English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 220
Total Replies: 248 483
Total Views: 83 105 222
topics: 213
replies: 3 472
views: 86 262
In this section we share and discuss various technical advise that help fellow campers in general or regarding specific questions.

Struggling to get fridge out of 1985 Caravette 6

replies: 23
views: 413
22 Feb 2020 @ 15:43:30 pm
CabousBeer
Bronze Member
77% Profile Strength
Posts: 36
Joined: 15 Jan 2020
Experience: 6 years

Hi all,

I've removed the four screws from the underside of the caravan and apparently the fridge should slide out once these screws have been removed. Somehow it's still lodged tight.

I can lift and move the left side, but the bottom right side (basin side) is still fixed. I am able to move the top right slightly. Looking from underneath the caravan I can see the threading where the screws fastens to the fridge is still neatly lined up on the non-moving side but can't see it at all on the other side which I'm able to move.

I've loosened some screws in the next door cupboard in case it was holding it in place but they're innocent in this case.

I'd appreciate some tips laughing

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Feb 2020 @ 16:41:40 pm
Martyn
Bronze Member
85% Profile Strength
Posts: 27
Joined: 17 Dec 2012
Experience: 34 years

We found 2 nuts on one bolt when removing the fridge from our Regal? perhaps a closer look at the bolts?

There can be only two feet in a footer
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Feb 2020 @ 17:18:02 pm
CabousBeer
Bronze Member
77% Profile Strength
Posts: 36
Joined: 15 Jan 2020
Experience: 6 years

We found 2 nuts on one bolt when removing the fridge from our Regal? perhaps a closer look at the bolts?

I physically removed the screws from underneath the floor and don’t see any other obvious attachment points. 

I saw two threads detailing the removal of fridges. From the one it looks like may have to look beyond the condenser unit for a bolt.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Feb 2020 @ 17:22:02 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 16855
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years
WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Feb 2020 @ 17:01:19 pm
Swanie
Moon Member
100% Profile Strength
Posts: 724
Joined: 26 May 2013
Experience: 46 years

ken nie die Carravatte nie maar as hy twee vents het kyk in by die boonste daar is ook 'n braket aan elke kant van die wa (My Sprite het hulle)  Sal so crome cover nut  aan buite kant van kas wat yskas hou sien.

Hoop dit help

Kom ons gaan kamp
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Feb 2020 @ 09:40:38 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15953
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

ken nie die Carravatte nie maar as hy twee vents het kyk in by die boonste daar is ook 'n braket aan elke kant van die wa (My Sprite het hulle)  Sal so crome cover nut  aan buite kant van kas wat yskas hou sien.

Hoop dit help

Soos Swanie sê kan daar 'n bracket aan die agterkant by die boonste vent wees.  Die bracket is aan die agter kant van die yskas vas en ook teen die muur van die karavaan vas. Dit keer dat die yskas vorentoe kantel veral by langer tipe yskaste.

Behalwe vir die boute/skroewe wat jy uitgehaal het is daar nie dalk iewers 'n self tapper skroef ook deur die vloer van onder af nie.  

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Feb 2020 @ 09:41:48 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15953
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Haak die skarnier kant van die deur nie dalk aan die voorste hout paneel nie.  Jammer dis eenvoudige goed maar dalk moontlik.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Mar 2020 @ 19:21:37 pm
Izak
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 205
Joined: 16 Sep 2014
Experience: 10 years

Hi daar maat ek het die yskas uitgehaal in die Caravette 5 deur die panel aan die kant af te haal en so kon ek sien wat die yskas vas hou en die plaatjies af geknip en yskas verwyder. Ek het die hele deel bo die yskas verwyder en herbou in vir die kombuis gerei (messe vurke en so aan) met 'n deksel om dit toe te maak vir werks oppervlakte of om mikrogolf op te sit om te werk.

Probeer en kyk of dit gaan werk.

Hi there fellow camper, enjoy camping.
When you leave just leave your foot prints and nothing other than a clean site as you found it.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Mar 2020 @ 08:03:36 am
CabousBeer
Bronze Member
77% Profile Strength
Posts: 36
Joined: 15 Jan 2020
Experience: 6 years

My yskas het net die een vent so hy behoort nie boontoe ook vas te wees nie.

