English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 246
Total Replies: 249 107
Total Views: 83 119 824
topics: 219
replies: 3 558
views: 88 056
In this section we share and discuss various technical advise that help fellow campers in general or regarding specific questions.

Popup roof up or down in storage?

replies: 7
views: 236
04 Jun 2020 @ 22:29:09 pm
Proffie
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1808
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 30 years

After reading the article in CaravanParks.com re maintaining your caravan, it stated that it is damaging to the canvas surround of a popup roof to keep the roof open when in storage.

I have also received advice, especially for high temperature and high humidity areas, to store the van with the roof up so to ensure heat does not buildup excessively and it helps with humidity in that wind and air movement reduces builup of humid air inside.

I live in Malelane. Our summer temperatures can reach 45+°C and humidity between 85% to 99%. Evening temperatures do not go below 25°C with high humidity. Then the wind has a tendency not to move at all.

My Penta is stored under 80% shadecloth to allow for heat dissapation during the day. Heat buildup under a solid roof carport is terrible. You can feel it as it only gives shade, no heat is removed by normal heat induced airflow.

Do I leave my popup roof up or down?

 

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Jun 2020 @ 06:30:36 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 16961
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Ek het ook daai artikel gelees van Kennis Karavane. My gevoel is dat daai surround meer skade sal optel sou die karavaan buite in die son staan. Ek het al gesien wat die Desember son aan my tent gedoen het gedurende 3 weke staan by Dolphin....die gedeelte van die dak wat nie deur die silwer seil toegemaak was nie, was duidelik sigbaar verbleik {Daarom is ek ook voorstaander van silwer seil}

Sou die karavaan buite staan in son, sal die hele karavaan beskadig en nie net surrounds nie. Ek dink dis maar die verhouding om iets wat waardevol is binne te bêre want ons sal bang wees om dit buite te los....want dit gaan beskadig - dieselfde met surround....dink ook hy sal op die ou einde binne {waar hy nie sy werk doen nie} beter hou as buite {waar hy wel sy werk doen} 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Jun 2020 @ 07:14:12 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9424
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Het die explorer ook met die dak af gestoor.

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Jun 2020 @ 07:51:56 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15973
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

After reading the article in CaravanParks.com re maintaining your caravan, it stated that it is damaging to the canvas surround of a popup roof to keep the roof open when in storage.

I have also received advice, especially for high temperature and high humidity areas, to store the van with the roof up so to ensure heat does not buildup excessively and it helps with humidity in that wind and air movement reduces builup of humid air inside.

I live in Malelane. Our summer temperatures can reach 45+°C and humidity between 85% to 99%. Evening temperatures do not go below 25°C with high humidity. Then the wind has a tendency not to move at all.

My Penta is stored under 80% shadecloth to allow for heat dissapation during the day. Heat buildup under a solid roof carport is terrible. You can feel it as it only gives shade, no heat is removed by normal heat induced airflow.

Do I leave my popup roof up or down?

 

Siende dat jou wa in redelike koelte onder die skadunet staan, glo ek dat die son se verbleik vermoe redelik onder beheer is.

Jy moet maar 'n toets doen ten opsigte van die hoe vog in die lug.  Voel maar hoe klam is die surround in die oggende net so as die son opkom tussen die dak op en die dak af.

As die dak af is en daar kom steeds vog in sou ek se dat dit beter is om die dak op te lig sodat daai vog netso gemaklik kan verdamp of uitdroog.

Jou vyand is nou die vog wat "MUF" kan veroorsaak.

So wat ookal die surround die droogste hou sal ek toepas.  Jy het mos die skadu oor wat die hitte en verbleiking onder beheer hou.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Jun 2020 @ 12:50:22 pm
mulderpm
Mars Member
88% Profile Strength
Posts: 1308
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 50 years

Ek het my Penta met die dak poped gestoor binne in n' garage. Buite in die reen en son sou ek hom toe maak.

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Jun 2020 @ 15:32:23 pm
Swanie
Moon Member
100% Profile Strength
Posts: 731
Joined: 26 May 2013
Experience: 46 years

Myne stoor ek onder 'n afdak met seil oor karavaan met sy dak op.  Dit werk vir my..

Kom ons gaan kamp
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Jul 2020 @ 19:04:59 pm
Izak
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 205
Joined: 16 Sep 2014
Experience: 10 years

Naand Proffie, soos die manne praat die onder afdak is dit veilig om oop te staan en sonder afdak toe te staan.

Elk een het sy eie manier van stoor, ek laat myne oop staan en dit vergemaklik my toe gang sonder om my self 'n hoofpyn te gee.

Ek het die Sprite Sprint en met my 6"voet 1'duim is dit maar die veiligste om dak oop te he.

Ek het net daai "Moisture absorber" (Dehumidifier) in myne om die wa droog te hou al reen dit buite die hele jaar deur. Ek neem dit saam waar ookal ek gaan kamp en dit absorbeer enige klamigheid en ja as die water onder is dan vervng ek dit net met 'n nuwe een wat ek in voorraad aanhou. Dit is goed koop so plus minus R18.00 tot R22.00 afhangend by watter winkel jy dit aankoop.

Verder gaan ek die res van die wa na vir ander voute en herstel binne en sleep wa om die blok en terug onder afdak in tot volgende keer se sleep. Ek het ekstra krag prop aan gebring en Mikro - golf oond gemonteer op kas by die deur vir kos ware warm te maak.

Ja ek hoop die C - 19 gaan gou opgeklaar word en ons weer kan gaan uitkamp, dit raak teveel om naweek vir naweek net tuis te sit met wa en nie te kan kamp nie.

 

Mense laat dit goed gaan en geduldig bly tot kamp tyd aan breek.

 

 

Hi there fellow camper, enjoy camping.
When you leave just leave your foot prints and nothing other than a clean site as you found it.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Jul 2020 @ 20:11:34 pm
Kanneman
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1461
Joined: 04 Mar 2006
Experience: 55 years

Die mate van beskerming wat 'n karavaan geniet gedurende die stoor tydperk is sekerlik bepalend in die beantwoording van hierdie vraag.

Be who you are and say how you feel, because those who mind don't matter, and those who matter don't mind.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za