English & Afrikaans Forums
Total Topics: 23 024
Total Replies: 259 530
Total Views: 83 476 557
topics: 334
replies: 4 819
views: 123 007
In this section we share and discuss various technical advise that help fellow campers in general or regarding specific questions.

Amarok V6 word warm

replies: 46
views: 540
23 Mar 2021 @ 09:45:13 am
Nagapie
Bronze Member
88% Profile Strength
Posts: 33
Joined: 06 Apr 2018
Experience: 18 years

More mede kampers

Ek wil graag hoor of enige iemand al 'n sootgelyke probleem gehad het met die V6 Amakrok?

Ek het laas week vir die eerste keer my Fleetline gesleep met die Amarok V6, sodra jy 'n bergpas of built kry dan tel die Temp op na 100 - 105 grade, sodra die pad weer gelyk raak dan koel hy af na 90 grade. (Let wel die buite Temp was maar 27 grade)

Net buite Badlaas teen Rooihoogte uit het die Temp aansienlik geklim tot 118 grade net voor die rooi merk, let wel ek kon net 60 km/h teen Rooihoogte uitry, sodra ek na 80 km/h toe gaan, dan tel die Temp op na 120 grade.

Ek het Volkswagen geskakel, en hulle beweer dis "normaal".

Voor die V6 het ek die 2 liter bi-turbo gehad, en het nie die probleem gehad nie.

Groete

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Mar 2021 @ 09:52:48 am
George
Titanium Member
100% Profile Strength
Posts: 684
Joined: 01 May 2016
Experience: 13 years

What gear and what  RPM are you at when the temp rises to 120.

two roads diverged in a wood and i took the one less traveled by, and that has made all the difference.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Mar 2021 @ 10:04:54 am
Zack
Moon Member
85% Profile Strength
Posts: 703
Joined: 02 Mar 2015
Experience: 34 years

Douw ek het gou 'n pel of twee geskakel wat swaar ski bote sleep met hulle V6 Amaroks.  Volgens hulle is dit nie normaal nie.  Ek persoonlik sal nie VW se woord aanvaar nie. 

As die voertuig oor 100 000 km op het sal ek die radiator laat skoonmaak en laat druktoets.  Vervang ook die termostaat en kyk na waterpomp.  Dis baie goedkoper as 'n nuwe motor.

Maak eerder 100 % seker.

Be a good person, but don't waste time to prove it
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Mar 2021 @ 10:10:43 am
Danie-SLK
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 5041
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 44 years

Dit is geensins normaal nie. 118 grade is basies verby kookpunt. Weens die druk in die verkoeling stelsel kook water enige temp bokant 104.

Die probleem moet opgespoor word anders gaan daar duur klanke gehoor word. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Mar 2021 @ 10:18:40 am
Nagapie
Bronze Member
88% Profile Strength
Posts: 33
Joined: 06 Apr 2018
Experience: 18 years

George,

Running in 6th gear at 2100 RPM

 

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Mar 2021 @ 13:04:05 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16492
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 57 years

I had a similar problem years ago on my Ford 3.0 GLX.  When you travel uphill the speed is slow but the revs a bit higher.  This means the water travels to quick through the radiator and does not have time to cool down.  Found out that the thermostat has two functions:

  1. It prevents the water from circulating until the motor reaches work temperature and then opens.
  2. It also restrict the water from flowing to fast through the cooling system.  Thus the water "spent" longer time in the radiator so that it could cool down.

I then sorted the thermostat out to restrict the water flow and had less heating troubles on the car.

I will not let it be.  This is not normal.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Mar 2021 @ 14:19:00 pm
Dansan
Mars Member
96% Profile Strength
Posts: 1031
Joined: 05 Jul 2013
Experience: 41 years

Oppas, as daai outjie net EEN KEER te warm word eindig jy met n groot rekening. Ek het n Pajero-fan in my Land Cruiser ingebou wat ek met n aparte skakelaar aangesit het. DAAI fan het gehardloop soos n Boeing se engine en sodra ek dik-dik sand geslaan het in 40 grade het ek dit aangesit. En wanneer ons stilgehou het vir n oomblik het ek ook die fan gebruik om die engine-kamer koud te blaas. Ek dink nie die fan was regtig nodig vir die Cruier nie, maar dit was tog gerustellend om dit te he, ook ingeval die waaier-band dalk sou breek. 