Ek het met iemand gesels laasweek wat se dat die yskas partykeer te warm word, die novilon smelt en sodoende vas sit.

@Izak, dankie vir jou terugvoer - het jy die paneel teen die bank se kant verwyder? Dis waar my yskas wel los is. Die kant waar hy vas sit is teen die wasbak en om daai paneel lost maak gaan 'n pyn wees - ook die paneel reg bo die yskas.

Ek wil graag ook die boonste deel met 'n messelaai of iets vervang - sal foto's waardeer van joune as jy nie omgee nie.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Mar 2020 @ 11:33:49 am
Izak
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 205
Joined: 16 Sep 2014
Experience: 10 years

Dag maat, sodra ek kans kry maak ek so. Ek het nie so gesukkel nie en ek het net eenvoudig die vier boute los gemaak en yskas uit getrek en die yskas (elektriese) wat ek terug gesit het het bo die gas yskas in gegaan (Defy 50 lt) en moes toe plan maak om iets daar in te sit. Het jy die stoof (twee plaat stoof) pyp af gesny wat die stoof kopel met die yskas. Daar is 'n "T" stuk wat die twee koppel (Yskas en Stoof). Myne was agter die yskas en dit hoekom ek die stoof gedeelte verwyder het bo die yskas.

Sterkte vorentoe en ek sal so maak.

Hi there fellow camper, enjoy camping.
When you leave just leave your foot prints and nothing other than a clean site as you found it.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Mar 2020 @ 19:28:42 pm
Izak
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 205
Joined: 16 Sep 2014
Experience: 10 years

Jammer ek nog nie die foto's kon plaas nie ek in hospitaal beland met bors pyne en gaan more eers huis toe. Ek glo jy het toe al bordering gemaak met die yskas se uithaal.

Groete en sterkte daar.

Hi there fellow camper, enjoy camping.
When you leave just leave your foot prints and nothing other than a clean site as you found it.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Mar 2020 @ 22:57:26 pm
CabousBeer
Bronze Member
77% Profile Strength
Posts: 36
Joined: 15 Jan 2020
Experience: 6 years

Jammer ek nog nie die foto's kon plaas nie ek in hospitaal beland met bors pyne en gaan more eers huis toe. Ek glo jy het toe al bordering gemaak met die yskas se uithaal.

Groete en sterkte daar.

Ai - jammer om te hoor. Ek hoop jou gesondheid is nou 100%

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Mar 2020 @ 18:11:54 pm
Izak
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 205
Joined: 16 Sep 2014
Experience: 10 years
    1. My epos is: izakjoubert02@gmail.com 
  1. Stuur my joune sodat ek foto's vir jou kan aanstuur hoe ek myne verander het.
Hi there fellow camper, enjoy camping.
When you leave just leave your foot prints and nothing other than a clean site as you found it.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Mar 2020 @ 19:45:32 pm
Izak
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 205
Joined: 16 Sep 2014
Experience: 10 years

Cabous hier is my foto's 

 

Hi there fellow camper, enjoy camping.
When you leave just leave your foot prints and nothing other than a clean site as you found it.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Mar 2020 @ 22:00:23 pm
CabousBeer
Bronze Member
77% Profile Strength
Posts: 36
Joined: 15 Jan 2020
Experience: 6 years

Cabous hier is my foto's 

 

Dankie Izak, ek waardeer dit!

cabousbeer at gmail kolletjie com

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Mar 2020 @ 22:03:38 pm
CabousBeer
Bronze Member
77% Profile Strength
Posts: 36
Joined: 15 Jan 2020
Experience: 6 years

So ek het met iemand gesels anderdag wat toe noem dat hy dink dat my wa nie met 'n 3-gang yskas uitgekom het nie. Dat ek waarskynlik net 'n 2-gang het (12v en gas). 

Ek het toe gaan kyk na die paneel op my yskas en sowaar, die prentjies wys 'n battery en gasbottel.  Ook die knoppie waar mens jou kragbron kies se net ELECTR en GAS. 

