English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 524
Total Replies: 252 775
Total Views: 83 247 108
topics: 250
replies: 3 855
views: 97 154
In this section we share and discuss various technical advise that help fellow campers in general or regarding specific questions.

Stoor karavaan met volle gewig op as

replies: 26
views: 514
29 Jun 2020 @ 06:35:34 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17415
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

In die Julie uitgawe van Weg Ry & Sleep gee hulle n paar tips hoe om jou karavaan te stoor. Daar word n stelling gemaak "Draai die hoekstutte al die pad uit en probeer die gewig van die as verlig" Is dit sleg vir n karavaan om met volle gewig op die as gestoor te staan?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Jun 2020 @ 07:47:56 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16140
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Ek kan net aan twee redes dink waarom dit beter is om die gewig van as en wiele af te haal

  1. Ons almal weet dat die rubbers van die Rub-axle met tyd gaan le en onklaar raak. So deur dit te doen sal dit daai rubbers spaar.
  2. Flat spots op die bande wat kan lei tot die loopvlak van die band wat af kom.  Ja elke ou het seker maar sy mening oor dit

Raakende die hoek stutte gebruik om die gewig op die wiele te beperk ..................... duidelik nie 'n karavaan eienaar wat die artikel geskryf het nie.  Of kom ons se hy/sy het 'n baie ou karavaan waar dit nog moontlik was.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Jun 2020 @ 08:53:47 am
mulderpm
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1513
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 50 years

Ek glo ook dit is beter om die gewig van die wiele aff te haal. Die hoek stutte is eintelik nie gemaak om die volle gewig van die woonwa te dra nie. Veral as dit n' groot/swaar woonwa is.

Ek heet wel vir n' woonwa herstel plek gevra hoe en waar moet jy n' dubble as woonwa op lig om n' band te vervang. Hy het gese met die jockey en die hoek stutte....hy het gese nie met n' jack onder een van die aste nie. Ek weet nog steeds nie hoe om dit te doen nie.

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Jun 2020 @ 08:56:36 am
Hennie
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 996
Joined: 09 May 2014
Experience: 26 years

Die hoekstutte is vir my 'n NO NO. Die probleem as jy die wa oplig onder die aste dan is daar mos nogsteeds druk op die Rub-axle.

Se dankie vir wat jy in die lewe het.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Jun 2020 @ 10:16:37 am
Fred
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 3484
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 52 years

Waarom nie die karavaan op die onderstel laat rus nie, net ander woorde, laat die stutte die raamwerk ondersteun en nie die aste nie.

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Jun 2020 @ 10:25:10 am
Kanneman
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1512
Joined: 04 Mar 2006
Experience: 55 years

Daar is verskeie karavane waarvan die bakwerk 'n kraak of skeur opgedoen het tussen een van die boonste hoeke van die deurkoesyn en die dak. Dit gebeur wanneer die karavaan se gewig op die hoekstutte rus en die onderstel, wat ontwerp is om gewig oor die as te dra, dan met teenoorgestelde kragte in die middel "buig". Hoe langer die onderstel hoe groter die effek. 

Gaan tel gerus jou karavaan met die hoekstutte op sodat die wiele afgehaal kan word, en kyk of die karavaandeur nog steeds vrylik oopmaak. Selfs party motors se deure doen dieselfde.

Onderstel ontwerpe wat baie lig dog stewig genoeg is is net soos brug ontwerpe ontwerpingenieurs se kos. Karavaan onderstelle word party plekke met groot klinknaels aanmekaar gesit in plaas van swyswerk. Ek wonder hoekom.

Gaan loer gerus onder jou karavaan. Dit is verbasend om te sien hoe liggewig die onderstel is. Party het selfs nie eens 'n staal onderstel wat die volle karavaan lengte tot agter die agteras strek nie.

Be who you are and say how you feel, because those who mind don't matter, and those who matter don't mind.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Jun 2020 @ 10:31:23 am
mulderpm
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1513
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 50 years

Dit is nie by die woonwa herstel plek waarvan ek praat geneem nie maar daar het ook n' Exclusive so gestaan waar hulle besig was om die wiel laers te diens. Dit lyk na algemeene praktyk onder die herstel plekke.

