% Profile Strength
Posts: 64
Joined: 22 May 2014
Experience: 29 years
My Wilk Topaz se standaard bande is 185 14R C, die bande is on verkrygbaar. Die volgende is 195 14R C. Die probleem is 20mm in deursnee , maw 10 mm in radius en 10mm wyer. En dit veroorsaak dat daar baie min speeling is tussen die band en die bakwerk, kan nie my vingers daar tussen in kry nie. Al oplossing is om n “spacer” tussen die as en raamwerk in tesit en om die “ cowling” wegtesny!  Is daar enige ander oplossing, dit moet n algemene probleem wees? Ek is nou al halfpad daarmee. Is daar Iemand met die selfde ondervinding en oplossing?
Daar is nie dom vrae nie, net dom antwoorde!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Apr 2021 @ 07:02:15 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16492
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 57 years

Gerhard ek het dieselfde probleem gehad met die 2000 model Penta.  Die band het nie geskuur teen die onderstel nie maar was baie naby daaraan.  Te naby vir my gemoeds rus.  Ons praat van 3-4 mm.

Ek het toe die 6mm aliminium spacer wat by Midas beskikbaar is opgesit en dit het my probleem opgelos.  Toe ek die Penta in 2011 verkoop het, het ek dit net aan die nuwe eienaar uitgewys.  Ek moet by sê dat die 6mm spacer niks verskil gemaak het aan die sleep stabiliteit van die karavaan nie.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Apr 2021 @ 07:53:26 am
Fred
Neptune Member
100% Profile Strength
Posts: 3972
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 53 years

As ek Gerhard reg vertaan, is daar ook min speling op 'n horisontale vlak as gevolg van die grooter breedte van die bande. As dit so is, gaan die spacer dit nie oplos nie. Moes jy ookiets daaraan doen Leon?

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Apr 2021 @ 19:35:38 pm
Danie-SLK
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 5041
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 44 years

My Wilk Topaz se standaard bande is 185 14R C, die bande is on verkrygbaar. Die volgende is 195 14R C. Die probleem is 20mm in deursnee , maw 10 mm in radius en 10mm wyer. En dit veroorsaak dat daar baie min speeling is tussen die band en die bakwerk, kan nie my vingers daar tussen in kry nie. Al oplossing is om n “spacer” tussen die as en raamwerk in tesit en om die “ cowling” wegtesny!  Is daar enige ander oplossing, dit moet n algemene probleem wees? Ek is nou al halfpad daarmee. Is daar Iemand met die selfde ondervinding en oplossing?

My oplossing sal wees kry 'n bande plek wat bereid is om bietjie moeite te doen om wel vir jou 185x14 te kry. Die vervaardigers wat vir die taxi bedryf maak het oor gegaan na 195x14 seker 8jr terug. 

 

Hierdie onbeskikbaarheid het al 'n paar keer opgekom en ja as die spasie te min is vir 195x14 bly dan by 185x14.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Apr 2021 @ 19:44:33 pm
geria
Silver Member
92% Profile Strength
Posts: 64
Joined: 22 May 2014
Experience: 29 years

Ek het die glasvesel “ cowling” terug gesny +- 10 mm en dit het die horisontale probleem opgelos!  Met 25mm  die karavaan gelig en nou is my pale kas ook nie meer n probleem met die grondvrye hoogte nie! Baie tevrede met die eindresultaat! 

Daar is nie dom vrae nie, net dom antwoorde!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Apr 2021 @ 19:50:56 pm
geria
Silver Member
92% Profile Strength
Posts: 64
Joined: 22 May 2014
Experience: 29 years

My oorwegende rede was dat as n band so skaars is en jy beland in Gatsonderwater kry jy nergens met enige geld n plaas vervangende band nie,

Dan sit jy met n vinger waar jy hom nie wil hê nie! Ek glo die insette was die moeite werd! 

Daar is nie dom vrae nie, net dom antwoorde!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Apr 2021 @ 07:09:30 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16492
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 57 years

As ek Gerhard reg vertaan, is daar ook min speling op 'n horisontale vlak as gevolg van die grooter breedte van die bande. As dit so is, gaan die spacer dit nie oplos nie. Moes jy ookiets daaraan doen Leon?

Nee ek het nie so probleem gehad nie net die spasie tussen onderstel en die band.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Apr 2021 @ 09:30:56 am
Andries
Bronze Member
81% Profile Strength
Posts: 14
Joined: 19 Apr 2016
Experience: 22 years

Ek het so maand gelede twee nuwe Dunlop Endura's opgesit in 185/14.

Dit was ook al wat die handelaars in daardie grootte het.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Apr 2021 @ 00:03:44 am
geria
Silver Member
92% Profile Strength
Posts: 64
Joined: 22 May 2014
Experience: 29 years

Projek voltooi: 195 aangesit, cowlings teruggesny  met 10 mm en die as met n 26 mm spacer gelig !!! Werk 100% en affekteer niks!  My palekas is nou gelyk met die as! 

Daar is nie dom vrae nie, net dom antwoorde!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Apr 2021 @ 09:26:48 am
Proffie
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1957
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 31 years

Projek voltooi: 195 aangesit, cowlings teruggesny  met 10 mm en die as met n 26 mm spacer gelig !!! Werk 100% en affekteer niks!  My palekas is nou gelyk met die as! 

Bly dit het vir jou uitgewerk.

Stem saam dat 14" is moeilikheid as jy 'n band probleem buite die stedelike gebiede ervaar.

Solank jou wa effens neus af loop, gaan jy die verskil in sleep ervaar nou nadat jy hom gelig het. Beste wat ek ook gedoen het.

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za