English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 650
Total Replies: 236 997
Total Views: 82 696 204
topics: 156
replies: 2 461
views: 59 419
In this section we share and discuss various technical advise that help fellow campers in general or regarding specific questions.

Olie seels

replies: 14
views: 270
07 Dec 2019 @ 14:07:42 pm
Andal
Gold Member
88% Profile Strength
Posts: 152
Joined: 25 Nov 2012
Experience: 7 years

Hi, ek het n 2013 Jurgens Expo, wie kan my asb help met groote van die olie seels op die wiele????

Groetnis.

Be the person YOUR DOG thinks you are.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Dec 2019 @ 09:59:55 am
George
Platinum Member
100% Profile Strength
Posts: 293
Joined: 01 May 2016
Experience: 12 years

i guess you going to have to remove them first for samples.

two roads diverged in a wood and i took the one less traveled by, and that has made all the difference.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Dec 2019 @ 10:40:43 am
Andal
Gold Member
88% Profile Strength
Posts: 152
Joined: 25 Nov 2012
Experience: 7 years

Dankie net gedink dit is standaard dat ek dit  vooraf kan aankoop. Mar ek sal maar een eers uithaal en dan aankoop.

 

Groetnis.

Be the person YOUR DOG thinks you are.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Dec 2019 @ 17:16:28 pm
Danie-SLK
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 4564
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 43 years

As jy by 'n Camp World of enige groot werkwinkel gaan sal hulle vir jou kan sê watse laers en seëls kom in watter woonwa. Daar is net 'n paar stelle wat meeste Jurgens en Sprite en Gypsey woonwaens dek. Baie keer hoef jy net die drom size te weet of andersins kyk op die as self wat 'n kode het vir die spesifieke gewig dan kan Alko jou ook sê watter laer en olieseel word benodig. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Dec 2019 @ 17:40:09 pm
Swanie
Titanium Member
100% Profile Strength
Posts: 613
Joined: 26 May 2013
Experience: 46 years

ek het nog nooit 'n olie seel op pad veloor nie. ek diens maar by "agente - karavaan spesialiste" jaarliks

Kom ons gaan kamp
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Dec 2019 @ 19:29:31 pm
JohanMarais
Titanium Member
85% Profile Strength
Posts: 524
Joined: 04 Mar 2014
Experience: 31 years

I received this info from Kennis Caravans in Krugersdorp:

Hierdie is die inligting wat ek vir wheel bearings het (by Kennis karavane gekry):

11949/10 & 67048/10

Oil seal: 42x62x07 or 42x62x08

For all CI caravans with 14" wheels.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Dec 2019 @ 20:05:05 pm
Danie-SLK
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 4564
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 43 years

Ek neem aan jy wil die seels vervang sonder om die laers te vervang. Hier is die inligting wat ek het vir Alko aste. Dit help nie veel nie behalwe as jy kan vasstel of jy 'n 40, 45 of 50 as het. Hier word die laers saam met die seel as 'n stel aangetoon.

Dit verskil ongelukkig v d inligting wat Johan geplaas het met slegs 1 uit die 6 laers wat ooreenstem.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Dec 2019 @ 06:21:00 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15024
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

I would suggest taking the old one out to get the correct size and number of the seal and bearings.  This way you know you have the correct parts.

Remember that it is only but a failure on a wheel or suspension that can leave you stranded along side of the road.  With anything else you can still tow the caravan slowly to nearest help.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Dec 2019 @ 11:48:28 am
Danie-SLK
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 4564
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 43 years

Leon die probleem kom net in as jy 'n spaar stel wil saam ry in geval dan gaan jy eers moet strip om te kan sien. Dis in so geval wat ek eerder sal werk volgens die as nommer en die afmeting v d drom en ja as dit ALKO is soos seker die geval dan is dit net 1 van 3 of 4 moontlikhede vir die kompleet stel.

Sekerlik binne 'n paar oproepe en met Johan se inligting kan mens die regte stel kry met seel.

Volgens my inligting het die Jurgens reeks v d Expo tot en met die Classique met dieselfde 14 duim wiele uitgekom so hulle kan moontlik ook dieselfde laers en seels gebruik.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Dec 2019 @ 12:10:27 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15024
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Toe ek nog die wiellaers nagegaan het op my karavane Het ek 95% van die kere nuwe laers in gesit en dan het ek een van die oues met ghries gehou as 'n spaar vir nood langs die pad.

Volgende slag as jy weer so iets wil doen gebruik jy die spaar wiellaer en olie seel as verwysing.

Elkeen het maar sy manier om ding te doen.  Ek haal die ding uit en kyk wat is die seel en wiel laer se nommer wat daar uitkom.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Dec 2019 @ 12:11:54 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15024
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Die Maia het verseelde wiellaers soos op meeste voertuie vandag.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Dec 2019 @ 12:21:33 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14700
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

DK het so n ruk gelede al daai specs geplaas....sal kyk of ek daai draad kan opspoor en link hier plaas

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Dec 2019 @ 12:29:42 pm
Andal
Gold Member
88% Profile Strength
Posts: 152
Joined: 25 Nov 2012
Experience: 7 years

Dankie vir almal se insette. Ek het die vorige keer toe ek die laers nagegaan en gepak het die nommers neergeskryf, maar op dieblaai het so baie syfers bygekom dat ek net wou seker maak 

 

Dankie Johan MARAIS jy het  baie gehelp dat ek die regte "sizes" kon kry.

Groetnis.

Be the person YOUR DOG thinks you are.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Dec 2019 @ 13:21:25 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15024
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Dankie vir almal se insette. Ek het die vorige keer toe ek die laers nagegaan en gepak het die nommers neergeskryf, maar op dieblaai het so baie syfers bygekom dat ek net wou seker maak 

 

Dankie Johan MARAIS jy het  baie gehelp dat ek die regte "sizes" kon kry.

Nou ja toe daar is nog 'n forum lid geholpe.

Andries jy is maar baie stil.  Ons het baie lanklaas van jou gehoor.

 

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Dec 2019 @ 13:59:55 pm
Danie-SLK
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 4564
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 43 years

Toe ek nog die wiellaers nagegaan het op my karavane Het ek 95% van die kere nuwe laers in gesit en dan het ek een van die oues met ghries gehou as 'n spaar vir nood langs die pad.

Volgende slag as jy weer so iets wil doen gebruik jy die spaar wiellaer en olie seel as verwysing.

Elkeen het maar sy manier om ding te doen.  Ek haal die ding uit en kyk wat is die seel en wiel laer se nommer wat daar uitkom.

Jy is darem regtig op die "ball" of sal ek se jou oog is op die bal.

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required