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Jun 2020 @ 12:04:04 pm
Swanie
Moon Member
100% Profile Strength
Posts: 872
Joined: 26 May 2013
Experience: 46 years

myne se stays word gejack dat hy level staan en hy word so gestoor

tot nou nog geen probleem gehad nie

Kom ons gaan kamp
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Jun 2020 @ 12:48:20 pm
mulderpm
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1513
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 50 years

Myne staan op sy wiele met die steadies laat sak totdat the woonwa stabiel staan. Soos in die woonwa park. Die wiele, Jockey wiel en steadies dra almal die gewig.

Die plek waar my woonwa staan was tot onlangs nie heeltemaal level nie en ek het ook nie die woonwa gelevel nie. Hy het skuins gestaan maar met steadies en neus wiel gesak. Mens sou nooit so kon kamp nie. Wat ek agter gekom het na n' maand of meer se staan trek die woonwa skeef. Die stort deur haak en die kaste se bokante raak nie oorals aan die plafon nie. Hulle loop weg. Ek het ook n' knak bokant die deur gesien. Niks het gebreek of geskeur nie. Ek het toe die staanplek gelevel en dit was die einde van die probleem.

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Jun 2020 @ 13:26:41 pm
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5811
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 33 years

Waar my karavaan staan kan ek nie by die kant uitkom wat teen die muur staan nie so hy staan op sy wiele.

Op my draad WilSur se Karavaan Jacks draad wys ek wat ek doen om die Exclusive op te lig.

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Jun 2020 @ 17:34:50 pm
RichardJ
Titanium Member
100% Profile Strength
Posts: 489
Joined: 02 Sep 2015
Experience: 52 years

Die hoekstutte is vir my 'n NO NO. Die probleem as jy die wa oplig onder die aste dan is daar mos nogsteeds druk op die Rub-axle.

 

Ek glo ook dit is beter om die gewig van die wiele aff te haal. Die hoek stutte is eintelik nie gemaak om die volle gewig van die woonwa te dra nie. Veral as dit n' groot/swaar woonwa is.

Ek heet wel vir n' woonwa herstel plek gevra hoe en waar moet jy n' dubble as woonwa op lig om n' band te vervang. Hy het gese met die jockey en die hoek stutte....hy het gese nie met n' jack onder een van die aste nie. Ek weet nog steeds nie hoe om dit te doen nie.

 

I am rather confused.

Why should I not store or lift my van on stays under the axels?

There is no pressure on the Rub-axel, the wheels hang loose, and the full weight of the van is supported by the chassis at the axels.

I use a trolley jack to lift the van on the chassis between the wheels.

 

Living the dream
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Jun 2020 @ 17:35:37 pm
RichardJ
Titanium Member
100% Profile Strength
Posts: 489
Joined: 02 Sep 2015
Experience: 52 years

stays

Stays under the axle

I lift on the section under the red brake cable.

(I used the non-gallery method to load the pic and it was quick and simple)

Living the dream
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Jun 2020 @ 19:56:30 pm
HM
Neptune Member
85% Profile Strength
Posts: 4462
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 47 years

I also support my caravan under the axle when standing for long periods. It is raised enough to allow the wheels to turn freely. Steadies down for leveling. 

The advantages are the tires cannot develop flat spots and the bearings are not under pressure. Give the wheels a spin occasionally. 

Disadvantage is it is easy for someone to steal the wheels.

The Happy Campers.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Jun 2020 @ 05:50:58 am
Hennie
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 996
Joined: 09 May 2014
Experience: 26 years

stays

Stays under the axle

I lift on the section under the red brake cable.

(I used the non-gallery method to load the pic and it was quick and simple)

Richard, seeing this I am 100% aligned that you can store it that ways.

Se dankie vir wat jy in die lewe het.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Jun 2020 @ 07:36:58 am
steamer
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1487
Joined: 06 Jun 2015
Experience: 46 years

Hennie, that is exactly how I store my van. and turn the wheels now & then.

Unfortunately the previous owner must have used the steadies and there is that bulge & crack above the door and the microwave shelf is out of alignment.

It does not take much pressure on the steady near the door to cause it not to close properly!