You'll never never know if you never never go
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Mar 2021 @ 14:23:24 pm
George
Titanium Member
100% Profile Strength
Posts: 684
Joined: 01 May 2016
Experience: 13 years

George,

Running in 6th gear at 2100 RPM

 

 


What speed are you doing at the above, i had similar issues with my colt when towing up steep inclines, a friend of mine has much the same with his isuzu D tec, i soon found that changing my driving style when towing sorted that out, by changing driving style i mean finding the right gear for the right revs, ie not labouring the motor and equally not over revving it, with what you say above i suspect the motor is labouring which will result in excessive heat build up, try dropping a gear or two , it will increase the revs a little but you will have a more " happier " motor on the incline and therefore run cooler. 
two roads diverged in a wood and i took the one less traveled by, and that has made all the difference.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Mar 2021 @ 14:35:29 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 18069
Joined: 05 May 2015
Experience: 8 years

Ek het n keer overheating op n ander voertuig gehad en moes die kar nurse om temperatuur te probeer laag hou tot eindbestemming. Lae rat teen opdraandes het hy vinnig gestyg....moes terugskakel. 6de teen opdraande klink rof.....terloops....ek sleep nooit in 6de nie, nie eers op gelyk pad nie. {Maar dis nou op die Ranger 2.2 wat seker minder krag het}

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Mar 2021 @ 14:36:05 pm
Nagapie
Bronze Member
88% Profile Strength
Posts: 33
Joined: 06 Apr 2018
Experience: 18 years

Hi George

The figures quoted was in auto, I did run it in manual, and try to get a balance, between power and revs, but the higher the revs the quicker it heats up, the Krokie is booked at VW tomorrow, lets hope they find the problem, because if the worst happen, a new motor is R140 k plus. 

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Mar 2021 @ 14:39:20 pm
Slaay
Platinum Member
77% Profile Strength
Posts: 244
Joined: 08 Nov 2013
Experience: 22 years

Gou n dom vraag. Jy het geen "funny" after market bumpers ens op die voertuig nie? Kan die lugvloei na regte plekke belemmer.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Mar 2021 @ 14:46:25 pm
Nico
Mars Member
92% Profile Strength
Posts: 1285
Joined: 16 Jan 2010
Experience: 13 years

Ja, verskillende antwoorde .....

1. Die VW Amarok, (inderwaarheid alle moderne motors) gebruik nie water as 'n verkoelingsmiddel nie, dus, die kookpunt van water is nie onmiddelik hier ter sprake nie.

2. Wat WEL kan gebeur - (en glo my, dit is meer algemeen as wat jy dink) is dat die verkoelingsvloeistof wel verdun is, aangesien baie verbruikers die verkoelingsvloeistof nagaan, en sou die vlak te laag wees (vir welke rede ookal) word skoon water bygevoeg. Dan kom die kookpunt van water wel na vore.

    * Oor die algemeen is die verhouding van verkoelingstof en water 50-50, maar ons gebruik al vir jare eerder die verhouding 80 - 20. Ek besef dit jaag die koste van onderhoud op - verkoelingstof is dem duur! - maar op die lang duur tog maar beter. Ons verwag baie van ons masjienerie en wanneer jy sleep selfs meer!!

3. Die meeste moderne motors gebruik 'n geslote verkoelingstelsel wat onder druk verkeer - en nie eers meer toegerus met 'n verkoelerdop ("radiator cap") nie. Sou 'n effense drukverlies ontstaan - klein gaatjie, los pyp ens - word die druk verlaag en sal oorverhitting plaasvind. Die feit dat die motor wél terug keer na 'n normale temperatuur is 'n teken dat hierdie moontlik nie die geval is nie - en ek dink dit is as gevolg hiervan dat VW reken dit is "normaal".

Maar, ek sal beslis kyk of daar wel lekkasie van die verkoelingsvloeistof is - die kleur blou of rooi is duidelik sigbaar (d.i. as daar nie te veel water bygevoeg was nie # 2 verwys).

      *Oor die algemeen is die die rooi vloeistof meer in gebruik vanweë ons daaglikse hoër daaglikse temperature. Soms word die twee vloeistowwe (rooi en blou) gemeng wat weereens verkeerd is. (party mense gryp mos maar sommer die eerste bottel vloeistof wat op die rak staan, denkende dat alles "maar dieselfde" is.)

Volgens die probleem hierbo genoem sal ek ook, indien daar nie tekens van lekkasies is nie, (en die vloeistof vlak is in orde) kyk na die termostaat, blokkasie van die verkoeler, (hetsy dit stof/blare en/of selfs ekstra addisionele "spot" ligte! mag wees). 

