English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 779
Total Replies: 239 481
Total Views: 82 800 200
topics: 167
replies: 2 628
views: 64 890
In this section we share and discuss various technical advise that help fellow campers in general or regarding specific questions.

Stort pompie

replies: 71
views: 745
page 2 of 2
16 Jan 2020 @ 08:02:51 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8716
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Jin, wie het hom ingesit ?

Paul, Ek is maar bang om die water onder druk te los want daai pype kan maklik liskom deur die nag of wanneer jy nie by die was is nie.

Willem Discovery se man het dit gedoen en hy ken van.

 

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Jan 2020 @ 08:15:32 am
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5712
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 33 years

Jin, wie het hom ingesit ?

Paul, Ek is maar bang om die water onder druk te los want daai pype kan maklik los kom deur die nag of wanneer jy nie by die was is nie.

Is die 8000 nie te sterk nie ?  Wat van die SLV10 ?

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Jan 2020 @ 08:23:31 am
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5712
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 33 years

Willem Discovery se man het dit gedoen en hy ken van.

 

 

 

Waar en wie is die Dicovery man ?

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Jan 2020 @ 08:58:56 am
Ski
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1629
Joined: 19 Oct 2009
Experience: 33 years

My 2c jurgens stelsel nie gebou om onder druk te bly nie. Die krane en pype nie gemaak vir permanente druk nie. ek weet Hansen geyser kan ook nie baie druk vat nie. Sensation en die waens wat permanet onder druk is het klas 1 huis pype fittings en krane in.

 

Nico & Mandy
2017 Mahindra S10 4x4 D/C
Double Trouble
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Jan 2020 @ 09:36:33 am
mulderpm
Moon Member
85% Profile Strength
Posts: 913
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 25 years

Willem, die Discovery man is Otto Landman. Ek het met hom gepraat en hy doen dit soos Alfred dit doen en soos ek verduidelik het. Hy sit well die pomp onder die woonwa en nie in die kas nie maar hy is permanent aan met n' toggle skakelaar om hom af te sit. Ek verkies die kas monteering want dan is die filter en pomp maklik bereikbaar. Daar is klaar water in die kas vir die geyser.

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Jan 2020 @ 09:50:37 am
Dieter
Platinum Member
100% Profile Strength
Posts: 259
Joined: 05 Jan 2016
Experience: 26 years

Ek het my Shurflo Trail King 10 pomp gekoop by C-Dynamics in Kaap stad, hulle is die invoerders, het R855 betaal 2 jaar terug. Ek het ook sommer 'n relay geinstalleer en hy werk nog steeds soos 'n bom.

 

https://www.c-dynamics.co/

 

Omdat die relay nogsteeds werk deur die mikro skakelaars in die krane is die pype glad nie onder druk as jy die kraan toe maak nie.

Ek werk net om te gaan kamp..
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Jan 2020 @ 09:52:10 am
Dieter
Platinum Member
100% Profile Strength
Posts: 259
Joined: 05 Jan 2016
Experience: 26 years

Paul, dankie vir die prys van herseël, klink nie sleg nie.

Daai 3 hoekke werk baie goed want die ogies maak dit 'n swak punt waar hy kan uit skeur.

Ek het 'n rope line stripbo op die dak gesit waar die blinkseil inskuif om beter aan die woonwa vas te maak.

Daai driehoekige metaal goedjies is nie so sterk soos wat ek vermoed het nie. Ek het nou al 3 gebreek op my silver seil. Ek gaan almal nou vervan met 8mm driehoekkies wat ek self gaan buig en weld.

Ek werk net om te gaan kamp..
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Jan 2020 @ 14:13:42 pm
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5712
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 33 years

Daai driehoekige metaal goedjies is nie so sterk soos wat ek vermoed het nie. Ek het nou al 3 gebreek op my silver seil. Ek gaan almal nou vervan met 8mm driehoekkies wat ek self gaan buig en weld.

Dieter, ek het nog nie een gebreek nie.  E-pos asb. vir my joune se skets.

Daai voorste lang paal het op 2 plekke geknak toe ons opgepak het.  Die tent en als was reeds afgeslaan, nog net die blink seil was nog op toe die wind skierlik wild opgekom het.