Your strongest weapon is your mind!
And then there's, Power Tools!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Jun 2020 @ 08:59:26 am
mulderpm
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1513
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 50 years

stays

Stays under the axle

I lift on the section under the red brake cable.

(I used the non-gallery method to load the pic and it was quick and simple)

Thanks Richard. I started jacking up at that point under the red brake cable and the van creaked terribly. I got scared and stopped. Close to the whole weight of the caravan is supported by that jacking point which is not the normal point for load bearing.

Just a question....If you can jack it up there, then why don't you just put one tressel at that point? Instead of like you have done, one under each axle?

A single axle caravan is easy, you jack it up at the load bearing point which is the axle. Double axle must then require two jacks to do the same.

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Jun 2020 @ 17:20:59 pm
FritzF
Bronze Member
100% Profile Strength
Posts: 31
Joined: 31 May 2018
Experience: 60 years

RichardJ, that looks like an excellent idea.  After many years an 6 caravans later, my first one a 1975 Gypsey 1 that was incredibly heavy I learned on this and other forums I have wronly supported my caravan on corner steadies only while camping and storage! What a shock, recently bought a 2006 Classique, does not seem s sturdy as my older vans and definitely not like my Explorer.  Do not want to damage this, as this is my pension van for permanent camper.

Lang termyn doelwit, Lank staan kamper
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Jun 2020 @ 17:45:20 pm
RichardJ
Titanium Member
100% Profile Strength
Posts: 489
Joined: 02 Sep 2015
Experience: 52 years

Interesting points Paul.

I did not notice any creaking when jacking in the middle.

I chose the axle (apologies for prior misspelling) as the top of the jack stands are crescent shaped and therefore they match the shape of the bottom of the axle. Also the van would have to be lifted even higher to get the jack stands underneath the U-beam. The wheels are currently about 1cm off the floor, which is not perfectly level. Also the stands are rated at 3 ton per pair. So while being lifted the 2 ton van would be slanting on a 1.5 ton stand (if only one was used). So for 'over-design comfort' weight being borne where the wheels would be and it is in my opinion the best place to place the stands. It would also be a bit awkward to get the stand in next to the trolley jack.

Learning from other 'mites, Wilsur in this case, Jurgens did not design or consider a jacking point. He, if I understand correctly, bolted on a bracket onto 'that'(where the red cable is) piece of the chassis, where he jacks up and uses as a leveling spot whilst camping.

My steadies are just firmly on the ground and the jockey wheel loosely touches the ground.  Whilst 'stored' the van is stable.

To assist leveling whilst camping I bought 2 jacks, a scissor type and a Bottle type - only used once so far - and it worked well. The yellow 'ramps' don't work that well on twin axles.

 

Living the dream
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Jul 2020 @ 08:01:58 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16140
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Waar my karavaan staan kan ek nie by die kant uitkom wat teen die muur staan nie so hy staan op sy wiele.

Op my draad WilSur se Karavaan Jacks draad wys ek wat ek doen om die Exclusive op te lig.

Dis basies hoe ek my wa ook op lig.  Ongeveer in die middel tussen die twee aste.  Ek doen dit direk op die onderstel en maak nie gebruik van die stuk hoek yster soos Willem nie.

As my wa staan vir langer as twee weke is sy wiele in die lug.

Die punte waar die bokkies die karavaan in die lug hou in Richard se foto sou ek se is die beste plek om die karavaan op te lig veral as die domkrag ook sulke stutte om die as het soos die van die bokkies.  Die wa kan nie maklik daar van af gly nie

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Jul 2020 @ 13:23:21 pm
mulderpm
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1513
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 50 years

Dis basies hoe ek my wa ook op lig.  Ongeveer in die middel tussen die twee aste.  Ek doen dit direk op die onderstel en maak nie gebruik van die stuk hoek yster soos Willem nie.

As my wa staan vir langer as twee weke is sy wiele in die lug.

Die punte waar die bokkies die karavaan in die lug hou in Richard se foto sou ek se is die beste plek om die karavaan op te lig veral as die domkrag ook sulke stutte om die as het soos die van die bokkies.  Die wa kan nie maklik daar van af gly nie

Leon, sit jy n' plank tussen die jack en die onderstel?