Dit laat my dink aan die vlieenier wat gekla het oor die 'auto pilot' op sy vliegtuig wat nie werk nie embarassedyell

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Mar 2020 @ 18:25:37 pm
Izak
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 205
Joined: 16 Sep 2014
Experience: 10 years

Cabous myne was ook so maar het nie gewerk nie. Die yskas moes hervul word en hier was niemand naby om dit te doen nie. Ek het toe maar uitgehaal en vervang. My seun gaan vir hom nog sonpanele aanskaf om "offgrid" te gaan in die toekoms. 

Ek het die wa vir hom geskenk gegee en 'n nuwer wa aangeskaf soos gesien word op my profiel. Cabous ek glo jy sal regkom en kry wat jy nodig het.

Hi there fellow camper, enjoy camping.
When you leave just leave your foot prints and nothing other than a clean site as you found it.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Mar 2020 @ 21:27:49 pm
CabousBeer
Bronze Member
77% Profile Strength
Posts: 36
Joined: 15 Jan 2020
Experience: 6 years

Ja, dankie. My yskas werk - net nie op 220v soos ek verwag het nie 🀣🀣🀣

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Apr 2020 @ 17:46:32 pm
CabousBeer
Bronze Member
77% Profile Strength
Posts: 36
Joined: 15 Jan 2020
Experience: 6 years

Ok, so a few weeks later and no problem getting the fridge out. I haven’t done anything else but loosen the 4 bolts at the bottom. 

I think the fridge must’ve heated up a bit over the years and somehow got stuck to the vinyl floor or something. With the few cold days we had since I last tried to get it out it may have come loose because of expansion and contraction. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Apr 2020 @ 18:01:38 pm
Izak
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 205
Joined: 16 Sep 2014
Experience: 10 years

Cabous, hope you got it out by now and getting it fixed or replaced. 

Check the vinal flooring if that is your problem by sliding a trowel under the mounting position and lift it slightly. 

Yes I removed the panel on the side and refixed it after making changes round the top of the basin area as you see with my pic's I sent you.

All of the best with the project and keep us up to date and progress.

Regards.

Hi there fellow camper, enjoy camping.
When you leave just leave your foot prints and nothing other than a clean site as you found it.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Apr 2020 @ 20:39:23 pm
CabousBeer
Bronze Member
77% Profile Strength
Posts: 36
Joined: 15 Jan 2020
Experience: 6 years

Cabous, hope you got it out by now and getting it fixed or replaced. 

Check the vinal flooring if that is your problem by sliding a trowel under the mounting position and lift it slightly. 

Yes I removed the panel on the side and refixed it after making changes round the top of the basin area as you see with my pic's I sent you.

All of the best with the project and keep us up to date and progress.

Regards.

Goeiedag Izak,

Ek wou die yskas uithaal om te kan agterkom wat is fout met sy 220v opsie maar kon dit glad nie uitkry nie. Gesels toe eendag met iemand en hy se toe vir my dat my yskas waarskynlik net 'n 2-way is en sowaar... dit het nie 'n 220v opsie nie. Net gas en 12v

So, nou dat ek nie meer nodig het om die yskas uit te haal nie, kom hy uit sonder enige gestoei  laughing

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Apr 2020 @ 23:33:08 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 16855
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Goeiedag Izak,

Ek wou die yskas uithaal om te kan agterkom wat is fout met sy 220v opsie maar kon dit glad nie uitkry nie. Gesels toe eendag met iemand en hy se toe vir my dat my yskas waarskynlik net 'n 2-way is en sowaar... dit het nie 'n 220v opsie nie. Net gas en 12v

So, nou dat ek nie meer nodig het om die yskas uit te haal nie, kom hy uit sonder enige gestoei  laughing

Hahaha....dit gaan maar so. Ten minste het jy nou die kennis hoe om yskas uit te haal en hoe hy werkπŸ˜‰

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 May 2020 @ 17:25:14 pm
Swanie
Moon Member
100% Profile Strength
Posts: 724
Joined: 26 May 2013
Experience: 46 years

Bly jy het regekom

vang nou eers op maar baie interesant

Kom ons gaan kamp
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Jun 2020 @ 22:00:25 pm
Izak
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 205
Joined: 16 Sep 2014
Experience: 10 years

Naand Cabu, bly dat jy die regte inligting kon kry by ander mense.

Laat dit goed gaan en geniet jou wa.

 

 

Hi there fellow camper, enjoy camping.
When you leave just leave your foot prints and nothing other than a clean site as you found it.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za