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Jan 2020 @ 21:49:26 pm
Danie-SLK
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 4653
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 43 years

Sou die toggle switch nie vir mens werk nie en mens het reeds 'n code hopping met 4?? frekwensie vir bv 'n garage of hekmotor dan kan mens op dieselfde frekwensie 'n code hopping universal ontvanger kry en 'n bestaande remote gebruik. So remote kan dalk op 'n geskikte plek hang om die pomp af te sit. Hulle is nie te duur nie.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Jan 2020 @ 09:18:53 am
mulderpm
Moon Member
85% Profile Strength
Posts: 913
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 25 years

Danie, ek het nou met verskeie Campworld werkswinkels gepraat en hulle sit almal die selfde SHURflo pomp in en bedraad hom deur n' skakelaar na permanete 12V. Hulle kry geen klagtes nie net loff. Die pype, kraane & geyser kan maklik die <1.5Bar hanteer. Die reede dat die impeller pompie (Whale/Comet) aan en af gesit word is dat dit nie n' druk skakelaar het nie (kan he nie) en dat dit net vir 20 min kan loop dan brand dit uit.

Die Whale pompie is nou R1900 en maak die SURFlo (R1500) n' baia aantreklike alternatief. Die Comet pompie is R320.

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 Jan 2020 @ 14:39:05 pm
mulderpm
Moon Member
85% Profile Strength
Posts: 913
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 25 years

Ek was nou Pilanesberg toe met die nuwe SHURflo pomp. Wat n' plesier. Die druk is heelwat hoer en geen probleeme nie.

Die instelasie is deur One Stop Caravan Clinic (Alfred) gedoen soos volg:

Die ou pomp is summier vervang met die nuwe pomp en langs die geyser in die kas gemonteer met nuwe pype. Die kraan microskakelaars skakel n' fog light relay onder die woonwa wat dan krag aan die pomp verskaf. Hulle het wel n' tweede skakelaar aan die kant van die geyser kas ingesit wat die pomp heeltemaal af sit al maak jy n' kraan oop. Hulle se dit is om die druk uit die stelsel te kry waneer jy die woonwa stoor. Sit daai skakelaar aff en maak n' kraan oop tot die water ophou vlooi.

Dus onder normaale gebruik (tweede skakelaar aan) is die stelsel onder ~1.5bar druk en die pomp word deur die microskakelaar/relay aan en aff gesit. 

Sover kan ek net die stelsel ten sterkste aanbeveel. 

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Feb 2020 @ 15:55:58 pm
mulderpm
Moon Member
85% Profile Strength
Posts: 913
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 25 years

Jy hoor nie die pomp nie

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Feb 2020 @ 16:32:48 pm
Danie-SLK
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 4653
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 43 years

Dankie Paul. Dis goed om te weet.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Feb 2020 @ 08:14:39 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15298
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Ek was nou Pilanesberg toe met die nuwe SHURflo pomp. Wat n' plesier. Die druk is heelwat hoer en geen probleeme nie.

Die instelasie is deur One Stop Caravan Clinic (Alfred) gedoen soos volg:

Die ou pomp is summier vervang met die nuwe pomp en langs die geyser in die kas gemonteer met nuwe pype. Die kraan microskakelaars skakel n' fog light relay onder die woonwa wat dan krag aan die pomp verskaf. Hulle het wel n' tweede skakelaar aan die kant van die geyser kas ingesit wat die pomp heeltemaal af sit al maak jy n' kraan oop. Hulle se dit is om die druk uit die stelsel te kry waneer jy die woonwa stoor. Sit daai skakelaar aff en maak n' kraan oop tot die water ophou vlooi.

Dus onder normaale gebruik (tweede skakelaar aan) is die stelsel onder ~1.5bar druk en die pomp word deur die microskakelaar/relay aan en aff gesit. 

Sover kan ek net die stelsel ten sterkste aanbeveel. 

Dis basies hoe die stelsel in my Maia werk net sonder die relay want ek het nie skakelaars in die krane nie.

Wil nog die pype so te verander dat ek die staanplek se kraan direk op die karavaan koppel.  So skakel ek die gebruik van die pomp heeltemal uit as daar 'n kraan per staanplek is.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Feb 2020 @ 10:53:03 am
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5712
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 33 years

Leon,  sit vir jou so druk reguleerder in waar jy die oord se water aan koppel en dan net die druk toelaat wat reg is vir jou woonwa se pype.  

Ek het hom in Pta. Noord by SA Plastikor gekoop.

Ek dog dan jy doen dit lankal ?

07 May 2017 @ 19:23:48 pm

Ek is gelukkig dat al die krane in my wa is huis krane en kan die hoë druk hanteer. So as ek n eie kraan op staanplek het koppel ek die tuinslang direk op my water pype en skakel die 12V pomp af

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Feb 2020 @ 13:00:27 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15298
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Leon,  sit vir jou so druk reguleerder in waar jy die oord se water aan koppel en dan net die druk toelaat wat reg is vir jou woonwa se pype.  

