English & Afrikaans Forums
Total Topics: 23 121
Total Replies: 260 764
Total Views: 83 514 972
topics: 343
replies: 4 975
views: 126 949
In this section we share and discuss various technical advise that help fellow campers in general or regarding specific questions.

Toilet lek tydens rit

replies: 18
views: 256
18 Feb 2021 @ 13:13:24 pm
1Pierre2
Bronze Member
48% Profile Strength
Posts: 20
Joined: 05 Dec 2018

Dagse.

Nog steeds by die 2011 Exclusive

Met die porta potti seker 15% gevul skuif ons kamp en by die aankoms op die nuwe plek sien ek die blou water uitloop agter onder die sitplek teen die muur.

Toe ek die Porta uittrek aan die buitekant is daar geen blou / enige teken van lekkasie nie. Slegs die blou water wat binne en onder die toilet se voetstuk lek.

Die spoel spoed van die water is ook nie op standaard nie want dit maak nie eers die hele bak nat nie.

Ek het die wa in lockdown by die tweede eienaar gekoop wat die wa net 3 keer in 3 jaar gebruik het. Weet nie of daar rubbers is wat klaar is of verstoppings wat gedrain kan word nie.

Enige advies sal waardeer word.

Pierre

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Feb 2021 @ 13:24:52 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16559
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 57 years

Daar is 'n swart of grys seel tussen die swart water tenk en die klep wat jou ooptrek en toe druk.  Ek vermoed die seël is stukkend of die klep was nie mooi toegedruk tydens die rit nie.  Ek smeer maar vasilene aan die seël om sy leeftyd te verleng en dit help met die seël proses.  Die gleuwe waar in die klep skuif spuit ek van binne met so bietjie silicone spray.

Dan moet jy baie mooi werk met die plunger wat jy gebruik om die toilet te spoel.  As jy hom te hard optrek na bo kan 'n gedeelte aan die binne kant breek dan het jy groter probleme.

Die feit dat die water nie genoegsaam spoel nie sê vir my dat die plunger se O-ring aan die binnekant dalk stukkend is.

Jy sal die plunger moet uithaal om dit na te gaan.  Die plunger se housing word met skroewe van buite af vasgehou deur die gat waar jy die boonste spoel tank se water in gooi.

Het dit lanklaas reggemaak so kyk maar daar rond.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Feb 2021 @ 13:50:57 pm
Bostoe
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 4981
Joined: 11 Dec 2013
Experience: 36 years

Kyk om daai seels maar te vervang sterkte

Haak daai wa kamp bly koning
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Feb 2021 @ 09:04:03 am
Dansan
Mars Member
96% Profile Strength
Posts: 1081
Joined: 05 Jul 2013
Experience: 41 years

Ek het my 40-jaar-oue Porta by Caracamp ingegee en hulle het hom pragtig gerestoureer. Nuwe druk-pomp en al.

You'll never never know if you never never go
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Feb 2021 @ 09:42:43 am
mulderpm
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1841
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 51 years

Weereens welkom Pierre.

As die casset lek, maak nie saak waar nie, sal die vlooi stof in die compartiment lê. My toilet in my exclusive het al oorgeloop en alles lê in die compartiment en niks op die vloer nie.

Maak alles mooi skoon en kyk of hy dit weer doen.

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Feb 2021 @ 09:45:48 am
mulderpm
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1841
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 51 years

Aangaande spoel. My rinse se pompie het onder gebreek en to pomp dit omtrent nie. Die pomp uit gehaal en met ń soldeer bout dit vas gesmeld. Ń nuwe pomp kos oor ń duisent rand en vat maande om te kry.

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Feb 2021 @ 11:13:45 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16559
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 57 years

Aangaande spoel. My rinse se pompie het onder gebreek en to pomp dit omtrent nie. Die pomp uit gehaal en met ń soldeer bout dit vas gesmeld. Ń nuwe pomp kos oor ń duisent rand en vat maande om te kry.

Dis reg ja hulle is baie duur en meer problematies is die bekombaarheid daarvan.

Ek self sou 'n dompel waterpompie onder aan die plunger monteer met 'n druk knop skakelaar bo op die plunger housing. Krag vanaf die karavaan battery.

Makliker 

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Feb 2021 @ 12:30:38 pm
1Pierre2
Bronze Member
48% Profile Strength
Posts: 20
Joined: 05 Dec 2018

Dankie Julle

 

Ek het die seel gaan koop en gaan die ou een vervang alhoewel hy nog goed lyk. Klink dalk ook dat as die lever wat oop en toe maak nie 100% toegemaak is nie, dan kan daar ook 'n lekkasie wees, se die Campworld Dealer.