'n Verdere feit is ook dat die motor wél onder las/spanning was, en die temperatuur dan wel sal verhoog. In daardie geval behoort gekyk te word na banddruk, of die lugreëling aan was, (moontlik nielaughing), remme/laers op die karavaan wat moontlik bind en talle sulke probleme. 

Ek hoop hierdie hengse lang relaas is van waarde!

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Mar 2021 @ 14:49:16 pm
Nagapie
Bronze Member
88% Profile Strength
Posts: 33
Joined: 06 Apr 2018
Experience: 18 years

Slaay

Nope, dood standaard

 

 

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Mar 2021 @ 14:53:11 pm
Nagapie
Bronze Member
88% Profile Strength
Posts: 33
Joined: 06 Apr 2018
Experience: 18 years
Dankie vir die insette Nico
Die bakkie was 3000 km terug by VW vir sy 130 000 km diens gewees. ek het ook wel gekyk vir enige lekke en water verlies, maar kon niks ooglopend raaksien nie. Bandruk voor was 2.4 en agter 2.5 bar, karavaan is 3 bar.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Mar 2021 @ 14:56:47 pm
Bostoe
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 4928
Joined: 11 Dec 2013
Experience: 36 years

Daai temp is volgens my te hoog dis nie normaal nie sterkte met fout opsporing

Haak daai wa kamp bly koning
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Mar 2021 @ 15:07:26 pm
Danie-SLK
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 5041
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 44 years

I had a similar problem years ago on my Ford 3.0 GLX.  When you travel uphill the speed is slow but the revs a bit higher.  This means the water travels to quick through the radiator and does not have time to cool down.  Found out that the thermostat has two functions:

  1. It prevents the water from circulating until the motor reaches work temperature and then opens.
  2. It also restrict the water from flowing to fast through the cooling system.  Thus the water "spent" longer time in the radiator so that it could cool down.

I then sorted the thermostat out to restrict the water flow and had less heating troubles on the car.

I will not let it be.  This is not normal.

Add to this perhaps a bigger factor is the increase in air flow as the speed increases. Normally the flow of water is enough even if the engine only turns above 2500 revs.

Although not comfortable the switching on of the heater can help to increase the amount of water that can be cooled by the increaded radiator.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Mar 2021 @ 15:36:46 pm
George
Titanium Member
100% Profile Strength
Posts: 684
Joined: 01 May 2016
Experience: 13 years

Hi George

The figures quoted was in auto, I did run it in manual, and try to get a balance, between power and revs, but the higher the revs the quicker it heats up, the Krokie is booked at VW tomorrow, lets hope they find the problem, because if the worst happen, a new motor is R140 k plus. 

 

I suspect the stealers are going to give you the run around as the issue you describe is impossible to replicate in the workshop or even on a test drive, I would suggest getting the vehicle to a reputable silverton outlet to have the cooling system  pressure tested and and tested for carbon dioxide , however you may have to go further afield than Ermelo or tricardt for that.

Speaking from a retired garage owner point of view.

two roads diverged in a wood and i took the one less traveled by, and that has made all the difference.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Mar 2021 @ 15:53:51 pm
Wetkit
Gold Member
92% Profile Strength
Posts: 151
Joined: 08 Mar 2018
Experience: 41 years

George,

Running in 6th gear at 2100 RPM

 

 

Is die rpm nie n bietkie laag nie?

Ek weet dis n diesel, maar die klink baie laag vir my?

Hoekkom nie 5de rat nie?

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Mar 2021 @ 15:56:08 pm
Nagapie
Bronze Member
88% Profile Strength
Posts: 33
Joined: 06 Apr 2018
Experience: 18 years

Wetkit

Die Amarok het 'n 8 spoed ratkas

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Mar 2021 @ 16:01:14 pm
Wetkit
Gold Member
92% Profile Strength
Posts: 151
Joined: 08 Mar 2018
Experience: 41 years

Ok, so 8 ratte!!!

Maak nie saak nie, 2100 rpm klink nogsteed baie laag, veral as jy sleep.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Mar 2021 @ 16:15:35 pm
Nagapie
Bronze Member
88% Profile Strength
Posts: 33
Joined: 06 Apr 2018
Experience: 18 years

Die Amarok se maks torque is by 1750 RPM

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Mar 2021 @ 16:24:21 pm
Fred
Neptune Member
100% Profile Strength
Posts: 3972
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 53 years

Neewat, vir 'n kratige diesel is 2100 reg.  My Kuga, wat aansienlik minder krag as die Amarok het, doen ook maar ongeveer 2100 rpm teen 'n sleepspoed in hoogste rat van 100k/u.  As die outomatiese beheerstelsel 'n rat kies om in te sleep, is dit korrek.  Ek dink nie dit is wys om self ratte te verander nie, die stelsel is geprogrammeer om altyd in die korrekte rat te ry.  Hy raai nie soos ons mense nie- hy weet.  Doen gerus wat Zack hierbo voorstel.