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Jul 2020 @ 13:35:46 pm
RichardJ
Titanium Member
100% Profile Strength
Posts: 489
Joined: 02 Sep 2015
Experience: 52 years

I do. The 'serated' top locks into the plank which spreads the weight, a little, and hopefully minimizes potential slippage.

Living the dream
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Jul 2020 @ 13:39:12 pm
mulderpm
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1513
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 50 years

Thanks Richard.

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Jul 2020 @ 18:14:30 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16140
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Leon, sit jy n' plank tussen die jack en die onderstel?

Nee ek doen nie.  Die jacks het reeds 'n tipe plastiek wat heel goed genoeg byt op die onderstel en so nie gly nie.

Het dit so gedoen op my Classique en nou die Maia.  Als te saam ongeveer 7 jaar en nog nie 'n probleem gekry nie.

Ek het wel 'n stewige basis van harpuid plastiek onder elke jack wat die voetstuk van die jack lekker  groot maak.  20mm x 200mm x 300mm

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Jul 2020 @ 22:12:15 pm
Hanz
Silver Member
100% Profile Strength
Posts: 67
Joined: 19 Jun 2013
Experience: 39 years

Ek laat die woonwa se neus redelik laag sak op die jockey en dan laat ek die agterste beenstutte tot op die vloer sak.  Dan tel ek weer die voorkant op met die jockey tot ek voel nou is die grootste gewig van die as, die koeëllaers en die bande af en dan laat ek die voorste twee beensrutte ook tot op die vloer sak en laat elkeen nog so 'n bietjie gewig dra. Tot dusver het ek nognie enige probleme ervaar nie.

Ek sal graag verneem wat dink jul van die metode. Ek het 'n 2009 Gypsey Rhapsody.

Dis die LEWE!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Jul 2020 @ 13:10:28 pm
Ski
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1655
Joined: 19 Oct 2009
Experience: 33 years

My wa staan op sy wiele. ek ry gereeld behalwe die jaar maar gaan die wa die naweek sleep om nuwe sleep voertuig te toets dan het hy darem weer gery.

Nico & Mandy
2017 Mahindra S10 4x4 D/C
Double Trouble
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Jul 2020 @ 13:25:10 pm
mulderpm
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1513
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 50 years

Ek laat die woonwa se neus redelik laag sak op die jockey en dan laat ek die agterste beenstutte tot op die vloer sak.  Dan tel ek weer die voorkant op met die jockey tot ek voel nou is die grootste gewig van die as, die koeëllaers en die bande af en dan laat ek die voorste twee beensrutte ook tot op die vloer sak en laat elkeen nog so 'n bietjie gewig dra. Tot dusver het ek nognie enige probleme ervaar nie.

Ek sal graag verneem wat dink jul van die metode. Ek het 'n 2009 Gypsey Rhapsody.

Ek maak ook so. Ook as ek kamp doen ek dit so. Die gewig word dus deur die vier wiele, die vier hoek stutte en die jockey gedra. Daar is dus maar net n' klein persentasie van die gewig op die wiele.

Ek is besig om my woonwa skoon te maak, en gordyne te was. Die gordyn water was pik swart, nie bruin nie, swart....Ek is seeker te optimisties?

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Jul 2020 @ 16:24:44 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16140
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Ek laat die woonwa se neus redelik laag sak op die jockey en dan laat ek die agterste beenstutte tot op die vloer sak.  Dan tel ek weer die voorkant op met die jockey tot ek voel nou is die grootste gewig van die as, die koeëllaers en die bande af en dan laat ek die voorste twee beensrutte ook tot op die vloer sak en laat elkeen nog so 'n bietjie gewig dra. Tot dusver het ek nognie enige probleme ervaar nie.

Ek sal graag verneem wat dink jul van die metode. Ek het 'n 2009 Gypsey Rhapsody.

Jou karavaan is klein en lig.  Seker maar die rede waarom jy nog nie issues gekry het nie.

Dit gaan verseker nie werk op groter karavane nie.  Iewers gaan jy skade kry hetsy dit op die wa se kante is of op 'n hoek stut self.  Die waens is nie soortgelyk gebou soos van ouds nie.

 

Dis maar elke ou vir hom self en sy besluit.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za