English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 299
Total Replies: 250 291
Total Views: 83 149 833
topics: 226
replies: 3 642
views: 90 161
In this section we share and discuss various technical advise that help fellow campers in general or regarding specific questions.

Dinette blad breek?

replies: 10
views: 299
27 Mar 2020 @ 14:29:46 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17147
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

As mens die dinette gebruik as n bed dan lyk dit of daai tafelblad nogals baie moet hanteer. Het julle al gehoor dat iemand se blad gebreek het tydend gebruik as n bed? Het iemand al veranderings aangebring om hom stewiger te maak....wat sy idees kan deel? Of worry ek verniet.....?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Mar 2020 @ 15:27:30 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9552
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Ek het myne in die explorer verander en vervang met n ander Bord.

Darm was ons nog nie so rof dat hy breek nie.....lol.

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Mar 2020 @ 16:29:37 pm
Jan Meyer
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2206
Joined: 31 May 2014
Experience: 53 years

Geert, ons het een van daardie spinnekop dubbel kampbed en het baie gou van die opblaas matras weggedoen.

Ons gebruik 'n 6mm plank wat ek in twee gesaag het en met piano skarnier weer gelas het vir maklike vervoer. Die plankie rus net op 'n paar stutte maar hy het nog nie gebreek na baie kampe nie. Bo-op gebruik ons 'n hoë digtheid spons matras.

Die gewig as mens daarop lê word versprei oor feitlik die hele matras en nie net op spesifieke plekke nie. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Mar 2020 @ 09:20:36 am
Swanie
Moon Member
100% Profile Strength
Posts: 752
Joined: 26 May 2013
Experience: 46 years

Gebruik my wa se dinner as permanente bed.  Gebruik die tafelblad as bed basis.  Ek het net 'n vol mattras laat maak wat ons daar gebruik

Kom ons gaan kamp
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Mar 2020 @ 12:03:16 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16005
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Ons het die dinette baie as 'n bed in die twee Pentas gebruik wat ons gehad het.  Die tafel blad het baie dun gelyk en het my ook aanvanklik gepla.  Het maar toe net die reeling gemaak dat ons steeds op die sitplek gedeeltes sit en nie in die middel van die gemaak te bed se rant nie.

Het met dit nooit 'n probleem gehad dat die blad gebuig of gebreek het nie.  Bo en behalwe die kinders het my broer en sy vrou het daar geslaap tydens kampe asook ouma en oupa.

As dit regtig 'n probleem gaan wees versterk net die blad oor die breedte met twee saligna hout strips.  Niemand sal dit sien nie en dit sal ook nie in die pad wees as jy die tafel as dinette gebruik nie.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Mar 2020 @ 08:37:55 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17147
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Ons het die dinette baie as 'n bed in die twee Pentas gebruik wat ons gehad het.  Die tafel blad het baie dun gelyk en het my ook aanvanklik gepla.  Het maar toe net die reeling gemaak dat ons steeds op die sitplek gedeeltes sit en nie in die middel van die gemaak te bed se rant nie.

Het met dit nooit 'n probleem gehad dat die blad gebuig of gebreek het nie.  Bo en behalwe die kinders het my broer en sy vrou het daar geslaap tydens kampe asook ouma en oupa.

As dit regtig 'n probleem gaan wees versterk net die blad oor die breedte met twee saligna hout strips.  Niemand sal dit sien nie en dit sal ook nie in die pad wees as jy die tafel as dinette gebruik nie.

Ja...dis daai sit op daai gedeelte waarvoor ek bang is....lê is gewig darem versprei. Miskien net n klein paaltjie in middel wat ook behoort te werk?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Mar 2020 @ 09:43:40 am
JohanMarais
Titanium Member
85% Profile Strength
Posts: 573
Joined: 04 Mar 2014
Experience: 31 years

Vir wanneer die tafel gebruik word, het ek 9mm plywood gebruik en in die helfte gesny sodat dit maklik op die twee banke gebêre kan word - nog nooit ‘n probleem daarmee gahad nie.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 Mar 2020 @ 07:14:11 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17147
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Vir wanneer die tafel gebruik word, het ek 9mm plywood gebruik en in die helfte gesny sodat dit maklik op die twee banke gebêre kan word - nog nooit ‘n probleem daarmee gahad nie.

As ek reg verstaan het jy die 9mm plywood ekstra saam met die tafelblad gebruik tydens dit as n bed gebruik word?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 Mar 2020 @ 10:54:19 am
JohanMarais
Titanium Member
85% Profile Strength
Posts: 573
Joined: 04 Mar 2014
Experience: 31 years

Nee, tafel buite in die tent en net die plywood vir die bed.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 Mar 2020 @ 11:58:20 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17147
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Nee, tafel buite in die tent en net die plywood vir die bed.

Pas die tafel op bestaande aluminium strip buite ook? ...of moet mens aparte strip bysit?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 Mar 2020 @ 20:03:57 pm
JohanMarais
Titanium Member
85% Profile Strength
Posts: 573
Joined: 04 Mar 2014
Experience: 31 years

Dit is die tafel wat andersinds vir die bed tussen die twee banke gebruik word. Die tafel staan op die pote wat soos ‘n sker werk, nie baie stewig nie, ek slaan die pote gewoonlik met 2 reguit tentpenne vas.

Dit isdie tafel wat saam met die Gypsey verkoop word.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za