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Mar 2021 @ 16:45:43 pm
Wetkit
Gold Member
92% Profile Strength
Posts: 151
Joined: 08 Mar 2018
Experience: 41 years

Torque is die ene wat jou aan die gang kry.

KW is die ene wat jou spoed gee... :D

 

Maar ja, iets klink nie reg nie.

Watse fan het hy? Elektries of viscouse?

Hoe lyk jou verkoeler? Mooi skoon of dalk vuil?

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Mar 2021 @ 16:57:41 pm
Slaay
Platinum Member
77% Profile Strength
Posts: 244
Joined: 08 Nov 2013
Experience: 22 years

Jy sal maar deeglik moet uitkyk. Sterkte!

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Mar 2021 @ 17:51:29 pm
Danie-SLK
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 5041
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 44 years

Daai enjin behoort goed te trek op 2100revs en dis nie die probleem nie.

Net 'n dom vraag. As die temp so hoog styg is daar dalk gekyk of die elektriese waaier wel aansit?

Water/enjin temp styg binne 'n kort tydjie as daai waaier nie aansit nie. Vra maar eienaars van Golf's en ander voertuie wat meestal vandag 'n elektriese waaier het. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Mar 2021 @ 17:57:08 pm
Nagapie
Bronze Member
88% Profile Strength
Posts: 33
Joined: 06 Apr 2018
Experience: 18 years

Danie, die fan skop wel in.

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Mar 2021 @ 17:59:20 pm
Nagapie
Bronze Member
88% Profile Strength
Posts: 33
Joined: 06 Apr 2018
Experience: 18 years

Wetkit

Iemand het so ruk terug ''n baie maklike verduideliking gegee vir torque en kw: kw is hoe vinnig jy die muur gaan tref, torque is hoe ver jy die muur gaan skuif😋

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Mar 2021 @ 18:51:07 pm
Danie-SLK
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 5041
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 44 years

Danie, die fan skop wel in.

 

So tussen al die redes sal ek dink op jou kilo's dat dit die waterpomp kan wees of die termostaat maak nie ver genoeg of vroeg genoeg oop nie.

Op ouer motors was dit maklik om laas genoemde te verwyder maar op die Freelander praat hulle van tot 5 ure se gesukkel. Na daar aan myne gewerk is is hy nou in 'n oop posisie. Selfs as ek sleep op 'n matige dag neem dit 15km om op normale temp te kom. Sonder sleep op die snelweg styg dit net 'n derde wat dit nog altyd binne 3km gestyg het. Eers in stop/start verkeer bereik dit normale temp.

Enige goeie verkoeler plek behoort te kan meet aan weerskante v d termostaat of die temp wel dieselfde is. Dis egter nie maklik om te weet of hy groot genoeg oopmaak. Dit kan sover ek weet net na gegaan word deur dit in kookwater te sit. Selfs dan kan dit tot 20sekondes vat om voldoende te beweeg. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Mar 2021 @ 09:36:51 am
Zack
Moon Member
85% Profile Strength
Posts: 703
Joined: 02 Mar 2015
Experience: 34 years

Douw,

Is jou VW Amarok uitgesorteer?  

Wat het hulle gedoen?

Be a good person, but don't waste time to prove it
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Mar 2021 @ 09:47:10 am
Nagapie
Bronze Member
88% Profile Strength
Posts: 33
Joined: 06 Apr 2018
Experience: 18 years

Hi Zack.

Die ding het al by Vw SA gedraai, alles is deurgegaan, en nuwe sagteware is gelaai, hulle gaan nog toetse doen vandag, en hopelik gaan die probleem uitgesorteer wees. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Mar 2021 @ 09:51:39 am
Zack
Moon Member
85% Profile Strength
Posts: 703
Joined: 02 Mar 2015
Experience: 34 years

Hi Douw

Dis goed dat jy VW SA betrek het. 

Sou iets gebeur kan jy darem bewys jy het pro aktief opgetree om skade te vermy.   Hou ons op hoogte. 