 

Ek sal die rinser oopmaak en uithaal soos Leon beduie het en dan ook kyk wat ek daar sien - ook die O ring vervang.

Dankie baie

Pierre

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Feb 2021 @ 12:57:06 pm
George
Moon Member
100% Profile Strength
Posts: 711
Joined: 01 May 2016
Experience: 13 years

The rinse pump does wear out out, the plastic unit at the bottom breaks , i cable tied mine for a while but bought a new one at loftus some 2 years back, was a little over a thousand bucks.

two roads diverged in a wood and i took the one less traveled by, and that has made all the difference.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Feb 2021 @ 11:48:07 am
1Pierre2
Bronze Member
48% Profile Strength
Posts: 20
Joined: 05 Dec 2018

Dankie julle

Lyk my die  onderste gedeelte van die pomp wat op die o ring seel, het drie knippies en een van daai knippies is gebreek. Ek het die stukkende part by Klerksdorp Woonwaens afgegee, maar Andre twyfel ook of ek daai part appart gaan kry. 

Ek wag nou maar en kyk of my inflasie buster meer of minder as julle R1000 gaan wees. 

As ek die ding ook mooi kyk, dan lyk dit my asof die lever vir die oop en toemaak knip dan nie heeltemal toe was tydens die rit nie, dalk vandaar die spillage?

As ek die tank van onder met water vul en onderstebo omdraai, dan lek daar niks water nie, wat dan seker beteken dat die seel ook nie beskadig was / gelek het nie of is my proses van eliminasie nie korrek nie?

Groete

Pierre

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Feb 2021 @ 15:27:40 pm
RichardJ
Titanium Member
100% Profile Strength
Posts: 650
Joined: 02 Sep 2015
Experience: 53 years

Here is a wild thought.... can one have the part 3d printed?

Living the dream
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Feb 2021 @ 07:11:58 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16559
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 57 years

Dankie julle

Lyk my die  onderste gedeelte van die pomp wat op die o ring seel, het drie knippies en een van daai knippies is gebreek. Ek het die stukkende part by Klerksdorp Woonwaens afgegee, maar Andre twyfel ook of ek daai part appart gaan kry. 

Ek wag nou maar en kyk of my inflasie buster meer of minder as julle R1000 gaan wees. 

As ek die ding ook mooi kyk, dan lyk dit my asof die lever vir die oop en toemaak knip dan nie heeltemal toe was tydens die rit nie, dalk vandaar die spillage?

As ek die tank van onder met water vul en onderstebo omdraai, dan lek daar niks water nie, wat dan seker beteken dat die seel ook nie beskadig was / gelek het nie of is my proses van eliminasie nie korrek nie?

Groete

Pierre

Kan jy daai gedeelte nie met Pratley Putty vas sit nie.  Ek kan nie onthou hoe die ding lyk nie.

Here is a wild thought.... can one have the part 3d printed?

This is a wild card but could work.  The cost is very high because the actual item must be measured and drawn or 3D scanned to a CAD program for it to be printed.

I know this is possible.  I crashed my RC plane and the front cowl was damaged.  The parts was glued together and scanned, then printed.  I had a contact that assisted with the scanning.  But the printing cost about R500.  This compared to the R120 the item cost over seas and the R1300 to get it in SA.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Feb 2021 @ 07:13:54 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16559
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 57 years

Ek sal nog steeds eerder 'n dompel pompie insit met 'n druk skakelaartjie.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Feb 2021 @ 07:52:11 am
1Pierre2
Bronze Member
48% Profile Strength
Posts: 20
Joined: 05 Dec 2018

Leon, is daai dompel pompie soortgelyk aan die 20lt waterkan wat in die nosecone is. Ek het so 'n spaar een hier wat ek lank terug vir die Fleetline gekoop het? 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Feb 2021 @ 10:38:22 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16559
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 57 years

Leon, is daai dompel pompie soortgelyk aan die 20lt waterkan wat in die nosecone is. Ek het so 'n spaar een hier wat ek lank terug vir die Fleetline gekoop het? 

Dis net hy ja! ! ! !  Jy sal seker net 'n plan moet maak om die bestaande pyp van die toilet wat deur die plunger gevoer word aan te pas om op die pompie te pas.

Die bedrading is 12V so dit kan nat word niks sal gebeur nie.  Modiviseer die plunger handvatsel om 'n druk skakelaartjie te kan akomodeer.