Ek het hom in Pta. Noord by SA Plastikor gekoop.

Ek dog dan jy doen dit lankal ?

07 May 2017 @ 19:23:48 pm

Ja dit was in maar die koppelings het toe nie so lekker gewerk nie.  Vinnige toets lopie gewees voor 'n kamp en dit het nie netjies gelyk nie.  Ek het dit voor die pomp gehad. Dus het die kraan se water deur die pomp ook gegaan.

Net so iets kleins wat 'n druk effek op die water in die wa het.  Toe haal ek alles af.

Nou moet ek 'n heel ander roete vir die pype kry weens die posisie waar die pomp is.

Selfde plan net stewiger pype en dan plek om dit netjies te "route" en vas te sit.

Dan moet die filters ook nog in die lyn wees.

 

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Feb 2020 @ 13:09:39 pm
mulderpm
Moon Member
85% Profile Strength
Posts: 913
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 25 years

Dis basies hoe die stelsel in my Maia werk net sonder die relay want ek het nie skakelaars in die krane nie.

Wil nog die pype so te verander dat ek die staanplek se kraan direk op die karavaan koppel.  So skakel ek die gebruik van die pomp heeltemal uit as daar 'n kraan per staanplek is.

Leon drie probleme.

1) Die water in die woonwa parke waar ek vir die laaste 3 maande was is nie betroubaar nie. Die water tengs raak leeg en/of die boorgat pomp breek of die boorgat raak droog, of en die Eishkom probleem en...en.

2) Die druk is so laag jy kan nie eens jou wasbak vol kry nie.

3) Jy deel die kraan met ander staanplekke.

As jy jou ingeboude tenk gaan behou/gebruik sal dit werk vir probleem nr 1. Vir probleem nr 2 het jy n' pomp nodig. 

Party woonwa parke het n' druk pomp vir die badkaamers maar nie vir die staanplek kraane nie.

Nee wat, wees so selfstandig as moontelik met n' ingeboude tenk en 12V pomp.

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Feb 2020 @ 13:23:32 pm
mulderpm
Moon Member
85% Profile Strength
Posts: 913
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 25 years

Ek maak ook maar tot dusver die woonwa tenk vol met n' tuinslang en n' in-line ball valve kraan by die woonwa tenk inlaat. Ek het n' T aansluiting in die tuinslang met n' korter pyp en nog n' ball valve vir water in die tent. Dit noem ek my mobiele loopende water. Dit werk baia lekker om wasbak, toilet sistern, keetel en ander goed vol te maak. Baia makliker as om die vol bakke rond te dra.

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Feb 2020 @ 13:37:28 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15298
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Leon drie probleme.

1) Die water in die woonwa parke waar ek vir die laaste 3 maande was is nie betroubaar nie. Die water tengs raak leeg en/of die boorgat pomp breek of die boorgat raak droog, of en die Eishkom probleem en...en.

2) Die druk is so laag jy kan nie eens jou wasbak vol kry nie.

3) Jy deel die kraan met ander staanplekke.

As jy jou ingeboude tenk gaan behou/gebruik sal dit werk vir probleem nr 1. Vir probleem nr 2 het jy n' pomp nodig. 

Party woonwa parke het n' druk pomp vir die badkaamers maar nie vir die staanplek kraane nie.

Nee wat, wees so selfstandig as moontelik met n' ingeboude tenk en 12V pomp.

Dit is waar en ek hoor wat jy sê Paul. 

My idee is maar net om die pomp uit te skakel as die situasie met krane, druk, skoon water en dies meer ideal is.

Verder gebruik ek die pomp. Sal hom nooit uithaal nie.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Feb 2020 @ 14:11:30 pm
mulderpm
Moon Member
85% Profile Strength
Posts: 913
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 25 years

Great Leon. Dit sal werk.

Ek kan net nie verstaan hoekom Jurgens nie die SURflo pomp as standaard installer nie. Dit is so veel beter as die impeller Whale pomp en goedkooper en meer duursaam.

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Feb 2020 @ 14:24:04 pm
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5712
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 33 years

Great Leon. Dit sal werk.

Ek kan net nie verstaan hoekom Jurgens nie die SURflo pomp as standaard installer nie. Dit is so veel beter as die impeller Whale pomp en goedkooper en meer duursaam.

Doen die voorstel aan hulle.

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
page 2 of 2
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required