Strekte

Be a good person, but don't waste time to prove it
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Apr 2021 @ 14:26:16 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 10342
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 41 years

Ry al baie Toyota's, en baie 4x4, baie berg pas roetes en het nog nie die probleem gekry dat of die Hilux en of Fortunes warm word nie.

Moet sê, ek is die een wat warm word, maar daar is altyd n koue wat opmaak daarvoor.......lol.

 

Al weer oppad iewers heen.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Apr 2021 @ 14:50:44 pm
Nagapie
Bronze Member
88% Profile Strength
Posts: 33
Joined: 06 Apr 2018
Experience: 18 years

Middag almal

Dit lyk of dit 'n "airlock" in die radiator was, nuwe antifreeze ingesit, lyk of die probleem nou uitgesorteer is, wel ek hoop so, gaan eers weer Okt sleep, dan sal ek weet. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Apr 2021 @ 17:56:02 pm
PietG
Saturn Member
88% Profile Strength
Posts: 2280
Joined: 12 May 2015
Experience: 49 years

Huh? Nee ek is nie n tegnikus nie en weet nie van beter nie,maar met moderne masjiene waarvan die stelsel onder druk werk.......ek wonder maar net, maar bly maar dom.

Ons drink uit die piering want ons koppie loop oor.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Apr 2021 @ 08:14:43 am
Fred
Neptune Member
100% Profile Strength
Posts: 3972
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 53 years

Airlock? Wat beteken dit?  Ek dink die mense vat 'n raai.  Daar kan myns insien twee redes wees vir die oorverhitting: Die verkoeler is verstop of die water sirkuleer te stadig.  Laasgenoemde kan die gevolg wees van die waterpomp wat foutief is- miskien is die 'impeller' se lemme weggeroes of die termostaat maak nie behoorlik oop nie.  Ek sal nie met 'n geruste hart 'n lang rit met die karavaan onderneem voor die probleem onteenseglik opgelos is nie.

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Apr 2021 @ 09:15:26 am
mulderpm
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1785
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 51 years

George,

Running in 6th gear at 2100 RPM

 

 

I had similar problems with my previous Pajero (2005 3.2 DiD) but towing 2 tons (Exclusive). It had 340 000Km on the clock. It never did this with my Penta nor my Gypsey Raven.

See this link

With my new Pajero (2015 3.2 DiD common rail) it does not happen if I tow in Sport Mode in 4th or 3rd. Change down long before you start going up the hill. Keep the revs just below the red line and never labour the engine. This way the cooling fluid circulates the fastest and the Exhaust Gas Temperature's are the lowest.

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Apr 2021 @ 09:36:08 am
George
Titanium Member
100% Profile Strength
Posts: 684
Joined: 01 May 2016
Experience: 13 years

I had similar problems with my previous Pajero (2005 3.2 DiD) but towing 2 tons (Exclusive). It had 340 000Km on the clock. It never did this with my Penta nor my Gypsey Raven.

See this link

With my new Pajero (2015 3.2 DiD common rail) it does not happen if I tow in Sport Mode in 4th or 3rd. Change down long before you start going up the hill. Keep the revs just below the red line and never labour the engine. This way the cooling fluid circulates the fastest and the Exhaust Gas Temperature's are the lowest.

As i mentioned, the driving style has got a lot to do with it.

two roads diverged in a wood and i took the one less traveled by, and that has made all the difference.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Apr 2021 @ 09:56:20 am
mulderpm
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1785
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 51 years

I also always tow in 4 wheel drive (4High). This spreads the load over all 4 wheels and over the whole drive train. My Pajero has a central differential (like a Porche or Subaru, like any permanent 4 wheel drive car) so you can drive permanently in 4 wheel drive if you want to at any speed.

I don't think this does much for the heat generated but it reduces the load on the 2 wheel drive components.

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Apr 2021 @ 16:03:04 pm
Danie-SLK
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 5041
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 44 years

Douw ek hoop die probleem is regtig nou opgespoor.

Sit ek terug en lees die ander antwoorde en die wat skepties is. Ek self is effens want jy het ver geslepe sonder dat die enjin seerkry.

Ek kan byvoeg dis juis weens die bloei v d verkoelingstelsel wat ek nie water uit tap en daarna nuwe antivries i gooi nie.