Jy kan of 'n draad van die woonwa se battery af deur trek of 'n klein 12V hek motor battery onder by die swart tenk installeer daar behoort iewers 'n plekkie te wees.  So battery sal baie lank hou want jy spoel die toilet dalk twee keer met 2 sekonde intervalle na gebruik.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Feb 2021 @ 10:44:38 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16559
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 57 years

Ek stel ook dan voor dat jy net skoon water bo in spoel tank gooi.  Mens weet nie wat die Chemikalië aan die pompie sal maak nie.  Dalk niks dalk net 'n aanpaksel.

Gebruik dan die Portapak sakkie chemikalië in die onderste tank.  Die lavender een laat die hele karavaan na lavender ruik.  Baie nice.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Feb 2021 @ 11:46:26 am
mulderpm
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1841
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 51 years

Aangaande spoel. My rinse se pompie het onder gebreek en to pomp dit omtrent nie. Die pomp uit gehaal en met ń soldeer bout dit vas gesmeld. Ń nuwe pomp kos oor ń duisent rand en vat maande om te kry.

Smelt dit vas met ń soldeer bout. Dit is wat ek gedoen het ń jaar terug. Kos niks.

Min soorte gom plak op plastiek. Jy kan “PVC weld” probeer. Dit werk net op PVC. Soos die Marley plumbing pipe. Super glue werk ook op sekere plastiek items.

Plastic Welding....dws Smelt werk altyd.

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Mar 2021 @ 16:31:08 pm
1Pierre2
Bronze Member
48% Profile Strength
Posts: 20
Joined: 05 Dec 2018

Aangaande spoel. My rinse se pompie het onder gebreek en to pomp dit omtrent nie. Die pomp uit gehaal en met ń soldeer bout dit vas gesmeld. Ń nuwe pomp kos oor ń duisent rand en vat maande om te kry.

Hi Paul

Ek het die eenheid oopgemaak by die pomp en kon toe sien dat daar 'n knippie - eenvan 3, afgebreek het. Met die is ek na Klerksdorp Woonwaens en Dinsdag laat Andre my weet dat ek die part kan kom haal. Net so onder die R450 en nou pomp daai spoellie dat jy net moet terugstaan.

Hy het die part no 23845 vanaf Thetford Kemptonpark gekry. Koerier koste was amper meer as die part se prys, maar ek is nou sorted.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Mar 2021 @ 16:39:06 pm
1Pierre2
Bronze Member
48% Profile Strength
Posts: 20
Joined: 05 Dec 2018

Daar is 'n swart of grys seel tussen die swart water tenk en die klep wat jou ooptrek en toe druk.  Ek vermoed die seël is stukkend of die klep was nie mooi toegedruk tydens die rit nie.  Ek smeer maar vasilene aan die seël om sy leeftyd te verleng en dit help met die seël proses.  Die gleuwe waar in die klep skuif spuit ek van binne met so bietjie silicone spray.

Dan moet jy baie mooi werk met die plunger wat jy gebruik om die toilet te spoel.  As jy hom te hard optrek na bo kan 'n gedeelte aan die binne kant breek dan het jy groter probleme.

Die feit dat die water nie genoegsaam spoel nie sê vir my dat die plunger se O-ring aan die binnekant dalk stukkend is.

Jy sal die plunger moet uithaal om dit na te gaan.  Die plunger se housing word met skroewe van buite af vasgehou deur die gat waar jy die boonste spoel tank se water in gooi.

Het dit lanklaas reggemaak so kyk maar daar rond.

Dankie Leon

Alle seels vervang. Oor die blou vloeistof wat lek / uitloop onder die toilet uit. Die enigste verklaring is dat die vorige eienaar, wat dit bevestig het, die blou aktiveerder bottel onder die PP in daai gaatjie gestoor het en dat die bottel aktiveerder gelek / uitgeloop het. 

Toe ek teen die skuinste stop het daai laaste aktiveerder onder die toilet uitgeloop. Hoop nie ek het / kry houtvrot van daai aktiveerder wat seker 5-6 maande onder die toilet gestaan het nie?

Ek kan nie dink dat vloeistof / aktiveerder so lank vloeibaar kan bly nie, mits daar meer olie as water in die mengsel is.

Ek hoop en vertrou die issues is nou uitgesorteer.

 

Alles is skoongemaak en ons maak reg vir die rit na die Kaap so middel Maart.

Groete

Pierre

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za