English & Afrikaans Forums
Total Topics: 23 104
Total Replies: 260 544
Total Views: 83 510 041
topics: 342
replies: 4 966
views: 126 633
In this section we share and discuss various technical advise that help fellow campers in general or regarding specific questions.

Tyre pressure

replies: 19
views: 437
05 Apr 2021 @ 20:58:27 pm
lekkerbydiesee
Bronze Member
37% Profile Strength
Posts: 9
Joined: 15 Sep 2019

I have a 1993 sprite swift that weighs 850kg when loaded. What would be a reasonable tyre pressure be.? I am currently running 2.3 bar. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Apr 2021 @ 05:57:56 am
Duncan
Jupiter Member
92% Profile Strength
Posts: 1457
Joined: 06 Apr 2010
Experience: 40 years

Always 3.0 despite what the experts will say....

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Apr 2021 @ 07:20:32 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16551
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 57 years

A sticker on the side of the caravan above the wheel of my Penta indicated 2.7 bar

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Apr 2021 @ 07:23:32 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16551
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 57 years

My Sensation tires are currently inflated to 2.8 bar.  Replaced them last month.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Apr 2021 @ 09:11:45 am
lekkerbydiesee
Bronze Member
37% Profile Strength
Posts: 9
Joined: 15 Sep 2019

Thank you. I thought my pressures were a bit low 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Apr 2021 @ 09:32:38 am
Swanie
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1405
Joined: 26 May 2013
Experience: 47 years

I tow at 2.8 bar if the road are very bumpy I deflate to 2.3 bar

I always carry a 160 l/h tyre pump with me. So to re inflate take me mag 10 min. from stop to go

Kom ons gaan kamp
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Apr 2021 @ 10:58:29 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 18231
Joined: 05 May 2015
Experience: 8 years

Ek pomp my Expo se bande 3.0

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Apr 2021 @ 14:09:15 pm
Karoo Klong
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1634
Joined: 22 May 2014
Experience: 8 years

Pomp die wa ook 3 tot 3.2 ,die bakkie 3 tot 3.5 Het nog altyd vir my gewerk

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Apr 2021 @ 14:13:19 pm
Rene
Silver Member
100% Profile Strength
Posts: 54
Joined: 11 Jul 2012
Experience: 46 years

I have always pumped my  Gypsey 4 caravan tires at 3.0 bar. My tow vehicle (SUV/MPV) rear tires are also at 3.0 when towing. Most of the camping equipment I load into the back of the tow vehicle for stability. Some times I carry extra fuel and water which gives good stability on a long trip. Tires will run hot if under inflated  -  I usually go around the rig when I stop for fuel or a bite to eat and put a hand on each tire to feel the temperature.  

I normally deflate the car tires to standard pressure once at the destination if I am staying for a few days. I carry a good tire pump and reinflate the car tires when hooking up the van again. A little effort can save tire damage or worse bearing damage on your caravan.

"What a life"
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Apr 2021 @ 18:55:38 pm
George
Moon Member
100% Profile Strength
Posts: 704
Joined: 01 May 2016
Experience: 13 years

My exclusive 3 bar.

two roads diverged in a wood and i took the one less traveled by, and that has made all the difference.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Apr 2021 @ 20:07:36 pm
Danie-SLK
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 5080
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 44 years

My 1300kg caravan is indicated at 250 by Jurgen but I use 280.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Apr 2021 @ 07:22:18 am
1Pierre2
Bronze Member
48% Profile Strength
Posts: 20
Joined: 05 Dec 2018

More Almal

Ek was nuut met die Exclusive sleep en het op die forum gelees dat die sleepvoertuig en die wa se wiele 3 bar moet wees. Sedert ek die 3 bar ding doen op al die wiele tydens die sleep is daai "stoot" van die wa wanneer 'n voertuig van agter verbykom, iets van die verlede.

Ek blaas die sleepvoertuig se wiele ook af na 2bar wanneer ek nie sleep nie.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Apr 2021 @ 13:10:41 pm
Bostoe
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 4968
Joined: 11 Dec 2013
Experience: 36 years

Ja band druk en regte band druk belangrik

Haak daai wa kamp bly koning
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Apr 2021 @ 20:38:34 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 10419
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 41 years

Die classique se bande is ook 3br gepomp.

 

Al weer oppad iewers heen.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Apr 2021 @ 04:55:27 am
JPB
Bronze Member
48% Profile Strength
Posts: 5
Joined: 27 Apr 2021

hello almal , ek het n fleetline 4 sy gvm is 740kg  en het  12"bande  wat is die korrekte bar wat ek hulle moet pomp?  dankie

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 May 2021 @ 11:05:47 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16551
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 57 years

hello almal , ek het n fleetline 4 sy gvm is 740kg  en het  12"bande  wat is die korrekte bar wat ek hulle moet pomp?  dankie

Ek sal voorstel 'n band druk van 2,5br.  Die karavaan het meer hoogte as 'n gewone s/wa.  So as die wa wieg as gevolg van die veranderende pad oppervlak soos jy ry, kan die bande die effe gewig verplasing hanteer.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 May 2021 @ 12:17:05 pm
Fred
Neptune Member
100% Profile Strength
Posts: 4028
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 53 years

Pomp eerder maar jou karavaan se bande soos die vervaardigers aanbeveel.  Hulle het rede waarom hulle die druk aanbeveel.  Ander drukke is maar raaiskote en dit maak dat die wa harder loop wat ook groter slytasie kan veroorsaak.  Daar is geen logika om jou wa dieselfde druk te pomp as die van 'n ander soort wa nie. Dan ook het jou wa  waarskynlik 'n ander tipe veerstelsel as ander wat hier genoem word, wat dit nog meer onlogies maak om hulle as maatstaf te gebruik.   My voertuig se aanbevole druk is 2.4 en dit is korrek vir hom.  My vrou se sedan se aanbevole druk is 2.0.  Daar is tog geen logika om haar druk ook na 2.4 te verhoog omdat dit reg is vir my voertuig nie, waarom sal dit dan logies wees vir karavane?

Met die sleepvoertuig word daar gewoonlik 'n tabel verskaf wat toon watter druk met verskillende ladings gebruik moet word.  Volg dit eerder.  Onthou dat 'n groot bakkie gewoonlik 'n vragvermoë van 1000 kg het.  As jy sleep, dra hy waarskynlik aansienlik mider vrag, so die bande behoort dus sekerlik nie gepomp word asof hy volvrag dra nie.

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 May 2021 @ 20:35:43 pm
JohanMarais
Titanium Member
85% Profile Strength
Posts: 643
Joined: 04 Mar 2014
Experience: 32 years

Ek dink logika is nodig om te gebruik met veral karavane wat deur Jurgens gemaak word, kyk hoe het hulle klei getrap met die gewigte van hulle karavane.

Motor vervaardigers se aanbevole banddruk dink ek kan vertrou word.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 May 2021 @ 22:56:17 pm
JPB
Bronze Member
48% Profile Strength
Posts: 5
Joined: 27 Apr 2021

Dankie julle

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 May 2021 @ 15:12:40 pm
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5887
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 34 years

Kyk op jou band wat is die Max. druk van die bande.

My Exclusive loop ook op 3.0 tot 3.5 Bar.

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za