Die BMW diesel enjins het 3 plekke wat gelei moet word. Van hulle sit heel aan die agterkant wat ek met my rug nie kanbykomnie. Op die BMW word die enjin so gou warm en blaas die silinderkop se "gasket" binne 50km. So ek kan net byvoeg met al die baie pype moet mens deesdae weet watse voorsorg jy moet tref as jy aan baie dele werk. Dis nie meer so maklik soos ons in die ou dae aan enjins kon werk nie.

Met die "smart alternators wat nie meer permanent laai, agter gloeilampe wat nie meer permanent 12V maar teen 'n hoë frekwensie gepuls word om bv net 50% of minder v d tyd te brand om krag te spaar wat mens nie met die oog kan sien nie, die data kabels wat pulse v d ECU kry om aan te sit raak dinge baie gekompliseerd. Baie voertuie het nou permanent 12V op sekere funksies en 'n data kabel koppel die grond draad net as die item moet werk. 

Saam hiermee is daar baie koste as mens iewers krag sou koppel en die ECU beskadig.

Jorg waarsku ons al lank om nie aan bedrading te peuter nie. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Apr 2021 @ 11:09:24 am
mulderpm
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1785
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 51 years

Op die Pajero dreineer mens net die radiator as die koolant vervang word. Daar is geen blooi plekke nie. Die glykol verdamp en dan word die koolant oneffektief, dit na so 2 jaar.

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Apr 2021 @ 15:44:49 pm
Zack
Moon Member
85% Profile Strength
Posts: 703
Joined: 02 Mar 2015
Experience: 34 years

Douw, ek hoop jou probleem is opgelos.  Ek self is n bietjie skeptiese oor hulle airlock bevinding.

Ek sal die karavaan gehak het en die voertuig behoorlik gaan toets het voor jou volgende kamp.  Terwyl die vuur warm is met VW sal ek seker maak alles is 100%.  Jou hele vakansie sal n gemors wees as die probleem nie uitgesorteer is nie.

 

Be a good person, but don't waste time to prove it
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Apr 2021 @ 18:19:10 pm
Nagapie
Bronze Member
88% Profile Strength
Posts: 33
Joined: 06 Apr 2018
Experience: 18 years

Naand mense.

Ek sit nou nogsteeds oor die probleem en dink, kan dit moontlik wees dat die visco fan nie 100% effektief waai nie? 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Apr 2021 @ 18:28:15 pm
Swanie
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1348
Joined: 26 May 2013
Experience: 47 years

Naand mense.

Ek sit nou nogsteeds oor die probleem en dink, kan dit moontlik wees dat die visco fan nie 100% effektief waai nie? 


Het hy nie 'n elektriese waaier nie?  die moderene karr kan dit als via 'n laptop getoets word
Laas week het ek gesien hoe hulle my MB se injectors aan en af sit  fan laat draai. via die PC
 
Kom ons gaan kamp
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Apr 2021 @ 18:39:57 pm
Nagapie
Bronze Member
88% Profile Strength
Posts: 33
Joined: 06 Apr 2018
Experience: 18 years

Swanie,

Ek het nou gaan kyk, hy het wel ''n elektriese fan in, so daai een kan ek uitskakel. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Apr 2021 @ 10:31:57 am
mulderpm
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1785
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 51 years

Swanie,

Ek het nou gaan kyk, hy het wel ''n elektriese fan in, so daai een kan ek uitskakel. 

Die electriese fan is net vir die airconditioner. Dit laat die aircon werk waneer die voertuig stadig ry, soos in die stad.

Die visco fan kan maklik getoets word:

"Turn the fan by hand. Grab the edge of one of the blades and give it a good push. While there should be a little bit of give, it shouldn’t spin more than three complete rotations. Too much free-wheeling is usually a sign that the clutch is prone to slipping. On the other hand, too much resistance means the clutch is binding and can’t turn freely. In either case, it will need to be replaced.

  • Ideally, the fan shouldn’t spin more than 1-1½ times.[13]
  • For your own safety, you should never attempt to manually test your fan clutch while the vehicle is running."

As die engine warm is moet die fan nog minder frylik spin.

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Apr 2021 @ 10:42:29 am
mulderpm
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1785
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 51 years

My Pajero visco fan spin so 5cm frylik waneer dit koud is. Jy hoor hom ook waai as jy weg trek en jou venster is oop.

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Apr 2021 @ 11:36:34 am
Nagapie
Bronze Member
88% Profile Strength
Posts: 33
Joined: 06 Apr 2018
Experience: 18 years

More julle

Ek het gister gaan kyk na ''n 2019 Mercedes Benz x250d, 140 kw en 450 nm, het iemand enige sleep ervaring met die bakkie? 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za